NXSN

*(N)utrition and (X)-training Sessions! Group Fitness: Pilates, Aquarobics, Hiking

Photos from NXSN's post 01/09/2024

Deel 2

Photos from NXSN's post 31/08/2024

24 Augustus: Die mooiste sonsopkoms en n pragtige, helder dag! Zelna en Liza, vertrek douvoordag, spesiaal om die roete te doen, van Stilbaai af! Dankie! Wat n voorreg πŸ₯°

Dankie Martie wat ons oortuig om n (effe langer) maar pragtige alternatiewe roete terug te doen, doen dit gelukkig gereeld met haar bergfiets!

Goed gedoen aan elkeen van julle!

Photos from NXSN's post 31/08/2024

Dit was n lekker warm oggend in die berge, met n windjie wat ons gelukkig hier en daar te redde gekom het om n bietjie af te koel!

Die pad terug tussen die klowe deur het n paar lekker steil bulte, maar die klompie is sterk en hulle het dit dapper daar uitgespook!

Almal is dit eens - hierdie is werklik een van die mooiste roetes in die Outeniqua-bergreeks!

Dankie vir almal se foto-bydraes!

20/08/2024

Deel 9

Photos from NXSN's post 20/08/2024

Deel 8

20/08/2024

Deel 7

20/08/2024

Deel 6

20/08/2024

Deel 5

20/08/2024

Deel 4

Photos from NXSN's post 20/08/2024

Dit was n ongelooflike groep! n Baie brawe, dapper klompie wat besluit om Γ³Γ³r die treinbrug te beweeg, eerder as onder om!?? Genade, senuwees van staal, maar ek glo hulle het ook maar besluit, nΓ³Γ³it weer nie!!

Wat n aangename, plesierige groep! Baie dankie aan elkeen wat vanoggend se pragtige roete tussen Vicbay en Wilderness meergemaak het, ons hoop om jul elkeen gou weer te sien!

Akker groete πŸ‘πŸ»πŸ˜Š
πŸŒ°πŸ‚πŸπŸ¦―πŸŽ’πŸšΆπŸ»β€β™€οΈπŸšΆπŸ»

17/08/2024

Part 7

17/08/2024

Part 5

17/08/2024

Part 4

17/08/2024

Part 3

17/08/2024

Part 2

Photos from NXSN's post 17/08/2024

Die berugte Godfather... πŸ₯΄ maar ons is daardeur! Nogal vinniger die bult uit as wat dit ons geneem het tot in die laagte, oor die rivier!

Kyk, op hierdie brawe handjievol wat vanoggend se "challenge" meegemaak het, is ek baie baie trots! Dit was uitstekend..en dΓ­t in n rekordtyd van 7 ure, 40 minute!

Die natuurskoon het weer van voor af bekoor, met uitsigte oor berge en dale, jong protea-spesies, erika's en katstertjies.. en by Tierkop, n kraai wat hoog bo ons koppe bly draai het!

Twee pieke op een dag uitgespook, mooiso aan jul elkeen! πŸ‘πŸ»πŸ˜

Knapgedaan!

Photos from NXSN's post 13/08/2024

Deel 6

13/08/2024

Deel 3

Photos from NXSN's post 13/08/2024

Veldblommetjies by dosyne, elande, zebras, tarentale, die lighuis! Speldekussings en nogmaals speldekussings! Fynbos, aalwyne en n gerieflike, lekker beskutte piekniek-uitkykpunt, toegerus met n veldtoilet - met die pragtige uitsig en 2Ply toipetpapier!? πŸ€ͺ

Wat meer kon ons vra!

Die wind het darem relatief in toom gebly en ons los weer aangename herinneringe en n klompie voetspore, agter.

Dankie julle almal, dit was n lieflike oggend, te Gourikwa Privaatreservaat πŸ₯°πŸ‘πŸ»

Photos from NXSN's post 06/08/2024

Part 3

06/08/2024

Deel 2

Photos from NXSN's post 06/08/2024

Kyk, dΓ­e klompie kan wikkel hoor! Binne n bestek van drie ure het hul die hΓ©le afstand kafgedraf - n Lekker steil bult skrik hul gladnie af nie! Die opdraende pad terug word net so vinnig afgelΓͺ soos die afdraende gedeelte tot by Heroldsbaai - en hoe nader hul aan ons wegtrekpunt by Elvis Brew gekom het, hoe vinniger het hul gestap! Wimpy sΓͺ hulle het stal geruik! πŸ€­πŸ˜‚πŸ‘πŸ»

n Heerlike eet en kuier by die altyd-gewilde Elvis Brew, het n baie gesellige oggend afgesluit!

"What a workout"!

Knapgedaan julle!

Geniet die foto's πŸ€—πŸ’•

Photos from NXSN's post 04/08/2024

Deel 4

Photos from NXSN's post 03/08/2024

n Ysige begin deur die woud vanmore! En daar word dit n heerlike warm Wintersdag, die lae klere het behoorlik gewaai. Oppad terug sorg die woud weer vir n heerlike soel briesie in die skadu van die boomryke bos, maar daai 1km opdraende aan die einde! πŸ˜…πŸ€­πŸ€£

Welgedaan aan jul elkeen en veral aan ons fotograaf - die yster agter die lens, wat bekend is vir sy hoogstaande fotografie van ons ekspedisies en avonture wat hiermee vandag sy Six-pack of Peaks voltooi het!! β—πŸ‘πŸ»πŸ˜ Well done Marius! πŸ₯³βœ¨

Francois staan op 3/6!
Ronell het haar eerste piek agter die blad, en Rina (Wrey) het Groenkop al n 2e maal voltooi!

Lekker rus jul almal!

Geniet jul naweek!

Want your school to be the top-listed School/college in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Find the balance

β€œMental wellness is critical to overall physical health. Participating in recreational activities helps manage stress. Taking time to nurture oneself provides a sense of balance and self-esteem, which can directly reduce anxiety and depression.” Jan 20, 2017

Videos (show all)

Deel 9
Deel 7
Deel 6
Deel 5
Deel 4
Part 7
Part 5
Part 4
Part 3
Part 2
Deel 5
Deel 4

Telephone

Website

Address


Mossel Bay
Other Sports & Fitness Instruction in Mossel Bay (show all)
Clibo soccer Clibo soccer
Learjet Str
Mossel Bay

Back 2 Basics Outdoor Training by ZellyJ Back 2 Basics Outdoor Training by ZellyJ
Mossel Bay

Fun but no-nonsense way of getting in shape and enjoying it!

Ironbodi Fitness Ironbodi Fitness
Mossel Bay, 6525

On May 29th 2014 i was involved in a motor vehicle accident. .broke both my legs and almost lost my