LiMari Louw, Johannesburg Videos

Videos by LiMari Louw in Johannesburg. RSG-aanbieder LiMari Louw se amptelike Facebookblad Insta @limarirsg

Kyk dit!

Click to enable sound Next

Other LiMari Louw videos

Kyk dit!

Karlien van Jaarsveld kuier mΓ΄re by my! Sien uit!

Ek saai verlede Sondag Oujaarsboodskappe uit op RSG. 'n Man laat weet hy en sy vrou sou tot ounag gedans het, was dit nie vir sy Hallelujavoete nie. Iets wat ek toe eers later ontdek, beteken jy kan nie dans nie. Ek kry toe hierdie boodskap, waar 'n ander man so 'n bietjie deurmekaar raak met die tipe voete ... πŸ˜…

Vrek snaaks vir my πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Kyk! πŸ˜‚

Check hierdie Afrikaanse plaasboer wat rugby in Setswana uitsaai πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Skakel mΓ΄reoggend om 11:00 in vir die Saterdagresep! DaniΓ«lla van Heerden kom kuier!

Absoluut briljant!

Om diΓ© boodskap te kry van die beste Afrikaanse omroeper wat die land ooit gesien het, is goud. "Moet lat niemand die Lig v jou weg vattie. Stap inni son. Weet net, ek is jou fan." Dis sommer ook vir jΓ³ΓΊ vandag. Moenie dat enigeen of enigiets jou lig steel nie. β™₯️

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Karkoop in Brakpan 🀣