Butterfly movement for Michè
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Butterfly movement for Michè, Nonprofit Organization, Potchefstroom.
Ons wil net bitter baie dankie sê aan elkeen se bydrae, ons het vandag Michè se stut gaan haal. Sy is vreeslik in haar noppies want sy het self die ontwerp gekies. Met die stut sal sy reg leer loop en baie van die stres van haar heup afhaal.
Ons gaan einde van die maand terug om haar oë weer te toets en te hoor of sy 'n bril moet kry. Met die epilepsie medikasie waarop sy is kan ons klaar 'n verskil sien. So vir nou fisio ons nog om al die spiere lekker sterk te kry en gaan ons nog aan met die terapie vir haar oog om te kyk of ons nie kan voorkom dat sy 'n bril moet kry nie.
Ons verkoop weer cupcakes!* Bestellings kan geplaas word vir die 17de Julie!*
We would like to thank each and everyone who placed a cupcake order, big or small. We really appreciate it from the bottom of our hearts!
200 cupcakes for our first project! We are truly blessed with people who care and who support us on this road we are on.
We would also like to thank every person who opened their heart and made a donation so far. We still have a long road ahead of us, but we can see God's grace in every step.
As soon as we have the next project lined up we will share it on the page.
Banking details:
Miche van Niekerk
FNB
Account number: 63055179973
Branch code: 250063
Ons wil graag vir elkeen wat 'n bestelling groot of klein ingesit het en cupcakes by ons bestel het, uit ons harte uit Dankie sê!!
200 cupcakes vir ons eerste projek!! Ons is waardelik geseën met mense wat omgee en ons ondersteun op die pad wat ons stap.
So ook wil ons graag vir elkeen wat hulle harte oop gemaak het en 'n donasie of bydrae sovêr gemaak het sê Baie Dankie!!
Ons het nog 'n lang pad om te gaan, maar ons sien die Here se teenwoordigheid in elke treë.
Sodra ons die volgende projek in die pyplyn het sal ons dit ook op die blad plaas.
Bank besonderhede:
Miche van Niekerk
FNB
Account number: 63055179973
Branch code: 250063
Good day,
Just an update regarding Michè. We saw the speech therapist last week and they said that she does not need therapy nou but they will re-evaluate her again in 3 months. For now we should do the extra classes and eye exercises. We also saw the neurophysiologist last Wednesday and she referred us for Michè to get a splint and special shoes to assist her left leg in learning to walk correctly. We were also referred to a chiropractor because the muscles in her back and pelvis are under a lot of tension. We saw the paediatric Orto on Monday and the EEG was done. The splint is R9500 and the shoe adjustments are R1500; we need to pay 50% deposit before they start making the splint.
The EEG confirmed that she has epilepsy and we are waiting for the neuro the hear about the medications for that. The Ortho did x-rays again and said that he does not want to operate on her now but we must go back in 6 months for him to re-evaluate.
Her femur did not develop correctly and for them to rectify would mean they have to brake the femur and re adjust it in order for it to grow correctly.
We opened a bank account in her name for donations. We are busy with our first project to try and raise funds to assist with the medical accounts.
Banking details:
Miche van Niekerk
Account number: 63055179973
Branch code: 250063
Goeie dag,
Net ‘n update oor Michè, Ons het laas week die Spraak en taal terapeut gaan sien en het ons goeie nuus gekry dat sy nie terapie nodig het op die stadium nie maar dat ons wel die extra klasse en oog oefeninge moet doen vir 3 maande dan gaan hulle haar weer evalueer.
Ons was woensdag by die Neuro fisio en het sy ons verwys vir ‘n beenstut en spesiale skoene wat Michè gan help reg leer loop met haar linker been. Sy het ons ook verwys na ‘n chiropraktisyn want die spiere in Michè se rug en pelvis is onder baie spanning. Ons het Maandag die Pediatriese ortopeed gaan sien en was ons vir die EEG.
Die beenstut se kostes beloop R9500 en dan die skoen aanpassings is R1500. Ons moet 50% deposito betaal voor hulle die stut begin maak. Die EEG het wel bevestig dat sy epilepsie het en wag ons nou vir terugvoering van die neuroloog af om te hoor oor die medikasie vir dit.Die ortopeed het weer extrale geneem en het gesê dat hy nie nou aan haar spiere wil sny nie en dat ons eers die stut en fisio moet doen en hom dan weer oor 6 maande gaan sien.Hy het wel genoem dat haar linker femur verkeerd gegroei het en dat hy as ons hom weer gaan sien sal evalueer of hulle dit dan gaan regstel met 'n operasie wat behels dat hulle haar bobeen moet breek en reg in plek vas skroef sodat hy voorentoe kan reg groei. Sy begin ook môre met die kursus vir haar oog spiere.
Ons het 'n bankrekening in haar naam oop gemaak vir donasies. En is ons ook besig met ons eerste projek om te kyk of ons 'n geldjie kan insamel om te help met al die kostes.
Bank besonderhede:
Miche van Niekerk
FNB
Rek no: 63055179973
Takkode: 250063
Miche se storie,
Miche is ‘n liefdevolle 7 jarige dogterjie met ‘n vreeslike groot hart. Altyd ‘n glimlag op haar gesig en pak die lewe vreesloos aan.Miche is gebore 20 November 2015 en is een van ‘n tweeling. Sy het ‘n ouer sussie en ‘n tweeling boetie.
In 2017 het ons agter gekom dat haar linker voetjie in trek binne toe en dat sy begin op haar tone loop. Ons het ‘n ortopeed gaan sien wat vir ons gesê het dat dit van self sal reg kom. In 2020 het ons besluit om ‘n tweede opinie te kry omdat haar voetjie erger begin in trek het, en omdat sy toe heeltemal net op haar tone geloop het. Ons was verwys na ‘n Pediatriese ortopeed in Pretoria. Hulle het vir ons gesê dat sy gaan moet oefen om haar been sterk te maak.Hulle het haar Achilles tendon verleng en haar voet in gyps gesit vir 6 weke. Ons het in die tyd vandaar af fisioterapie gedoen en probeer sover as moonklik om haar been sterk te kry. Ons het met verwysing by ‘n Pediatriese Neuroloog uitgekom en is sy in Mei 2023 gediagnoseer met Hemeplegic Spastic Cerebral palsy.Dit beteken dat dit al haar spiere aan haar linker kant van haar lyf beinvloed. Hy het ons verduidelik dat sy ‘n beroerte gehad het tydens die swangerskap en dit was nooit op getel nie. Hy het ons verwys na ‘n Neurofisioterapeet ,’n Pediatriese Orthopeed en moet sy gaan vir ‘n EEG.Met die EEG wil hulle bevestig of sy partial seizures kry,wat ‘n tiepe van epilepsie is en wat tans haar slaap en daaglikse roetiene beinvloed. As ons die Pediatriese orthopeed gesien het sal hy vir ons kan sê of sy weer ‘n operasie gaan nodig kry om haar linker been wat se spiere tans weer styf getrek het los te kan maak. Die neurofisioterapeet sal vir ons kan help met die oefeninge en behandeling vir haar spiere in haar linker kant en sal ons ook kan help as sy ‘n stut of spesiaale skoen moet kry. Sy moet ook tans extra klasse by woon en moet sy ‘n arbeid asook 'n spraakterapeut gaan sien. Daar is ‘n moonklikheid dat sy dalk ‘n bril moet kry om te help met haar lees en leer werk. Daar is baie goed waarop daar nou gefokus moet word sodat ons so gou moonklik kan begin met die ekstra terapie en klasse wat sy nodig het om haar te help in haar skool werk asook om haar allerdaagse lewe vir haar te vergemaklik. Ons moet baie dokters gaan sien en moet sy vir baie evalueerings gaan.Ons het ongelukkig nie medies nie en moet ons alles uit ons sak betaal.
Michè kan ongelukkig nog nie fiets ry of tou spring nie en is dit ‘n uitdaging vir haar om saam maatjies rond te hardloop en speel, Dis alles as gevolg van die spiere in haar linker kant wat swakker is en dit beinvloed haar balans en ongelukkig haar selfvertroue en selfbeeld.
Vir ‘n 7 jarige dogtertjie al wat sy wil hê is om soos al die ander maatjies te wees, ons weet ongelukkige dat dit nie heeltemal moonklik is nie maar wil ons as ouers graag alles in ons vermoë doen om vir haar die hulp en behandeling te kry wat haar in staat sal stel om ‘n meer gemaklike lewe te lei. Ons weet die pad voorentoe gaan vol uitdagings wees en dat dit ‘n groot aanpassing en impak in ons gesin van 5 se lewe gaan wees. Ons gaan dit wel met ‘n glimlag aanpak en weet ons ons krag en genade kom van bo af.
Ons gaan die groep gebruik vir inligting rondom fondsinsamelings en opdaterings soos ons weet wat die pad vir ons voorentoe inhou.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
2520
Potchefstroom
Aardklop Visuele Kunste in 2021 by die Voortrekkermonument.
9 Gerrit Dekker Street
Potchefstroom, 2531
Discover your Heart, Restore your Masculinity
83 Peter Mokaba Street
Potchefstroom, 2531
We create awareness and gather sanitary pads for less privileged women in the Potchefstroom community. Let's #PadUp and empower our girls in need! ❤️
Piet Uys – Govan Mbeki – Retief – Clark Streets
Potchefstroom, 2520
We ensure that where the municipal service delivery fails, there is a team of passionate and enthusiastic residents and businesses that pull together and form an association that s...
81 Walter Sisulu Street
Potchefstroom, 2531
MEG Security Corporate Social Responsibility Page
Potchefstroom
To encourage government and civil society to initiate programs and services aimed at engaging men and boys in preventing gender based violence. The strategy is also in accordance, ...
1729 Makam Street
Potchefstroom, 2531
Thuto Development Foundation is a Non Profit Organization based in Potchefstroom. Our passion is developing the arts & culture sector by creating world class platforms for upcoming...
Potchefstroom, 2531
Non Profit Organisation helping destitute Community members of Ikageng and it's surrounding areas
21A Hattingh Street
Potchefstroom
Nie winsgewende gemeenskapsprojek vir die bevordering van woonbuurt veiligheid Non profit organisation promoting neighbourhood safety
1091 Sekano Street
Potchefstroom
Drugs and substance abuse awareness
8 Zin Industry
Potchefstroom
A Disability Center for all people who are Disability around our community dat is non-governmental