Hoërskool Durbanville
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Durbanville, High School, Langenhoven Street, Durbanville.
ONDERSTEUN ‘N DURBIE PROJEK
Dankie aan Oud-Durbie, James Taylor van Gomaxx. wat ‘n skenking gemaak het vir ons Ondersteun ‘n Durbie Projek.
Ons het groot waardering.
Die Ondersteun ‘n Durbie Projek is afhanklik van korporatiewe maatskappye. Kontak ons Bemarkingskantoor [email protected]
Raak betrokke en maak ‘n verskil.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DANS
Western Cape Provincial Qualifier - Street dance & Performing Arts
Danel van Zyl het die afgelope naweek deelgeneem aan die SABOD (South African Body of Dance) kompetisie en as volg presteer:
13-16 jaar: Jazz solo - 1ste plek
13-14 jaar: Hip Hop solo - 4de plek
17 jaar en ouer: Moderne formasie groep - 1ste plek
14 jaar en ouer Ope afdeling: Hip Hop groep - 1ste plek
17 jaar en ouer: Kampioenskap Hip Hop formasie groep - 2de plek
Baie geluk Danel.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
D’WINKEL
Aangespaste ure a.g.v. eksamen hierdie week:
Maandag 13:00-14:30
Dinsdag 13:00-14:30
Donderdag 13:00-14:30
Vrydag 08:00-11:00
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
NETBAL
Wes-Kaap Top Skole & Kay Motsepe Kampioenskap
o19
veloor 22-24 vs La Rochelle
wen 34-20 vs Bardale
wen 64-10 vs Desmond Tutu
wen 39-14 vs HS Punt
Eindig in die top 6 en dring deur na die uitspeelrondtes.
Verloor 19-26 teen Paarl Gim in die uitspele.
o17
wen 21-20 vs Bloemhof
wen 20-12 vs Khanyolwethu
wen 32-9 vs Punt
verloor 10-20 vs Paarl Gimnasium
Eindig in die top 6 en dring deur na die Uitspeelrondtes:
Verloor teen Stellenberg 14-16
verloor teen Girls High 21-24
Eindig 4de in die Wes-Kaap
o15
wen 26-9 vs Bredasdorp
wen 46-2 vs Weston
wen 17-13 vs Girls High
wen 22- 6 vs Nomzamo
Dring deur na die uitspeelrondtes:
wen 11-10 vs Bellville
wen 14-12 vs Bloemhof
Speel uit vir eerste posisie:
Verloor 10-18 vs Paarl Gim.
Ons o15’s eindig 2de in die Wes-Kaap en dring deur na die Nasionale Top Skole Kampioenskap.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.
Hoërskool Durbanville FUTURELIFE Dros Okavango HSD DURBIEBOND
DURBIE DASH
12 October 2024
Join the annual Durbie Dash on 12 October 2024.
This is the schools biggest fundraiser of the year. Be sure to book your spot or support the Hoërskool Durbanville.
Enter: www.durbiedash.co.za
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
FUTURELIFE Dros Okavango NMI Toyota Tygervalley SPAR Aurora WP Motors C2M Chartered Accountants Inc MMR Property DevelopersRamble BAG DevcoAucamp & Wilsdorf Physiotherapists MySchool MyVillage MyPlanet Traveland Sport Deluxe Coffeeworks Brewmeister Coffee Company LoveLocal - Durbanville Durbanville Wine Valley I Love Durbanville Magazine Durbanville At Home Laerskool Durbanville Primary Voorbereidingskool Durbanville Preparatory School PostNet Durbanville Durbanville Durbanville Durbanville Advertising Durbanville business advertising online Durbanville Advertising
KUNS
Die volgende leerders se kunswerke is deur na die volgende rondte van Con Spirito:
Mia van Wyk gr12 Olieverf
Kari de K**k gr11 gemengde media
Isabelle-Rose Wilcocks gr 11 gemengde media
Jano Lötter gr 10 Potlood
Rubi la Grange gr 10 olieverf
Marianne du Toit gr 9 waterverf
Baie geluk Durbies.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
ATLETIEK
Atletiek spikes beskikbaar in ons Sport & Bemarkingskantoor.
Kontak [email protected]
Hoërskool Durbanville
Wes-Kaapse spanne spook sake uit vir plek in DStv Schools Netball Challenge Hierdie naweek vind die opwindende Wes-Kaapse Topskole-netbalbyeenkoms plaas, waar 15 spanne sal meeding om ‘n plek in die gesogte...
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
NETBAL
Wes-Kaap Kampioenskap
Sterkte aan ons o19A en o17A netbalspanne met die Wes-Kaap Kampioenskap.
Sterkte aan ons o15A netbalspan met die Kay Motsepe Kampioenskap.
Sterkte Durbies en geniet elke oomblik… los als op die baan.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
REDENAARS
Hartlik geluk aan die Junior en Senior Durbie Redenaars wie nq die Con Spirito Kunswedstryd se Nasionale Forte Rondte deurgedring het.
Durbie Redenaars is kern gesond!
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
REDENAARS
‘n Groot aantal Durbie redenaars het onlangs aan die Con Spirito Kunswedstryd, in die Afrikaans Huistaal Voorbereid en Onvoorbereid, deelgeneem.
Ons is trots op jul Durbies!
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DURBIES IS DANKBAAR
Durbanville Terreinpersoneel Winterbederf.
Durbie-Ouers het ‘n nuwe tradisie begin. Ons Terreinspan is bederf met heerlike versnapperinge, koeldrank en ‘n warmsjokolade drankie.
Ters Engelbrecht, van Aurora Spar, het die geleentheid as borg bygewoon, saam met ‘n paar van die donateur mammas wat as gasvroue opgetree het.
Elkeen het langmou frokkies, wintersokkies, beskuit, konfyt, lyfsepe en sambrele ontvang.
Mnr Venter het ‘n bedankingstoespraak gelewer en gasvrou Annelize van Rooyen het die mooiste gebed gesing.
Dankie aan SPAR Aurora asook aan elke ouer wat hierdie bederf moontlik gemaak het! Dankie aan Me Eleanor van Staden vir hierdie inisiatief.
Dankie Durbanville Terreinpersoneel vir wat julle vir ons doen, ons het groot waardering vir julle.
Hoërskool Durbanville
DEBAT
Con Spirito
Ons Debat Durbies het op 31 Mei en 1 Junie 2024 aan die Con Spirito Debatskompetisie by Huguenot Hoërskool deelgeneem.
Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat 10 van ons 11 juniorspanne en al 5 ons seniorspanne deurgedring het na die Semifinaal, wat in Augustus plaasvind.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DEBAT
ATKV
Hoërskool Durbanville het op 24 en 25 Mei 2024 die groot voorreg gehad om as gasheerskool vir die ATKV-debatskompetisie se Wes-Kaap Semifinaal te dien.
Ons leerders het ook uitstekend tydens hierdie kompetisie gevaar. Beide ons juniorspanne en een van seniorspanne dring deur na die Nasionale Landsfinaal, wat op die ATKV Klein-Kariba Oord in Augustus plaasvind.
Ons is baie trots op die volgende leerders wat deurgedring het:
Angelique en Genevieve Myburgh
Mila Morkel, Aletta du Plessis, Dané Morkel
Cayla Fourie, Saskia Cloete, Anouk Ge**er
Baie geluk ook aan Kara Meyer en Melandi Nabal en Elzette Bester en Lenae le Roux wat onder die Top 10 in die lokaal geëindig het.
Ons is ongelooflik trots op hierdie bekkige Durbies!
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
Hoërskool Durbanville se atlete het vanjaar puik prestasies gelewer tydens die SA Atletiekkampioenskap - AWSUM School News Hoërskool Durbanville se atlete het vanjaar puik prestasies gelewer tydens die SA Atletiekkampioenskap in die Paarl. Durbanville se atlete het as volg presteer: Chloe Serrotti Silwer Do.19 Gewigstoot 4de Do.19 Hammergooi 6de Do.19 Diskus Mila Aucamp 6de Do.17 400m 8ste Do.17 800m Minki Brink Do.17 ...
MNR & MEJ DURBIE
Ons Mnr & Mej Durbie finaliste het Saterdag uitgehelp by Huis Aristea se Basaar.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DURBIES IS DANKBAAR
Dankie aan ons Durbie-Ouers, Oud-Durbies en Durbie-Ondersteuners, wat hul Woolworths MySchool MyVillage MyPlanet gebruik het en sodoende R6 940.50 ingesamel het vir die skool.
Maak Hoërskool Durbanville die begunstigde op u kaart en samel sodoende fondse in vir die skool.
Winkels waar u kaart kan gebruik:
Woolworths
Flight Centre
Engen Quick Shop
Kalahari.com
Postnet
Wimpy
Spur
Supa Quick
Waltons
Bargain Books
Reggies
Raak betrokke en maak ‘n verskil.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DURBIE ADS
DURBANVILLE THROWING ACADEMY
Vakansie Program
Jean le Roux
0763103304
Hoërskool Durbanville
NETBAL
Wes-Kaap
Sterkte aan ons 14 dogters wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig.
Geniet elke oomblik en speel jul harte uit.
Hoërskool Durbanville FUTURELIFE Dros Okavango HSD DURBIEBOND
RUGBY
Spesialis oefensessies
Dankie Kurt Coleman vir jou tyd en moeite met ons skoppers, ons het groot waardering.
Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND
DURBIE ADS
Ondersteun Huis Aristea.
Hoërskool Durbanville
Die Bara Coffee Durbie van die maand vir Mei 2024 is... Henru Walters!
Lees meer oor Henru se puik prestasies 👇🏼
Sport - Gholf 🏌🏼⛳️
👏🏼 King David Mowbray Ope -2 (T4)
👏🏼 Henru wen saam met Hoërskool Durbanville se 1ste Gholfspan die SA Kwalifiserende rondte vir WP skole +1 (T2)
👏🏼 Henru verteenwoordig die WP Mans span in die Challenge Cup by Metropolitan GC - WP wen die toernooi - Henru T4 MVP 💪🏼
👏🏼 Durbanville Junior Ope -4 (1ste)
👏🏼 Westlake Ope -2 (T7)
Uitstekend, Henru!
Henru se prys sluit in- iets om te eet en drink vir hom en 'n metgesel. Geniet dit!
DURBIE ADS
Hoërskool Durbanville
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Langenhoven Street
Durbanville
7550
Opening Hours
Monday | 07:45 - 14:00 |
Tuesday | 07:45 - 14:00 |
Wednesday | 07:45 - 14:00 |
Thursday | 07:45 - 14:00 |
Friday | 07:45 - 14:00 |