Melanie - VAN HUIS TOT HART
My werk vat my van bakboord na stuurboord, binne en oor die grense van Suid Afrika. Ek geniet dit ve
DoTerra September!
Kan nie my lewe ind**k sonder hierdie produk nie…! ❤️
Kyk...n mens kyk partymaal so na bekendes en hul vrouens/mans dan probeer jy hul opsom en jy d**k jy weet hoe iemand is...AANNAMES...
So het ons deur Mariska Jansen Van Vuuren gehoor maak gordyne...ons het n vinnige projek in Ballito gehad en het besluit om te kyk of sy ons kan help...
Ek het die sexy pragtige vroutjie so gekyk en gewonder of sy dit sal kan doen maar daar was nie tyd vir wonder en ons ken nie eintlik mense daar wat ons kan help nie...en ons eie mense wat ons altyd help was vol en ver...
Ons het n hele huis se gordyne bestel...ongelooflike billike pryse gekry wat my verras het en wraggies 2 weke later toe kom sy ingedraf met pakke klaar gordyne in haar arms en hang die hele huis...PERFEK!
Vir enige iemand wat in die Noordkus gordyne soek...syt n fabriek daar!
Dankie Annatjie jys nie net n celebrity nie jy is hardwerkende, betroubare en dierbare ster!
Hier is net n video wat ek gemaak het voordat ek onlangs gereis het..hoop dit kan help vir enige een wat binnekort moet reis...🥰
Baie baie dankie en Colleen van ! Dit was dié grootste voorreg om saam julle te kon werk op hierdie baie spesiale projek! Julle is n wonderlike warm en professionele span! Ons hoop om nog baie juwele saam julle in kliente se huise te gebruik! Hou die spasie dop! Tiaan Badenhorst, Erik Holm
Ek en het vandag die ongelooflike voorreg gehad om van en sy vriendin Colleen te ontmoet! Ons is baie opgewonde om van hulle 2 se lieflike meubels in ons projekte te gebruik! Hou hierdie spasie dop! ❤️
....ekt gister n Vadersdagresep video gemaak...daarin het ek Timeless tomatoes se produkte gebruik en heelwat mense het navrae gedoen...hier is hul kontakbesonderhede...jy kan letterlik enige produk v hul bestel dis heeerlik! My gunsteling is die ingelegte sundried tomatoes en ook die pesto en die tamatie chutney...
Baie mense vra hoe eet mens id Winter op die eetplan...baie maklik...kyk my Vadersdag beesstertpot...
Hi julle..ek was gister vir my 5de opvolgafspraak...ek was baie op my senuwees..ekt regtig n hele maand lank nie my eetplan reg gevolg nie...ekt emosioneel geëet en ged**k ek gaan raas kry! Welmar is regtig ongelooflik my eerder geprys as met my geraas...hy se niks wat hy se kan my erger laat voel oor myself as wat mens jouself verwyt nie...nou is ek vol moed om weer van krag tot krag te gaan! Sterkte vir julle almal ook op hierdie pad! Liefde ❤️
https://youtu.be/9q-akOnzLJA
Ek deel graag hierdie met julle vandag..ek belowe julle ek was in trane...dit voel soos Kersfees..ekt geweet eks nie meer n 16 maar het net 14's aangepas...gister toe probeer ek vir snaaksigheid n nommer 12 n nommer waarin ek meer as 5 jaar (ekt nou gekyk dis meer as 10 jaar) gelede gepas het...! eks diep dankbaar...
Gelukkige Moedersdag❤️
Hierdie was my 4de opvolgafspraak met Welmar...4 maande -12kg...voel soos n nuwe mens..nog 8 om te gaan...
Geseënde Paasfees...❤
Die vraag oor Pasta en Brood...met Welmar
I promised the guys of Livingston Island in Zambia that I will market them in RSA! It was such a difficult 2 years for everyone...and they need all the tourism they can get! This was the most amazing experience of my life..I wonder if anything will ever beat this..I saw a view of heaven and I just cried! Please make this part of your bucket list and life's story..you wont regret it!
Julle het gevra vir n shopping video in ander supermarkte ook..hoerdie was in Pick a Pay vlg keer doen ons SPAR..
https://youtu.be/98xfm4YtvHg
Ek deel graag my vordering soos ek gaan..hierdie is die resultate 8 weke en 8,5kg later...
My 2de opvolg ondersoek...8 weke..8,4kg afgegooi...visirale vet vanaf 20 na 16 gedaal...! Baie dankbaar en opgewonde vir die volgende hoofstuk...🌻❤
Nog ene met klank...❤❤
Die klank het weggeraak op vorige videos hier is hulle nou...
Hallo julle...gister het ons n Van Huis tot Hart dag gehad..en ekt Welmar gevra om saam my inkopies te doen om julle n goeie idee te gee wat die beste keuses is! Ek besef baie van julle bly op plekke waar daar nie n is nie, daarom sal ons sal n video gaan maak in n Pick a Pay, Spar en OK ook...geniet dit en ek glo julle gaan dit baie waardevol vind...❤
Hier is n video wat ek oor die afgelope 2 weke saamgestel het oor hoe om vir die nuwe leefstyl eetplan voor te berei en wat en hoe lekker en kleurvol ons kan eet..geniet dit!! ❤
Opvolgbesoek...
Die 1e 3 fotos is hoe my bloed die 1e keer gelyk het toe ek by Plenertude en Welmar Pienaar aankom...die laaste 2 fotos is n maand later op die regte eetprogram! Geen pille...geen inspuitings...! Dit moet lyk soos los druiwekorrels..van daar kan jy regtig begin en weet wat kos met jou liggaam gaan doen...! Ek voel 1000 maal beter...❤❤
Hierdie video is geneem net nadat ek my reis na gesondheid begin het..dus het ek hier nog geen gewig verloor nie..dit was juis erg om die nuwe eetgewoontes te doen wanneer jy omring word deur padstalle, wynplase en Kaapse bakkerye...! Maar my kop is reg..vir die eerste keer verstaan ek wat my liggaam nodig het en nie...!
Ek deel graag met julle my journey na n beter en gesonder leefstyl..ek stel myself bloot want nou kan almal sien wat weeg ek onder sorgvuldig gekose klere...! My hart was nog altyd om te deel wanneer ek iets het wat werk...dalk help hierdie jou of iemand wat jy ken wat voel soos ek...GENOEG is GENOEG! Hierdie video is 3 weke gelede geneem en ek deel graag met julle my resultate soos ons gaan...!
Fantasties..trots op jou Antoinette!
Support Local | Joy To Art Made by a self-taught South African artist, Joy To Art is affordable art that lights up a room and brings joy into every environment.
Hierdie was een van daardie projekte wat jy altyd in jou hart sal bewaar! Ek en Tiaan het dit ongelooflik geniet om saam hierdie huis en almal wat saam daaraan gewerk het te groei en uiteindelik die eindresultaat te sien! Die Argitek was Rohan Viljoen van Hundeberg en Viljoen Argitekte en die boukontrakteurs was Martinus en Dawie van Marcon Konstruksie! Wat 'n ongelooflike span mense om mee saam te werk! Dan...die eienaars van hierdie huis is die mees ongelooflike, dankbare en plat op die aarde mense wat elkeen van ons se bydrae erken en waardeer het! Ons kon so lekker saam hulle droom! Mag julle net vreugde en seen uit hierdie huis van julle ervaar!
Click here to claim your Sponsored Listing.
MELANIE BOTHA
Interior Designer / Binneshuisontwerper
My werk vat my van bakboord na stuurboord oor die grense van Suid Afrika. Ek geniet dit verskriklik, maar soms word die pad lank en alleen... dan trek ek af en neem videos en foto’s. Ek deel graag met julle van my reise en projekte (waar ek mag). Sommer net ‘n lekker vir moontlike inspirasie.
Videos (show all)
Category
Contact the business
Website
Address
Potchefstroom
2531
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Potchefstroom
French look and contemporary cupboards, doors and furniture. Transform your old boring pieces into the French style !
Cnr Walter Sisulu Ln & Du Plooy
Potchefstroom, 2530
Curtains, Blinds, Upholstery, exclusive porcelain from Royal Albert & Royal Doulton, stockist of Annie Sloan Chalk Paints and Biggie best decor, furniture
Beyers Naude
Potchefstroom, 2520
Possivel Interior Design, Project management Company Reg no. K2016141169