Janine se Naaldwerk Hoekie

Janine se Naaldwerk Hoekie

Naaldwerk is my passie

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 12/06/2024

Bags currently available.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 19/05/2024

So speel ek weer vandag... ek werk met die ritze wat ek het so die lengtes verskil baie.. en toe gebeur die... n skoen sak!!! 😆 28 x 20 x 10cm ... en my nommer 9 skoene pas perfek daarin. Wat d**k julle hiervan?

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 13/05/2024

Ek love die sakkies!!! Wat d**k julle? (Ek het wel vanaand van die lussie vergeet.. maar so leer mens)

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 12/05/2024

Hier is vandag se 2 sakkies. Bietjie meer oefen sakkies.. sal nog moet werk aan hulle maar nie te sleg vir my 1ste keer nie.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 20/02/2024

New bags coming..

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 20/02/2024
Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 05/02/2024

New stock.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 28/08/2022

Nuwe voorraad. R120 elk.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 04/12/2021

Perfekte geskenk vir n vriendin. Slegs R80 elk. Beide in voorraad.
Kontak my gerus. 0849006329.

04/12/2021

Ek het tans 5 denim voorskote in voorraad. Perfek vir daai "Secret Santa" pakkies.
Kontak my gerus.
0849006329

23/11/2021

Spesiale aanbod: 2 x demin voorskote teen R145.00
Bestel en betaal voor 30 November.
Vooskote sal binne 2 dae vanaf betaling gereed wees om afgehaal te word in Moregloed of Villieria.
0849006329.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 13/11/2021

Nuutste voorraad. 3 tot 5 jaar stelletjies.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 06/11/2021

Ons staan vandag by Waverley park in die park.

26/10/2021

Dagsê. Indien jul my nie in die hande kry op my 084 nommer nie, gebruik asb 0795067620. Ek is nog op whatsapp beskikbaar op my gewone nommer maar kan nie oproepe ontvang of maak nie. Dankie

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 21/10/2021

Volgende items als in voorraad. Kontak my gerus vir aankope. 0849006329

07/09/2021

Demin Voorskoot (volwasse)
R90 - word op bestelling gemaak.
Kan print werk op doen teen ekstra kostes.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 07/09/2021

Kind (5-8j) stelle tans in voorraad
Voorskoot & Chef's hat R85 per stel

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 07/09/2021

Voorskool (3-5j) stelle tans in voorraad - Voorskoot & Chef's Hat
R75 Per stel.

Photos from Janine se Naaldwerk Hoekie's post 07/09/2021

Kleuter Voorskoot & Chef's Hat.
In voorraad @ R65 per stel.

07/09/2021

Voorskoot en Chef's hat stelle kom in drie verskillende grotes.
Kleuters: 1-3 Jaar @ R65 per stel
Voorskool: 3 - 5 Jaar @ R75 per stel
Kind: 5 - 8 Jaar @ R85 per stel.
Ek het sekere stelle in voorraad en in die proses om meer te maak. maar kontak my gerus as daar 'n spesifieke kleur of tema is waarna jy opsoek is.

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Polokwane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Polokwane
0186