NG Mosselbaai-Suid

Welkom by die NG Kerk Mosselbaai Suid gemeente. Die NG Gemeente Mosselbaai-Suid (Suidkerk) het op 29 Julie 1958 afgestig van Mosselbaai (Moeder)-gemeente.

Die eerste erediens vd gemeente is op 3 Aug 1958 gehou. Die Kerkgebou is ingewy op 22 Okt 1960

08/09/2024

AFKONDIGINGS 8 SEPTEMBER 2024

๐Ÿ‘‰ Ons Eredienste is beide om 09h00 in die kerksaal en op Vleesbaai. Kinderkerk en kategese gaan normaalweg voort.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte gaan vir instandhouding van ons gemeente se geboue: Die laaste paar jaar se finansiรซle stremming het veroorsaak dat daar nie genoeg spandeer kon word aan die instandhouding van ons gemeente se geboue nie. Daar word daadwerklik gepoog om dit te verander. Ten spyte van die las wat die toring se kostes op ons plaas, is daar reeds goeie werk in hierdie jaar gedoen. Vleesbaai se kerksaal is geverf, en daar is heelwat spandeer aan die pastorie in 17de laan, dit is onder andere ook geverf, motorhuisdeure en 'n agterste muur wat omgeval het is vervang. ๐Ÿ‘‰ Baie dankie aan almal wat die "lui week" etes voorberei en verkoop het. Daar is 'n wonderlike, vrolike gees van entoesiasme onder ons lidmate wat die week hard gewerk het. Dankie ook aan almal wat die etes ondersteun het. ๐Ÿ‘‰ Ons kerkraadsvergadering vind op die 11de September plaas. ๐Ÿ‘‰ Was jy in in jou vorige gemeente in een of ander bediening betrokke? Ons Ds's sal graag daarvan wil hoor. Skakel vir Ds Robert by 0846841304 of Ds Andrรฉ by 0846132462. ๐Ÿ‘‰ Toegang tot nismuur: Die gebied rondom die toring word afgespรชr. Die nismuur is dus ontoeganklik vir die duur van die sloping en opbou van die toring. ๐Ÿ‘‰ Die Ring van Mosselbaai vergader op die 10de September by Brandwacht gemeente. ๐Ÿ‘‰ Julle kan nog tot en met die dankfees inskryf om die slaapbank te wen.
๐Ÿ‘‰ Die Lente-Dankfees is DV op die 5de Oktober. Dit kom spoedig nader, kom help asb as jy enigsins kan. ๐ŸŸฅ LENTE-DANKFEES
๐Ÿ”น Skryf 'n potjie in vir die dankfees kompetisie. Dit is ook gesellige kuiertyd! ๐Ÿ”น Enige heel, netjiese kinderspeelgoed nog in die huis? Ons kindertafel benodig speelgoed. Die ou speelding kan dalk vir 'n kind weer groot vreugde bring. ๐Ÿ”น Enige bestandele vir die maak van poeding en pannekoek sal verwelkom word. ๐Ÿ”น Ons verwelkom ook kontant skenkings vir die aankoop van beesvleis en speserye.
๐Ÿ‘‰ Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons maandtema is SUIDKERK GETUIG; Ons bid vandag vir Neels en Esmรฉ, ons sendelinge in Indiรซ. Die hitte en hoรซ humiditeit is op die oomblik amper ondraaglik. Hulle het lugreรซling in hul slaapkamer, sodat hul darem in die hitte kan slaap. Kragonderbrekings is egter 'n algemene daaglikse verskynsel wat die effektiwiteit van lugreeling verminder. Goed werk nie daar soos hier by ons nie, om soms 'n eenvoudige taak verrig te kry is nie eenvoudig nie. Hul is besig om 'n besigheid in bedryf te stel, en het daagliks met probleme te doen. Bid asb vir hul gesondheid, die hantering van die hitte en wysheid en geduld met daaglikse probleme. God gebruik hul in elke verhouding waarin hul staan. Bid dat hul arbeid die Here in alle opsigte verheerlik.
๐Ÿ› Ons bid vir wysheid met die oorweging van aansoeke vir die leraarspos.
๐Ÿ› Ons bid vir ons matrieks wat besig is met rekord eksamens. ๐Ÿ› Bly bid asb vir opvolg reรซn vir ons landbou.
๐Ÿ› Lidmate wat siek is of krisisse beleef: Marin Smit Fynboshoogte, William Davy Wilgerstr, Christine Breytenbach Fynboshoogte. Dennis Dynes van Peperboomsingel.
๐Ÿ› Sterftes: Bettie Cowley van Fynboshoogte. Bid vir haar dogter (Bennita Labuschagne) en ander kinders en kleinkinders. Ons bid ook vir Flippie Victor, wie se sy seun oorlede is, vir die Here se vertroosting. Bettie Wepener van Santos Haven is ook oorlede. Bid asb vir haar kinders en kleinkinders.

01/09/2024

AFKONDIGINGS 1 SEPTEMBER 2024

๐Ÿ‘‰ Ons hou vandag NAGMAAL in Santos Haven, die kerksaal en op Vleesbaai. Kinderkerk en kategese gaan normaalweg voort.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte vir die Instituut vir Dowes: Volgens statistieke van die Wรชreldgesondheidsorganisasie (WGO) is daar meer as 466 miljoen mense wรชreldwyd met 'n aansienlike gehoorverlies, waarvan 34 miljoen kinders is. In Suid-Afrika alleen word geskat dat ongeveer 4% van die bevolking gehoorverlies ervaar, wat dit 'n groot uitdaging maak vir hierdie groep mense om volledig te integreer in 'n samelewing wat dikwels nie sensitief is vir hul behoeftes nie. ๐Ÿ‘‰ Baie dankie aan almal wat die "lui week" etes ondersteun het. Die bestellings is gesluit. Baie dankie ook aan elkeen wat hard werk om dit voor te berei. Julle kan dit van Maandag tot Vrydag kom afhaal tussen 17h00-18h00. ๐Ÿ‘‰ Ons kerkraadsvergadering vind op die 11de September plaas. ๐Ÿ‘‰ Toegang tot nismuur: Die gebied rondom die toring word afgesper. Die nismuur is dus ontoeganklik vir die duur van die sloping en opbou van die toring. ๐Ÿ‘‰ Die Ring van Mosselbaai vergader op die 10de September by Brandwacht gemeente. ๐Ÿ‘‰ Julle kan nog steeds inskryf om die slaapbank te wen, mussies brei vir ons Smartstart skooltjies en aanmeld om by 'n bediening betrokke te raak.
๐Ÿ‘‰ Die Lente-Dankfees is DV op die 5de Oktober. ๐ŸŸฅ LENTE-DANKFEES
- Ons moet weer beeste en speserye aankoop. As daar mense is wat kontant donasies vir die aankope kan gee, sal dit ons baie help.
- bestanddele wat u nou reeds kan bydra: meel, suiker, melk, eiers, jellie, ideal melk, orley whip, gelatien, kondensmelk, gekookte kondensmelk, vla, kitspoedings, tennis- en marie beskuitjies
๐Ÿ‘‰ Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons maandtema is SUIDKERK GETUIG. Dank die Here vir geleenthede waar ons betrokke is: Vroรซe kinderontwikkeling (VKO) deur die Smartstartprogram. Ons verskaf ook kitspap aan tussen 550-600 kinders vir vyf dae per week, wat in 75% van hul daaglikse aanbevole inname voorsien. Ons gee ook twee maal per kwartaal vir haweloses by die nagskuiling 'n ete en bedien hul met 'n geestelike boodskap.
๐Ÿ› Vandag is Biddag vir Dowes. Bid vir skole en gemeentes wat mense met gehoorgestremdheid bedien.
๐Ÿ› Die aansoeke vir die leraarspos het gesluit. Die pre-advies komitee sal nou deur die aansoeke werk. Ons bid steeds vir wysheid en die Here se onmiskenbare leiding.
๐Ÿ› Ons bid vir ons matrieks wat besig is met rekord eksamens. ๐Ÿ› Bid asb vir opvolgreรซn vir ons landbou.
๐Ÿ› Lidmate wat siek is of krisisse beleef: Marin Smit Fynboshoogte, William Davy Wilgerstr, Bettie Cowley Fynboshoogte.
๐Ÿ› Sterftes: Johan van Rensburg Protea aftreeoord (bid vir sy vrou, Annatjie). Helen Jooste van Santos Haven is ook oorlede. Ons d**k in medelye aan haar kinders en kleinkinders.

30/08/2024
25/08/2024

AFKONDIGINGS 25 Augustus 2024

๐Ÿ‘‰ Eredienste, kinderkerk en kategese gaan normaalweg voort.
๐Ÿ‘‰ Volgende Sondag is NAGMAAL in die saal, Santos Haven 1 se sitkamer en Vleesbaai. Vleesbaai se tye is vanaf 1 Sept weer 09:00. ๐Ÿ‘‰ Ons kerkraadsvergadering skuif na 11 September. ๐Ÿ‘‰ Toegang tot nismuur: Die gebied rondom die toring word afgesper. Die nismuur is dus ontoeganklik vir die duur van die sloping en opbou van die toring. ๐Ÿ‘‰ Die Ring van Mosselbaai vergader 10 September by Brandwacht gemeente ๐Ÿ‘‰ Dinge wat voortgaan: die slaapbank wat jy kan wen, mussies vir Smartstart skooltjies, geleentheid om by โ€˜n bediening aan te meld.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte vir die Blommekomitee
๐Ÿ‘ Lente-Dankfees is DV 5 Oktober. Kyk gerus weer na die boodskap oor 2-6 Sept se โ€œETE WEEKโ€ (โ€œlui weekโ€) en bestel betyds.
๐Ÿผ LENTE-DANKFEES
- Vars volstruiswors (R90 /kg) is Maandag by die saal beskikbaar - vanaf 10:30.
- Ons moet weer beeste en speserye aankoop. As daar mense is wat kontant donasies vir die aankope kan gee, sal dit ons baie help.
- bestanddele wat nodig is = melk, eiers, jellie, ideal melk, orley whip, gelatien, kondensmelk, gekookte kondensmelk, vla, kitspoedings, tennis- en marie beskuitings
๐Ÿ‘‰ Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Vandag is Bybelsondag. Die Bybelgenootskap van SA is op 23 Aug 1820 in Kaapstad gestig. Hulle doel is onder andere om te vertaal, te publiseer, bekostigbaar te versprei. Dra hierdie werk aan die Here op (en dank Hom vir jou Bybel)
๐Ÿ› Dit is nog net een week voor die sluitingsdatum van die aansoeke vir 'n leraar. Ons bid steeds vir wysheid en 'n goeie verskeidenheid aansoeke.
๐Ÿ› Kom ons bid vir die sloping van die toring om op skedule te bly en sonder voorvalle te verloop. ๐Ÿ› Ons bid vir ons matrieks wat besig is met rekord eksamens. ๐Ÿ› Bid vir mense wat in hierdie wintertyd nie behoorlike skuiling en kos het nie.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is of krisisse beleef: Marin Smit Fynboshoogte, William Davy Wilgerstr, Dons de Wet JB Mullerstr, Denise Laufs Nettie Thatcherstr, Bettie Cowley van Fynboshoogte.
Sterfte: Bettie Linde van Vleesbaai. Ons medelye met haar seuns Pieter, Kobie en Ferdi met hul geliefdes.
Girlie Stevens van Maroelastr - dra haar kinders Albertus en Retha de Beer aan die Here op.

Photos from NG Mosselbaai-Suid's post 21/08/2024

Dag 1 en 2

18/08/2024

*AFKONDIGINGS 18 Augustus 2024
*
๐Ÿ‘‰ Eredienste : Kinderkerk en kategese gaan normaalweg voort.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte : Alta du Toit skool - dit is 'n skool vir intellektueel gestremde persone wat 60 jaar gelede deur die NG Kerk begin is en word deur Badisa bestuur. Hul onderrig in al die skool onderrigfases, maar het ook beroepsvaardigheid, en bied beskermde werk. Hul curriculum in 20% akademies en 80% prakties, en hul probeer elkeen na hul vermoeรซ beroepsvaardighede aanleer. ๐Ÿ‘‰ Ons kerkraadsvergadering skuif na 11 September. ๐Ÿ‘‰ Toegang tot nismuur: Die gebied rondom die toring word afgesper. Dit sluit die nismuur in. Vandag is die laaste dag waarop mense die nismuur kan besoek. Kom asb direk na die erediens. Daar is 'n slot op die onderste hekkie met kode meganisme, wat toegang nie meer moontlik maak nie. Ons moet dit ongelukkig doen, en glo die toring sal spoedig herstel word. ๐Ÿ‘‰ Die sloping van die toring begin hierdie komende week. Ons is opgewonde oor die vordering! ๐Ÿ‘‰ Daar word nog steeds gereeld mussies afgelaai by die kerkkantoor vir ons Smartstart skooltjies. Ons is baie dankbaar daarvoor! ๐Ÿ‘‰ Ds Robert is op verlof vanaf Dinsdag en is weer Maandag aan diens. Kontak Ds Andrรฉ indien jul in hierdie tyd 'n predikant benodig.
๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Daar is nog tyd om โ€˜n nommer te koop (R20) waarmee u die slaapbank kan wen!
๐Ÿ‘๐Ÿผ Dankfees : Die jaarprogram het 7 September as Lente-Dankfees. Dit skuif na 5 Oktober. Maar 2-6 September is โ€œETE WEEKโ€. Daar sal elke aand een of ander gereg te koop wees. Dan kan jy sommer โ€˜n hรฉle โ€œlui weekโ€ hou.
๐Ÿ‘‰ vir Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031
GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons gebedstema vir Augustusmaand is SUIDKERK 2025 .
๐Ÿ› Dit is nog twee weke voor die sluitingsdatum van die aansoeke vir 'n leraar. Ons bid steeds vir wysheid en 'n goeie verskeidenheid aansoeke.
๐Ÿ› Kom ons bid en sรช dankie vir die groot werk wat Alta Du Toit skool oor die afgelope 60 jaar kon doen. ๐Ÿ› Ons bid ook vir ouers in ons eie omgewing wat kinders het met leergestremde en ander psigiese uitdagings. ๐Ÿ› Bid ook vir ons dorpsbestuur. Dit is 'n uitdagende werk om in al die behoeftes van die hele Mosselbaai gemeenskap te voorsien. Bid vir ons burgemeester, munisipale bestuurder, raadslede en bestuurders vir wysheid om die regte besluite te neem en geregtigheid aan alle inwoners te laat geskied.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is: Marin Smit Fynboshoogte, William Davy Wilgerstr, Miemie Minnie Kenani aftree-oord, Leonard Dynes Peperboomsingel, Attie Henning Peperboomsingel , Haa Stoltz van Kenani aftree-oord, Bettie Cowley van Fynboshoogte.
๐Ÿ› Sterftes : Elmarie Bothma van Kameeldoringstraat. Ons d**k in medelye aan haar man, Leon, en kinders Leon, Nico en Michelle met hul gesinne. Elmarie se troosdiens is Woensdagoggend om 10h00. Tannie Gerda Muller van Santos Haven is ook oorlede. Ons medelye met Quintus, Marlene, Irene en Esther en hul gesinne.
Susan Vermaak van Mckinnerystraat. Ons medelye met haar twee kinders, Maryna en Johan en hul gesinne, asook haar lewensmaat Bart. Alex Marais van Vleesbaai is ook oorlede, ons medelye met sy twee seuns, Jaco en Danie.

11/08/2024

AFKONDIGINGS 11 Augustus 2024

๐Ÿ‘‰ Eredienste: Geen Kinderkerk en kategese weens die langnaweek.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte: Magdalenahuis. Tuiste vir kwesbare swanger vroue . Dit is ook 'n geakkrediteerde aannemingsagentskap. ๐Ÿ‘‰ Van die kinders wat op die uitreikspan na Somerset-oos was gee vanoggend in die kerksaal terugvoering. ๐Ÿ‘‰ BEROEPINGSPROSES: Die โ€œadvertensieโ€ vir die pos as medeleraar is reeds in die Kerkbode geplaas. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Augustus. As u iemand wil nomineer, kan u hulle aanbeveel om in die kerkbode en Vrydagnuus te kyk of u kan self sy/haar naam en epos adres aan ons deurgee.
๐Ÿ‘‰ Ons het besondere goeie nuus aangaande ons kerktoring. Die bouplanne is pas goedgekeur. Agv die koste het die kerkraad aanvanlik besluit om in fase een eers die toring te sloop en dit heelwat later as fase twee te herbou. Die Here het egter uit โ€˜n onverwagse oord fondse voorsien. MTN (wie se senders teen die toring is) het aangebied om te help met die kostes deur โ€˜n paar jaar se huur vooruit te betaal. Dit maak dit moontlik om die sloping en heropbou in een fase te doen. Ons loof die Here vir hierdie uitkoms! ๐Ÿ‘‰ Baie dankie vir die mussies en beertjies wat gereeld by die kerkkantoor afgelaai word! Elke mussie wat gebrei word vir ons Smartstart vroeรซ kinderontwikkeling program maak โ€˜n verskil.
๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Daar is nog tyd om โ€˜n nommer te koop (R20) waarmee u die slaapbank kan wen!
๐Ÿ‘๐Ÿผ Die jaarprogram het 7 September as Lente-Dankfees. Dit skuif na 5 Oktober. Maar 2-6 September is โ€œETE WEEKโ€. Daar sal elke aand een of ander gereg te koop wees. Dan kan jy sommer โ€˜n hรฉle โ€œlui weekโ€ hou.
๐Ÿ‘‰ vir Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031
GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons gebedstema vir Augustusmaand is SUIDKERK 2025 .
๐Ÿ› Kom ons sรช saam dankie vir die finansiรซle uitkoms met die herstelkoste van die kerktoring en vir die goedkeuring van die bouplanne. Die Here is waarlik goed vir ons!
๐Ÿ› Bly bid asb. vir die aansoeke vir die beroep van 'n nuwe leraar. Bid veral dat ons saam die Here se stem duidelik sal hoor wanneer ons die aansoeke sif. ๐Ÿ› Bid ook vir die uitbreiding van ons bedieninge nl. getuienis-, sang-, gebed-, dankfees-, gasvryheid- en vrouebediening. Bid dat ons almal die geleentheid gee om die Here sinvol in die gemeente te dien. Bid ook dat die Here vir jou wys waar Hy vir jou wil gebruik.
๐Ÿ› Bid ook dat ons gemeente 'n tuiste sal wees vir oud en jonk. Dat ons 'n gemeente sal wees waar mense sal tuis voel om: 1) die Here te aanbid, 2) sorg te gee en te ontvang, en 3) ons roeping na die wรชreld uit te kan leef.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is: Bettie Cowley Fynboshoogte, Christine Breitenbach Fynboshoogte, Marin Smit Fynboshoogte, Elmarie Bothma Kameeldoringstr, William Davy Wilgerstr, Willie Greeff Santos Haven, Paul Horn Maroelastr, Kotie du Toit Diaz straat, Miemie Minnie Kenani aftree-oord.
Leonard Dynes Peperboomsingel, Anoesjke Pozyn Mckinnerystr, Gielie Gagiano 17de laan, Miemie Minnie Kenani aftree-oord.
๐Ÿ› Sterfte: Moeder van Yolanda Swanepoel van Con vd Wattstr.

04/08/2024

AFKONDIGINGS 4 Augustus 2024

๐Ÿ‘‰ Eredienste, Kinderkerk en kategese soos gewoonlik.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte: vir Hospitaalbearbeiding. Dis veral die bediening van pasiรซnte wat van die platteland af na hospitale in stede gaan. ๐Ÿ‘‰ BEROEPINGSPROSES: Die โ€œadvertensieโ€ vir die pos as medeleraar is hierdie week in die Kerkbode geplaas. Die kerkraad se pre-advies kommissie sal die eerste rondte aansoeke deurwerk en aan die kerkraad aanbevelings maak. As u iemand wil nomineer, kan u hulle aanbeveel om in die kerkbode en Vrydagnuus te kyk of u kan self sy/haar naam en epos adres aan ons deurgee.
๐Ÿ‘‰ Elke mussie wat gebrei word vir ons Smartstart Vroeรซ Kinderontwikkeling program maak โ€˜n verskil.
๐Ÿ‘‰ Jesus film uitreik: vanweรซ die koue weer word vanmiddag se uitreik verskuif na Oktober.
โ˜ Vonkelvroue: Woensdag 7Aug 15h00. Kom kuier heerlik saam rondom musiek en koordanse en ietsie te ete en drinke na die program!! Bring asb n vriendin of twee saam as jy kom! Laat weet by die kantoor of ons jou moet intel. Toegang R20 by die deure. Sien jou daar! Navrae Jean Strauss 083 2882377. ๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Daar is nog tyd om โ€˜n nommer te koop (R20) waarmee u die slaapbank kan wen!
โ˜ Toring - die slopingsplan is goedgekeur; nou wag ons dat die munisipaliteit die bouplan goedkeur. ๐Ÿ‘๐Ÿผ Die jaarprogram het 7 September as Lente-Dankfees. Dit skuif na 5 Oktober. Maar 2-6 September is โ€œETE WEEKโ€. Daar sal elke aand een of ander gereg te koop wees. Dan kan jy sommer โ€˜n hรฉle โ€œlui weekโ€ hou.
๐Ÿ‘‰ vir Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons gebedstema vir Augustusmaand is SUIDKERK 2025 . Bid asb vir die beroepingsproses. Ons het reeds โ€˜n klompie aansoeke ontvang.
๐Ÿ› Ons bid vir die bediening aan mense in Hospitale. Mense is dikwels baie ontvanklik vir die Here se Woord in krisistye.
๐Ÿ› Vrouedag - dank die Here vir die rol wat vroue speel in skole (veral grondslagfase), mediese dienste, in gemeentes, oumas in kleinkinders se lewens, ens. Bid vandag weer eens vir beskerming van vroue en kinders teen geweld. ๐Ÿ› ons gemeente gee Dinsdag aan haweloses in ons dorp โ€˜n boodskap en iets te ete (Woord en brood). Bid asb vir diรฉ mense se openheid. ๐Ÿ› ๐Ÿ› Olimpiese Spele in Parys (26 Julie tot 11 Aug) - bid vir die getuienis van gelowiges teenoor deelnemers (146 SA-ners), beamptes en toeskouers. Mag die Here in hierdie tyd deur sy Gees in mense se lewens werk.
๐Ÿ› Dank die Here saam met die GIDEONS vir die uitreik na Venda. 36,415 Nuwe Testamente (saam met โ€˜n evangelie boodskap) is gegee by Sekondรชre skole, hospitale, klinieke, polisie stasies. Bid vir volgende week se uitreik na Kokstad, Empangeni en Noord KwaZulu Natal.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is: Bettie Cowley Fynboshoogte, Christine Breitenbach Fynboshoogte, Marin Smit Fynboshoogte, Elmarie Bothma Kameeldoringstr, William Davy Wilgerstr, Willie Greeff Santos Haven, Paul Horn Maroelastr, Frank Rheeder Diaz straat, Kotie du Toit Diaz straat, Miemie Minnie Kenani aftree-oord.

Photos from NG Mosselbaai-Suid's post 28/07/2024

AFKONDIGINGS 28 JULIE

๐Ÿ‘‰ Eredienste, Kinderkerk en kategese soos gewoonlik. Welkom aan ds Dawid de Wet in die saal.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte: Herberg Kinderhuis op Robertson is โ€˜n program van Badisa. Hierdie kinderhuis is gestig na die groot griep van 1918. Ons is gekoppel aan Huis C met 16 dogters.
๐Ÿ‘‰ BEROEPINGSPROSES: Ds Robert tree 31 Jan 2025 af. Sy pos word gevul. Die โ€œadvertensieโ€ word eersdaags in die Kerkbode geplaas. Die kerkraad het โ€˜n pre-advies kommissie aangewys wat die eerste rondte aansoeke sal deurwerk. As u iemand ken wat u wil nomineer, kan u hulle aanbeveel om in die kerkbode en Vrydagnuus te kyk of u kan self sy/haar naam en epos adres aan ons deurgee.
๐Ÿ‘‰ Elke mussie wat gebrei word vir ons Smartstart Vroeรซ Kinderontwikkeling program is welkom. Dit kan by die kerkkantoor afgegee word.
๐Ÿ‘‰ Jesus film uitreik: Ons beplan om Herbertsdale DV volgende Sondag 4 Augustus te besoek met 'n Jesus Film uitreik. 'n Klompie jongmense gaan saam. Die getuienisbediening nooi jul uit om aan die uitreik deel te neem: 1. Deur saam te gaan. Ons vetrek 16:00 en behoort teen 20:30 terug te wees. 2. Deur sop te kook. 3. Deur spesifiek vooraf, en terwyl die uitreik plaasvind, daarvoor te bid. Kontak vir Ds Robert of die kerkkantoor om deel te neem.
โ˜ Vonkelvroue: Woensdag 7Aug 15h00. Kom kuier heerlik saam rondom musiek en koordanse en ietsie te ete en drinke na die program!! Bring asb n vriendin of twee saam as jy kom! Laat weet by die kantoor of ons jou moet intel. Toegang R20 by die deure. Sien jou daar! Navrae Jean Strauss 083 2882377.
๐Ÿผ Daar is nog tyd om โ€˜n nommer te koop (R20) waarmee u die slaapbank kan wen!
โ˜ Kyk weer na die boodskap oor โ€œLui Vrydagโ€ en plaas โ€˜n bestelling
๐Ÿผ Ons sal in die toekoms meer inligting gee oor die BEDIENINGE in die gemeente: gasvryheid, jeug en kinders, gebed, getuienis, DVK. As julle inligting kortkom, skakel of whatsapp een van die Ds's.
๐Ÿ‘‰ vir Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons bid Julie maand vir ons GEMEENSKAP. Ons sinode noem hierdie maand โ€œPlastiekvrye Julieโ€ Ons dankbaar vir ons munisipaliteit wat baie effektief herwin.
๐Ÿ› Ons bid vir die Herberg Kinderhuis op Robertson.
๐Ÿ› Bid asb vir die beroepingsproses. Dit is 'n belangrike moment in die gemeente se geskiedenis. Dank die Here vir die geseรซnde naweek waartydens die kerkraad met die beroepingsproses kon begin. Bid asb vir die Here se leiding. ๐Ÿ› Bid asb vir die voorbereiding vir die Jesus Film uitreik volgende Sondag. Getalle is nie so NB. Ons vra wel dat die Here die mense ontvanklik sal maak vir die evangelie.
๐Ÿผ Olimpiese Spele in Parys (26 Julie tot 11 Aug) - bid dat deelnemers (van 206 nasies), beamptes en toeskouers in hierdie tyd bewus sal wees van โ€˜n Almagtige God en Vader wat aan almal lewe en asem en alles gee.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is: Bettie Cowley Fynboshoogte, Christine Breitenbach Fynboshoogte, Marin Smit Fynboshoogte, Elmarie Bothma Kameeldoringstr, William Davy Wilgerstr, Willie Greeff Santos Haven, Paul Horn Maroelastr. Isabel Janse van Rensburg Santos Haven
Sterfte: broer van Danie Janse van Rensburg Santos Haven

21/07/2024

AFKONDIGINGS 21 JULIE

๐Ÿ‘‰ Eredienste, Kinderkerk en kategese soos gewoonlik. Welkom aan ds Janlu Kuyler in die saal en ds Gerrie van Deventer op Vleesbaai.
๐Ÿ‘‰ Deurkollekte: Bediening aan die Dowes. Dit behels die geestelike versorging van Dowes deur twee gemeentes (die Dowe Familie Kerk, Worcester en die NGK De la Bat in Bellville), geestelike bediening aan die Leerders van De la Batskool op Worcester en van Noluthando Skool vir Dowes in Khayelitsha; asook volwasse meervoudig-gestremde Dowes en bejaarde Dowes in versorgingseenhede by NID Sorg;
๐Ÿ‘‰ BEROEPINGSPROSES: Ds Danie se pos word nie gevul nie. Ds Robert tree die 31ste Jan 2025 af. Die kerkraad is hierdie naweek besig met gebed en beplanning en moontlik die saamstel 'n profiel; dan word die pos in die kerkbode bekendgestel (geadverteer). Daarna word die aansoeke ontvang, 'n kortlys gevorm, onderhoude en daarnรก eers die beroep. Dit kan etlike maande duur .
๐Ÿ‘‰ Baie dankie aan elkeen wat al mussies gebrei het vir ons Smartstart vroeรซ kinderontwikkeling program. Elke mussie is welkom. Dit kan by die kerkkantoor afgegee word.
๐Ÿ‘†๐Ÿผ As jy wil deel wees van 'n WhatsApp groep wat gebedsversoeke ontvang , kontak ds Andre
๐Ÿ‘‰ Jesus film uitreik: Ons beplan om Herbertsdale DV Sondag 4 Augustus te besoek met 'n Jesus Film uitreik. 'n Klompie jongmense gaan saam. Die getuienisbediening nooi jul uit om aan die uitreik deel te neem:. 1. Deur saam te gaan. 2. Deur sop te kook. 3. Deur spesifiek vooraf, en terwyl die uitreik plaasvind, daarvoor te bid. Kontak vir Ds Robert of die kerkkantoor om deel te neem.
โ˜๐Ÿผ HERINNERING: - die slaapbank wat u kan wen!
โ˜๐Ÿผ BEDIENINGE in die gemeente: Kom skakel gerus by een van die bestaande bedieninge in. As julle inligting kortkom, skakel die kerkkantoor of whatsapp een van die Ds's.
๐Ÿ‘‰๐Ÿผ vir Dankoffers: NG Mosselbaai Suid. ABSA rek no. 207 058 0031

GEBEDSAKE
๐Ÿ› Ons bid hierdie maand vir ons GEMEENSKAP. Ons dankbaar vir โ€˜n effektiewe munisipaliteit. Kom ons dra hul aan die Here op vir die uitdagings op hulle pad.
๐Ÿ› Ons bid vir die Bediening aan die Dowes .
๐Ÿ› Bid asb vir die beroepingsproses. Dit is 'n belangrike moment in die gemeente se geskiedenis. Bid spesifiek vir die kerkraad wat hul hierdie naweek afsonder om die beroepingsproses te begin. Bid asb dat die Here deur Sy Gees aan hul leiding sal gee. ๐Ÿ› Bid asb vir die voorbereiding vir die Jesus Film uitreik. Getalle is nie so NB. Ons vra wel dat die Here die mense ontvanklik sal maak vir die evangelie.

๐Ÿ› Lidmate wat siek is: Bettie Cowley Fynboshoogte, Christine Breitenbach Fynboshoogte, Elmarie Bothma Kameeldoringstr, William Davy Wilgerstr, Willie Greeff Santos Haven, Paul Horn Maroelastr. Naomi Pretorius Fijnboschpark
Sterfte: Vick Strydom Santos Haven ( bid vir sy seun, Mark Strydom), Heleen Colyn Ysterhoutsingel se suster.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Ons eer God met liefdevolle omsien en uitreik.

Ons is โ€˜n gemeente van die Drie-enige God van die Bybel, en kinders van die Hemelse Vader...

Ons verbind ons daarom om

Videos (show all)

7 Aug 2022
31 Julie 2022
5 Junie 2022
8 Mei 2022
27 Mry 2022
20 Mrt 2022
20 Febr 2022
13 Febr 2022
6 Jan 2022

Telephone

Website

Address


17th Avenue
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30
Other Religious Organizations in Mossel Bay (show all)
The Church Without Limits Garden Route The Church Without Limits Garden Route
Mossel Bay

We are a church without no limits.

Prophet Thabo FCJ Prophet Thabo FCJ
Queen Street
Mossel Bay

Prophetic Healing and deliverance

Worship Encounter Global Ministry Worship Encounter Global Ministry
Mossel Bay

This page serves as a reminder of all Devine service times. As a reminder of our mission and vision. A place to share our joys, events and to stay in touch with one another.

St. Agnes Guild - St. Bernard Mizeki Church Diocese of George St. Agnes Guild - St. Bernard Mizeki Church Diocese of George
Mossel Bay, 6506

The Guild was established in rememberance of Saint Agnes, a young girl who was slaughtered for her devotion to Jesus Christ. An organisation for all baptised children and young lad...

UMkhosi Weentombi zezulu UMkhosi Weentombi zezulu
Mamse Street
Mossel Bay

This program is to groom young ladies and guidance into the word of GOD. We kindly wanna show there a

Hope Family Centre Mossel Bay Hope Family Centre Mossel Bay
4654 Dubula Street Asla Park
Mossel Bay, 6500

EXPERIENCE THE DIFFERENCE.

Christ Dominion City Church Mossel Bay Christ Dominion City Church Mossel Bay
26 Adolf Street Civic Park
Mossel Bay, 6506

Church Services As Follows Friday's - 18h30 Sunday's - 10h00 Tuesday's - 20h00 ( Radio With Apostle Joel H Togba HeartBeat FM ) Thursday's - 08h00 ( Radio With Apostle Joel H Togba...

Doxa Deo Mosselbaai Doxa Deo Mosselbaai
34 Da Gama Street, Da Nova
Mossel Bay

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die Mosselbaai omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar ...

Rock of Ages Ministries Rock of Ages Ministries
42 DYUSHA
Mossel Bay

Lighthouse Assembly of God Lighthouse Assembly of God
Mossel Bay, 6511

Agape Ministries International - AMI Agape Ministries International - AMI
PO BOX 1519
Mossel Bay, 6500

OUR VISION -Spread the gospel of God. OUR MISSION -Bring in souls into the kingdom and equipping them for the end time harvest by reaching out to different generations through medi...

Ecg The Jesus Nation church - Mossel Bay Cell Branch Ecg The Jesus Nation church - Mossel Bay Cell Branch
Mossel Bay

We are a the Jesus Nation church under the founder Major 1 Prophet Shepherd Bushiri