Beyers Bytjies Kleuterskool / Beyers Bytjies Pre-School
Nearby schools & colleges
Zone 5 Letlhabile, Brits
Floor Constantia Building
0056
Eddington Crescent
Mamelodi West
Hammanskraal Refentse
Ruddel Street Brooklyn
Newlands Plaza
Onderstepoort
Midstream
Poplar Street
Broadbury Circle Cornwall Hill
Beyers Bytjies Pre-Schoolforms part of Genl Beyers Primary School whose main contribution is to provide guidance to the teachers.
Financially, Beyers Bytjies Nursery School functions independently - registered non-profit organization (NPO nr 069.324) Background
Danville and Elandspoort are sub-economical communities, with most resources in its developmental stage or not developed at all. The area has a high rate of unemployment due to job losses and many social problems exist such as child neglect and abuse, alcoholism, beha
We would like to thank each and every one who makes an enormous difference in our children’s lives with your heartfelt donations and sponsorships!
Honeypot in conjunction with Beyers Bytjies Pre-School would like to humbly request for any donations to assist us with maintaining our commitment and enable us to continue our feeding scheme for our toddlers. Below kindly find our immediate needs list for food and stationary - both equally important for our children’s growth and development.
FOOD
Baked Beans | Bully Beef | Cake Flour | Candles | Canned Fish | Canned Fruit | Canned Mixed Vegetables | Cheese | Coffee | Custard | Eggs | Jam | Margarine | Oats | Salad Dressing | Salt | Soup | Soya Mince | Spaghetti in Tomato Sauce | Oil | Syrup | Tea | Toilet Paper | Tomato Sauce | Viennas | Vinegar Brown/White | White Sugar
STANDARD STATIONARY REQUIREMENTS FOR CLASSES
Typek Paper | Colouring Books | Thick crayons | Colouring Pencils | Lead Pencils | Flip Files | Pritt Glue Sticks | Note Books Hard Cover A4 book (280 pages) | Tissues | Toilet Paper | 2 Bars of soap | Toothbrushes
Should you wish to make a donation or sponsor a child’s school fees please be so kind and make use of the below bank account and use your reference to indicate what you would like the donation to go towards.
Banking details:
Account Holder: Honey Pot | Bank: ABSA | Branch: Hercules | Branch Code: 334245 |Type: Cheque Account | Acc No: 4082451683
Warm and Sincere Regards
Carien & Odette
Telephone: 073 795 0633
Email: [email protected] | [email protected]
Website: www.beyers-bytjies.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/beyersbytjies
"When educating the minds of our youth, we must not forget to educate their hearts." - Dalai Lama
"The child must know that he is a miracle, that since the beginning of the world there hasn't been, and until the end of the world there will not be, another child like him." - Pablo Casals
"Your playing small doesn't serve the world. There's nothing enlightened about shrinking so that other people won't feel insecure around you. We are all meant to shine, as children do." - Marianne Williamson
"Feeding a child at school is such a simple thing – but it works miracles." - Drew Barrymore
Baie dankie aan Lientjie van Pretoria Oos Hospitaal vir al die lekker warm kombersies vir ons Bytjies! Dit word opreg waardeer.
Beyers Bytjies Nuus
Ons het hierdie jaar afgeskop met ± 150 kleuters maar het gegroei tot ± 168 kleuters. Ons klassie is vol en het nie plek vir ‘n muis nie.
Ons was so bevoorreg dat die omgee groepe, ons kleuters elkeen voorsien het met ‘n lekker warm sagte kombersie. Ons oumas wat ook by die breiprojek betrokke is het vir elke kleuter ‘n pragtige handgebreide truitjie en serpie gebrei wat baie spesiaal was.
Een van ons borge het ook hulle dag hier kom deur bring en almal bederf met worsbroodjies en lekkergoedpakkies.
‘n Hoogte punt op ons kalender is wanneer Suid-oos NG gemeeente ons hier in Danville kom besoek. Ongeveer ‘n 100 lidmate van die gemeente was fisies by hierdie dag betrokke en daar was om en by 500 ouers en kinders van die kleuterskool wat die dag saam met hulle geniet het.
Dit was ‘n heerlike sonskyn dag wat die Liewe Heer vir ons gegee het en waar twee verskillende gemeenskappe bymekaar gekom het en mekaar beter leer ken het.
Ons mense is nie soos behoeftige mense hanteer nie en is menswaardig behandel – hulle was aanvaar net soos hulle is.
Die waarde van mense wat betrokke raak by ons kleuterskool kan nie in woorde uit gedruk word nie.
Hello almal!!
Ons Bytjies was die net voor die vakansie vreeslik baie bederf deur wonderlike mense! Ons kos kaste het weer kossies in gekry en elke Bytjie kon 'n warm dingetjie huis toe neem vir die koue winter vakansie. Ons kan nie genoeg dankie se aan elkeen se bydra nie. Dit maak 'n reuse verskil!
Dankie aan Lynnwood Laerskool vir die kos en warm klere.
Dankie aan Tanya van Curro Thatchfiled vir warm klere.
Dankie aan Madeleine van Momentum vir kossies en laastens maar nie die minste nie dankie aan Nadia vir elke Bytjie se baadjie!!
Ons waardeer dit so baie!!
Bytjie groete
Ons wil net dankie se aan Tanya van Curro Thatchfield, Madeleine van Momentum en Nadia vir elkeen se bederfie vir die winter. Julle elkeen se bydra het n reuse verskil gemaak aan die Bytjies se yskoue winter!!
Lynnwood Laerskool bederf ons en sorg dat ons winter
warmer is - BAIE DANKIE - Dit maak 'n reuse verskil aan ons Bytjies se
lewens!
Ons hoop dit gaan goed!
Die eerste helfte van die jaar is byna op sy kop, ongelooflik hoe tyd vlieg! Ons deel graag met julle vordering en nuus van ons woelige bytjies by Beyers Bytjies Pre-primere skool !
Die jaar het afgeskop met n volle 163 kleuters met ouderdomme 5 en 6 jaar.
Ons is baie opgewonde en trots om te kan noem dat twee van ons onderwyseresse tans besig is om vir hulle grondslagfase graad deur UNISA te studeer. n Assistent onderwyseres is besig om haar matriek jaar te voltooi en n ander besig met haar sielkunde graad.
Ons het tans 80 kleuters in ons voedingsskema - hierdie kleuters ontvang elk een gekookte bord kos per dag. Daar is n dringende behoefte om vir gesinne kos huis toe te stuur – hulle beskik nie oor die middelle hiervoor nie.
Met die winter wat kruipend nader kom en die oggende wat reeds koud raak word ons behoeftes vir klere, truie en skoene meer intens – komberse is ook baie nodig. n Groot persentasie van ons kleuters begin baie vroeg in die oggende stap om betyds by die skool te wees – hulle oortjies, neusies en gesiggies is yskoud as hulle by die skool aankom! Ons vra asseblief enige items wat vir U nie meer bruikbaar is nie, ons is bereid om dit by u af te haal indien nodig.
Ons bytjies is ongelooflik gretig om te leer dat ons skryfbehoefte rak ook byna dolleeg is – dik vetkryte, Prit, inkleurboeke met min detail sal verwelkom word.
Wees asseblief seker van ons opregte dank en waardering vir jou konstante groot-hartige bydrae wat julle aan Beyers Bytjies maak, die verskil wat julle aan ons kleuters se lewens maak is enorm!
Baie dankie vir elkeen se bydra en al ons borge!!
Vriendelike groete
Beyers Bytjies en Honey Pot Span
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
C/o Jan Ellis & Dobbin Avenue, Danville
Pretoria
0183
350 Kaberoe Avenue Magalieskruin
Pretoria, 0150
Klein Leertjies is 'n Christelike skooltjie geleë in Magalieskruin Pretoria en ons is gefokus op individuele aandag en klein groepies per ouderdom. Ons het ook Naskool fasiliteite...
Pauline Spruijt 365
Pretoria, 0081
Ons ontwikkel emosioneel intelligente kinders deur spel en gee jou kind ʼn voorsprong in die lewe.
127 Muckleneuk Street
Pretoria, 0027
Granny's House Preschool is a High Quality Nursery School and Baby Care Center located in Groenkloof.
53 Kremetart Street
Pretoria, 0081
Small private classes for children ages 4-6 with the focus on school readiness.
10 Papegaai East Lynne
Pretoria, 0182
English Medium Upper end Preschool.
241 Cnr Braam Pretorius And Carlos
Pretoria
We are an English medium pre-school and aftercare for children 9 months to Grd R in Wonderboom.
255 Jan Van Riebeeck Street
Pretoria, 0182
Excellent kiddies Academy. located📍:255 Jan Van Riebeeck, Pretoria North
Pink Cloud Street Soshanguve
Pretoria
The quality the education the brighter the future.. The aim is to provide quality learning to our future generation.Making sure that every child gets the best foundation before pri...
Indaba Street
Pretoria, 0081
My group is situated in my home, making children feel at ease in a familiar environment. I have a spacious classroom where children can relax, play and learn as well as a large gar...