Aros, Pretoria Videos

Videos by Aros in Pretoria. Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros). Onderwysersopleiding in Suid-Afrika.

Dames, ons is gereed vir julle.

Aros is die trotse hoofborg van die SAOU Nasionaal / National-damesleierskapseminaar.

Ons sien uit daarna om u te verwelkom.

Leier wees is mens wees.

SAOU Nasionaal / National

#damesleierskapseminaar #saou24 #aros #aros20 #dankbaar

Click to enable sound Next

Other Aros videos

Dames, ons is gereed vir julle. Aros is die trotse hoofborg van die SAOU Nasionaal / National-damesleierskapseminaar. Ons sien uit daarna om u te verwelkom. Leier wees is mens wees. SAOU Nasionaal / National #damesleierskapseminaar #saou24 #aros #aros20 #dankbaar

Arrie-Warrie is ʼn aktiwiteitsboek wat op die ontwikkeling van die leerder in verskeie areas fokus. Dit bevat ook prettige aktiwiteite wat die ouer sowel as die kind betrek. Die boek is ryklik geïllustreer om die verhale lewendig te maak en die verbeelding van die leerders aan te gryp. Die koste beloop R70 per tydskrif. Volg gerus die skakel om ’n bestelling te plaas: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70476 Stuur gerus ʼn e-pos aan [email protected] indien jy enige navrae het. Kom ontdek die wonderlike wêreld van Arrie en sy avonture vandag nog! Maroela Media Netwerk24 Pretoria FM SAOU Nasionaal / National FAK ATKV Laerskool Wierdapark Laerskool Garsfontein Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel Laerskool Fontainebleau Laerskool Totiusdal Laerskool Mayville Amptelike Blad Laerskool Elarduspark

Die studentewerwers het weer hierdie week Suid-Afrika vol gereis en skole besoek. Aansoeke vir studie in 2025 is reeds oop. Maak seker jy doen vandag nog aansoek. Dis 'n fees om 'n Arrie te wees!

Dit was 'n besige, maar opwindende week by die jaarlikse Bokkieweek in Kroonstad. Voornemende studente, huidige studente en personeel het ingeloer en lekker gekuier. As jy by die Aros stalletjie was by Bokkieweek, dankie dat jy kom inloer het. Aansoeke vir studie in 2025 is reeds oop, doen aansoek en kom ervaar... Dis 'n fees om 'n Arrie te wees. Sien almal weer in 2025 by Bokkieweek.

Arrie-Warrie is ʼn aktiwiteitsboek wat op die ontwikkeling van die leerder in verskeie areas fokus. Dit bevat ook prettige aktiwiteite wat die ouer sowel as die kind betrek. Die boek is ryklik geïllustreer om die verhale lewendig te maak en die verbeelding van die leerders aan te gryp. Die koste beloop R85 per tydskrif. Volg gerus die skakel om ’n bestelling te plaas: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70476 Stuur gerus ʼn e-pos aan [email protected] indien jy enige navrae het. Kom ontdek die wonderlike wêreld van Arrie en sy avonture vandag nog! Laerskool Mayville Amptelike Blad Laerskool Wonderboom Laerskool Stephanus Roos Naskool Laerskool Voorpos - Amptelik Laerskool Laerskool Hennopspark Amptelik Laerskool Louis Leipoldt Laerskool Wierdapark Laerskool Roodekrans Amptelik Laerskool van Riebeeckpark Primary Laerskool Die Krans Laerskool Elarduspark Laerskool Totiusdal Laerskool Danie Malan Laerskool Fontainebleau Laerskool Swartkop - Amptelik Laerskool Garsfontein Laerskool Concordia Laerskool Constantiapark Naskool Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel Laerskool Bakenkop - sedert 1982 Laerskool Pierneef Laerskool Pretoria-Oos Amptelike Blad Laerskool van Riebeeckpark Primary

Laaste stemdag! Stem nou vir jou SR 2024/2025. Stembus sluit vandag om 23:59. Wys jou Arrie gees!

Het jy al aansoek gedoen om roepingsgedrewe onderwys by Aros te studeer? As jy nog gewonder het of Aros die plek is vir jou... kyk hier!!! SAOU Nasionaal / National SAOU Studente | SAOU Students Rapport Onderwys Fonds - ROF Aros Studenteraad

Dankie aan elkeen wat die naweek se opedag bygewoon het. Luister hier...

Net 1 slapie!!! Ons wag vir jou. Verrigtinge begin om 08:45... wees betyds om 'n fees te hê!

Die gees loop hoog op die Aros-kampus. Ons kan nie wag om Saterdag saam met jou te kuier nie. Nog net 2 dae... dis 'n fees om 'n Arrie te wees!!! Hoërskool Zwartkop Hoërskool Rustenburg Hoërskool Dr. Malan Amptelik Helpmekaar Kollege Hoërskool Dr. E.G. Jansen Hoërskool Ellisras Die Hoërskool Menlopark Afrikaanse Hoër Seunskool - Affies Maroela Media SAOU Nasionaal / National Skoleondersteuningsentrum SOS

This is Arrie, our campus dog. #MyDogLivingItsBestLife. We adopted Arrie after seeing him at @Wetnose Animal Rescue Centre. They found him stuck in an electric fence, which led to permanent hearing loss. He inspires all of us, and he even inspired a children’s book series. He is also a mascot for our sports teams. Check out his energetic and playful personality! Hierdie is Arrie, ons kampushond. #MyDogLivingItsBestLife. Ons het besluit om vir Arrie aan te neem nadat ons hom by @Wetnose Animal Rescue Centre gesien het. Hulle het hom in 'n elektriese heining gekry, wat tot permanente gehoorverlies gelei het. Hy inspireer ons almal elke dag, en hy het selfs ’n kinderboekreeks geïnspireer. Hy is ook 'n gelukbringer vir ons sportspanne. Beleef sy energie en speelse persoonlikheid! #MyDogLivingItsBestLife #Credelio #BreakfastWithMartinBester Jacaranda 94.2 Netwerk24 Maroela Media Wet Noses Animal Rescue

Ons tel nou die dae af!!! Sien jou Saterdag!!!

Die tyd raak min!!! Is jou plek al bespreek? Nog net 4 dae... dan hou ons fees en vertel jou van hoe dit is om 'n Arrie te wees! Besprekings sluit Woensdag, 15 Mei 2024 om 12:00... spring gou, ons wag vir jou!!! Klik hier: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70479 Dis 'n fees om 'n Arrie te wees, kom beleef die gees! SAOU Nasionaal / National Maroela Media ATKV Skoleondersteuningsentrum SOS

Is jou plek al bespreek? Besprekings sluit Woensdag, 15 Mei 2024 om 12:00... spring gou, ons wag vir jou!!! Klik hier: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70479 Dis 'n fees om 'n Arrie te wees, kom beleef die gees!

Dis amper naweek!!! Voor jy jou skoene uitskop... ONTHOU OM TE BESPREEK!!! Aros se opedag vind plaas op Saterdag, 18 Mei 2024 vanaf 08:30. Bespreek jou plek vandag. Klik op die skakel: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70479 Kom kuier saam!!!! Hou sosiale media dop vir die program. #AROS20 #disnfees #opedag2024

Aros se eie leesreeks en tydskrif!

Voor jy gaan naweek hou... onthou om jou plek te bespreek vir die Aros-opedag!!! Ons sien jou daar! 18 Mei 2024 Aros-kampus

Aros se opedag vind plaas op Saterdag, 18 Mei 2024 vanaf 08:30. Bespreek jou plek vandag. Klik op die skakel: https://aros.ac.za/WebForm/Fill/70479 Kom kuier saam!!!!

Aros kuier in Stellenbosch by die Skoleondersteuningsentrum se hoofde-ontbyt by Paul Roos Gimnasium.