Mentors in Motion

We spread the Word of God and the love of God in schools. Ons versprei die liefde van God en woord van God in skole.

22/08/2024

Ons Mentors is passievol oor hulle werk en om elke Laer-en Hoërskool kind toe te rus om 'n goed gebalanseerde volwassene te wees. Die ou Afrika spreekwoord lui "It takes a village to raise a child" - ons het jou hulp nodig om ons hande sterk te maak. As jy graag wil betrokke raak as donateur kontak ons gerus by [email protected] of maak 'n donasie by Mentors in Motion West Rand / Nedbank / Account no 1220 601 276 / Branch 198765.

20/08/2024

Ons droom is om 'n Mentor in elke skool in die Wesrand te plaas vir ten minste 2 dae per week. As jy graag wil betrokke raak as donateur kontak ons gerus by [email protected] of maak 'n donasie by Mentors in Motion West Rand / Nedbank / Account no 1220 601 276 / Branch 198765.

11/07/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Jacques Cilliers! Hoop jy't 'n awesome dag!

04/07/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Kyle Delport! Mag jou dag en jaar geseënd wees!

14/06/2024

Please consider supporting Mentors in Motion by becoming a monthly donor. Contact [email protected] for more information.

31/05/2024

As a Mentor, we are tasked with fun activities such as Bible lessons, praise and worship and assembly. Still, the majority of our responsibilities lie in Christian Counselling: guiding young minds through the storms of life and counselling parents and teachers.
We are tasked with shifting their disaster mindset to that of hope and guiding them to spiritual growth. As a Mentor I’m a symbolic representation of Christ; His love, acceptance and understanding. If we only place the child’s suffering in the perspective of human understanding, hopelessness and frustration will set in, but as followers of Jesus, we know that He has triumphed over sin and death. We assist in sparking new hope and guiding them towards setting SMART goals (Specific, Measurable, Achievable, Relevant and Time Based) using the life and work of Jesus Christ as Biblical guidance. We can relate to each other through His suffering and victory.
Each day I am privileged to counsel a child, I am overwhelmed with the responsibility I have in Christ to lead, nurture, and develop the next generation of believers according to the Great Commission (Matt 28:16-20).
Please help our cause by becoming a monthly donor. Sign up for a monthly debit order by contacting [email protected] or donate to Mentors in Motion West Rand / Nedbank / Account no 1220 601 276 / Branch 198765.

24/05/2024

At Mentors in Motion, we place Mentors in Primary and High Schools to guide the youth of our country spiritually, emotionally and developmentally. We teach them Biblical truths while mentoring them to steer their sails and navigate the stormy weather of adolescence and peer pressures. If you wish to become a monthly donor please contact us at [email protected] or donate directly to Mentors in Motion West Rand / Nedbank / Account no 1220 601 276 / Branch 198765

03/05/2024

Mentors in Motion verskaf nie net fisiese, geestelike en emosionele bystand aan kinders dmv Mentoring by skole nie, ons spits ook onsself daarop toe om Ouerleiding te gee waar moontlik. Besoek gerus ons Ouerleiding Blad op ons webtuiste vir praktiese artikels en raad.

Ondersteun ons visie om 'n Mentor in elke Laer- en Hoërskool te plaas deur 'n maandelikse Donateur te word. Kontak ons op [email protected] om 'n debietorder te teken, of maak jou donasie uit aan:
Mentors in Motion West Rand / Nedbank / Rekening no 1220 601 276 / Tak 198765
Dankie!

mentorsinmotion.co.za

26/04/2024

’n Jaar terug het ek my eie lewe probeer neem. Ek het geen moed gehad om enigiets te doen nie. Ek het al die deure wat die Here vir my oopgemaak het net weer toegeslaan. Ek wou nie hulp kry nie want ek het veilig en gemaklik gevoel in die donkerte. Ek het die Here uit my lewe uitgesluit. Uit die bloute uit het daar ‘n vreemdeling in my lewe opgedaag – ‘n MiM Mentor. Sy het my deurgedruk tot die einde. Sy het nooit moed opgegee om my te help nie. Sy het my weer in die Here laat glo. Al het ek opgegee in my lewe het sy my altyd opgetel en gesê “Dis nie verby nie. Jy gaan deur hierdie werk.” Ek het die Bybel weer begin lees en ‘n Bybelvers gekry wat my deur elke dag kry….Psalm 139:14. Ek het besef die lewe is soos ‘n rivier – dit gaan deur kronkels, maar vloei nie agteruit nie. Ek is so dankbaar daar was 'n Mentor by my skool.(Nina*, Gr 11)
*Skuilnaam

Mentors in Motion plaas Mentors in Laer- en Hoërskole om die jeug van ons land by te staan deur middel van mentoring en om geestelike leiding te gee. Ondersteun asb ons visie om ‘n Mentor in elke skool te plaas.

Kontak ons om ‘n maandelikse donateur te word by [email protected] vir 'n debietorder form, of maak ‘n donasie vandag: Mentors in Motion Wes Rand, Nedbank, Rek.No: 1220601276, Tak: 198765

16/04/2024

Tutor Doctor ❤️

13/04/2024

Kom sê gerus hello vir Mentor Madelie en Ds Neels van Mentors in Motion as jy by Laerskool Muldersdrif se Opedag is vandag!

05/04/2024

Baie geluk aan ons Mentor, Louise Kemp wat vandag verjaar! Louise dien by Laerskool Protearif.

Photos from Mentors in Motion's post 14/03/2024

Golfdag 2024. Dankie vir elkeen se ondersteuning!

29/02/2024

Looking forward to our Golfday!!

16/02/2024

Kinders is ons toekoms, 'n ware geskenk van God. Ouerskap is egter nie altyd maklik nie! Hier is so paar dinge wat jy as ouer vir jou kind kan sê om hom/haar positief op te bou en aan te moedig! 📷krediet: rachelwojo.com

Photos from Mentors in Motion's post 14/02/2024

Vandag word liefde gevier; kom ons nader tot die Een wat Eerste liefgehad het. Ons hemelse Vader wat in liefde sy Seun gegee het sodat elkeen van ons ware, onbaatsugtige liefde kan ervaar. Kom ons eer God vandag vir daardie liefde, deur nie net ons gades en kinders in liefde te ontvang nie, maar ook die bedelaar op straat, die kollega by die werk met 'n verskillende uitkyk as jy en selfs daardie individue wat jou lewe versuur. Mag jy 'n liefde-gevulde Valentyns ervaar.

26/01/2024

Contact [email protected] to book your 4 ball today!
in Motion

19/01/2024

Well done to all our Mentors who attended the Youth Mental Health First Aider training this week. Thank you Inge Nieuwoudt and Dr Vasi, we learnt new skills to assess, equip and assist the youth we work with, and gained excellent insight into adolescent mental health.

06/11/2023

Volg asb ons Instagram Blad Mentors in Motion

Photos from Laerskool Kenmare Amptelik's post 20/10/2023
Photos from Mentors in Motion's post 26/06/2023

~Meet the team Monday!~

Madelie Kruger is ons mentor by:
Laerskool Muldersdrif

Sy kan gekontak word by: [email protected]

Hier is 'n paar interessante feite oor haar....

Photos from Mentors in Motion's post 05/06/2023

~Meet the team Monday!~

Jacques Cilliers is ons mentor by Laerskool Ebenhaeser.

Hy kan gekontak word by: [email protected]

Hier is 'n paar interessante feite oor hom...

Photos from Mentors in Motion's post 29/05/2023

~Meet the team Monday!~

Louise Kemp is ons mentor by:
Laerskool Protearif

Sy kan gekontak word by: [email protected]

Hier is 'n paar interessante feite oor haar....

25/05/2023

A beautiful moment of worship captured by Louise Kemp, one of our mentors, at Laerskool Protearif -Amptelik.

Photos from Mentors in Motion's post 22/05/2023

~Meet the team Monday!~

Hannelie Klopper is ons mentor by Wesrandse Skool.

Sy kan gekontak word by: [email protected]

Hier is 'n paar interessante feite oor haar....

Photos from Mentors in Motion's post 15/05/2023

~Meet the team Monday!~

Christelle Vorster is ons mentor by:
Hoërskool Florida
Laerskool Dr Havinga

Sy kan gekontak word by: [email protected]

Hier is 'n paar interessante feite oor haar..

Photos from Mentors in Motion's post 09/05/2023

MiM working with the grade 7 pupils of Laerskool Muldersdrif Amptelik on leadership and being an example for the next generation.

03/04/2023

📢 Vakature vir 'n mentor by skole. Share asseblief indien jy weet van iemand wat sal belangstel om 'n verskil in ons skole te maak.

Timeline photos 14/03/2023

Thank you, , for this inspiring image.

02/03/2023

One week to go! ⛳️

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Mogale City?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Baie geluk aan ons Mentor, Louise Kemp wat vandag verjaar! Louise dien by Laerskool Protearif.
A beautiful moment of worship captured by Louise Kemp, one of our mentors, at Laerskool Protearif -Amptelik.
Die leerders by Laerskool Ebenhaeser weet die Here het hulle mooi gemaak! Ons mentor, Maritza Oosthuizen, het hierdie vi...
Prudence did assembly this week at Krugersdorp Town School. They spoke about The Widow’s Olive Oil in 2 Kings 4:1-7 and ...

Website

Address

Mogale City

Other Nonprofit Organizations in Mogale City (show all)
Second Chance Care and Recovery Center Second Chance Care and Recovery Center
10890 ZULU Street TSAKANE
Mogale City, 1548

2nd Chance Care and Recovery Center is a non-profit Organization that provides Counselling, after care and Support structure for victims of Gender based violence and people with su...

The Pose Design Project The Pose Design Project
Mogale City, 1754

This is a community non-profit project created by a fashion label named Linx Pose. This project aims to equip young and talented designers with needed design, pattern making and se...

Swaneville chapter west rand Swaneville chapter west rand
1103 Weaverloop Street
Mogale City

Its a life change fellowship... and its located at block 5 SWV

Education of Hope Africa Education of Hope Africa
11150 Utlhanong Drive
Mogale City, 1150

Education of Hope Africa is a Non-Profit Organisation focused on empowering Adolescents girls, Young Women and Youths to be healthy and free of HIV,TB,STIs,Stigma,GBV, Abuse and Su...

Tlhalefang NPO Tlhalefang NPO
1 Jacob Street Chamdor Kagiso
Mogale City

GBV NPO

Via Red Carpet Via Red Carpet
266 Owl Str Block 1 Swaneville
Mogale City, 1754

You will never always be motivated, so you must learn to be disciplined.

Tiny Miracle Tiny Miracle
Mogale City

Paying it forward out of gratitude. The best gift is to see someone else happy.

Gongota_Creations_foundation NPO Gongota_Creations_foundation NPO
11346 Hinza Street Ext 6, Kagiso 2
Mogale City, 1754

-We strive to unleash the potential of men and women. -Enhancing livelihood skills, providing educ

South Africa Dvt and PE support Group South Africa Dvt and PE support Group
Mogale City

we support each other on dvt and PE .helping or teaching about dangers of taking warfarin

The Gospel is free The Gospel is free
Flemming Avenue(opposite Caltex Garage), Westwood Village
Mogale City, 1739

Believers world, a global platform with a vision of taking the gospel to the people.

Sibambene Swaneville Youth Rehabilitation and Skills Development Centre Sibambene Swaneville Youth Rehabilitation and Skills Development Centre
Mogale City

Youth Rehabilitation and Skills Development Non-profit organization

West Rand Association for Persons with Disabilities West Rand Association for Persons with Disabilities
9 Wheeler Str
Mogale City, 1739

Our objective is to promote the treatment, education, training, employment and general welfare of persons with disabilities.