Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein
Pragtige, Afrikaanse en Christelike skooltjie met liefdevolle juffrouens en bekwame assistente vir kleuters vanaf 12 maande - 5 jariges. Musieklesse ingesluit.
Ons ontwikkel op alle vlakke, en gee die heerlikste kos. Kontak Yolandie vir meer inligting.
Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein se 2025 Registrasies is oop. Kontak Yolandie Fouché by 082 7845 790 vir meer inligting.
Liefdevolle kleuterskool vir ouderdomme 12mde - 5 jaar in ʼn veilige omgewing. Die heerlikste kos in gesluit, sowel as weeklikse musieklesse.
Kom sien gerus self waarom ons die regte keuse is!
Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein Pragtige, Afrikaanse en Christelike skooltjie met liefdevolle juffrouens en bekwame assistente vir kleuters vanaf 12 maande - 5 jariges. Ons ontwikkel op alle vlakke, en gee die heerlikste kos. Musieklesse ingesluit. Kontak Yolandie vir meer inligting.
Ons heel eerste Inter-kleuterskole Wieletjiesdag was ʼn reuse sukses gewees, met mammas en pappas, oupas en oumas en hope opgewonde klein kleuters wat die dag saam geniet het.
Ons sê graag baie dankie aan Gogga Speelskool wat saam met ons aan die dag deelgeneem het. Ons hoop om ons gemeenskap volgende jaar weer bymekaar te bring.
Elke kleuter was ʼn wenner op die dag, en ons is baie trots op elkeen gewees wat met hul fietsie om die baan kom ry het.
In besonder wil ons vir die personeel van Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein en Gogga Speelskool dankie sê vir al julle entoesiasme en motivering. Julle is ʼn wenspan!!
Dankie ook aan al ons borge vir die dag:
Darryl Nunes Accounting Services
The Beat Dance Studio
Monument Park SuperSpar
GWM HAVAL Menlyn
Spur Atterbury Valuemart
Action Sport Atterbury
Anthone Refresh Spa, Skin, Hair
Culinary Kids
ActionBall
Nelé Faerie Glen
Bril Oogkundiges Garsfontein
Boma Butchery
Fidelity ADT
1 September ... Gelukkige Lentedag aan elkeen!!
🩷🌱⚘️🌷🪻🌺💐🌼🪴🌻🌹🩵
Dit is daardie geleentheid van die jaar waarna ons almal na uitsien!!
Fotodag is hierdie Woensdag, 14 Augustus by Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein.
Tema vir die week: 12-18 Augustus
Voëls 🦜🦚🦩🦆🐓🦢🐦🦉
Vandag sluit ons Beroep-tema af op 'n hoogtepunt!! Ons trek aan soos die beroep wat ons graag wil word. Ons droom groot by Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein!!
Ons kleuters dra gereeld ʼn klippie aan vir Juffrou, of neem ene huistoe vir Mamma! Elkeen super kosbaar!!
Flowers and rocks you name it.
Dinosourusse kan nie lees nie! 🦖📚
KINDERTEATER @ DIE CENTURION TEATER (Junie - Julie Vakansie)
Vir die tweede keer terug na uitverkoopte vertonings vroeër die jaar en huidiglik op 'n landswye toer! Emmie en haar vreemde Oupa Bas het ’n reuseprobleem! Wat maak ’n mens met ’n dinosourus in jou sitkamer? En hoe kry ’n mens daardie dinosourus weer terug by sy huis?
✅ Vry 21 & Sat 22 Junie 2024
⏰ 10h00
🎟 R110 pp (Kinders onder 2 kyk gratis)
📲 https://qkt.io/DinosJunie
Dinosourusse kan nie lees nie is geskryf deur die bekende teatermaker en aktrise Ilne Fourie en word deur die ATKV aangebied in samewerking met Scenario Produksies. Met kleurvolle karakters en lekker loslitliedjies neem dié kinderteaterstuk jonk en oud op ’n verbeeldingsvlug. Interaktief en kreatief, met ’n lessie daarby: Lees is baie belangrik en baie lekker!
Dis amper weer VAKANSIE! En hiérdie ene is mos laaaank! Ons KINDERTEATER program is propvol met 'n nuwe produksie elke week! 😎 Na uitverkoopte vertonings in die vorige vakansie, kan jy hiérdie vermaak vir klein en groot NIE misloop nie!
Dis nou iets om die kinders na te laat uitsien elke week in die vakansie!
Kaartjies by www.centurionteater.co.za. ⭐Bespreek NOU AL!
21 & 22 Junie: Dinosourusse kan nie lees nie!
28 Junie: Sonja en Tjokker (Sonja Heroldt)
4 - 6 Julie: Gouelokkies - Sprokiesland Speurder
So paar idees vir Mamma en Pappa om die kleuters besig te hou!!
Die Centurion Teater het ʼn paar oulike produksies om te geniet.
Ons Kleinspoortjie-pappas is ons kinders se "knight in shining armour", ons helde en ons beskermers!! Baie dankie vir elke pappa vir wát julle vir ons kinders beteken. Julle is baie spesiaal!!
Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein se deure is oop vir kleuters van 12 maande oud tot 5-jarige ouderdom. Heerlikste kos ingesluit, met bekwame en opgeleide onderwyseresse en assistente. Liefdevolle leer- en speelomgewing. Kom maak gerus enige tyd by ons 'n draai.
573 Borzoi Straat, Garsfontein.
Kontak Yolandie Fouche by 082 7845 790.
Die Ruimteklas-maatjies het lekker gesmul aan ons Groente- en vrugte tema die afgelope twee weke. Hier en daar was ʼn gesig getrek met die pik-en-proe. Weereens ʼn lieflike tema uit die leefwêreld van die kind!!
Aan elke Mamma, mag julle vandag in besonder bederf word!! Gelukkige Moedersdag!!
Ons Mammas is vir ons baie spesiaal!! Wat ñ voorreg om ons mammas vanoggend te kon bederf by Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein. Mag julle elkeen ñ goeie Moedersdag hê. Julle is vir ons goud werd!!
HEMELVAART 2024
JOHANNES 14:3 AFR53
[3] En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
https://bible.com/bible/5/jhn.14.3.AFR53
Ons Ruimte-klas Tema tafel oor die Plaas. Soveel pret en plesier, soveel leer, en soveel speel!! Dit is die lekkerste wanneer die kinders ook opgewonde raak oor die tema en aktief deelneem!!
Vandag sluit ons Tema oor 🐏die Plaas🫏🐎🐓🐣🐄 af. Ons kleuters was te kostelik aangetrek soos verskillende plaasdiere. Ons agtergrond vir die foto's is altyd spesiaal!! Hierdie juffrouens van Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein is waarlik ʼn wenspan!! Ons waardeer julle elkeen!!
Do you know a child struggling with sensory processing challenges?
https://ilslearningcorner.com/2016-03-why-weighted-lap-pads-are-used-for-tactile-defensiveness-and-sensory-integration/
Vandag was 🤎🧡💛 Oranje-Vrydag 💛🧡🤎 by Kleinspoortjie Kleuterskool, Garsfontein om herfs en die mooie herfskleure te vier!! Van oranje mieliepap, tot by ons pragtige oranje-agtergrond vir die foto's, was dit die perfekte dag gewees!!
Welkom by Kwartaal 2!! Ons skop hierdie week af met een van ons gunsteling temas: Troeteldiere 🐾🐕🐈🐟🦜🐢🐾
Paasfees is die belangrikste datum op ons Christelike kalender. Jesus sterf vir ons aan die kruis, maar het weer opgestaan. Hy het die dood vir ewig oorwin! Ons wens elkeen ʼn geseënde Paastyd toe.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
573 Borzoi Street, Garsfontein
Pretoria
0042
Opening Hours
Monday | 07:00 - 17:00 |
Tuesday | 07:00 - 17:00 |
Wednesday | 07:00 - 16:30 |
Thursday | 07:00 - 17:00 |
Friday | 07:00 - 17:00 |
350 Kaberoe Avenue Magalieskruin
Pretoria, 0150
Klein Leertjies is 'n Christelike skooltjie geleë in Magalieskruin Pretoria en ons is gefokus op individuele aandag en klein groepies per ouderdom. Ons het ook Naskool fasiliteite...
Pretoria North Chantelle
Pretoria, 0201
Manufacturers & Suppliers of Affordable Quality Gowns for; Judicial, Academic and Choral, Uniforms,
Pauline Spruijt 365
Pretoria, 0081
Ons ontwikkel emosioneel intelligente kinders deur spel en gee jou kind ʼn voorsprong in die lewe.
127 Muckleneuk Street
Pretoria, 0027
Granny's House Preschool is a High Quality Nursery School and Baby Care Center located in Groenkloof.
53 Kremetart Street
Pretoria, 0081
Small private classes for children ages 4-6 with the focus on school readiness.
10 Papegaai East Lynne
Pretoria, 0182
English Medium Upper end Preschool.
241 Cnr Braam Pretorius And Carlos
Pretoria
We are an English medium pre-school and aftercare for children 9 months to Grd R in Wonderboom.
255 Jan Van Riebeeck Street
Pretoria, 0182
Excellent kiddies Academy. located📍:255 Jan Van Riebeeck, Pretoria North
175 Steve Biko Street, Arcadia
Pretoria, 0002
The success of tomorrow start today, Give you kids the best now, let us take care of them at your bu