Lig en Ritme Fees
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lig en Ritme Fees, Festival, 51 Henry Avenue, Shere, Pretoria.
🎤 SingDit! Sangkompetisie 2024 is hier! 🌟
Hierdie jaar is die Fees groter en die VERHOOG is IN DIE STRAAT!
En die beste nuus? Inskrywings is GRATIS!
So, hoe kan jy in skryf?
Neem ‘n 3-minuut video van jouself wat SING (met jou selfoon), met of sonder begeleiding.
Laai jou video op Facebook of Instagram op met .
Vul hierdie Google vorm in: https://forms.gle/VshbfyNuVLZFyyy49
Stuur jou video via WeTransfer na [email protected], en merk dit DUIDELIK met jou naam.
📅 Inskrywings sluit môre, 2 Augustus 2024.
Kom sing jou hart uit en maak jou merk op die wêreld! 🌟
Is julle gereed vir hierdie jaar se Lig en Ritme Fees? 🌟🎉
Kom ervaar die opwinding, energie en ongelooflike talent op die grootste verhoog nog! Met ‘n fees wat groter is as ooit, en ‘n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie, is hierdie jaar se Lig en Ritme Fees die plek om te wees.
Koop jou kaartjies, roep jou vriende en kom maak herinneringe wat vir ewig sal hou! 🎵✨
https://www.quicket.co.za/events/264306-lig-en-ritme-fees-2024/?ref=link-campaign&lc=32324501 #/
Het jy al laasjaar se wenner, Janine Bester se enkelsnit geluister!? Sy het die eerste prys gewen om by Gideon Botes op te neem.
Hierdie jaar kan dit jy wees!!!
Inskrywings sluit Vrydag 2 Aug.
www.ligenritme.co.za
https://music.apple.com/za/album/verstaan-jou-nou-single/1731234229
Verstaan Jou Nou - Single by Janine on Apple Music Album · 2024 · 1 Song
🎤 SingDit! Sangkompetisie 2024 is hier! 🌟
Die Fees is groter en die VERHOOG is IN DIE STRAAT!
En beste van alles? Inskrywings is GRATIS!
Hoe om in te skryf:
- Neem ‘n 3-minuut video van jouself wat SING (met jou selfoon), met of sonder begeleiding.
- Laai jou video op Facebook of Instagram met .
- Vul hierdie Google vorm in: https://forms.gle/VshbfyNuVLZFyyy49
- Stuur jou video via WeTransfer na [email protected], en merk dit DUIDELIK met jou naam.
📅 Inskrywings sluit hierdie Vrydag 2 Augustus 2024.
Kom wys jou stem en laat die wêreld jou talent sien! 🌟
By ons buitelugverhoog, waar Karlien van Jaarsveld en Joshua na die Reën optree, bied ons ‘n geleentheid om ‘n tafel in ons Golden Circle te bespreek! Dit sluit drankies, verversings en ‘n paar ander verrassings in.
Vir meer inligting oor die fees, besoek asseblief www.ligenritme.co.za.
Kaartjies vir die Golden Circle is beskikbaar op Quicket. Dit kan ‘n besigheid, familie of groep vriende wees wat hierdie lekker show van heel voor af kan kyk!
Stuur hierdie aan vriende, familie of enige besighede wat graag wil deel wees!
Ontmoet vir Janine Bester Wenner van SingDit! Sangkompetisie 2023 en beoordelaar by hierdie jaar se SingDit! Sangekompetsie 2024!
🎤 SingDit! Sangkompetisie 2024 is byna hier! 🌟
Het jy 'n stem wat die wêreld wil hoor? Skryf nou in vir die kans om te skitter op die groot verhoog!
🎵 Die Fees is GROTER en die VERHOOG is IN DIE STRAAT!
📱 So skryf jy in:
Neem 'n 3-minuut video van jouself wat sing (met jou selfoon), alleen of met begeleiding.
Plaas jou video op jou Facebook of Instagram met .
Vul die Google vorm in: https://forms.gle/VshbfyNuVLZFyyy49
EN stuur jou video via WeTransfer na [email protected] en merk dit duidelik met jou naam.
📅 Inskrywings sluit op 2 Augustus 2024.
Moet hierdie geleentheid nie misloop nie!
Stel jou ‘n skoolreünie voor waar elkeen ‘n spreekbeurt voor die mikrofoon kry en in ‘n hanswors verander!
Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer in die skep van eenmanstukke: Dana met die pen en Frank op die verhoog, onder meer met Die uwe, Pottie Potgieter, Rooikaart, Hond, Klaagliedere van dominee Tienie Benade en Donkie. Met Reünie is die sterk regisseurshand van De Klerk Oelofse bygevoeg.
Verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie. Sit agteroor en ontspan – jy
is in goeie hande – Frank Opperman se hande!
Kry NOU jou kaartjies by Quicket:
https://www.quicket.co.za/events/264306-lig-en-ritme-fees-2024/?ref=algolia-search #/
Hierdie week nooi ons julle om enige van die volgende prentjies op sosiale media te deel, as profile pics te gebruik, of met vriende te deel.
Nooi almal om deel te wees van die Lig en Ritme Fees 2024!
Sluit aan by die pret en deel die opwinding!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
51 Henry Avenue, Shere
Pretoria
Pretoria, 0159
Vir 'n lekker KAMP en KUIER in jou waanwa of tent saam met my vriende, jou vriende, ons vriende...
Rethabile Street
Pretoria, 0472
The EOFF aim is to emphasize beauty of woman and empower woman in beauty industry and those who are
1287 Soshanguve Block X, Isikhanyisi Str
Pretoria, 0152
Social Lifestyle Party is an annual event which happen only December, a summer outdoor setup event w
Nellmapius Ext 4
Pretoria
DripFest Events We Also Run As Entertainment Of The Term🔥🔥🙏💯
131 Rif Road Roodeplaat
Pretoria, 0186
Bos Boogie Music Festival aims to give you that awesome outdoors music festival experience, just out