Audio Alarms

Audio Alarms

Our anti attack alarm security system is the FIRST alarm security system, and it is developed in South-Africa. The alarm security system attacks the intrud

Photos from Audio Alarms's post 02/05/2016
Timeline photos 15/03/2016

METDIE SLEUTELS IN DIE KAR>> KAN NIE DIE
KAR STEEL OF HI JACK NIE>> GEPATENTEER
SKAKEL GERALD 0833251999 DEMO

Timeline photos 15/03/2016

METDIE SLEUTELS IN DIE KAR>> KAN NIE DIE
KAR STEEL OF HI JACK NIE>> GEPATENTEER
SKAKEL GERALD 0833251999 DEMO

Photos from Audio Alarms's post 12/03/2016

MY WORLD< APPLY TO ENTER

Photos from Audio Alarms's post 12/03/2016

DIE EERSTE IN DIE WERELD
N MOET VIR ELKE HUIS EIENAAR
KAN JOU NIE SOMMER DEUR JOU VENSTER SKIET NIE
Nou kan jy gerus slaap>Die oomblik as hulle naby jou deur of venster BEWEEG skiet Audio Alarm hom outomaties met n rubber koel dat hy hop>En hy word gemerk met rooi verf balle>> Jy sien hom nooit weer maar nooit weer nie.
DIE KLANK IS DRIE KEER DIE VAN N HAEL GEWEER
Ons kan dus nie die stelsel in munisipalieit area demo nie of
toe stemming vir een skoot, Die skote kan radio beheer tot en met 150 meter van jou huis geinstalleer word.
NOU KAN JY ONS WETTIGE RADIO BEHEERDE FAKKELS IN DIE LUG SKIET WAT JY KILO METERS VER KAN SIEN DIE OOMBLIK AS JY AAN GEVAL WORD>
OPSIE>>INDIEN DIE EERSTE SKOT KLAP SAL AL JOU MOTORS ELEKTONIES RADIO BEHEER AFGESKAKEL EN SAL NIE GERY KAN WORD NIE AL IS DIE SLEUTEL IN DIE MOTOR. OORLEEF MET AUDIO ALARMS> Ontwerpers van radio plaaswag> DEMO> Skakel Gerald 0833251999 stuur SMS
audioalarms@outlook

Timeline photos 12/03/2016

PANTHOX
WONDER ANTI BI-OTIKA VIR DIER EN MENS
LEES HIER
Ek het op internet gesien dat veeartse gebruik PANTHOX
om diere mee te behandel wat n oop seer het> Ek besluit om vir my van die middel aan te skaf> hy honde skuur hulle soms stukkend onder my motor> gewoonlik by die uitlaat pyp.
Ek het n alarm gaan installeer op n plaas. ek is daar na hulle lokale winkel om iets ts gaan koop>Ek het op die glas toonbank geleun. Die glas breek en ek sny my arm n diep vier sentimeter lank. Nie naby n dokter of hospitaal nie.Ek skakel my apteeker WP in Pretoria.
HIER KOM DIT
WP >al wat ek het is PANTHOX wat in my kar le wat ek gister gekoop het> " kan ek dit op my arm spuit?" Beslis se hy dit is n anti-biotika en sal werk> Ons probeer om die bloeding te stop> en onderandere is ek n diabeet wat die bloeding vererger, Ek spuit die storie to op my arm en sit n ver band om.
Ek het omtrent die wond vier keer met PANTHOX behandel>>
Ek gee julle my woord van eer> Daardie wond het toegetrek en is totaal onsigbaar waar die wond was. Dit lyk of ek steke gekry het>
Ek glo daar is boere wat PANTHOX ken> Nou het hulle iets geleer>Ek en my honde sal nooit sonder PANTOX wees nie> Die geringste skrapie wat ek opdoen >> spuit ek op. Werk goed vir n diabeet. Koop dit van dag dit kos R120 is vir my duisende werd
Gerald vd Merwe>>

Want your business to be the top-listed Home Improvement Business in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Pretoria
0188