Dr Gustav Erlank
General Private Dental Practitioner General dentist
Bietjie ”behind the scenes” van ons laaste fotosessie. 😄
Hou gerus ons website dop vir al ons nuwe nuus en inligting wat binnekort volg.
📸 Charl van der Merwe
Preview van praktykfoto’s vanoggend😊
📷 Charl van der Merwe
Lekker pret by praktyk vandag!😃
Baie dankie vir almal se verjaarsdagwense en mooi boodskappe vandag! Ek is dankbaar dat die Here my nog n jaar kon spaar vir my gesin.
Dankie vir die praktyk vir julle groot bederf!
Ek waardeer julle elkeen🙏
Liewe pasiënte, daar is in ons praktyk ingebreek gedurende die paasnaweek. Hulle het ongelukkig al ons rekenaars gesteel en baie skade gemaak. Ons is dankbaar om van vandag af weer voluit aan die gang te kan wees.
Wees assbeblief geduldig met die admin personeel indien kwotasies bietjie langer vat of rekeninge miskien foutief is. Ons werk Baie hard om alles weer so gou as moontlik in orde te hê.
Kontak ons asseblief dadelik indien u enige vrae het.
Baie dankie vir almal se geduld en verstaan.
Dr Gustav en span🦷
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Lindy Pelser Moolman !
Mag die Here jou ryklik seen en nog baie jare spaar.
Baie dankie vir alles wat jy beteken vir die praktyk en vir ons gesin ons waardeer jou. 😃
😃🦷
Vandag is n groot dag vir ons praktyk..
Ons nuutste toevoeging is hier, ons nuwe Carestream CBCT 3D x-straal masjien is hier en is amazing..
Nog n tree nader aan droom Visie van tandheelkunde praktyk..
Ek bedank elke paar voete wat by ons instap en elke personeellid wat arbei in hulle pos.
Ons is dankbaar en sien uit na 2023!!
Nog 11 dae om te werk, amper daar🤓🙏🏻😷l
When it's "definitely a cyst" cause the lesion is so big, but also you "can't treat cysts with endo". Both of those statements are not backed by any proper evidence. That the size of the lesion determines its histology, or that cysts can't be treated with orthograde endo. 15 month follow-up.
😂😂
We see this so often.. always bad to break the news😷
If you ever chewed something and then suddenly heard a loud crack, you might have a cracked tooth😮💨 This can be very painful! Not all cracked teeth need to be extracted. Different type of cracks have different treatment options. 😃 come see us at Westrand Dental Centre if you are worried that you might have a cracked tooth🦷🦷🦷
Tevrede pasiënt bederf Dr Bailey vandag in die praktyk!
Sy het darem met die res van ons ook gedeel😜🙂
Colleen Bailey
Baie dankie vir ons oulike Cupcakes Petro, ons waardeer jou moeite! 🙂
Baie geluk met tannie se verjaarsdag vandag! Mag die Here tannie baie seën in tannie se nuwe lewensjaar.
Baie dankie vir alles wat tannie vir ons beteken by die praktyk.
Ons waardeer dit opreg🙂
Emsie von Benecke
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Lindy Pelser Moolman! Mag die Here jou ryklik seën in die jaar wat voorlê.
Dankie vir jou verskil wat jy elke dag maak in die praktyk. Ons waardeer jou baie!
VACANCY: WE ARE HIRING A FULL TIME DENTAL ASSISTANT
Our practice is looking for a qualified Dental Assistant to join the team as soon as possible.
Requirements:
- Must be HPCSA registered
Please send your CV to [email protected]
For more information contact 0829206911.
Laaste dag…
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the practice
Telephone
Website
Address
30 Bendor Drive, Sterpark
Polokwane
0699
Opening Hours
Monday | 08:00 - 17:00 |
Tuesday | 08:00 - 17:00 |
Wednesday | 08:00 - 17:00 |
Thursday | 08:00 - 17:00 |
Friday | 08:00 - 17:00 |
97 Genl Joubert Street & Office 2A Legnum Park Building(Platinum Park)
Polokwane, 0699
Dr Mogano Inc. is a dental practice aimed at providing the best dental experience with a gentle touc
18 Devenish Street
Polokwane, 0699
AT POLOKWANE DENTAL PRACTICE, WE PROVIDE HIGH-QUALITY TREATMENT IN A FRIENDLY ENVIRONMENT. WE ALSO P
Shop K1A Mall, Cnr Market & Devenish Street, 0699
Polokwane, 0700
We are a dedicated staff to making your dental experience as pleasant and painless as possible.
39 Bendor Drive
Polokwane, 0699
The dental practice of father and son, Nic and Sybrand van Reede van Oudtshoorn.