Alles Handgemaak en Mooi

By Alles Handgemaak en Mooi maak ons alles wat Mooi is volgens jou eie spesefikasies sover ons kan?

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 03/12/2023

🌿 Stunning, handgemaakte stewige tote bag.

🌿Kan in verskillende kleure gemaak word.

🌿 Gemaklik vir net n vinnige uitstappie en inkopie sak

🌿 Bestel joune vinnig voor Kersfees

🌿R50 plain, R95 met motief van jou keuse

Whatsap
083 965 9083 🌺

03/12/2023
Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 30/10/2023

🌿Kry jou mini, mini sakkie met lekker lyfwas seep, shampoo en conditioner, lyf room, badsout en klein sepie in.

🌿Teen R50 n sakkie is dit n steel prys

🌿Bestel n paar gesig scrubbies by

🌿Ideaal vir n klein kersgeskenkie.

🌿kontak ons vandag by 083 965 9083

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 30/10/2023

🌿Kry jou Pamperlang mini's gou vir kersfees.

🌿Sakkie met mini hand wash/shower gel en mini lotion R90.

🌿Sakkie met n mini voet vyltjie, mini muscle rub vir moeë voete en n mini heel balm R120.

🌿 Mini's appart @ R45 elk

🌿Kontak my by 083 965 083 965 9083

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 26/10/2023

🌿Soek jy ietsie ouliks vir daai nuwe mamma, verjaarsdag geskenk of kersfees?

🌿Wat van n Pamperlang geskenk boks?

🌿Ons het die heerlikste bederf produkte wat sag is op die vel en heerlik ruik. En... dis natuurlik en organies.

🌿Vir n nuwe mamma is dit altyd n wenner want kleinding kry mos alles.

🌿 Kontak ons gou vir jou bestelling

26/10/2023

🌿KOOP VIR R200 OF MEER en kry n gratis mini - WOW

🌿Jy sal nie eendag spyt wees met hierdie lekker organiese en natuurlike produkte reeks nie.

🌿Verskeie geure om van te kies

🌿 Skakel ons by 083 965 9083 vir jou bestelling

26/10/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Caroline Topp, Lene Slinger, Shireen Booysen, Siena Poppie, Karen Costance, Karin Theron, Katie Sadien

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 14/10/2023
14/10/2023

🌿 Jy mag nie hierdie geleentheid mis nie!

🌿Ons kourier landswyd.

🌿Koop vandag nog jou kaartjie

12/10/2023

🌿 Hierdie pynsalf van ons verrig wondere!

🌿Dit was een van ons eerste salwe wat ons saam met die Biomediese en gesondheid sentrum in Ventersdorp gemaak het.

🌿Dit is anti inflammatories en sal vinnig daai spierpyn, beserings of artritis pyne verlig.

🌿Smeer direk aan aangetaste area.

🌿Bevat mentol so dit ruik ook hemels!

12/10/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Geraldine Windt, Machélle-Marié Moran, Felicity Abrahams, Lesley-Ann Wilson, Elma Adonis, Cherry Peters

12/10/2023

🌿 Pamperlang het nou hierdie mini reeks beskikbaar teen R55 n sakkie. Dit bestaan uit 30ml body wash, 30ml body lotion, 30ml shampoo, 30g badsout, 30g bad sneeu, klein sepie. Alles in n zip sakkie. Geur is op die oomblik Vanilla. Bestellings neem 15 werksdae. 🌷

🌿Dit maak baie oulike geskenke of jy kan dit in hampers gebruik. Kontak my vir jou bestellings

🌿0839659083

10/10/2023

🌿 Kontak onsvir al jou Pamperlang produkte

🌿083 965 9083

09/10/2023

✨️Baie oulike Tote sakke vir geskenke of inkopies...

✨️Dit word gemaak van sterk effe kleur materiaal en kom in verskillende kleure

✨️Oulike geskenk wat jy op kan print of verf vir n persoonlike geskenk hierdie kersfees.

✨️ Of gebruik hulle sommer as jou kerskous

✨️ Dis n lekker sterk sak en sal goed werk vir inkopies, veral omdat sakke vandag so duur word.

✨️Bestel vandag nog joune

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 07/10/2023

🌿 Het julle al ons nuwe Pamperlang mini's gekoop?

Dis baie gewild onder ons kliënte en werk lekker in geskenk bokse, strooimeisie bokse en ook in jou gaste badkamer.

Jy kan amper al ons gewone grootte produkte ook nou as n mini kry, verpak in dieselfde luukse glas botteltjies!

Van heel balm, muscle rub tot shampoo...

Slegs R45 per mini!

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 05/10/2023

🌷Pamperlang het n hele paar nuwe produkte op ons katalogus om te verseker jy word van kop tot tone gepamperlang!

🌿 2 in 1 shampoo en conditioner met Jojoba olie vir sysagte hare.
🌿 Room & Linen spray om enige vertrek of bedompige klerekas te verfris.
🌿 Oupa Pot se Beesvet Boerseep vir wasgoed, lyf of hare was.
🌿 Massage soap bars vir selluliet, bloed sirkulasie en detoks.
🌿 Coffee exfoliating soap vir n luukse lyfskrop.

02/10/2023

🌿Bestel vandag jou gesig scrubbie saam met jou Pamperlang stel @ R35 vir n pakkie van 6, handgemaak met 100% katoen.

27/09/2023

Ons het ook nou n baie oulike en handige Pamperlang Kuiersakkie. Daar is oulike Pamperlang mini's in wat jy kan saam neem as jy gaan kuier! 100ml body wash, body lotion, shampoo. 50g bad kristalle. 30g coffee scrub, muscle rub en heel balm. Daar kom ook n mini voet veiltjie en gesig scrubbie by. PU leather sakkie ingesluit 🌷

Alles vir net R450

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 21/09/2023

Is jy soos ek? Iemand wat hou van organiese produkte wat heerlik ruik asook goed is vir jou vel?

Dan is Pamperlang ook vir jou💜

Loer hier wat die produkte alles bevat.

Ons pryslys is ook hier ingesluit🪻

Photos from Alles Handgemaak en Mooi's post 20/09/2023

🌿Hier by Pamperlang gebruik ons slegs 100% natuurlike olies in ons produkte.

Loer bietjie hieronder na n kort opsomming van ons bestandele en die vele voordele wat jy daaruit kan kry 👇

Geen parabens en chemikalieë word gebruik nie. Dis ook nie getoets op diere nie 🌿

Want your business to be the top-listed Shop in Fetakgomo?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Fetakgomo
Other Fetakgomo shops (show all)
Xoliswa Xoliswa
Blomendal
Fetakgomo, HILISATHANKSFORLETTINGMEKNOWWHENYOUIT

4 Peas and Their Pod 4 Peas and Their Pod
Fetakgomo

Gown Rental and Sales in Polokwane

CAZY ZINJA CAZY ZINJA
Fetakgomo, 0727

Sports & Entertainment CREW � SPINING MOTORSPORT �

Matolokwaneng lapeng Matolokwaneng lapeng
P. O. Box 2oo95 Sekhukhune
Fetakgomo, 1124

seller

Kerk Str Worms Kerk Str Worms
18a Kerk Street
Fetakgomo, 0699

PEP Cell PEP Cell
A 007a Bopedi Shopping Centre
Fetakgomo, 0739

This is PEP Cell Apel Bopedi Shopping Centre SA’s family favourite retailer offering affordable, good quality clothing for men, woman and children, homeware, tech, and more. Becaus...

Bucks wood work and carpentry Bucks wood work and carpentry
Ga Nkwana Next To Ngwana Clinic
Fetakgomo

Wooden chairs and table... stretch tent and ambrelers... mobile bars and cocktail bars... vip sectio

MJ Deco Blooms MJ Deco Blooms
Fetakgomo, 0699

Credible and experienced in decor, floristry and event Management Services. We are in Polokwane.

The Artful Auras Co. The Artful Auras Co.
Fetakgomo, 0741

Artful Auros Co. 📿🧿🖨🧢👕 ●Adorn your wrist,unleash your spirit○ ●Print is forever●

Data Inn Office National Data Inn Office National
POLOKWANE LIFESTYLE CENRTE, C/o Landros Mare & Market Street
Fetakgomo, 0699

Data Inn Office National - All your School and Office supplies under one roof. We mean Business

Home and Furniture Expo Home and Furniture Expo
Fetakgomo, 0700

Exhibition of contemporary and Classic furniture both locally manufactured and imported.