Woelbos Kleuterskool
Woelbos Kleuterskool is 'n Afrikaanse skool, wat kleuters se potensiaal maksimaal ontsluit.
Atletiek
Baie geluk Tannie Martha en Tannie Christina 🎉
Woelbos Kleuterskool se uile maatjies doen beweging, kunswerkies en neem sommer lekker fotos
*Die Woelbos maatjies teken te lekker op die dag wat die skool sluit*
*20 Desember 2022 verf ons maatjies se hande by Woelbos vandag*
Oud Woelbos maatjie Kom kuier
5 Jaar 🐭
4 Jaar 🦉
3 Jaar 🐵
18mnde - 2 Jaar
Peuters
Juniors
Die Uile maatjies Bak en brou
Kom besoek Woelbos Kleuterskool.
Hier speel en leer ons almal lekker.
Laas week het ons van Renosters geleer.
Woelbos Kleuterskool het 'n POS oop
Sowel as aflos personeel nodig.
Stuur asseblief u CV
Met 'n onlangse foto
Die Kewers en Eendjies speel lekker.
Kinders wat gelief en veilig voel.
Woelbos se Hasies en Apies werk lekker!
Die week het van Woelbos se maats van 🎶 snaar instrumente geleer
en het hulle Smart Brain geniet 🧠
Baie geluk met jou verjaarsdag tannie Salamina
Woelbos Kleuterskool is geseënd met so wonderlike tannie.
Al ons kinders is so lief vir haar en haar wonderlike kos.
Vissie Tema
🐟🎣🐡🐠
1 ste Plek Foto kompetisie 🥇
2de Plek Foto kompetisie
3 de Plek Foto kompetisie
Boeresport en Jelly dag by Woelbos Kleuterskool
Vandag het ons heerlike waterspel by Woelbos
🏆 Finale kandidate
Die beoordelaars sal vir die volgende kinder stem wat in die finale rondtes vir die fotokompetisie is.
Damon Myburgh 🐵
Leané Fouché 🐭
Goitse Makhubela🐰
Ruben Krüger 🦉
Lukas en Denise Lombaard🐰🦉
Amory Meyer 🐭
Adelee De Klerk 🐰
Ons sal Die week donderdag die Finale aankondiging maak
👏🏼☺️ Met pryse 🎁
Dankie vir almal se deelname!!
Woelbos Instappie
Woelbos Instappie
Goeie middag Woelbos ouers
📎Ons is opgewonde om met julle te deel dat die dame van die instappie, ons vandag gekomplimenteer het, nadat sy haar aanbieding gedoen het!!
Sy het gesê sy kom by baie skole en is regtig beïndruk met ons skool se dissipline en hoe ons soggens sing en lees, sy wens sy kon dit bottel en by ander skole uitgooi. 😉
Die maatjies het dit vreeslik geniet en die dame het dit baie oulik aangebied. Die maats se aandag en konsentrasie was baie goed.
Daar is ook deur die dame gesê dat sy so bly was om te hoor hoe ons godsdienstige liedere sing in die oggend. Dit is deesdae baie skaars🐝
🏆 Ons beoordelaars sal ook vir ons terugvoer gee begin volgende week.
*Vir die konsert foto kompetisie.* 🥇 🥈 🥉 Ons sal DIE week ons *wenners aankondig!* 🎁 (Kontak ons as julle ons wil 'Tag' )
Met opgewondenheid en entoesiasme sien Woelbos Kleuterskool uit om alle ouer te wys waaroor die oproer gaan... dans en sing vir mamma en pappa in die kombuis of na skool....
Ons is trots op elke kind en môre is die groot dag... by Totuisdal. Kan nie wag om jou daar te sien nie!
Woelbos Kleuterskool - Opkikker Projek
🎨🖌️☺️
(Ons vra slegs aan ouers/ mrnse wat graag wil bydrae lewer. Vir wie dit moontlik is)
* Verf ( 5 /20 L water coat, wood + walls) Die volgende kleure wat ons by Paintcore gesien het.
Easter Violet, Cove Blue, Pixie, Empress Jade, En wit.
* Swart bord verf vir maats om op te teken. 👩🎨
* Skuur papier
* Kwas en rollitjies
* Terpentyn
Baie dankie vir elkeen wat altyd bereid is om te help of by te dra.
Ons kan nie wag om die skool oop te maak vir ouers om weer in te kom nie.
Woelbos Kindergarten - Painting Project
🎨🖌️☺️
(We only ask parents / people who would like to contribute. For whom this is possible)
* Paint (5/20 L water coat, wood + walls) The following colors we saw through Paintcore.
Easter Violet, Cove Blue, Pixie, Empress Jade, And White.
* Black board paint for children to draw on. 👩🎨
* Sand paper
* Brush and rollers
* Turpentine
Thank you so much to everyone who is always willing to help or contribute.
*We can not wait to open the school for parents to come in again*
Woelbos se vakansie program
Vandag was gefokus op selfvertroue.
Dankie vir elke ouer se samewerking om groen aan te trek vandag.
Vanoggend het al ons kinders hul groen uitrustings gewys. Ons het 'n bietjie aan die selfvertroue gewerk.
Terwyl die ander maatjies, hulle aangemoedig het👏🏼, het almal dit so geniet. Sommige was 'n bietjie skaam terwyl baie nie kon wag om die spiere te wys nie. 💪🏼😊
Selfvertroue is een van die grootste geskenke wat ons kinders kan gee/leer. Die grootste vyand van selfvertroue is moedeloosheid en vrees. So leer almal ook om mekaar aan te moedig. Ons deel 'n paar skermkiekies.
Woelbos Kleuterskool is so dankbaar dat Marno al verbeter en bid nog saam vir sy gesondheid en volle herstel!
Woelbos maatjies maak hulle eie skonsies in bak en brou vandag.
Woelbos Kleuterskool Assistant/ hulp
Verreistes:
• Afrikaans
• Moet naby/in area woon
• Netjiese en vriendelike persoonlikheid
• Moet in 'n span kan werk
• Goeie selfbeeld / selfvertroue
• Sy moet kalm en rustig van aard wees
• Liefdevol
• 25 jr - 35 jr
• Moet onder leiding kan werk
• Fluks en vinnag werk.
• Eie vervoer sal tot voordeel van kandidaat wees.
• Nie roker
• Sprankelende persoonlikheid wat daarvan hou om met kinders te speel.
Standaard pligte van Junior en Senior onderwyser assistent/ hulp:
• Help met etenstye
• Doek ruil
• Potjie afrigting
• Klas skoonmaak
• Onderwyser help met klasvoorbereiding
• Assessering hulp
• Help met slaaptye
• Opdragte kan uitvoer van die klashoof, adjunk en skoolhoof uitgevoer word.
• Kleuter en Peuter tasse pak
Senior assistent/ klas hulp (4-5 Jr klas)
• Goeie grense
• Sterk persoonlikheid
• Liefdevol en ferm
• ERVARING
• Flik kan d**k
• Leiding kan neem wanneer Juffrou besig is met bv assiseering.
Stuur U CV na : [email protected]
Met 'n duidelike foto
Woelbos Kleuterskool is baie trots!
*Christi Augustyn, vandag 10 jaar oud was 'n ou Woelbos maatjie.*
*Sy was 7 jaar terug in die Uile klas by Woelbos Kleuterskool. Juf Michelle en personeel kan nie glo sy word so gou groot nie.*
*"Voel soos nou die dag wat die kleine, fyne, skaam dogtertjie nog by my was."*
*Ons wil net kom spog met een van ons ou Woelbos maatjies se teken en verf talente.*
*Ons is baie dankbaar dat mamma en Christi na al hierdie jare dit met ons deel.*
Mooi so Christi! Hou so aan
Vandag leer ons oor lande
🇿🇦 🇲🇽 🇫🇷 🇺🇸 🇬🇧
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Address
1289 Cunningham
Pretoria
Opening Hours
Monday | 06:15 - 17:30 |
Tuesday | 06:15 - 17:30 |
Wednesday | 06:15 - 17:30 |
Thursday | 06:15 - 17:30 |
Friday | 06:15 - 17:30 |
University Of Pretoria Mamelodi Campus, Cnr Hans Strijdom & Hinterland Avenue, Mamelodi
Pretoria
U.S. Embassy and University of Pretoria partnership in Mamelodi to support science education & foster a love of STEM, while having as much fun as possible!
70 Jocelyn Road
Pretoria, 0081
Geko is a PADI 5 Star Career Development Center which is built on pure passion for SCUBA diving, with a passion for sharing the love of diving with new divers or creating instructo...
134 Pretorius Street
Pretoria, 0002
The HSRC conducts social science that makes a difference
Akasia
Pretoria
Welkom by Johan se Kasie foto's! Ek het so baie goeie Kasie tye - but life's for sharing! So geniet dit en wees dankbaar vir al jou blessings en vriende elke dag!
498 Maynardstreet
Pretoria, 0600
We train ETD staff in occupational qualification of Training Facilitation. we provide LMS platforms
23 Bureau Lane, Office Building 601, Centenary Building, 0002
Pretoria, 0700
High Gate Mining and Forklift Training Consultant Call or Whatsapp 0695562361
35257 Mmupudu Street. Mamelodi East Ext6
Pretoria, 0122
The core objective of mathematics is for you to develop skills such as analysis and modelling.We have