Klein Nederburg Secondary School (KNSS)

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Nederburg Secondary School (KNSS), High School, Newman Street, Paarl.

10/08/2024
10/08/2024

Derby Wenners 2024! 💙💛

Baie dankie aan alle rolspelers vandag. Ons is trots op een en elke speler! Welgedaan aan julle!



🇺🇦💙💛🇺🇦

09/08/2024

KNSS Ahoy!

Go for the victory!!

08/08/2024

This is Professor Marshall Sheldon
Prof. Marshall is from Paarl
Prof. Marshall has a Doctoral Degree in Chemical Engineering
Prof. Marshall is the first female Dean of Engineering and the Built Environment at the Cape Peninsula University of Technology (CPUT).
In 2022, she was appointed the first female full time Executive Dean of EBET at Nelson Mandela University in Gqeberha
Prof. Marshall is a National Research Foundation researcher, serves on numerous boards, and has successfully graduated 14 master’s and four doctoral students.
Her research work has been presented at more than 60 conferences locally, nationally and internationally
Prof. Marshall is pushing boundaries
Be like Prof Marshall, keep pushing boundaries!

25/07/2024

Foggy conditions in the morning, cloudy later. Cape Town and Strand will reach a high of 15 degrees, Paarl and Langebaan 18, Malmesbury 20 and Muizenberg 16.

04/07/2024

Weather Warnings

A. Yellow level 2 warning for damaging waves resulting in difficulty in navigation at sea and small vessels at risk of
taking on water and capsizing are expected between Saldanha Bay and Plettenberg Bay on this evening into tomorrow
(Friday) (04-05/07/2024).
B. Yellow level 4 warning for disruptive rain leading to flooding of roads and (formal/informal) settlements is
expected over West Coast, City of Cape Town, western Cape Winelands and western Overberg districts (W. Cape) on
Sunday (07/07/2024).
C. Orange level 6 warning for damaging coastal winds and waves leading to damage of coastal infrastructure along
longer stretches of coastline is expected between Alexander Bay and Cape Agulhas from Sunday morning, spreading
to Plettenberg Bay Sunday afternoon continuing into Monday (07-08/07/2024).
D. Orange level 6 warning for damaging interior winds leading to structural damage is expected over the southern
West Coast, City of Cape Town, western Cape Winelands and western Overberg districts (W. Cape) on Sunday
(07/07/2024).
E. Yellow level 4 warning for damaging interior winds leading to isolated structural damage is expected over the
Namakwa (N. Cape), northern West Coast, eastern Cape Winelands, eastern Overberg, Central Karoo and Garden
Route districts (W. Cape) on Sunday (07/07/2024).
F. Yellow level 4 warning for disruptive snow leading to disruption and closure of mountain passes is expected over
the Hantam, Karoo Hoogland (N. Cape), Cederberg municipalities including the Cape Winelands district (W. Cape)
on Sunday ((07/07/2024)

18/01/2024

A scorcher of a day is on the cards. Cape Town, Strand and Langebaan will reach 32 degrees, Paarl and Malmesbury 37, Stellenbosch 35 and Muizenberg 30.

09/01/2024

Another sunny day with strong winds in places. Also some clouds later in the day. Cape Town to reach 25 degrees, Strand and Langebaan 26, Paarl and Malmesbury 32 and Muizenberg 24.

29/12/2023

Clear skies and sunny in the morning. Some clouds later in the afternoon. Cape Town and Muizenberg to reach a high of 27 degrees, Paarl and Malmesbury 34, Langebaan 26 and Strand 28.

27/12/2023

Some strong winds forecast over some places. Very hot and dry weather conditions over the West Coast today and extremely high fire danger conditions expected over the Bergrivier and Swartland municipalities. Strong winds can lead to difficulty in navigation at sea between Table Bay and Cape Agulhas, today and tomorrow. Looking at your temperatures: Cape Town to reach 32 degrees, Strand 34, Malmesbury and Paarl 36, Langebaan 31 and Muizenberg 30.

07/12/2023

What is the Afrikaans word for ""biopic" ?

05/12/2023

Cloudy and windy with the mercury rising to 23 degrees in Cape Town, Strand 24, Langebaan 25, Malmesbury 30, Paarl 31 and Muizenberg 21.

Vingerwysery oor 'rassediskriminasie' by Paarl-rugbyderby | Netwerk24 14/08/2023

Carl Thomas

NETWERK 24 Webtuiste

05:29

Die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap is Saterdag van diskriminasie beskuldig omdat sommige ouers voel die skole-rugbyderby tussen Klein Nederburg Sekondêr en New Orleans Sekondêr is nie so goed by die Faure-stadion bestuur soos die vorige naweek s’n tussen die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium nie.

Groot ontevredenheid het Saterdag geheers toe die hekke van die stadion in die Paarl glo nie betyds oopgesluit is nie en die embleme van die vorige twee skole, en dié van hul borge, tussen die wedstryde met kalkverf verwyder moes word.

Maar Carlyn Oppelt, New Orleans Sekondêr se skoolhoof, sê mense op sosiale media was te vinnig om die hele kwessie as ’n rassevoorval uit te beeld.

Wit merke van die kalk wat op die rugbyveld gegooi is, kan aan die bene van sommige van die rugbyspelers gesien word. Foto: Edgar Petersen

“Dinge was die hele week onvoorspelbaar met die taxi-staking,” sê sy, en meen daar is baie faktore wat in ag geneem moet word met Saterdag se gebeure.

Oppelt sê die derby tussen hulle en Klein Nederburg is al vir die afgelope sowat 38 jaar ’n groot geleentheid in die Paarl. “Baie tyd en energie word daarin geploeg, so jy wil dit nie net afstel nie. Baie mense het gedink die derby gaan nie gebeur nie.”

Klein Nederburg was vanjaar die organiserende skool. Mary Banda, skoolhoof, wou nie kommentaar lewer nie.

Oppelt meen die hele voorval is tans net ’n vingerwysery.

Omdat daar glo so baie wanbestuur was, het mense geargumenteer dat sommige skole beter as ander in die Drakenstein-munisipaliteit gehanteer word.

“Dit het die mense veral kwaad gemaak dat daar op die veld geverf is terwyl die kinders speel,” sê Oppelt.

Sy sê sport is baie belangrik vir hul kinders en dit is hartseer dat die derby op sosiale media in ’n onsmaaklikheid verander is.

Edgar Petersen, gemeenskapsleier, sĂŞ ontstelde ouers het hom Saterdagoggend gebel omdat hulle glo nie die stadion binne kon gaan terwyl wedstryde reeds begin het nie.

Kalk word op die veld gegooi om die embleme te bedek. Foto: Edgar Petersen
Petersen sê die veld is eers “ná klagtes” vol kalk gegooi “in ’n swak poging om die embleme (van die ander skole) op die veld te verdoesel”. Die kalk het glo tot chaos op die rugbyveld gelei, veral as spanne moes skrum, sê Petersen.

Hy meen die kwessies wat kop uitgesteek het, kon vooraf gehanteer word.

Hy beweer ook die uitsaai van sommige netbal- sowel as rugbywedstryde is glo verhoed nadat daar glo kwessies opgeduik het met die uitsaaier se sertifikaat van voldoening.

Die Drakenstein-munisipaliteit sê luidens ’n verklaring wat per navraag aan Netwerk24 gestuur is dat hulle, die polisie en die organiseerders van Klein Nederburg hard gewerk het om te verseker dat Saterdag se wedstryde kon plaasvind.

Teen Vrydag-laatmiddag was daar nog ’n moontlikheid dat die wedstryde nie sou kon plaasvind nie weens “uitstaande aspekte wat nagekom moes word voordat goedkeuring gegee kon word”, lui die verklaring.

“Die munisipaliteit het die organiserende skool met die uitstaande aspekte genader en verskeie toegewings is gemaak. Die organiseerders het saam met die munisipaliteit onderneem om Saterdagoggend alles af te handel.”

’n Groot streep kalk op die rugbyveld. Foto: Edgar Petersen
Die munisipaliteit het die “onverantwoordelike plasings” op sosiale media veroordeel weens die “spanning wat dit skep deur rassediskriminasie aan te blaas”.

“Die munisipaliteit behandel alle groepe presies dieselfde, en onderskei nie op grond van ras of kleur nie.”

Drakenstein sê hulle het vroeg Saterdag al die nodige sertifikate ontvang – wat nodig is om die veiligheid van leerlinge, spelers, ouers en toeskouers te verseker – en kon toe die groenlig gee vir Saterdagmiddag se hoofwedstryd.

Gerald Esau, Drakenstein se uitvoerende direkteur van gemeenskapsdienste, sê aan Netwerk24 die organiseerders van verlede naweek se wedstryde het ’n verklaring uitgereik aan die munisipaliteit waarin hulle hul verskoning aanbied, asook die situasie verduidelik het.

Een van die voorwaardes vir die goedkeuring van verlede naweek se wedstryde was dat die organiseerders die veld moes groen verf na afloop van die wedstryde.

“Hulle het egter uitdagings gehad om die verf te bekom weens die weeklange taxi-staking. Uiteindelik moes die munisipaliteit ’n haas uit die hoed ruk om die embleme te probeer bedek. Dit was die beste plan op die dag,” sê Esau.

Oor die hekke van die stadion, sĂŞ Esau, is die polisie in beheer daarvan en die munisipaliteit moes eers wag op hul instruksies voordat dit oopgemaak kon word.

’n Vergadering word vir die komende week beplan om die aangeleentheid in diepte te bespreek, sê Esau.

Vingerwysery oor 'rassediskriminasie' by Paarl-rugbyderby | Netwerk24 Die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap is Saterdag van diskriminasie beskuldig.

12/08/2023

Go to SuperSport website.

Look for Schools rugby...

SuperSport Schools Rugby SuperSport Schools

And SEARCH for Klein Nederburg SS Klein Nederburg Secondary School (KNSS) and the games will pop up...

Register via

Your Facebook or Supersport

SuperSport Schools 12/08/2023

https://live.supersportschools.com/events/64d3764b23596b70c03701d7/?type=event

SuperSport Schools SuperSport Schools exists to grow schools sport and get more sports stars to shine

12/08/2023

And the women's game is underway...

12/08/2023

And here's the girls rugby team...

12/08/2023

13.16pm

Edgar J. Petersen

The Boys High and Paarl Him logo's are being removed from the field.

16/06/2023

The SA Weather Service has issued a warning for Level 4 disruptive rainfall from midnight tonight until late afternoon tomorrow.

These conditions could lead to localized flooding, considering the level of ground saturation from previous rainfall in the last few days.

City Departments are continuing with mopping up operations following the first series of cold fronts earlier this week, including unblocking drains and removing debris.

These departments will be on standby for any further disruptions that may occur from the latest forecast.


Helpful tips on flood preparedness, mitigation and prevention:

• Clearing out drainage systems
• Raising the floor level of a structure so that it is higher than the natural ground level
• Making sandbags
• Digging trenches around the house to divert water away
• Reporting blocked drains, intakes and illegal dumping – illegal dumping in the stormwater canals and sewers makes flooding worse.
• Fix leaking roofs.

Any weather-related emergencies can be directed to the City’s Public Emergency Communication Centre by dialling 021 480 7700 from a cellphone or 107 from a landline.

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

History is made...The KN Women's rugby team plays their first game..And then the municipality paints the field....again....
And the women's game is underway...
And here's the girls rugby team...
13.16pm Edgar J. Petersen The Boys High and Paarl Him logo's are being removed from the field.

Category

Telephone

Address


Newman Street
Paarl
7646

Other High Schools in Paarl (show all)
Paarl Gimnasium Paarl Gimnasium
Paarl Gimnasium
Paarl

Hoër Jongenskool Paarl Boys' High School Hoër Jongenskool Paarl Boys' High School
Auret Street
Paarl, 7646

Good conduct - Good scholarship - Good sportsmanship reflect the school’s proud tradition that spans over more than 150 years.

Klein Nederburg SS Klein Nederburg SS
Newman Street
Paarl, 7646

School of Choice.

Charleston Hill SekondĂŞre Skool Charleston Hill SekondĂŞre Skool
Van Der Stel Road
Paarl, 7646

Charleston Hill Secondary

NPHS Virtute Et Labore NPHS Virtute Et Labore
Berlyn Street
Paarl, 7646

Our Own High School provided by past leaders. Here we can share news on happenings at the school, upload pictures, share events and many more.

La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad. La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad.
Faure Street
Paarl, 7646

Oldest Girls' School in Paarl. La Rochelle's Official page:Information for girls, parents,

Music at Paarl Boys' High Music at Paarl Boys' High
Auret Street
Paarl, 7464

Keep up to date with all the news, reviews and performances of Boys' High's vibrant music department!