Sanna's Bubble Waffle
Bubble Waffles
Waffle Pops
Waffle Sticks
Coffee
Cooldrinks
Baker's Special 😋😉
~🍪🌈😁🤯
What about a Savoury Waffle?
YES/NO
Roasted Marshmallow🍡
Oreo Crumble🍪
Astrolicious😋🌈
Service with a SMILE.🥳
Wat n vriendlike jong man wat ons kom wys het hoe dit gedoen moet word💪. Bring gerus die jonger generasie om hulle eie Rainbow creation te kom maak.🤯🌈
Kom en ondersteun ons by Sanna's Bubble Waffle winkel. Teen bekostigbare pryse en defnitief die geld werd. n Rustige atmosfeer in ons " Secret Garden" . Ons doen ook kinder partytjies kontak ons graag op ons nommer op ons page vir meer inligting. 😁🥳🤯
Nutella Waffle Sticks 🍫😋
-Death by Choclate🤯
-Rainbow Galore🌈
Kom en geniet n heerlike Bubble Waffle, Waffle pops, Waffle stick of n Warm koffie en yskoue Koeldrank hier by Sanna's Bubble Waffle winkel gelee in 8 Bree straat Langebaan.🧇☕🥤
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Langebaan
Langebaan
7357
Opening Hours
Tuesday | 00:00 - 18:00 |
Wednesday | 00:00 - 18:00 |
Thursday | 00:00 - 18:00 |
Friday | 00:00 - 18:00 |
Saturday | 00:00 - 18:00 |