Dynamite Kidz
Taberna Dei Church Children's Ministry
Skryf in deur die volgende vorm in te vul: https://forms.gle/quzKwCtNAQKqqnmh9
Ons is opgewonde om elke kind weer Sondag te sien 🤩🤩
Ons is opgewonde om paasfees saam die kinders te spandeer en hulle te leer waaroor dit eintlik gaan 😁😁
Alle kinders is welkom om ons te join die naweek
Sien julle daar 🥳
We are super excited for the English training 🥳
Remember to RSVP before 1 April 2024
Komende Sondag is ons kinderkerk konsert by Taberna Dei Moederkampus
Ons is opgewonde om almal daar te sien
Registreer vandag by:
https://kideventpro.lifeway.com/myEvent/?id=67611
Save the date!
Moet nie ons les more oor paasfees misloop nie 🥳
Kom bietjie vroer om jou kind voor die diens te kan inteken
Daar is geen kinderkerk in die skool vakansie nie.
Sien julle weer as die skool begin 🎉
Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou as Dynamite Kidz ouer. Ons bid God se guns en seën oor julle en julle families vir die jaar wat voorlê. Ons is opgewonde om aan te kondig dat die inskrywings vir kinders, ouderdom 3 jaar tot Graad 7, komende Sondag open en dat Dynamite Kidz vir die jaar afskop! 🥳 Sien julle daar!
Neem asseblief kennis dat Dynamite KIdz gesluit gaan wees vir die skoolvakansie en ons hoop dat almal 'n lekker en geseënde vakansie sal hê!
Hier is net n kort video van ons les toe Dawid, die skaapwagter, gesalf is as koning van Israel. God het na Dawid se hart gekyk en nie na die uiterlike soos mense nie.
Ons het die voorreg gehad om Sondag wat verby is ons pappas te eer op Vadersdag en die kinders het 'n superhero kitkat sjokolade kunswerk vir pappa gemaak.
Wat 'n voorreg was dit nie vanmore om die down syndrome kindertjies van Club21 te kon bedien op Hemelvaart nie. Hulle is die lig vir die wereld en mag hulle lig so skyn dat die mense hulle goeie werke sien en die Vader in die hemel verheerlik. Dankie vir Club21 se leierskap en die werk wat julle doen. Seën vir julle.
Kom join ons Donderdag oggend voor skool om Hemelvaart te vier. Daar sal 'n kort diens wees vir die volwassenes en 'n kinderkerk les vir die kinders. Ons sal natuurlik ook heerlike filter koffie hê vir pappa en mamma en hot chocolate vir die kinders. Sien julle daar!
Gister was so 'n lekker les waar ons ons mammas kon eer en hierdie eer kan nie eenmalig wees op Moedersdag nie maar iets waarna ons kinders moet streef omdat dit goed is in God se oë. Hierdie is ook wat ons as ouers vir ons kinders moet leer en dit begin natuurlik by hoe ons die Here eer. Eer is om die regte gesindheid te hê teenoor iemand en hulle belangrikheid te bewys in hoe jy optree en leef.
Efesiers 6:1-3 sê: Kinders, omdat julle aan die Here verbonde is, moet julle aan julle ouers gehoorsaam wees. Dit is mos die regte ding om te doen! 2“Eer jou vader en jou moeder” is die eerste van die Tien Gebooie waaraan ’n belofte verbind is: 3“Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag lewe.”
Kom join ons vanmore waar ons ons mammas vier en ons wil graag dankie sê vir elke mamma en julle onbeskryflike liefde vir ons. Ons waardeer julle en bid God se rykste seën oor julle!
Moenie die Paasfeesles mis nie. Ons vier die grootste gebeurtenis in die geskiedenis van die mensdom, Jesus lewe! Hy het opgestaan! Ons het die gesamentlike diens om 08:30 by Moederkampus en daar sal beslis ietsie lekkers wees vir die kinders 😄👍🙌. Sien julle daar.
Dit was n voorreg om gisteraand die kwartaal te kon afskop met die kinderkerkleiers en 'n sessie van celebration, toerusting en bediening en ons sien uit om weer die kinders te kan bedien komende Sondag die 10de April.
Vroeër die jaar het van die Taberna Dei Kinderkerk-hulpspan saam gekom om te beplan vir die jaar en te eet soos konings... of "Viking Konings". Baie dankie aan die borge wat die dag moontlik gemaak het en almal wat dit bygewoon het.
Ons belowe hierdie is vredevolle en liefdevolle Vikings (veral op Sondae).
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
108 Bekker Street, Fauna Park
Polokwane
0787
Masekgo
Polokwane, 0727
Find what is happening about Tsedintsepe, everything posted here is been approved By Tsedi's management
Fourway Between Ga Rampheri And Tshebela Village
Polokwane, 0732
CHESANYAMA, INTERNET CAFE AND HAIR SALON
Palm Centre, 23 Grobler Street
Polokwane, 0699
An Amazing Club in the heart of Polokwane City
Moletjie Ga-Mabitsela
Polokwane, 0709
Established 2020. The Number #1 Most Chilled and Safest Spot to Have Fun In Moletjie. 💙
Naledi Mashashane
Polokwane, 0743
Come get all the best vibe and ice cold liquor