NG Mosselbaai-Suid, Mossel Bay Videos

Videos by NG Mosselbaai-Suid in Mossel Bay. Welkom by die NG Kerk Mosselbaai Suid gemeente. Die NG Gemeente Mosselbaai-Suid (Suidkerk) het op 29 Julie 1958 afgestig van Mosselbaai (Moeder)-gemeente. Die eerste erediens vd gemeente is op 3 Aug 1958 gehou. Die Kerkgebou is ingewy op 22 Okt 1960

Other NG Mosselbaai-Suid videos

7 Aug 2022
AFKONDIGINGS 👉 VANDAG: Eredienste 09h00. Geen Kinderkerk en kategese a.g.v skole langnaweek. Kategese . Volgende week Kinderkerk soos gewoonlik. 👉 daar is tans geen beperking op erediens bywoning nie. Ons nooi u hartlik uit na die eredienste. Lidmate wat huisgebonde is, deel met ons dmv die diens wat ons uitstuur. Vanaf vlge Sondag gaan ons net 'n klank boodskap stuur. Woensdag se oordenking gaan soos gewoonlik voort. BYBELSTUDIES: soos gewoonlik, nuwelinge kan kerkkantoor skakel vir info (0446903552). 👉🏼 Kerkkantoor is toe op 8-9 Augustus 👉 DANKFEES: Dankie aan almal wat hard gewerk het by die Saalmark en ook aan almal wat ondersteun het. Ons volgende kosverkope is DV op 19 Augustus. 👉 BESOEKE : Laat weet asb as iemand siek is en besoek benodig. 👉 DANKOFFERS Inbetalings = NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. 👉 GETUIENIS: Ons soek nog mense om deel te wees van die gemeente se bediening. Geen ondervinding nodig, net 'n gewillige hart! Skakel of whatsapp vir Robert by 084 684 1304. 👉 GEBEDSAKE 🙏Tema vir Augustus: Vroue - dank die Here vir die getuienis van gelowige vroue in skole, hospitale, werksplekke. Lees gerus Joh 4. 🙏 Suidkerk luister: Sefanja 2:3 - vra na die wil van die Here alle nederiges in die land. Streef na geregtigheid en nederigheid. 🙏 Bid vir herlewing en vra dat lidmate wie se name oo die gemeente se register is sal begin hinger en dors na God. 🙏 Politieke wn ekonomiese krisis wêrelgwydvlugtelinge en ontworteldes wêreldwyd 🙏 Bid vir die werk van Arbeidsbediening plaaslik. 🙏 SIEKES: Elmarie Bothma Kameeldoringstraat, Andries Steyn De Bosse, Christien Breytenbach Fynboshoogte, Willie Pretorius Santos Haven ALQ, Eric Moore Seringstraat, Arthur Stolz Kenani aftreeoord, Andalen

31 Julie 2022
AFKONDIGINGS 👉 VANDAG: Eredienste en kinderkerk 09h00. Kategese soos gewoonlik. 👉 BYBELSTUDIES: soos gewoonlik, nuwelinge kan kerkkantoor skakel vir info (0446903552). 👉 DANKFEES: Ons eerste fondsinsameling hierdie kwartaal is DV 'n Saalmark op 6 Aug 08h30 tot 10h30. Pannekoek @ R5, Sop en rol @ R15 en Ribburgers @ R20 kan by die kantoor bestel word. Ons benodig ook weer baie wit olifante, boeke, klere en speelgoed vir die mark. 👉 BESOEKE : Laat weet asb as iemand siek is en besoek benodig. 👉 DANKOFFERS Inbetalings = NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. 👉 GETUIENIS: Ons soek nog mense om deel te wees van die gemeente se bediening. Geen ondervinding nodig, net 'n gewillige hart! Skakel of whatsapp vir Robert by 084 684 1304. 👉 GEBEDSAKE 🙏Tema vir Augustus: Vroue en gemeenskapsprojekte - dank die Here vir die rol wat vroue lidmate in die gemeente speel. Bid ook vir die probleem van geweld teenoor vroue en kinders. 🙏 Suidkerk luister: Dit is God se wil dat ons met vrymoedigheid sal getuig van sy liefde en genade. 🙏 Bid vir Donderdag se kerkraadsvergadering - vra dat sy leiding duidelik sal wees. 🙏 Politieke vlugtelinge en ontworteldes wêreldwyd (veral vroue en kinders terwyl hulle mans oorlog maak) 🙏 Bid vir die werk van Hospitaalbearbeiding - in krisistye is baie mense soekend en ontvanklik. 🙏 Siekes: Annatjie van Rensburg Protea-aftreeoord, Marie Lofty-Eaton 17de Laan, Elmarie Bothma Kameeldoringstraat, Nelda van Zyl Boggomsbaai, Leon vd Heyde 17de Laan, Anele Honiball en Johan Jooste van Vleesbaai, Denise Laufs Nettie Thatcherstr., Andries Steyn De Bosse, Hennie le Roux 12de Laan, Kitty Mostert Fynboshoogte. 🙏 Sterftes: Broer van Driekie Muller en Elize Moore - dra asb hierdie hegte familie aa

5 Junie 2022
*AFKONDIGINGE* *NUWE SAKE:* DANKFEES : Ons Markdag is DV Saterdag (11Junie) - Wit olifante, kindertafelitems en gebruikte klere en boeke is welkome bydraes! Plaas asb u bestellings vir wegneemetes by die kantoor(0446903552): Kerrie en Rys@ R25, Ribburgers @ R20, Sop en brood @ R15, Pannekoek @ R5, Poeding @ R10, en Boereworsrolle @ R25. VLEISTAFEL: Beeste word eersdaags geslag. Sodra ons weet hoeveel vleis beskikbaar is sal ons u kans gee om wors en maalvleis te bestel. Vleis word DV verwerk op 13 en 14 Junie. Ons het mense nodig om te help. Navrae by Ds André. Dankie aan elkeen wat 'n bydrae gegee het vir die aankope van die beeste ens. God se wil - ons nooi u om in u besig wees met die Bybel in die Ou Testament op te let vir tekse wat God se wil vir sy kinders aandui. (Gee dit deur aan een van die dominees of die kantoor) VERLOF DOMINEES: Ds Robert is van 20 Junie tot 25 Julie met langverlof. Ds André 24 Junie tot 5 Julie en Ds Danie 6-18 Julie. 🛐 GEBEDSAKE 🙏Tema vir Junie: Jeug en skole - dank die Here vir oop deure om Hemelvaart en Pinkster in Laerskool Park te hou. Bid vir die eksamens wat begin 🙏 Suidkerk luister: God verlang dat ons in ‘n verhouding met Jesus sal leef. Ondersoek jouself biddend 🙏 Markdag Saterdag asook vleiswerk en verkope volgende week. 🙏 Dank die Here vir die voorreg om saam met ander in sy liggaam Nagmaal te vier 🏼 Opleiding van manne en vroue wat geroep is om voltyds die evangelie te verkondig (Kweekskool) 🙏 Droogte in Ooskaap en waterkrisis in P.E. Siekes: André Goetz Fynboshoogte Aftreeoord, Andries Steyn De Bosse, Pieter Groenewald Fynboshoogte, Elmarie Bothma Koraalboomstr., André Joubert Montagustr, Ester Manley Oulandsingel, Hannah Ferreira Kenani, Tinka Hanekom Boggomsbaai, Denise Laufs Nettie Thatcherstr, Dan Pienaar Hofmeyrstr, Malie Theron Edgar Furnessstr, Joletta Viljoen Santos Haven, Hanli du Toit Myricalaan. Sterfte: Woltus Viljoen(Hammardplace) Dra asb sy dogter, Annem

8 Mei 2022
AFKONDIGINGE: EREDIENSTE: Om 09:00 Sondae in die Kerkgebou en 9:30 op Vleesbaai. KINDERKERK en KATEGESE: Kinderkerk soos gewoonlik in die kerksaal na die Kinderoomblik in die diens. Kategese soos gereël deur di André en Robert. KLEINGROEPE: Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. DANKOFFERS: Dankie vir almal se getroue bydraes. Vir nuwe lidmate: Inbetalings kan gedoen word aan: NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. DANKFEES: Baie dankie aan almal wat ons Teetuin ondersteun het, en ander wat hard gewerk het om dit 'n heerlike geleentheid te maak! Ons volgende verkoping is DV 20 Mei. Dan is dit o.a. weer tyd vir Potjiekos. Ons herinner ook aan die Stoelkompetisie en die Brei/hekelkompetisie. VLEISTAFEL: Ons beplan om teen middel Junie wors en maalvleis te maak en te verkoop. Beeste, volstruis, derms, speserye moet alles aangekoop word. Borge/donasies kan assebblief by die kantoor inbetaal word om te help met aankope UITNODIGING: Ons nooi u uit om deel te neem aan 'n interessante projek. Ons wil graag 'n getuienis lewer teenoor nie-lidmate wat ons mark besoek. Maak 'n mooi A2 of A3 plakkaat met 'n Bybelse gedagte of Bybelteks en kom sit dit op teen een van die sypanele in die saal. Dan kan besoekers met meer weggaan as bloot dit wat hulle gekoop het! 🌟 GEBEDSAKE: SIEKES: André Goetz Fynboshoogte Aftreeoord, Andries Steyn De Bosse, Willenie Breytenbach ALQ Santos Haven, Pieter Groenewald Fynboshoogte, André Joubert Montagustr, Will Dempsey Fijnboschpark, Denise Laufs Nettie Thatcherstr, Kate Prinsloo Vleesbaai, Tinka Hanekom Boggomsbaai, Marie Grove A Lineatastr. STERFTE: Ons dink in ons gebede aan Tannie Minnie Loots van Ons Huis sentrum vir bejaardes wie se dogter Selma oorlede is. Dit is ook die suster van Ria Bo

27 Mry 2022
AFKONDIGINGE 👉🏻 EREDIENSTE: Om 09h00 Sondae in die Kerkgebou en op Vleesbaai. 👉🏻 KINDERKERK en KATEGESE: Geen Kinderkerk 27 Mrt en 3 Apr.(skoolvakansie). 👉🏻 KLEINGROEPE: Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. 👉🏻 BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. 👉🏻DANKOFFERS: Dankie vir almal se getroue bydraes. Vir nuwe lidmate: Inbetalings kan gedoen word aan = NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. 👉 DANKFEES: Ons Mark het weer begin. Dinsdae tot Donderdae 09h00 tot 12h00. GEBEDSAKE Paassangdiens. Jan de Wet bied op 10 April om 09:00 ‘n sangdiens vir Lydenstyd en Paastyd in die kerkgebou aan. Hy sing o.a. liedere soos Hierdie Kind, Via Dolorosa, Houtkruis en Die Heer het Opgestaan. Een die dominees sal weer ‘n erediens opneem vir uitsending per Whatsapp en You Tube Siekes: Hennie le Roux 12de Laan, Cecelia vd Heyde 17de Laan, Johan Stander Kenani Aftree oord, André Goetz Fynboshoogte Aftreeoord, Malcolm Gerber Da Nova Woonstelle. Sake vir GEBED Die skape luister na die stem van die Herder. Bid dat ons fyn sal luister Tema vir April - Bejaardes. Bid vir senior pesone om steeds sin en betekenis te beleef in hul lewe Konflik tussen Rusland en Oekraïene Oprigting van die heining by die kerk

20 Mrt 2022
AFKONDIGINGE EREDIENSTE Om 09:00 Sondae in die Kerkgebou en op Vleesbaai. KINDERKERK en KATEGESE Geen Kinderkerk vandag agv langnaweek. 27 Mrt en 3 Apr is ook nie Kinderkerk nie (skoolvakansie). Kategesegroepe soos deur ds André en ds Robert gereël. Nuwelinge skakel asb die kantoor (044 6903552). KLEINGROEPE Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. BESOEKE Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. DANKOFFERS Dankie vir almal se getroue bydraes. Vir nuwe lidmate: Inbetalings kan gedoen word aan: NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. DANKFEES Ons Mark het weer begin. Dinsdae tot Donderdae 09:00 tot 12:00. HAP EN STAP,: 25 Maart 2022 Ribburgers R20 Hoenderburgers R20 Pannekoek R5 Bestel teen Woensdag by 044-6903552 of 0832103057. Beperkte voorraad. SIEKES Ons bid vir die inwoners van al die siekeboë in die gemeente asook vir die volgende lidmate - André Goetz Fynboshoogte, Hennie le Roux 12de laan, Johan Stander Kenani Aftreeoord, Hannah Ferreira Kenani, Lidmate wat bestraling en chemoterapie ontvang. STERFTES Hannes Theron van McKinnerystraat - ons bid vir Mali en sy kinders. GEBEDSAKE 🛐 Om te luister, is nie genoeg nie. Bid dat ons daders van die Woord sal wees. 🛐 Gebedstema vir Maart is GEBED. “Here, maak ons ‘n biddende gemeente” 🛐 In hierdie week is daar verskeie internasionale dae en vieringe. As gelowiges bid ons op hierdie dae vir die sake waaroor dit gaan. - Op 21 Maart word daar wêreldwyd bewustheid geskep van Down-sindroom. Bid vir die verbetering van die lewenskwaliteit van mense met Down-sindroom en ander gestremdes. - 21 Maart Menseregtedag: bid dat ons besorgdheid oor menseregte ‘n uitdrukking sal wees van ons medemenslikheid, ons liefde vir ons naaste. - Dinsdag 22 Maart is internasionaal Wêreld Waterdag. Bid dat ons bewus sal wees hoe kosbaar water is, met re

20 Febr 2022
AFKONDIGINGE 👉🏻 EREDIENSTE: Om 09h00 Sondae in die Kerkgebou en op Vleesbaai. 👉🏻 KINDERKERK en KATEGESE: Kinderkerk in die kerksaal na die Kinderoomblik in die diens. Kategesegroepe soos deur ds André en ds Robert gereël. Nuwelinge skakel asb die kantoor (044 6903552). KINDERKERK Uitstappie word DV uitgeskuif na ‘n datum na die winter (laat 3de kw of vroeg 4de kw). 👉🏻 KLEINGROEPE: Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. 👉🏻 BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Wêreldbiddag vir Vroue 4 Maart om 10:00 in ons kerkgebou 👉🏻DANKOFFERS: Dankie vir almal se getroue bydraes. Vir nuwe lidmate: Inbetalings kan gedoen word aan = NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. 👉RIETVLEIBRAAI: Díe heerlike braai is DV op 25 Februarie vanaf 16h30-18h00 in die kerksaal. Dit sal weer 'n deurry geleentheid wees. Die etes sluit heerlike skaapvleis, slaai en unieke rolletjies in. Poeding kan ook gekoop word. Daar is nog ‘n klompie etekaartjies te koop by die kerkkantoor of wykslede (R80). DANKFEES: Ons Mark begin weer DV 1 Maart. Ons vra asb. die volgende bydraes: wit olifante, klere, boeke en kindertafelitems. Baie dankie! 👉 SIEKES : Ons bid vir die inwoners van al die siekeboë in die gemeente asook vir die volgende lidmate - Andries Steyn De Bosse, Anna vd Westhuizen Kokerboomstr., Daphne Lambrechts Santos Haven, Dawid Muller van Vleesbaai, Quintus Muller van Plaas Patrysfontein, Henry Jacobs van Nettie Thatcherstr, Neels van der Westhuizen Boggomsbaai, Barry Lottering van Boggomsbaai. Hennie le Roux 12de Laan. Lidmate wat bestraling en chemoterapie ontvang. Sterfgeval. Hennie van der Vyver (Fijnboschpark) Bid asb vir sy vrou (Bets) en kinders en kleinkinders 🛐 🛐 GEBED = “Here, help ons as gemeente om fyn te LUISTER en te HOOR wat U spesifieke wil vir ons is". ✝️

13 Febr 2022
Afkondiginge: Wêreldbiddag vir vroue 4 Maart om 10:00 in ons kerkgebou. Videoredigering: Ons soek iemand wat bereid is om te help met die redigering van video vir ons uitsaaidienste. Kontak asb vir ds' Robert of André as jy kan help. Siekes: Elize Claassen Hofmeyrstr, Corlia du Plessis 22 ste Laan, Hennie van der Vyver Fijnbosckpark, Neels van der Westhuizen Boggomsbaai, Driekie Strydom Da Gamastr, Henry Jacobs Nettie Thatcherstr. 🛐 Sake vir gebed: ✝️ Ons bid weer: Here, maak ons geestelike ore oop om U stem te hoor. ✝️ Bid dat ons eredienste om die eer van God en diens aan God sal gaan en nie nr 1 oor die behoeftes van mense nie ✝️ Dat God die honger vir Hom in ons jeug wakker maak,sodat die volgende generasie.gesond, veerkragtig en vol moed sal wees ✝️ Ons bid vir leerlinge met spesiale behoeftes of leerlinge wat angstig is oor die nuwe jaar. ✝️ Ons bid vir wysheid vir die minister van onderwys, beheerliggame en hoofde. ✝️ Ons bid ook vir tersiêre opleidingsinstansies, studente en dosente.

6 Jan 2022
AFKONDIGINGE : 👉🏻 EREDIENSTE: Om 09h00 Sondae in die Kerkgebou en op Vleesbaai. Vandag vier ons nagmaal. 👉🏻 KINDERKERK en KATEGESE: Kinderkerk in die kerksaal na die Kinderoomblik in die diens. Kategesegroepe soos deur ds André en ds Robert gereël. Nuwelinge skakel asb die kantoor (044 6903552). 👉🏻 KLEINGROEPE: Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. 👉🏻 BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. DANKOFFERS: Dankie vir almal se getroue bydraes. Vir nuwe lidmate: Inbetalings kan gedoen word aan = NG Kerk Mosselbaai-Suid, ABSA Tjekrek.no. 207 058 0031, Verwysing: Offergawe. RIETVLEIBRAAI: Díe heerlike braai is DV op 25 Februarie vanaf 16h30-18h00 in die kerksaal. Dit sal weer 'n deurry geleentheid wees. Die etes sluit heerlike skaapvleis, slaai en unieke rolletjies in. Poeding kan ook gekoop word. Etekaartjies kan by die kerkkantoor of wykslede gekoop word (R80). Spring gou om teleurstelling te voorkom! SIEKES : Ons bid vir die inwoners van al die siekeboë in die gemeente asook vir die volgende lidmate - Nick Heynecke Heidepark, Andries Steyn De Bosse 31, Henry Jacobs van Nettie Thatcherstr, Ronel Darlew 17de laan, Elize Claassen Hofmeyrstr, Tjokkie D’Elboux 21ste laan, Hennie vd Vyver Fijnboschpark, lidmate wat bestraling en chemoterapie ontvang. 🛐 Gebed = “Here, help ons as gemeente om fyn te LUISTER wat U spesifieke wil vir ons is". ✝️ Die Kerkraad se “luisterproses” begin nou Woensdagaand. Bid vir duidelike leiding van die Here. ✝️ Maandtema: eredienste. Dank die Here vir groter vrymoedigheid om eredienste by te woon. Bid vir bewaring (tov Covid) en seën . ✝️ Die kerkheining se oprigting: Die hekke is klaar en word nou gegalvaniseer. Kwotasies word nou gekry vir die plant van die pale.

23 Jan 2022
AFKONDIGINGE: VANDAG: Eredienste kerkgebou en Vleesbaai, Kinderkerk KLEINGROEPE: Soos onderling gereël. Skakel gerus die kantoor of ‘n dominee as jy nuut wil inskakel. BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. GEBEDSWEEK: Vanaf 31 Januarie (soos op die jaarprogram). Ons beplan om DV vir die Maandag tot Vrydag soggens 'n kort oordenking uit te stuur met 'n paar skriftelike sake vir gebed. Dan kan elkeen deelneem soos dit hulle pas. STERFTE: Tina Pozyn van McKinnerystr. Dink aan haar man Hennie, kinders Willem en Sheila-Marie met hul gesinne. Hesta Crous van Protea aftreeoord (bid vir Gerrie, haar man). GEBED: ✝️ Skole - leerlinge en onderwysers wat weer begin het. ✝️ Nuwe jaar se bediening (eredienste, jeugwerk, kleingroepe, kerkraad, eiendoms-werk). ✝️ Bid vir die politieke woelinge in SA.

11 Des 2021
AFKONDIGINGE VOLGENDE SONDAG: Eredienste om 09h00 in die kerkgebou en op Vleesbaai KERSMARK: 15-17 Des in die kerksaal. BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Ds Danie is 17 Des tot 17 Jan, ds Robert 6-28 Des en ds André 29 Des tot 18 Jan met verlof. OFFERS: Baie dankie aan almal wat gereeld op verskillende wyses offers bring. Inbetalings kan gedoen word by: NG Kerk Mosselbaai-Suid ABSA Tjekrekening No. 207 058 0031 Verwysing: Offergawe Ons Lente Beweeg Dankfees het die mooi bedrag van R171 993 geïn. Dit is ongeveer R2 000 meer as in 2020. Baie dankie vir u ssmewerking en ondersteuning! Ons wens u almal 'n geseënde Kersseisoen toe! MENSE WAT SIEK IS OF KRISISSE BELEEF: Bertus Louw Santos Haven, Nellie Moolman Da Nova, Martin Thoreson. Barlowstraat 11. GEBEDSAKE ▶️Bid vir veiligheid op ons paaie in die vakansie. ▶️ Die Covid 19 infeksies en nuwe variant. ▶️ Kersmark ▶️Bewaring van ons jongmense en kinders in vakansietyd

5 Des 2021
*AFKONDIGINGE* 👉🏼VOLGENDE SONDAG: Eredienste om 09:00 in die kerkgebou en op Vleesbaai 👉🏼 KERSMARK: 15-17 Des in die kerksaal. BESOEKE: Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Ds Danie is 17 Des tot 17 Jan, ds Robert 6-28 Des en ds André 29 Des tot 18 Jan met verlof. OFFERS: Baie dankie aan almal wat gereeld op verskillende wyses offers bring. Inbetalings kan gedoen word by: NG Kerk Mosselbaai-Suid ABSA Tjekrekening No. 207 058 0031 Verwysing: Offergawe Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende ons afgelope Lente Beweegdankfees! Die saalmark en kitsetes sal DV in Februarie 2022 hervat word. Ons wens u almal 'n geseënde Kersseisoen toe! MENSE WAT SIEK IS OF KRISISSE BELEEF: Bertus Louw Santos Haven, Nellie Moolman Da Nova STERFTE: Audrey Schneider - ons bid vir haar moeder Joey Schneider van Tienie Bothastraat. Begrafnis Woensdag 15:00. GEBEDSAKE: ▶️Bid vir slagoffers van gesinsgeweld (16 Dae van Aktivisme teen Gendergebaseerde Geweld). ▶️ Die Covid 19 infeksies en nuwe variant. ▶️ Kersmark ▶️Bewaring van ond jongmense en kinders in vakansietyd.

28 Nov 2021
*AFKONDIGINGE* : 👉🏼VANDAG: Kinderkerkafsluiting. Kerssangdiens 18:30 SAALMARK = gesluit hierdie week 👉🏼 MARKDAG 4 Des = 08:00 tot 11:00 Etes tydens markdag 08h30 - 11h00: Kerrie en Rys@ R20, Pannekoek @ R5 en Kerrie Vetkoeke @ R15. Beperkte hoeveelheid handpastetjies en poeding. Bestel by die kantoor (083 210 3057 of 6903552). 👉🏼 BESOEKE = Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. 👉🏼DANKBAARHEIDSMAAND (November) = U kan u offers in die koeverte wat uitgedeel word, sit en by 'n erediens of u dienswerker ingee. Of EFT na die kerk se rekening met verwysing: Kersoffer. 👉🏼MENSE WAT SIEK IS OF KRISISSE BELEEF_: (kyk gerus na vorige lys name - ons voeg net nuwe name by). Bertus Louw Santos Haven, Nellie Moolman Da Nova STERFTE: Johanna Crouzer van Santos Haven. Bid ook vir Swannie (Con vd Wattstr, Da Nova) wie se ma en suster albei oorlede is 🛐 Gebed ▶️Bid vir slagoffers van gesinsgeweld (16 Dae van Aktivisme teen Gendergebaseerde Geweld). ▶️ Die Covid 19 infeksies en nuwe variant ▶️ Kerssangdiens en Saterdag se Markdag ▶️Dank die Here dat ons sendelinge (Neels en Esmé Meyer) veilig tgerug is na die besoek aan Libanon) ▶️10 jongmense wat DV volgende week beydenis van geloof aflê ▶️Eksamens - leerlinge en onderwysers

21 Nov 2021
AFKONDIGINGE : EREDIENSTE: Eredienste om 09h00 in die kerkgebou en op Vleesbaai. Uitsendings vandag soos gewoonlik. Kinderkerk na die Kinderoomblik in die diens en kategese soos deur dominees met hul groepe gereël. FINANSIES Baie dankie aan almal vir elke offer hierdie maand. Inbetalings kan gedoen word by: NG Kerk Mosselbaai-Suid ABSA Tjekrekening No. 207 058 0031 Verwysing: Offergawe **BEWEEG DANKFEES* * 🍒 SAALMARK Ons saalmark is oop op Dinsdae tot Donderdae 09h00 tot 12h00. Benodigdhede: Ons benodig nog baie storieboeke, klere, wit olifante en speelgoed vir ons saaĺmark. Ons vra ook asb vir meel, kookolie, eiers, pakkies poeding of jellie, kondensmelk, melk, klapper, kaneel en kakao. Elke bietjie help - baie dankie! 🍒 4 Des: Mark met etes 08h30 - 11h00: Sosaties @ R20; Kerrie en Rys@ R20, Pannekoek @ R5 en Kerrie Vetkoeke @ R15. Beperkte hoeveelheid handpastetjies. Bestel by die kantoor (083 210 3057). 🍒 Vleisverkope ~ U KAN STEEDS WORS EN MAALVLEIS BESTEL. (soos in 'n vorige whatsapp genoem) Dit sal Maandag 11:00 beskikbaar wees. ~ BESOEKE Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Ons sal graag wil ondersteun in moeilike tye! BYBELSTUDIE Soos onderling gereël. Skakel kantoor as u nuut wil inskakel. MANNE SAAMBID Soos op groep kennis gegee. DANKBAARHEIDSMAAND: November is ons Dankbaarheidsmaand. U kan u offers in die koeverte wat uitgedeel word, sit en by 'n erediens of u dienswerker ingee. U kan dit ook EFT na die kerk se rekening met verwysing: Kersoffer. *KERSSANGDIENS* : 28 Nov. om 18h30. MENSE WAT SIEK IS OF KRISISSE BELEEF: Nico Bothma Kameeldoringstr, Joletta Viljoen Santos Haven, Burger Prinsloo 21ste laan, Johannes (skoonseun van Annie van Zyl), Bertus Louw Santos Haven, Nellie Moolman Ryk Tulbaghstr., Thea Rabie Tienie Bothastr, Vollie Volschenk Protea Aftreeoord, Hennie va

14 Nov 2021
AFKONDIGINGE : EREDIENSTE: Eredienste om 09h00 in die kerkgebou en op Vleesbaai. Uitsendings vandag soos gewoonlik. Kinderkerk na die Kinderoomblik indie diens in en kategese soos deur dominees met hul groepe gereël. FINANSIES Baie dankie aan almal vir elke offer hierdie maand. Inbetalings kan gedoen word by: NG Kerk Mosselbaai-Suid ABSA Tjekrekening No. 207 058 0031 Verwysing: Offergawe BEWEEG DANKFEES 🍒 GEMEENTE BEWEEG (Stap, draf of fietsry). Die aangenamer weer maak dit nou makliker - u kan stap, draf, fietsry, met ‘n loopraam stap, met die kleinkind in die stootkarretjie. U borg uself (of vra u vriende om u te borg) teen R1 per minuut wat u stap, ry of loop. 🍒 SAALMARK Ons saalmark is oop op Dinsdae tot Donderdae 09h00 tot 12h00. Ons benodig lidmate om mense van hulp te wees by die saalmark oa deur te help met die verkope. Meld aan by die kantoor as u kans sien om te help. BENODIGDHEDE: Ons benodig nog baie storieboeke, klere, wit olifante en speelgoed vir ons saaĺmark. Ons vra ook asb vir meel, kookolie, eiers, pakkies poeding of jellie, kondensmelk, melk, klapper, kaneel en kakao. Elke bietjie help - baie dankie! 🍒 19 Nov.: Hap en Stap vanaf 10h30 - 12h30: Ribburgers en Hoenderburgers @ R20; Pannekoek @ R5 en Kerrie en Rys @ R20 vir 500ml bakkie. Bestel teen Woensdag 12h00 by die kantoor (0446903552). 🍒 Vleisverkope vanaf 24 November: As u asseblief kan help met 'n donasie vir aankoop van beeste en speserye sal dit baie help. U kan vanaf 17 November bestellings plaas vir wors en maalvleis. BESOEKE Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Ons sal graag wil ondersteun in moeilike tye! BYBELSTUDIE Soos onderling gereël. Skakel kantoor as u nuut wil inskakel. MANNE SAAMBID Soos op groep kennis gegee. DANKBAARHEIDSMAAND: November is ons Dankbaarheidsmaand. U kan u offers in die koeverte wat uitgedeel word, sit en by 'n erediens of u dienswerker ingee. KERSSANGDIENS: 28 Nov. om

24 Okt 2021
AFKONDIGINGE EREDIENSTE Eredienste nou weer om 09:00 in die kerkgebou en op Vleesbaai. Uitsendings vandag soos gewoonlik. Kinderkerk om 09:00 in die kerksaal en kategese soos deur dominees met hul groepe gereël. FINANSIES Baie dankie aan almal vir elke offer hierdie maand. Inbetalings kan gedoen word by: NG Kerk Mosselbaai-Suid ABSA Tjekrekening No. 207 058 0031 Verwysing: Offergawe BEWEEG DANKFEES 🍒 GEMEENTE BEWEEG (Stap, draf of fietsry). Die aangenamer weer maak dit nou makliker - u kan stap, draf, fietsry, met ‘n loopraam stap, met die kleinkind in die stootkarretjie. U borg uself (of vra u vriende om u te borg) teen R1 per minuut wat u beweeg. As iemand miskien voel dat u groter borge by besighede wil vra, kontak die kantoor vir ‘n borgvorm met die gemeente se briefhoof en tempel. 🍒 SAALMARK Ons saalmark is weer oop op Dinsdae tot Donderdae 09:00 tot 12:00. Interessante kinderpakkies vir partytjies nou in vooraad @ R8. Ons benodig lidmate om mense van hulp te wees by die saalmark oa deur te help met die verkope. Meld aan by die kantoor as u kans sien om te help, BENODIGDHEDE: Ons benodig storieboeke, klere, wit olifante en speelgoed vir ons saaĺmark. 🍒 5 November: Teetuin 10:00 tot 12:30: Bring jou ouers of vriende en kom kuier lekker om 'n koppie koffie of tee en 'n heerlike stukkie koek of tert. Jafels sal ook beskikbaar wees. BESOEKE Laat weet asb die dominees as iemand siek is of 'n ander besoek benodig. Ons sal graag wil ondersteun in moeilike tye! BYBELSTUDIE Soos onderling gereël. Skakel kantoor as u nuut wil inskakel. MANNE SAAMBID Soos op groep kennis gegee. OMHEINING: Die Eiendomskommissie het nou hulp nodig vir die oprigting. Indien u hand kan bysit, kontak asb. die kantoor. (Info by Tobie 082 327 1045) Bydraes sal steeds waardeer word! Tans wag ons vir die goedkeuring van die planne deur die Munisipaliteit. DANKBAARHEIDSMAAND November is ons Dankbaarheidsmaand. Indien u 'n nuwe idee het om ons dankba

Kinderkerk 17 Okt 2021