Van Kervel

Van Kervel School caters for learners with special educational needs.

27/08/2024

LANDLOOP
Ons landloop atlete is besig met finale afronding vir die groot
Weskaap Landloop Kampioenskappe by Hottentotsholland Hoërskool in Somerset-Wes.

26/08/2024

PERSONEEL
Mnr Louis Lourens en Dominique is die afgelope naweek in die huwelik bevestig.
Baie geluk aan die pragtige bruidspaar - ons wens julle baie seën toe!

26/08/2024

Personeel
Baie dankie aan JMS Brokers wat 'n groot deel van die kostes vir ons Personeel se baadjies geborg het. Ons waardeer dit!

23/08/2024
Photos from Garden Route Eisteddfod's post 22/08/2024
22/08/2024

Kaartjies by die skool beskikbaar!

Photos from Africa Skills's post 14/08/2024
Photos from Van Kervel's post 14/08/2024

Sokker ⚽
VKS het vanmiddag op ons veld teen Huis Outeniqua gespeel. Telling 8-0 in ons guns.
Man of the match: Baie geluk aan Jaydon Jacobs!

Photos from Van Kervel's post 13/08/2024

Garden Route National Parks Girls Day

15 van ons dogters het die dag gaan bywoon en is vergesel deur me M Malagas, me L van Zyl en mnr DL Ge**er.

Activities included self-development, peer pressure, goalsetting, postive affirmations and possible career opportunities for learners at SANParks.
Die groep het ook die begin gedeelte van Half Collared Kingfisher staproete gaan verken.

09/08/2024

Vir al die vroue in ons lewe....
To all the women in our lives....

06/08/2024

Netbal 🏐
Na 'n vol en besige seisoen, is daar vanmiddag heerlik gesmul tydens hul afsluiting. Ons is trots op elkeen wat hul deel gegee en vasgebyt het tot aan die einde van die seisoen. Groot dankie ook aan die afrigters: me M Malagas, me M Horn en me A van Kleef.

Photos from Van Kervel's post 05/08/2024

Landloop 👟🏃🏾🏃🏽‍♀️
Die Landlopers het die afgelope naweek aan die SWD proewe by Olympia deelgeneem en uitstekend gevaar. 14 van ons atlete was in die George Span en het 10 medaljes gewen! Dit wil gedoen wees. 🥇🥈🥉

04/08/2024

DOGTERS SANGGROEP 🎤🎶🎼
Dié groep dogters het Vrydag pragtig gesing by Eden & Central Karoo Teacher Appreciation Day wat by George Voorbereiding deur die Departement gehou is.

01/08/2024

NETBAL 🏐
Laaste VKS Netbal wedstryd vir ons vierde jaar dogters vandag!
Meagan van Vuuren, Cornecia Bruintjies, Ambur Lingerveld en Mariska Manus ❤️💙❤️💙

Photos from Van Kervel's post 01/08/2024

NETBAL 🏐
En so kom nog 'n Netbal-seisoen tot 'n einde. Dankie aan elke dogter en die afrigters vir die werk wat ingesit is. Baie ure geoefen en baie kilometers gery.

Twee vriendskaplike wedstryde hierdie week gespeel teen York High en Eden HTS.

27/07/2024

SPORTTOER 2024

Nie eers die Kaap van Storms kan VKS se gees demp nie!
As ons dan nie kan rugby speel nie, dan speel ons in die water!

Photos from Van Kervel's post 27/07/2024

SPORTTOER 2024
Uitslae uit 'n baie nat en koue Kaap💦💨

NETBAL 🏐
1ste span het al 3 hul wedstryde gewen.
VKS teen De Grendel wen 6-1
VKS teen Lindelani wen 9- 2
VKS teen Jan Kriel wen 4-0

RUGBY
Van Kervel teen Axios wen 28 - 5 🏉

SOKKER
VKS teen Axios wen 6 - 2 ⚽

Photos from Van Kervel's post 26/07/2024

Sporttoer 2024
Sterkte aan ons sportspanne wat vandag vertrek het op die sporttoer na Westcliff.

25/07/2024

Landloop
Baie sterkte aan die Landlopers wat vanmiddag deelneem aan die George proewe by Olympia.

23/07/2024

Rugby 🏆🏉🏆

Ons eerste rugbyspan WEN DIE LIGA!!
Vandag @ Olympia Vaardigheidskool gespeel: 54-5
Baie geluk aan al hierdie spelers en ook hul afrigters.

Photos from Van Kervel's post 23/07/2024

Landloop
4 km langasems - laaste liga byeenkoms by Olympia Vaardigheidskool.

23/07/2024

Hokkie
Vriendskaplike wedstryd teen Carpe Diem. Heerlik gespeel. Gelykop telling.

17/07/2024

Netbal🏐

16 Julie teen Kairos

Die derdespan wen 11-10.

Photos from Van Kervel's post 17/07/2024

Netbal🏐

Teen Oudtshoorn Vaardigheidskool 16 Julie
Die eerstespan wen 15-7
Speler van die eerstespan wedstryd: Mbalentle Futshani JG 1.

Die tweede span verloor 6-4

Photos from Van Kervel's post 16/07/2024

SOKKER
VKS (o/17 mix) het teen Kairos gespeel op ons veld.
Telling in ons guns: 8-0
Baie geluk manne!

16/07/2024

PERSONEEL
Baie geluk aan Mev. Petro Maritz wat aangewys is as wenner in die afdeling Leierskap in LSEN onderwys. Van Kervel is trots!

Photos from Van Kervel's post 16/07/2024

LANDLOOP
Landlopers het vandag by Olympia Vaardigheidskool deelgeneem aan die liga byeenkoms.

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

SPORTTOER 2024Nie eers die Kaap van Storms kan VKS se gees demp nie!As ons dan nie kan rugby speel nie, dan speel ons in...
Mnr Tony Noble het vandag vir die leerders 'n waardevolle boodskap tydens ons saal gebring. Angelina Agulhas (4de Jr) we...
Atletiek: Weskaap Atletiek KampioenskappeCarla vd MerweGewigstoot 3de plek (Brons)
Atletiek: Weskaap Atletiek KampioenskappeGerhard BouwerSpiesgooi 2de plek (Silwer)Gewigstoot 2de plek (Silwer) Baie gelu...
Atletiek: Weskaap Atletiek KampioenskappeOns hoofseun, Valentino Loggenberg1500 m, tweede plek (Silwer)5000 m eerste ple...
🔉🔊Ons kondig aan - mnr en mej Valentyn🥁🥁Prinade Kennedy en Lizelle van Staden
Onthou om jou Kers-inkopies te gaan doen by VKS se stalletjie by die Treinmuseum!
TOUTREK 💪Mosselbaai TrekfeesVKS seuns het twee trekke gewen!
En dan.... Natuurlik sluit ons die saal af met 'n lekker saamsing liedjie!
Netbal 🏐Die eerste span het vandag teen OVS gespeel. Hulle het 15-2 gewen. Die hele span het baie mooi gespeel. 🫶🏼👌🏼🥳🔥 D...
VKS Winkeltjie WAS oop

Category

Telephone

Address


Meyer Street
George
6539

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Other Education in George (show all)
Belcomec Training - PTY Ltd. Belcomec Training - PTY Ltd.
7 Fabriek Street
George, 6529

Contact us if you are interested in the following: Mechanical NQF Level 2, 3 and 4 Mechanical CBMT Level 1,2, 3 and 4 Electrical NQF Level 2, 3 and 4 Electrical CBMT Level 1,2, 3 ...

York High Interact Club York High Interact Club
Meade Street
George, 6529

York High Interact Club is situated in George, South Africa. It is a very active club with many projects in the George area which benefit the community.

Biolink Brain Training - Garden Route Biolink Brain Training - Garden Route
1 Fairview Office Park , First Street
George, 5629

At Biolink Centres, we provide comprehensive answers, solutions, and support to children diagnosed with ADHD and/or executive function challenges.

GardenRock music studio GardenRock music studio
117 Mitchell Street
George, 6530

EQUIPPING | ENABLING | INSPIRING

Michelangelo Hair Academy Michelangelo Hair Academy
Michelangelo Hair Academy, Shop 6, Tommy Joubert Building, Courtenay Street
George, 6529

Join the Michelangelo Hair Academy and discover the art of hair design.

Parkdene SS: Amptelik Parkdene SS: Amptelik
Ballot Street, Parkdene
George, 6529

Secondary School in George

Sugar and Spice Daycare Centre Sugar and Spice Daycare Centre
6 St John's Street
George, 6529

A safe and loving 'home away from home' for your little ones. 30 years after opening our doors we ha

Dagsorg, Day Care & Aupair Dagsorg, Day Care & Aupair
George

Wil u met 'n geruste hart werk toe gaan en weet dat jou kleuters veil

Help people on school home work Help people on school home work
George

To help children's who never understood

George First Aid Training Providers George First Aid Training Providers
York
George

First Aid

BabyGym with Sianne Roux BabyGym with Sianne Roux
Happy Valley
George, 6259

BabyGym offers the insights you need to optimise the first 14 months - brain development #101