Destiny Home Care

Destiny Home Care

Private home care of elderly and terminally ill patients. Also day care fasillity.

Elderly and Terminal ill patient care as well as Day care. 24 Hour professional nursing care.

06/10/2021
29/09/2021

Heila Bekker 082 464 9839

22/09/2021

Baie geluk ouma Marie, hoop ouma het 'n spesiale dag.😘

10/09/2021

Ouma Lalie, baie geluk met die verjaardag môre, sy d**k sy is 85😀. Ons eet sommer vandag al koek.

09/08/2021

Vannaand wil ek dankie sê. Here dankie vir goeie mense wat u op my pad gebring het. Omgee mense. Gee mense. Hoe sal ek ooit genoeg kan dankie sê vir elke oop hart en hand. Toe die krisis ons onverwags tref het mense net begin aandra sonder dat ek gevra het. Here ek het nog nooit so iets beleef nie. Maskers, oorjasse, oorskoene, duisende rande se medikasie, nebulizers, suurstof masjiene, kos, nageregte, klaargemaakte etes, ontbyt, Here dit is net te veel om op te noem. Vannaand nog 2 oproepe gehad van mense wat net wil weet vir watter dag hulle moet kos bring. Ons het iemand gereël om in te staan met etes maar dit is nie eens nodig nie so baie kos is daar. Ds Christo wat toevallig verby ry toe die 1e pasiënte oorgeplaas is hospitaal toe, net gestop, geen vra gevra nie en begin help. Here, dankie dat u elkeen van hierdie mense op my pad gebring het. Ek prys die naam van die Een wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in alle ewigheid. Amen

27/07/2021

Baie geluk ouma Hillary.

30/05/2021

Ons wil nie graag ons deure sluit vir besoekers nie aangesien die impak op die bejaardes se geestestoestand te veel is, ons is egter genoodsaak om ons besoekure te verkort en slegs direkte familie toe te laat. Ons vra ook dat slegs een persoon per bejaarde besoek sal aflê. Gee asb ekstra aandag aan sanitering van hande en skoene by die hek. Dankie dat almal verstaan. Destiny groete.

06/03/2021

Baie geluk ouma Heila Brooks. 76 vandag.

09/02/2021

Baie geluk ouma Stienie.

17/01/2021

Baie geluk ouma Marie, 88 vandag

14/01/2021

Baie geluk ouma Hakie, 82 vandag.

30/12/2020

Ou Muriel, báie geluk met ouma se 99ste verjaardag. Dankie vir alles wat ons by ouma kan leer.

Photos from Destiny Home Care's post 16/12/2020

Ons het 'n heerlike kersete geniet.

26/06/2020

Baie geluk ouma Hannah.😘😘😘

07/06/2020

Ng Kerk Marble Hall verkoop heerlike poedings vir vadersdag. 25x25cm foelie pan vir slegs R50. Vir bestellings kontak Junia by 079 888 5858. Kan afgehaal word Saterdag 20e 9 tot 11by kerkkantoor. Kom ondersteun ons asb.

Photos from Destiny Home Care's post 10/05/2020

Dankie Mercia vir al die heerlike eetgoed aan ons oumensie. Dit is 'n báie spesiale bederf vir moedersdag.

Photos from Destiny Home Care's post 05/05/2020

Dankie Ian dat jy ons manne se hare gesny het.

02/05/2020

Lekker middagete. Dankie Mercia.

02/05/2020

Baie dankie aan Mercia Blake vir die pizzas. Ons oumensie gaan heerlik eet. Dit is 'n welkome bederfie.

17/04/2020

Hope you had a very happy birthday yesterday Francina.🎂

26/03/2020

Dankie aan 'n vol span personeel wat vrywilliglik inwoon ons oumensies te versorg. Ek is super trots op julle. Mag God ons hierdeur dra. Dankie julle.

23/03/2020

Indien enige iemand 'n karavaan het in Marble Hall wat hy bereid is om vir my te leen vir die volgende 3 maande, sal ek dit waardeer. 082 464 9839

15/11/2019

Baie dankie vir die skenking van die lugversorger vir ons siekeboeg. Uit ons harte uit dankie dankie dankie.

14/11/2019

Baie dankie aan al die dames van Flambojant tuinbou klub vir die kos. Ons mensies gaan heerlik eet môre. Poeding op 'n Vrydag is skaars.😅. Ons waardeer julle.

29/01/2019

Dankie Hemelse vader dat U die fondse voorsien het, ons siekeboeg se dak is oppad.

20/01/2019

Baie geluk met die groot 93 gister ouma Polla. Ons wens ouma gesonde jare toe.

20/12/2018

Ons kersete. Baie dankie Madelein en Charlmarie vir julle hulp. Almal het heerlik geëet.

20/11/2018

Baie geluk ouma Olga, 87 vandag

19/11/2018

Dankie dankie dankie. Môre kook ons konfyt.

17/11/2018

Hoop tannie het lekker verjaar.

Want your practice to be the top-listed Clinic in Marble Hall?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Ranonkel Str 669
Marble Hall
0450