St Mary's RC Primary School- George

St Mary's RC Primary School- George

You may also like

Doni Stiword
Doni Stiword

St Mary's RC Primary School- George, Western Cape, South Africa.

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 01/08/2024

Gr.R - Aansoeke 2025 📚✏️

Die aansoeke vir graad R inskrywings is oop vanaf die 1 - 16 Augustus 2024 .
Maak seker dat u St Mary’s Primêr in George kies as ‘n opsie en nie in die ander stede nie .

U is ook meer as welkom om die skool te kontak as u enige vra het rakende die proses.

Aangeheg is ook die link vir die aansoeke

https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions

St Mary’s groete 💛💙

31/07/2024

📣🔊📢AANDAG AANDAG AANDAG‼️‼️‼️

St Mary’s (RK) Primêr hou konsert!!!

Kom geniet die aand waar ons, ons leerders se talente besigtig terwyl hulle dit pragtig ten toon stel.

Plek:
Kondorsaal, St Mary’s (RK) Primêr
Datum:
Donderdag, 15 Augustus 2024
Tyd:
18:30

Kaartjies word teen R40 per persoon verkoop.

Kontak gerus die skool vir meer inligting.

Ons hoop om u daar te sien.

St Mary’s Groete 💙💛

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 30/07/2024

Ons skool se trompoppies dogters het Saterdag , 27 Julie deel geneem aan hul eerste kompetisie in Oudtshoorn. Ons is baie trots op hulle ! 🌟🏴

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 29/07/2024

Ons graad 1-4 leerders het Saterdag , 27 Julie die ATKV leesmarathon bygewoon. Hulle flink-lees en deelname het ‘n sertifikaat verower ! 📚

26/07/2024

Dag 5 - Trek aan soos jou gunsteling onderwyser 👩🏻‍🏫👨🏾‍🏫

Ons wil net baie dankie sê aan al ons leerders wat die Geesweek ondersteun het ! Ons het lekker gees gevang.

25/07/2024

Pajama dag ! 💤

24/07/2024

Geesweek - Dag 3
Superhero’s & Disney characters 🦸🏽👸🏽

23/07/2024

Geesweek - Dag 2
Crazy Hair day 👩🏾‍🦱🧑🏽‍🦱
#

26/05/2024

Liewe Ouers/ Voogde

📌Neem hiermee kennis dat ons Graad 4-7 leerders môre (27 Mei 2024) met hul Junie eksamen begin. Die skool sal vanaf môre om 13:00 nm verdaag vir die leerders.

Kort boodskap aan ons leerders:
Hou aan om in jouself te glo en jy sal al jou doelwitte bereik. ❤️🙏🏼

22/05/2024

ASALINTO PASIYA 🏉

Ons by St Mary’s (RK) Primêr is trots om mee te deel dat Asalinto opgeneem is in die o/13 SWD Akademiespan.

Die span gaan 16-21 Junie 2024 in Pretoria, op Loftus Versveld aan die o/13 toernooi deelneem.

Asalinto, ons is baie trots op jou. Jou harde werk word mooi beloon. ❤️🏉💪🏼

Enige donasie van die publiek sal grootliks waardeer word. Die koste vir die toernooi beloop R11 380. Skakel gerus met die skool as u ons in enige manier kan help.

St Mary’s Groete 💙🤍

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 20/05/2024

Ons is verheug om u mee te deel dat 20 van ons Graad 7-leerders aan ronde 1 van die "AstroQuiz" aangebied deur SAASTA (South African Agency for Science and Technology Advancement) deelgeneem het. Ronde 1 het plaasgevind op 11 April waar opgewonde, voorbereide leerders met selfvertroue deelgeneem het.

8 van hierdie leerders het 16 Mei op distriksvlak ronde 2 van die die AstroQuiz met ywer aangepak en met 'n glimlag op die gesig voltooi.
Kom ons hou duime vas dat ons na Ronde 3 sal deurdring.

St.Mary's is trots op hulle! 💙🤍

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 01/05/2024

Die dogters van St.Mary’s RC Primêr het op 25 April, die skool asook die gemeenskap skoongemaak wat deel vorm van die Dogtersklub se herwinningsprojek. Geborg deur Blue Ribbon Bread 💙.

# Dogtersklub 👭
# Herwinning ♻️🚮

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 01/05/2024

Die Graad 7 klasse het op 25 April 2024, 'n wonderlike geleentheid gekry om toebroodjies 🥪 🍞 vir die leerders van die skool te maak. Blue Ribbon Bread het dit moontlik gemaak.

Ons gaan ook Blue Ribbon broodsakkies by die skool insamel as deel van hulle skoolkompetisie projek. ♻️ Vir ons om te WEN moet leerders soveel sakkies as moontlik insamel. ❤

Blue Ribbon Bread 🍞🥪💙

22/04/2024

Die span van Hope Family Church het vandag ons saalbyeenkoms waargeneem. Die leerders en opvoeders het dit baie leersaam gevind en baie geniet. Baie dankie aan die span van Hope Family Church.

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 22/04/2024

Die span van Hope Family Church het vandag ons saalbyeenkoms waargeneem. Die leerders en opvoeders het dit baie leersaam gevind en baie geniet. Baie dankie aan die span van Hope Family Church.

22/04/2024

Top presteerders 📚⭐️
Die leerders het vandag sertifikate ontvang wat in Kwartaal 1 top presteer het in hul graad verband.
Ons wil net vir elkeen weereens baie geluk wens op die goeie prestasie!

18/04/2024

GR.R
Leerders doen lekker fyn motoriese oefeninge ! 🌈

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 14/04/2024

STEM: SCIENCE, TECHNOLOGY, ENGINEERING, MATHS-klub gebeur elke Woensdag om 14:00.

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 14/04/2024

Die Graad 7 NW-klas besig om eco-bricks te maak. 👏👏👏👏

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 12/04/2024

Netbal 🏐
Die volgende dogters is opgeneem in die George span en neem die naweek deel aan die streeksproewe by Hoërskool Outeniqua. Ons is baie trots op elkeen van hierdie dogters en wens hul sterkte toe.

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 20/03/2024

GR R leerders hou hulle lyfies soos paas hasies.
Ons Gr.R leerders wens almal ‘n Geseënde Paasfees toe. 🐰🌸

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 15/03/2024

Ons graad 1 leerders het Woensdag 13 Maart , ‘n uitstappie na die Redberry Farm gehad 🍓.

Die leerders het dit verskriklik geniet , baie dankie aan die personeel by die Redberry farm vir die leersame uitstappie !

13/03/2024

Vir diegene wat hulp nodig het met u kind se graad 1 aansoek vir 2025, daar is beamptes wat u by die volgende George skole kan help. ✏️

Visit https://bit.ly/apply2025 to apply online.

11/03/2024

Aansoeke vir 2025 is nou oop.📚✏️

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 28/02/2024

2024 Prefekte Byeenkoms 📚👨🏽‍🎓

Tydens ons saalbyeenkoms op Maandag, 26 Februarie,het 2024 se prefekte hul balkies ontvang wat deur hul ouers aangesteek was.

Alle sterkte aan ons 2024 prefekte.
🙌🏼💙

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 27/02/2024

Ons is verskriklik trots op al ons atlete wat die afgelope paar weke ons skool verteenwoordig het by die verskeie atletiek byeenkomste. 🏃🏾🏃🏻‍♀️
Hou so aan !

Photos from St Mary's RC Primary School- George's post 20/02/2024

Geagte ouers ons wil graag hê u moet ons Braai & slaai funksie ondersteun 🍖🔥
Sien brief vir verdere inligting

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Dag 5 - Trek aan soos jou gunsteling onderwyser 👩🏻‍🏫👨🏾‍🏫Ons wil net baie dankie sê aan al ons leerders wat die Geesweek ...
Pajama dag ! 💤#GEESWEEK
Geesweek - Dag 3 Superhero’s & Disney characters 🦸🏽👸🏽#GEESWEEK#fidelitas
Geesweek - Dag 2 Crazy Hair day 👩🏾‍🦱🧑🏽‍🦱#
Die span van Hope Family Church het vandag ons saalbyeenkoms waargeneem. Die leerders en opvoeders het dit baie leersaam...
Top presteerders 📚⭐️Die leerders het vandag sertifikate ontvang wat in Kwartaal 1 top presteer het in hul graad verband....
GR.R Leerders doen lekker fyn motoriese oefeninge ! 🌈
Fidelitas
Gr R Ouma en Oupa Dag.
Gr R Ouma en Oupa Dag.
Geseënde en gelukkige Vrouedag aan alle vroue. Dankie aan die manspersoneel by St Mary's RC Primary School- George vir d...

Category

Telephone

Address

23 Beer Street, Rosemoor
George
6530
Other Schools in George (show all)
Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School
58 Victoria Street
George

A safe and creative learning space for your little pre-schooler

Diepkloof VGK Primêre Skool Diepkloof VGK Primêre Skool
Posbus 2193 Sinksabrug
George, 6529

Welkom by Diepkloof VGK Primêr, die skool waar geborgenheid vir u kind hoofprioriteit is.

En Route Academic support & counseling En Route Academic support & counseling
Loerie Park
George, 6529

Academic support with extra lessons, assistance with projects, orals or eisteddfods. This can be don

Kids Inc. Education Center Kids Inc. Education Center
George, 6529

Helping your kids through their education with kindness, love and enthusiasm - In-Person Lessons - Online Lessons - Homeschool Support for Parents - Homework Support - Private Les...

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT workshops and Math enrichment classes to mentally equip learners.

George High VCSV George High VCSV
6 Mission Street . Rosemoor
George

Verenigende Christenlke Studentevereniging

Pac's High Class of 2002 Reunion Pac's High Class of 2002 Reunion
George, 6529

Reunion Class of 2002 Pacs High .The aim hereby is to get everybody who matriculated the year 2002 f

Graceland Kleuterskool Graceland Kleuterskool
New Combi Street 50, Conville
George

The Little big Music School The Little big Music School
George

The Little big Music School offers music Lessons with a difference. Available for beginner to professionals. Piano, Brass and Woodwind instruments.

St. Paul's Primary School St. Paul's Primary School
George, 6529

Primary School in George, Western Cape

Little Stars Daycare/Dagsorg Little Stars Daycare/Dagsorg
63 Mission Street
George, 6530

Afrikaans & English

Imizamo Yethu Secondary School Imizamo Yethu Secondary School
Ngcakani Road
George, 6529

Caring,Competence,Accountability,integrity,Innovation and Responsiveness