Running for Alex

Running for Alex is organisasie met aktiwiteite wat ons gaan hou ten bate van Alex van Dyk om vir hom geld in te samel vir gevorderde prostese.

Tipe funksie:
Fondsinsameling ten bate van Alex van Dyk vir die aankoop van twee nuwe prostese. Agtergrond oor Alex:
Alex was op 09 April 2013 betrokke in ‘n botsing met ‘n aflewerings bakkie waarna hy onder die trok beland het in die baan langs hulle. Die trok het hom gesleep vir so 40m waarna hy eers tot stilstand gekom het. Hy was daarna vir 2 maande in die hospital waar hy altwee sy bene verl

15/03/2017

Wat is jou verskonig # # # mooi inspirasie

27/11/2016

Kyk net wat vang Alex aan. Hy het die naweek besluit dat hy bietjie free falling gaan doen. Hy is so braaf. Mooi so Alex jy maak ons trots!

Photos from Running for Alex's post 12/11/2016

Brendan maak gereed vir julle. Ons hoop ons sien almal vanaand. Kaartjies te koop by die deure.

Timeline photos 10/11/2016

Julle wil beslis nie hierdie vertoning mis nie. Dis amper tyd

Timeline photos 09/11/2016

Dis amper tyd julle. Sien julle die naweek

Timeline photos 11/10/2016
03/10/2016

Is jy n judge Brendan Peyper fan ??
Wil jy hom baie graag sien opteee ??
Wil jy hom baie graag ontmoet ??

1 Oplosing
Kom kyk & ontmoet hom op 12 November 2016

Daar is nog net n maand oor voor hy kom so om jou plek te verseker gaan Koop nou jou kaartjie by vleislapa welgelegen

Tyd - 18:00 tot laat
Plek - NG oos kerk Polokwane
Datum - 12 November 2016
Koste - R100 p/p

Daar sal kos en drink goed beskikbaar wees !!

Moet dit nie misloop nie

Share die post GROOT asb om so veel al moontelik mense daar te kry

Alle geld wat ingesamel word is vir Alex van Dyk om nuwe prosteses te kry

16/09/2016

Middag almal

Die kaartjies van Brendan Peyper is beskikbaar by Vleislapa welgelegen

13/09/2016

Naand almal
Alle HTS Tom naude leerdes of enige iemand wat kan kan by Theoleen Weidemann in Graad 12 kaartjies koop vir die Brendan Peyper show en die wat nie in kontak kan gaan kom met haar nie kan by Vleislapa welgelegen ook gaan koop van woensdag 14 Septeber

Datum : 12 November 2016
Plek : NG oos saal Polokwane
Koste : 100 p/persoon
Tyd : 18:00

Verversings sal beskikbaar wees
Vir meer inligting kontak
Alex 0810112354
Alice 0794730660
Theoleen 0825355894

12/09/2016

Die Kaartjies sal teen R100 p/persoon te koop wees by Vleislapa Welgelegen teen Woensdag vir Brendan Peyper. Alle ouderdomme is welkom. Daar sal lekker eet en drinkgoed te koop wees die aand .Sien julle daar. Vir navrae kontak Alex 081 011 2354 of Alice 079 473 0660

Timeline photos 09/08/2016

Vir al ons atlete en sommer die wat hou van die buitelug ook. Hierdie jaar se lentetrap word gehou ten bate van Alex. Gaan ondersteun hulle asb. Ten danke aan elkeen van julle wat ons altyd so ondersteun sal Alex in die toekoms weer saam julle almal kan fietsry. Baie dankie

Timeline photos 25/07/2016

Hou die blad dop want volgende Vrydag 5 Augustus maak ons die volgende kunstenaar bekend wat op die 12de November in Pietersburg gaan kom optree. Meisies julle wil nie hierdie een mis nie

Photos from Running for Alex's post 31/05/2016

Cupcakes vir Imke en Alex

Running for Alex verkoop tuisgemaakte cupcakes hierdie Vrydag 3 Junie om vir Pragtige Imke van Tzaneen wat met uiterse hoë risiko- (fase 4) neuroblastoom gediagnoseer is te help
en dan ook vir Alex vir wie die Running for Alex trustfonds gestig is.

Die prys beloop R12 per cupcake of R60 vir ‘n halwe dosyn en ons sal dit gedurende die dag kom aflewer. (Aflewering slegs in Pietersburg)

Vir meer oor Imke se storie gaan lees op die Prayers for Imke fb page

Vir bestellings kontak Alice by 079 473 0660

Leandi du Randt help Running for Alex-fonds | Polokwane Observer 26/05/2016

Oor slegs twee weke is Leandi Du Randt en Irene Louise van Wyk hier. Dankie Observer

Leandi du Randt help Running for Alex-fonds | Polokwane Observer Die ideale kans om die band tussen ‘n ma en dogter te versterk, vind op 9 Junie in die stad plaas wanneer die gewilde akteur en motiveringspreker, Leandi du

Timeline photos 18/05/2016

https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=1046132878780628&id=866859770041274&substory_index=0

Moet dit nie mis nie. Ma en dogter aand die 9de Junie by NG Oos. Vir kaartjies gaan besoek Vleislapa Welgelegen. Leandie du Randt en Irene Louise van Wyk

Dagbreek: Dagbreker - Polokwane trio 11/05/2016

Vir die van julle wat nog nie Alex van Dyk se storie ken nie hy is immers die rede waarom Running for Alex al hulle projekte hou. Alex jy maak ons steeds trots

Dagbreek: Dagbreker - Polokwane trio Ons het 'n roerende e-pos ontvang van Marietjie Heyneke in Polokwane. Sy het vertel van die jong Alex van Dyk wat sy bene in 'n motorfiets-ongeluk verloor he...

Timeline photos 09/05/2016

Moet dit nie mis nie. Ma en dogter aand die 9de Junie by NG Oos. Vir kaartjies gaan besoek Vleislapa Welgelegen. Leandie du Randt en Irene Louise van Wyk

29/04/2016

Die Kaartjies is nou te koop by Vleislapa Welgelegen vir Leandie du Randt en Irene Louise van Wyk. Alle ouderdomme is welkom. Daar sal lekker eet en drinkgoed te koop wees die aand van die praaitjie. Sien julle daar. Vir navrae kontak Alice 079 473 0660 of Carmen 076 058 7621

Untitled album 20/04/2016
10/03/2016

Dit spuit my om mee te moet deel dat die Matriekafskeid ekspo wat hierdie naweek sou plaasvind uitgestell is tot die einde van die jaar. Weens omstandighede buite my beheer het teveel uitstallers hierdie week ontrek agv van voorvalle en kon ek nie plaasvervangers kry nie weens die kort kennisgewing. Baie dankie aan almal wat ons wou ondersteun dit word opreg waardeer.

Timeline photos 08/03/2016

Alle matrieks van 2016 kom maak 'n draai hierdie naweek by ons matriekafskeid ekspo wat by Heuwelkruin gehou word in Pietersburg daar is lekker pryse van Top ontwerpers te wen.

Timeline photos 02/03/2016

As jy rokke het wat jou kas vol hang kom stal jou matriekafskeid/valentynsbal rokke by ons expo uit . Jy kan jou eie rok prys. Aan die einde van die expo as jou rok nie verkoop is nie kry jy hom terug. Vir meer inligting kontak Carmen van der Walt 076 058 7621 of Alice van Dyk 079 473 0660 11 & 12 Maart 2016 by Curro Heuwelkruin Polokwane

Photos from Running for Alex's post 01/03/2016

Running for Alex are giving away a discount voucher from Erika Mengouchi from Mengouchi Haute Couture to help you to be able to wear your dream Matric Farewell dress or suit. All you have to do is to go like our page Running for Alex and then share the Matric Farewell Expo 2016 event invite with 5 friends. The lucky winner will be contacted on the day of the expo.

Timeline photos 24/02/2016

Running for Alex verkoop hierdie Vrydag die 26/02/2016 Hamburgers teen R30 elk/We are selling hamburgers this Friday 26/02/2016 for R30 each.



Indien julle belangstel kontak my met julle bestellings en ons kom lewer dit vir julle af.

Email : [email protected] or [email protected]
Cell no : 0794730660 or 0760587621

Sê asb net in die boodskap hoeveel hamburgers julle soek en julle adres

Dankie

The hamburgers will be delivered on Friday. Please just send us your address along with your order to the above means of contact.

Thank you

Want your practice to be the top-listed Clinic in Polokwane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kyk net wat vang Alex aan.  Hy het die naweek besluit dat hy bietjie free falling gaan doen.  Hy is so braaf.  Mooi so A...

Telephone

Website

Address


NG Pietersburg Oossaal
Polokwane
0700
Other Polokwane clinics (show all)
Anonymous on Air Anonymous on Air
60A Doornkraal, Dendron Road
Polokwane, 0699

A live radio program dealing with Spiritual Maladies that are affecting our community as a whole. Wh

Juanita Beauty SPA Juanita Beauty SPA
BOCHUM/SESHEGO/POLOKWANE
Polokwane

WE ARE MOBILE,ONE PHONE CALL WE WILL BE THERE,LET US COME TO YOU.

0721801889 medicare women's abortion clinic 0721801889 medicare women's abortion clinic
Market Street, Library Street
Polokwane, 0699

Welcome to spam medicare women's abortion clinic we have branches allover south Africa.

Rena Women's Clinic 0825888109 Rena Women's Clinic 0825888109
56 Market Street
Polokwane, 0700

RENA WOMEN'S CLINIC +27825888109 OFFERS 50% DISCOUNT TO WOMEN WHO WANT TO APPLY OUR TERMINATION SAN

Dr mkhulu Dr mkhulu
Alex
Polokwane, 3624

Dr mkhulu usiza abahluphekile ngokwemali usula ikweletu Ema. Bank

hassa women clinic +27695184913 hassa women clinic +27695184913
Church Street
Polokwane, 0700

helping women with diginity

Sidiiey Sidiiey
727
Polokwane

💖🥺💝🌺I Don't give a little damn what people say about me 🌹💦 ❤️ Education come first🌹

Folang Medical Centre Polokwane Folang Medical Centre Polokwane
105 DAHL Street
Polokwane

Folang offers with general practitioner psychologist dietitian physiotherapist optometrist orthodont

Sight and Eye laser centre Sight and Eye laser centre
Polokwane, 0699

We Offer eye care service cataract surgery and ocular surface surgery and eye laser(Lasik)

Doctor Ritah Doctor Ritah
Jarne Furse
Polokwane, 00000

Doctor Ritah. Specialist in women problems

Sefularo Funeral Parlour Sefularo Funeral Parlour
22 Rissik Street
Polokwane, 0700

storm.mj.jm storm.mj.jm
Polokwane

Rea lafa malwetsi ka moka