Embrace Wedding Estate
Nearby event planning services
Centurion
<<NOT-APPLICABLE>>
0824457737
O001
Kameeldrift Oos
Arcadia
Ext3 Soshanguve South
Montana Park
Anlinn
0001
Abvp House 212 Kritzinger Steet
0081
Tierpoort
Nogana Events and Decor, Lepele-Nkumpi
0002
The tranquil Embrace Wedding Estate quietly lies within the pristine Magalies Valley, between Pretor
The tranquil Embrace Wedding Estate quietly lies within the pristine Magalies Valley, between Pretoria and Hartbeespoort flourishes with a rich beautiful subtropical bushveld. Nestled on the hillside overlooking this beautiful valley lies the Embrace Wedding Estate. The estate boasts numerous venues capable of either hosting numtiple functions at any one given time or alternatively the more popula
Voorspoed vir Almal vir 2021.
To all our friends and families ,We want to wish each and everyone a happy 2020.
Sommer iets nice het hierdie idees gedeel. Dis vars en nuut. Hoop julle geniet dit. Foto's geleen
Nuwe idees.
Baie geluk Gerda Vermaak met jou verjaarsdaggie. Embrace liefde
TWO
We were given:
Two hands to hold.
Two legs to walk.
Two eyes to see.
Two ears to listen.
But why only one heart?
Because the other one was given to someone else.
For us to find!
Baie welkom aan al ons nuwe lede. Ons hoor graag van julle. Geniet die naweek en kontak ons vir ons spesiale aanbiedings
Geniet jul sondag
Geniet jul week.
Hoop elke moeder het hierdie spesiale dag geniet. Embrace Wedding Estate.
Baie geluk Reinhard en Bianca met jul huweliksbevestiging te Embrave Wedding Estate.
Dit is Bianca en Reinhard se grootdag more by Embrace. Ons bid saam julle vir 'n onvergeetlike ondervinding .
EMBRACE..where affection becomes perfection....
Ons wil aan ieder en elk dankie sê vir al die likes. Geseëʼne naweerk.
Laat ons jou spesiale dag vir jou laat waar word.
Foto's geleen.
Hierby Embrace kan ons jou spesiale dag onvergeetlik maak. Vir net R42000.00 vir 100 gaste bied ons jou 'n sprokies troue. T&C apply. Besoek ons webwerf. www.embrace-wedding-estate.co.za
Great nuus almal 2017 gaan ons groot gaan. Ons wil graag jul insette hê van wat jul meer wil sien op die blad. Ons beoog mêer kompetisies en Idees vir almal. Komaan almal di k hard en stuur julle insette. Ons wil graag die venue ook oopstel vir groot maatskappye wat vergaderings en konferensies wil hou daar diep in die magalies berg. Its time to bless each other.
Aan al ons fb vriende wil ons voorspoed en seën toewens vir 2017. Mag julle die vreugde en vrede van onse hemelse Vader ervaar.
So mooi ek moes dit met julle deel.
Ek kyk op na die Hemel, en vra vir God. God, wat sal U my toewens die nuwe jaar wat voorlê? En God antwoord, my kind, Ek sal eerstens al jou sonde en pyn, lyding en hartseer van jou wegvat van die afgelope jaar wat verby is. Wat jy gedoen het vee dit agter jou weg en vergewe jou naaste. Ek wat God is sal jou beskerm waar jy ookal gaan en ophelp waar jy val. Gaan die nuwe jaar in met vreugde en 'n gevoel van verligting, want Ek is Groter as die wat jou kan seermaak en aanval. As Ek jou die dag kom haal sal jou plekkie by My gereed wees, vol gesaai met liefde en blomme. Geniet jou Nuwe jaar vergeet van die ou jaar. Ek is Ek en sal jou 'n skoon en vredeliewende lewe gee. Glo in My en volg My net. Toe draai God om en sê vir my een laaste woord. Stuur hierdie boodskap aan al jou familie en vriende en sê vir hulle Ek is hul God en sal hulle deur die nuwe skoon jaar bystaan. Mag 2017 'n Jaar wees gevul met Jesus Liefde. Kom ons maak 2017 'n Jaar vir Jesus.🙏 Met baie liefde vir julle almal van die Embrace span Marié, Hanri, Merlin en Gerda.
Aan al ons fb friendwe Geseënde Kersfees. Weet jul dag was awesome vol Liefde Vrede En Geluk.
To All our fb friends Marry Christmas. We know that your day was full of Joy and Love and Peace
Met liefde van die Embrace team. Marié Merlin Hanri
"....where affection become perfection"
"Class of 81" Hoërskool Hercules. 35 jaar Reünie. 5 November 2016
Some brilliant ideas for your special day. Foto's borrowed.
Kyk die oulike Idees vir blomme en tafels
Kyk die oulike idees.
Johan & Jennie Bester troue Saterdag 10 September 2016. Dankie dat ons kon deel wees van julle special daggie. Blessings vir julle. Geniet julle wonderlike reis saam.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Telephone
Website
Address
Kleinhoewe 451
Pretoria
0082
Portion 66, Donkerhoek
Pretoria, 1001
A unique boutique hotel with conference facilities and wedding venue with warm personal service and
Plot 121, Donkerhoek
Pretoria, 1001
Nestled in the valley of the eastern Magaliesburg range, in Pretoria east, surrounded by the rustic warmth and romance of the bushveld sunsets, lies award-winning Casablanca Manor ...
15 Hungary Place Nelmaphius Ext 1
Pretoria, 0001
Izzy E Events is an South Africa’s event infrastructure management company...
Plot 85
Pretoria, 0040
I love to have fun on the day of your wedding, celebrating the love in your hearts. I am a registere
Pretoria, 0084
Marriage Officer Family Law Expert Relationship Counseling
Kwamhlanga
Pretoria
P.S. Decor specialise with catering mainly cooking for all events with our own groceries or yours i
95 Sekelbos Avenue
Pretoria, 0120
Bushveld Venue in the Northern side of Pretoria situated 25Km from Zambezi Drive
Pretoria
Jump in style with couture white bouncy castles. One of the first white jumping castles and ball pond