Vlytige vingers

Handewerk
hekel, brei, arts and craft, houtwerk
alles wat jy self met jou hande maak

Photos from Vlytige vingers's post 06/01/2024

Van my eie werk

Photos from Vlytige vingers's post 06/01/2024

Van my werk

06/01/2024

Ek hekel speelgoed vir n inkomste. Courier ook vir mense. Ek werk slegs op bestelling. Kan ook komberse en ander goed hekel. Inboks my as jy iets soek. Ek is in Pretoria Noord.

28/11/2023

Month end special. Was R100 now R80

28/11/2023

Grinch maak dit op bestelling. Tussen 30 en 35cm. R150 elk sonder aflewering. Kan my whatsapp by 0729693994. Ek is in Pretoria Noord

07/11/2023

Wereldbeker wenners. Die springbok is die enigste een wat ek gemaak het. Daar is nie nog so een nie. R300

10/10/2022

Oupa R120. Kan bestel en kleure kies

Photos from Vlytige vingers's post 25/09/2022
13/09/2022

Jj te koop teen R160. Kan my kontak ek is in Pretoria Noord 0729693994

08/09/2022

Wolkie met reëndruppels. R60

15/08/2022

Goedkoop geskenkie wat jy vir iemand kan gee. Liefde uit die harr

15/08/2022

Soek jy n geskenkie vir iemand en kan nie so duur betaal nie. Jy is op die regte plek

Want your business to be the top-listed Shop in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria North
Pretoria