Oppi Dek Montana

Oppi Dek Montana

Oppi Dek is n venue in Montana, die perseel verleen homself daaraan toe om funksies te akkomodeer.

Photos from Oppi Dek Montana's post 02/05/2023

Van die voëllewe by Oppi Dek Montana. Die bome lok n groot verskeidenheid van voëls...

Photos from Oppi Dek Montana's post 02/05/2023

3 Mei
***Wednesday Buffet Special R60***
Set down & Take Away

4 Vegetable dishes
Salt pumpkin
Fried cabbage
Butternut
Carrot mash
Green salad
Beetroot salad
Potatoes
Rice with sauce
Grilled chicken

Start:
17h30 to 20h00
R60 per adult
R50 kids 6-12yrs
R40 kids 3-5yrs
You can dish more than once

Wine R20 per glass
Beer R25
Coffee and tea R15 a cup
Soft drink at R15
Juice R10 per glass
Corkage fee per head with own drinks R25

Takeaways:
16h30 to 18h00
Standard R50 (chicken leg or wing x1 one only)
Deluxe R65 (any part of the chicken x1 only)
Extra piece chicken R20
250ml salad R20 extra

Booking is essential and must be in by 12h00 on Wednesday to secure your meal, but feel free to inquire later if there might still be food or tables left.

We will again offer a Pizza and wine on Friday evening. Eat as much as you want for just R100...

Discuss:
0711715830

Send a WhatsApp if you want to get your name on our senders list to get our daily menu and specials.

Photos from Oppi Dek Montana's post 02/05/2023

2 Mei Wegneemete
BRAAIDAG

Almal kry saam met die pap of mash die volgende groente:
Soetwortels
Gebraaide kool

Braaidag:
Kies tussen:
Pap en sous
of
Mash en sous

200gr vark tjop
R60

250gr T-bone
R70

200gr Ontbeende vark rib (baie sag)
R70

300gr T-bone
R85

150gr Rump
R80

Baby chicken (genoeg vir twee)
R100

200gr Rump (ryp gemaak)
R105

300gr Rump
R130

Extra:
Vark tjop R40
Vark rib R55

Etes sal tussen 16h00 en 18h00 beskikbaar wees om af te haal. Bestellings sal geneem word tot en met 12h00 maar vra maar later of daar dalk nog oor is.

Bespreek jou plekkie by ons Woensdag-Buffet @ R60

Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy op ons senders list wil wees om ons daaglikste menu en specials te kry. Los jou naam en van en ons plaas jou op die lys.

Photos from Oppi Dek Montana's post 01/05/2023

1 Mei Wegneemete

Standaard:
Chicken a la king op rys
R50

Deluxe:
Chicken a la king op rys
Butternut
Groenbone
R65

Besprekings moet teen 12h00 in wees om n geurige dis vir jou tefel te verseker vanaand. Die kos kan tussen 16h00 en 18h00 opgetel word.

Stuur n WhatsApp as jy op ons daaglikse senders list wil wees om sodoende, betyds die menu vir die dag te kry.

Ons neem nou besprekings vir ons Woensdag-Buffet teen R60 per kop.

Besprekings:
071 171 5830

Het jy geweet..?

1 Mei het feitlik wereldwyd n vakansiedag wat genoem word "werkersdag". Die datums waarop dit ingestel was verskil van land tot land. Die vraag is waarom sal alle lande n werkerdag vakansiedag he..? 1 Mei staan ook bekend as "May-day" wat n nooduitroep is vir lugvaart en skeepsfaart. Die term is in 1948 deur die UN ingestel vir n dood-roep. Hier volg n lysie van nog n paar goed wat ingestel was in 1948.

* Die United Nations het tot stand gekom
* Die United Nations het die World Health Organization tot stand gebring.
* Die Gaza strook is vir Israel as land gegee
* Suid Afrika het apartheid ingestel.

Dit het my nooit gepla nie maar het later onder my aandag gekom dat werkersdag feitlik universeel ingestel is op verskillende datums en dit was baie interressant en eienaardig.

Dis seker maar net toevallig in die inligting in die paragraaf hieronder onder dat daar n spesifieke instansie sy geboorte gehad het op die dag in 1776 en dis seker nog n groter toeval dat Amerika in dieselfde jaar onafhanklikheid gekry het vanaf die Engelse koningin en dat die republiek van Amerika gestig is in 1776.

Hierdie stukkie is "ge-copy" vanaf n Google search:

The birthplace of the Illuminati - BBC Travel
It was on 1 May 1776 that Adam Weishaupt, a professor of law at the University of Ingolstadt, founded the Order of the Illuminati, a secret organisation formed to oppose religious influence...

Holiday >>> Holy day

Gelukkige werkersdag, more werk jy weer... 😆

Photos from Oppi Dek Montana's post 30/04/2023

Oppi Dek Montana Buffet

Ten spyte van die huidige langnaweek wat besigheidseienaars gladnie waardeer nie het ons n goeie opkoms gehad met ons nuwe buffet. Die buffet bestaan uit n voorgereg, hoofgereg, nagereg, koffie en tee met sap teen net R150 per persoon.

Ons sal nog hier en daar n aanpassing maak maar ek d**k ons is in die regte rigting oppad...

As jy nie wil aansit nie kan jy jou wegneemete kom optel wat prys vanaf R70...

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 30/04/2023

Buffet en Wegneemete

Ons het nog plek om te kom aansit by ons buffet vandag..

Voorgereg
Hoofgereg
Nagereg
R150 volwasse
R130 pensionaris
R100 Kids 6-12jr
R60 Kids 3-5jr

Wegneemetes:
Standaard RR70
Deluxe R80
Ronde bord R100

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 29/04/2023

30 April
**Sondag wegneemetes**

Bespreek jou wegneemete die Sondag.

Voorgereg:
Hoenderlewers en brood
R30

Hoofgereg:
Hoofgereg sal van 12h30 tot 14h00 bedien word.
5x Groentegeregte
Geroosterde hoender
Beesbredie
Kerrie hoender
Gebraaide hoender
Aartappels
Rys

Standaard:
Al die groentes
Kies een vleis
R70

Deluxe:
Al die groentes
Kies twee vleis
R80

Ronde bord:
Al die groentes
Kies drie vleis
R100

Nagereg:
Jellie en vla R20
Malva en vla R30

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 29/04/2023

30 Maart Sondag-Buffet
Voorgereg + Hoofgereg + Nagereg
Slegs R150 per persoon

Die Sondagbuffet sal uit die volgende bestaan:

Voorgereg:
Voorgeregte sal van 12h00 tot 12h30 bedien word.
Sop van die dag met brood
&
Hoenderlewers met brood

Hoofgereg:
Hoofgereg sal van 12h30 tot 14h00 bedien word.
5x Groentegeregte
Geroosterde hoender
Beesbredie
Kerrie hoender
Gebraaide hoender
Aartappels
Rys

Nagereg:
Roomys
Jellie
Malva
Vla

Totaal vir hierdie Sondagbuffet sal wees:
Volwassenes R150 per persoon
Pensioenarisse R130
Kinders 6-12 jaar R100
Kinders 3-5jr R60

Vooraf besprekings:
Alle besprekings wat voor Sondagoggend gemaak en betaal word, kry 'n afslag van R10 op die bogenoemde prys.

Bespreek 3 opeenvolgende Sondae en kry die 4de Sondag teen 50% korting. Betaling moet vooraf vir al 4 Sondag-buffete gemaak word.

Koffie, tee en sap (soos Oros) ingesluit

Daar is n verskeidenheid ander drankies beskikbaar.

Mens kan steeds 'n koelboks met drankies inbring teen 'n koste van R20 per persoon wat uit die boks drink. (Eie bril word vereis)

Photos from Oppi Dek Montana's post 29/04/2023

Pizza en wyn

Oppi Dek Montana se Pizza-en-wyn aande is n geleentheid waar jy soveel pizza kan eet soos jy wil teen slegs R100 per persoon en die ligte nooit uitgaan as die krag wegraak nie.

Dit moet verseker n aangename geleentheid wees as ons kliente oor en oor begin terugkom om die pizza te kom geniet.

Die geleentheid vind elke Vrydagaand plaas.

NS: Die wyn moet jy voor betaal...

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 28/04/2023

28 April Wegneemete

***Kerrie en rys- R40***

KERRIE & RYS:
Standard:
Kerrie en rys
R40

Deluxe:
Kerrie en rys
R50

Die kos kan tussen 16h00 en 18h00 opgetel word.

Bespreking voor 12h00 is noodsaaklik om jou ete te verseker maar jy is welkom om later te hoor of daar dalk nog kos oor is.

Pizza-en-wyn vanaand:
R100 per persoon
Kids 6-12jr R80
Kids 3-5jr R30
Eet soveel soos jy wil.
Kuier vanaf 18h00.
Pizzas uit vanaf 19h00.
Ruim 21:30 op.

Stuur n WhatsApp as jy op ons whatsapp senders lys wil wees om specials en die daaglikse menu te kry op jou foon.

Bespreking
0711715830

Photos from Oppi Dek Montana's post 27/04/2023

Private Birthday Party at Oppi Dek Montana.

Our guests only pay for the catering at very reasonable prices. A typical buffet consists of 4 veggies, rice, potatoes, 1 meat and salad.

The last photo explains how the food is...!

Book your next party at Oppi Dek.
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 27/04/2023

28 April. Pizza-en-wyn
***R100 eet soveel soos jy kan***

Bespreek nou vir ons Pizza-en-wyn aand op vanaand. Vir slegs R100 kan jy soveel pizza eet soos jy wil. Ons kan net n beperkte hoeveelheid gaste op ons pizza aande akkommodeer.

Jy kan vanaf 18h00 kom sit en kuier en ons dra die pizzas uit vanaf 19h00 tot jy nie meer kan eet nie. Ons ruim 21h30 op.

Volwassene R100
Kids 6-12jr R80
Kids 3-5jr R30

Drankies:
Gaskoeldrank
Sap
Wyn (soet tot droog, rooi tot wit)

Eie drankies kan inkom teen R25 kurkfooi per kop.

n Bespreking moet voor 14h00 gemaak word. Ons berei net pizzas wat bespreek is. Almal wat bywoon sal vir die pizza betaal of hulle pizza eet of nie.

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 27/04/2023

27 April Wegneemete
BRAAIDAG

Almal kry saam met die pap of mash die volgende groente:
Gebraaide kool
Butternut
Klein geelmielie

Braaidag:
Kies tussen:
Pap en sous
of
Mash en sous

200gr vark tjop
R60

250gr T-bone
R70

200gr Ontbeende vark rib (baie sag)
R70

300gr T-bone
R85

150gr Rump
R80

Baby chicken (genoeg vir twee)
R100

200gr Rump (ryp gemaak)
R105

300gr Rump
R130

Extra:
Vark tjop R40
Vark rib R55

Etes sal tussen 16h00 en 18h00 beskikbaar wees om af te haal. Bestellings sal geneem word tot en met 12h00.

Bespreek jou plekkie by ons Woensdag-Buffet @ R60

Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy op ons senders list wil wees om ons daaglikste menu en specials te kry. Los jou naam en van en ons plaas jou op die lys.

Photos from Oppi Dek Montana's post 26/04/2023

Vordering by Oppi Dek

Die fondasie se vul het toe ontaard in n boomverwydering ook. Ek is nie seker wat die boom se naam is nie maar dis n Australiaanse boom wat nou ongeveer 54 jaar oud was.

Alles vat tyd, maar gelukkig het ons baie daarvan. Rome is nie in een dag gebou nie en so sal Oppi Dek ook een of ander tyd kom waar ons wil wees.

Met julle gereelde ondersteuning sal ons vinniger daar uitkom.

Bespreek jou volgende verjaarsdag byeenkoms by ons by Oppi Dek Montana.

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 26/04/2023

April 26
Take Away R50

Standard:
1 piece chicken (drumstick or wing)
R50

Deluxe:
1 piece chicken (any part of chicken)
R65

Extra piece of chicken R20

You get all of the dishes mentioned below:
4 Vegetable dishes
Salt pumpkin
Fried cabbage
Butternut
Green beans mash
Green salad
Beetroot salad
Potatoes
Rice with sauce
Grilled chicken

We will again offer a Pizza and wine on Friday evening. Eat as much as you want for just R100...

Order:
0711715830

Send a WhatsApp if you want to get your name on our senders list to get our daily menu and specials.

Photos from Oppi Dek Montana's post 25/04/2023

April 26
***Wednesday Buffet Special R60***
Set down & Take Away

4 Vegetable dishes
Salt pumpkin
Fried cabbage
Butternut
Green beans mash
Green salad
Beetroot salad
Potatoes
Rice with sauce
Grilled chicken

Start:
17h30 to 20h00
R60 per adult
R50 kids 6-12yrs
R40 kids 3-5yrs
You can dish more than once

Wine R20 per glass
Beer R25
Coffee and tea R15 a cup
Soft drink at R15
Juice R10 per glass
Corkage fee per head with own drinks R25

Takeaways:
16h30 to 18h00
Standard R50 (chicken leg or wing x1 one only)
Deluxe R65 (any part of the chicken x1 only)
250ml salad R20 extra

Booking is essential and must be in by 12h00 on Wednesday to secure your meal, but feel free to inquire later if there might still be food or tables left.

We will again offer a Pizza and wine on Friday evening. Eat as much as you want for just R100...

Discuss:
0711715830

Send a WhatsApp if you want to get your name on our senders list to get our daily menu and specials.

Photos from Oppi Dek Montana's post 25/04/2023

25 April Wegneemete
BRAAIDAG

Almal kry saam met die pap of mash die volgende groente:
Gebraaide kool
Butternut
Klein geelmielie

Braaidag:
Kies tussen:
Pap en sous
of
Mash en sous

200gr vark tjop
R60

250gr T-bone
R70

200gr Ontbeende vark rib (baie sag)
R70

300gr T-bone
R85

150gr Rump
R80

Baby chicken (genoeg vir twee)
R100

200gr Rump (ryp gemaak)
R105

300gr Rump
R130

Extra:
Vark tjop R40
Vark rib R55

Etes sal tussen 16h00 en 18h00 beskikbaar wees om af te haal. Bestellings sal geneem word tot en met 12h00.

Bespreek jou plekkie by ons Woensdag-Buffet @ R60

Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy op ons senders list wil wees om ons daaglikste menu en specials te kry. Los jou naam en van en ons plaas jou op die lys.

Photos from Oppi Dek Montana's post 24/04/2023

Sunday-Buffet at Oppi Dek
Starter + Main course + pudding
Only R150 per person

Oppi Dek Montana will change our Sunday buffet a bit from this coming Sunday. There will no longer be a Budget-Buffet nor a Full-Buffet. There will only be a Sunday-Buffet.

The Sunday-Buffet wil consist of the following:

Starters:
Starters will be served from 12h00 to 12h30.
Soup of the day with bread
&
Chicken livers with bread

Main course:
Main course will be served from 12h30 to 14h00.
5x Veggie dishes
Grilled chicken
Beef stew
Curry chicken
Pork roast
Potatoes
Rice

Desert:
Desert will be
Ice cream
Jelly
Malva
Custard

Total for this Sunday-Buffet will be:
Adults R150 per person
Pensioners R130
Kids 6-12jr R100
Kids 3-5jr R60

Prior bookings:
All bookings done prior to Sunday Morning gets a discount of R10 on the mentioned price above.

Book 3 consecutive Sundays and get the 4th Sunday at 50% discount. Payment must be done for all 4 Sunday-Buffets in advance.

Coffee, tea and juice included

One can still bring in a cooler box with drinks at a cost of R20 per person drinking from the box. (Own glasses required)

Send a WhatsApp to 071 171 5830 if you want to be on our senders list to be able to get the daily menu of our cooked take away dinners.

Photos from Oppi Dek Montana's post 24/04/2023

24 April Wegneemete

Standaard:
Chicken a la king op rys
R50

Deluxe:
Chicken a la king op rys
Soetwortels
Blomkool met n kaassous
R65

Besprekings moet teen 12h00 in wees om n geurige dis vir jou tefel te verseker vanaand. Die kos kan tussen 16h00 en 18h00 opgetel word.

Stuur n WhatsApp as jy op ons daaglikse senders list wil wees om sodoende, betyds die menu vir die dag te kry.

Ons neem nou besprekings vir ons Woensdag-Buffet teen R60 per kop.

Besprekings:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 23/04/2023

23 April Sondag Buffet
Laatbesprekings pryse geld nou
***R75 Buffet Special***

Budget-Buffet:
R75 per kop
4 groentes
Soetpatats
Wortel mash
Gebraaide kool
Blomkool met kaassous
Mengel slaai
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte Hoender

Vol-Buffet:
R110 per kop
5 groente
Soetpatats
Groenbone mash
Spinasie
Gebraaide kool
Blomkool met kaassous
Mengelslaai
Beetslaai
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte hoender
Beef stew

Beskikbare Drankies:
Koffie & Tee R20 per koppie
Gaskoeldrankies R15 elk
Sape R10 per glas
Wyn R20 per glas
Bier R25 elk
As jy iets anders wil inbring om te drink is dit moontlik teen R25 kurkfooi per kop.

Nagereg:
Jellie, en vla R20 extra.
Malva, roomys en vla R30

Wegneem Buffet:
Standaard R70 (kies 1x vleis)
Deluxe R80 (kies 2x vleis)
Slaai extra R20

Bespreek
071 171 5830

Stuur n WhatsApp na 071 171 5830 om op ons senders list te kom sodat jy ons daaglikse menu kan kry asook ons specials op die funksies wat ons aanbied soos die Sondag-buffet.

Photos from Oppi Dek Montana's post 21/04/2023

23 April Sondag Buffet

***R60 Buffet Special***

Budget-Buffet:
R60 per kop
4 groentes
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte Hoender

Vol-Buffet:
R90 per kop
4 groente
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte hoender
Beef stew

Beskikbare Drankies:
Koffie & Tee R20 per koppie
Gaskoeldrankies R15 elk
Sape R10 per glas
Wyn R20 per glas
Bier R25 elk
As jy iets anders wil inbring om te drink is dit moontlik teen R25 kurkfooi per kop.

Nagereg:
Jellie, roomys en vla R20 extra.

Wegneem Buffet:
Standaard R70 (kies 1x vleis)
Deluxe R80 (kies 2x vleis)

Slaai extra R20

Laat besprekings is nou R75 en R110 wees onderskeidelik.

Bespreek
071 171 5830

Stuur n WhatsApp na 071 171 5830 om op ons senders list te kom sodat jy ons daaglikse menu kan kry asook ons specials op die funksies wat ons aanbied soos die Sondag-buffet.

Photos from Oppi Dek Montana's post 21/04/2023

21 April Wegneemete

***Kerrie en rys- R40***

KERRIE & RYS:
Standard:
Kerrie en rys
R40

Deluxe:
Kerrie en rys
R50

Die kos kan tussen 16h00 en 18h00 opgetel word.

Bespreking voor 12h00 is noodsaaklik om jou ete te verseker maar jy is welkom om later te hoor of daar dalk nog kos oor is.

Pizza-en-wyn vanaand:
R100 per persoon
Kids 6-12jr R80
Kids 3-5jr R30
Eet soveel soos jy wil.
Kuier vanaf 18h00.
Pizzas uit vanaf 19h00.
Ruim 21:30 op...

Almal wat saam kuier saam met die Pizza-en-wyn betaal vir sy ete, of jy nou geeet het of nie. Niemand kan saam kom sit en kuier en wanneer dit betaaltyd raak se maar hy het nie geeet nie. Ons bied funksies aan met verskillende menus. Oppi Dek Montana is nie n kroeg waar jy net kan sit en kuier nie. Daar is baie plekke waar jy op daardie wyse kan gaan kuier, maar ons is nie een van hulle nie.

Stuur n WhatsApp as jy op ons whatsapp senders lys wil wees om specials en die daaglikse menu te kry op jou foon.

Bespreking
0711715830

Photos from Oppi Dek Montana's post 20/04/2023

21 April. Pizza-en-wyn
***R100 eet soveel soos jy kan***

Bespreek nou vir ons Pizza-en-wyn aand op vanaand. Vir slegs R100 kan jy soveel pizza eet soos jy wil. Ons kan net n beperkte hoeveelheid gaste op ons pizza aande akkommodeer.

Jy kan vanaf 18h00 kom sit en kuier en ons dra die pizzas uit vanaf 19h00 tot jy nie meer kan eet nie. Ons ruim 21h30 op.

Volwassene R100
Kids 6-12jr R80
Kids 3-5jr R30

Drankies:
Gaskoeldrank
Sap
Wyn (soet tot droog)
Castle

Eie drankies kan inkom teen R25 kurkfooi per kop.

n Bespreking moet voor 14h00 gemaak word. Ons berei net pizzas wat bespreek is. Almal wat bywoon sal vir die pizza betaal of hulle pizza eet of nie.

Bespreek:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 20/04/2023

20 April Wegneemete
BRAAIDAG

Ons sal die kos vandag warm opskep omdat die loads sheading vanaf 14h00 tot 18h00 sal wees. So sal jy n warm bord kos by die huis he om te kan eet.

Almal kry saam met die pap of mash die volgende:

Groente:
Gebraaide kool
Soetpatat
Klein geelmielie

Braaidag:
Kies tussen:
Pap en sous
of
Mash en sous

200gr vark tjop
R60

250gr T-bone
R70

300gr T-bone
R85

150gr Rump
R80

Baby chicken (genoeg vir twee)
R100

200gr Rump (ryp gemaak)
R105

300gr Rump
R130

Extra:
Vark tjop R40

Etes sal tussen 16h00 en 18h00 beskikbaar wees om af te haal. Bestellings sal geneem word tot en met 12h00.

Onthou om jou plekkie te bespreek by ons Pizza-en-wyn op Vrydagaand.

Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy op ons senders list wil wees om ons daaglikste menu en specials te kry. Los jou naam en van en ons plaas jou op die lys.

Photos from Oppi Dek Montana's post 20/04/2023

Woensdag-Buffet
R60 per pesoon

Ons het geslaag in ons poging om die dek warmer te kry vir die winter. Die skadunet wat ons opgesit het maak so n groot verskil dat meeste mense gisteraand nie eets nodig gehad het om hulle warm true en baadjies aan te rek nie.

Stuur n WhatsApp na 071 171 5830 om op ons senders list te kom sodat jy ons daaglikse menu en specials kan ontvang...

Bespreek 071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 18/04/2023

18 April Wegneemete
BRAAIDAG

Almal kry saam met die pap of mash die volgende:

Groente:
Butternut
Spinasie
Geelmielie

Braaidag:
Kies tussen:
Pap en sous
of
Mash en sous

200gr vark tjop
R60

250gr T-bone
R70

300gr T-bone
R85

150gr Rump
R80

Baby chicken (genoeg vir twee)
R100

200gr Rump (ryp gemaak)
R105

300gr Rump
R130

Extra:
Vark tjop R40

Etes sal tussen 16h00 en 18h00 beskikbaar wees om af te haal. Bestellings sal geneem word tot en met 12h00.

Onthou om jou plekkie te bespreek vir ons Woensdag-Buffet vanaf 17h30 tot 20h00 teen R60 per persoon.
Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy op ons senders list wil wees om ons daaglikste menu en specials te kry. Los jou naam en van en ons plaas jou op die lys.

Photos from Oppi Dek Montana's post 17/04/2023

19 April
***Woendag-Buffet Special R60***
Aansit & Wegneem

4 Groente geregte
Sout pampoen
Gebraaide kool
Wortels mash
Soetpatats
Mengelslaai
Beetslaaislaai
Aartappels
Rys met sous
Gebakte hoender

Aansit:
17h30 tot 20h00
R60 per volwassene
R50kids 6-12jr
R40 kids 3-5jr
Jy kan weer skep

Wyn R20 per glas
Bier R25
Koffie en tee R15 n beker
Gaskoeldrank teen R15
Sap R10 per glas
Kurkfooi per kop met eie drankies R25

Wegneemetes:
16h30 tot 18h00
Standaard R50 ( hoender boudjie of vlerkie)
Deluxe R65 (enige deel van die hoender)
250ml slaai R20 ekstra

Bespreking is noodsaaklik en moet by 12h00 Woensdag in wees om jou ete te veseker, maar voel vry om later navraag te doen of daar dalk nog kos of tafels oor is.

Ons sal Vrydagaand weer n Pizza-en-wyn aanbied. Eet soveel jy wil vir net R100...

Bespreek:
0711715830

Stuur n WhatsApp as jy jou naam op ons senders list wil kry om sodoende ons daaglikse menu en specials te kry.

Photos from Oppi Dek Montana's post 17/04/2023

17 April Wegneemete

Standaard:
Chicken a la king op rys
R40

Deluxe
Chicken a la king op rys
Gebraaide kool
Soetpatats
R50

Besprekings moet teen 12h00 in wees om n geurige dis vir jou tefel te verseker vanaand.

Ons sal die kos vandag warm opskep agv die feit dat daar "load shedding " is tussen 14h00 en 18h00.

Die kos kan tussen 16h00 en 18h00 opgetel word.

Stuur n WhatsApp as jy op ons daaglikse senders list wil wees om sodoende, betyds die menu vir die dag te kry.

Ons neem nou besprekings vir ons Woensdag-Buffet teen R60 per kop.

Besprekings:
071 171 5830

Photos from Oppi Dek Montana's post 16/04/2023

16 April Sondag Buffet
Laatbespreking
***R75 Special***

Budget-Buffet:
R75 per kop
4 groentes
Spinasie
Sotpampoen
Patats
Gebraaide kool
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte Hoender

Vol-Buffet:
R110 per kop
5 groente
Spinasie
Groenbone "mash"
Patats
Gebraaide kool
Wortel "mash"
Baba aartappels
Rys en sous
Gebakte hoender
Beef stew

Beskikbare Drankies:
Koffie & Tee R20 per koppie
Gaskoeldrankies R15 elk
Sape R10 per glas
Wyn R20 per glas
Bier R25 elk
As jy iets anders wil inbring om te drink is dit moontlik teen R25 kurkfooi per kop.

Nagereg:
Jellie, roomys en vla R20 extra.

Wegneem Buffet:
Standaard R70 (kies 1x vleis)
Deluxe R80 (kies 2x vleis)

Slaai extra R20

Laat besprekings is nou R75 en R110 wees onderskeidelik.

Bespreek
071 171 5830

Stuur n WhatsApp na 071 171 5830 om op ons senders list te kom sodat jy ons daaglikse menu kan kry asook ons specials op die funksies wat ons aanbied soos die Sondag-buffet.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Twee soorte patats...
Die rustigheid by Oppi Dek Montana het nie sy vergelyking nie...
Aansit & Wegneem Buffet op WoensdagDis wat jy kan verwag by ons Woensdag-Buffet. Die buffet kos jou net R50 per persoon ...
250ml Porsies te koopOppi Dek sal in die toekoms porsies groente verkoop verpak in 250ml bakkies. Die bakkies sal vir no...
Oppi Dek Montana Staf Jaar-eind funksie Ons moes darem vir ons staf ook die geleentheid gee om n jaar-eind funksie te ge...
Oppi Dek Montana staf jaar-eind funksieHier is January besig met sy Micheal Jacson weergawe besig om die res van ons te ...
Aandfunksie by Oppi Dek Montana tydens die kragonderbreking. Ons gaste weet nie eers die krag het net na 18h00 afgegaan ...
4 Desember Sondag buffetBookings 0711715830
4 Desember Sondag buffetBookings 0711715830
Oppi Dek Montana Met die rustigheid by die dam kan n mens jouself nie indink dat jy in Montana kan wees nie.Die Dam-boma...
Jy mis uit op n goeie uitstappie as jy die pizza en wyn aande misloop.Meer gees as die sal mens nie maklik kry nie.Die e...
16 September Rustige Aandbraai Oppi Dek Montana bied moreaand n aandbraai aan in die boma. Die doel is om net n bietjie ...

Website

Address


Honeysuckle
Pretoria
0185

Other Party Entertainment Services in Pretoria (show all)
The Travelling Trainer at Balloon Decor Hub - S.A The Travelling Trainer at Balloon Decor Hub - S.A
Pretoria, 0157

The Travelling Trainer at Balloon Decor Hub - S.A is the training house for Balloon Decor Hub - Cent

GABO HOBBS GABO HOBBS
5687 Block Vv Ext6
Pretoria, 0164

Pool party

Little Creations Little Creations
Shire Road
Pretoria, 0081

Decor Hire, Personalised Party setups, Party packs Anything Party or events related!

Culturexunlock Culturexunlock
Pretoria, 0002

WHY NOT? WHY NOT?
417 Jorissen Street
Pretoria, 0002

Dj Rayza's Entertainment Dj Rayza's Entertainment
Mocha Section Mmametlhake
Pretoria, 0002

LekotSii CB LekotSii CB
MABOPANE
Pretoria, 0190

PARTY ENTERTAINMENT SERVICE

Ladies Night Out International - Lnoi Ladies Night Out International - Lnoi
Pretoria Centr
Pretoria

We are the best and most comprehensive ladies night out guide.Here you will find out bars,taverns, Restaurants, swimming pools, spas ,woman cave and pool tournament

Mphankomo Creatives Mphankomo Creatives
Pretoria

Artist/Brand Management/ PR/ Social Media Marketing/ Music Consultants/ Brand Strategists/ Bookings Agency MajorSteez management agency

DIMPAS & OXOB Events DIMPAS & OXOB Events
Block H Soshanguve
Pretoria, 0152

Soshanguve local event hosts��

The Tuff Xprnce The Tuff Xprnce
95 Mat Avenue Pretoriuspark
Pretoria, 0042

The Tuff Xprnce is an entertainment group that specializes in hosting a series of events in nightlife

Djy leparabotlhoko Djy leparabotlhoko
Pretoria

Sound for hire🏆🔥🙏 📞:0810594750