Graffiti Books

Your favourite bookshop in Montana, Pretoria. Visit our website for delivery to your door.

Photos from Jan Braai's post 02/08/2024

๐Ÿ“Œ ๐€๐ญ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ซ - ๐‰๐š๐ง ๐๐ซ๐š๐š๐ข ๐Ÿ“š๐Ÿ”ฅ๐Ÿฒ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ

๐ŸŽฏ ๐‘ƒ๐‘ข๐‘๐‘™๐‘–๐‘˜๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘‘๐‘Ž๐‘ก๐‘ข๐‘š ๐‘†๐‘’๐‘๐‘ก๐‘’๐‘š๐‘๐‘’๐‘Ÿ 2024

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
๐๐„๐’๐“๐„๐‹ ๐•๐Ž๐Ž๐‘๐€๐… ๐„๐ ๐’๐๐€๐€๐‘ ๐‘๐Ÿ“๐Ÿ— โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/ks/Soek/0/date_publish+DESC/jan%20braai

โžก๏ธ ๐—”๐—น๐˜€๐—ผ ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ถ๐—น๐—ฎ๐—ฏ๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—˜๐—ป๐—ด๐—น๐—ถ๐˜€๐—ต

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Penguin Random House SA

02/08/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

'๐’ ๐‘ฌ๐’˜๐’Š๐’ˆ๐’† ๐’Œ๐’“๐’๐’๐’ - Demi-Leigh Tebow ๐Ÿ‘‘
In 'n Ewige kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel.

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R320.00 per boek. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ‘๐Ÿ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/a/Soek/0/date_publish+DESC/Demi-Leigh+Tebow

โžก๏ธ ๐—”๐—น๐˜€๐—ผ ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ถ๐—น๐—ฎ๐—ฏ๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—˜๐—ป๐—ด๐—น๐—ถ๐˜€๐—ต

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

NB-Uitgewers/Publishers

02/08/2024

๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“š

Leonie van Rensburg

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐‘ฒ๐’๐’Š๐’Œ ๐’‰๐’Š๐’†๐’“ ๐’๐’Ž ๐’•๐’† ๐’ƒ๐’†๐’”๐’•๐’†๐’
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
๐Ÿ๐ŸŽ% ๐€๐Ÿ๐ฌ๐ฅ๐š๐  โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/.../date_publish+DESC/PTAFM

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Pretoria FM
Lux Verbi
LAPA Uitgewers
Susan Coetzer
Fanie Viljoen
Ivor Swartz

01/08/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐—๐—ผ๐˜† - ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐Ÿซถ
Joy is a sparkling story about the healing power of love, from billion-copy bestselling author Danielle Steel.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R365.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ‘๐Ÿ” โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/391910/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Pan Macmillan South Africa

01/08/2024

๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ๐Ÿ• - ๐Ÿ‘๐ŸŽ ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š

๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/Tuisblad

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

NB-Uitgewers/Publishers
LAPA Uitgewers
Penguin Random House SA

Rudie van Rensburg Boeke
Irma Venter
Chanette Paul
Madelein Rust
Christelle Van Rooyen Wessels
Riette Rust
Leon Van Nierop
Dana Snyman Skrywer
Helene de K**k

31/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ง๐—ฒ๐—ฎ ๐— ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฐ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐˜ - Jackie Phamotse ๐Ÿซ–
It is 2005, a time of silent anticipation and hidden possibilities in the rugged Cederberg mountains. Cameron Coal is embroiled in a desperate fight to save his family's rooibos farm, which is a hair's breadth from bankruptcy, while wrestling overwhelming grief after his wife's death and trying to build a relationship with his blind daughter.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R300.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ’๐Ÿ“ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392505/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Penguin Random House SA

31/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ฎ๐’†๐’‰๐’†๐’Š๐’Ž ๐’Š๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’Š๐’†๐’•๐’† - ๐‘ช๐’๐’๐’”๐’•๐’‚๐’๐’• ๐‘ฝ๐’‚๐’ ๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’ ๐Ÿšš๐Ÿ“–

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392336/Boeke

โ€“ Constant van Graan


Hedendaagse genre-variasies is so wyd soos Jan Cilliers se vlakte. Een wat internasionaal toenemende gewildheidsveld vir beide tieners en volwasse lesers wen, word geklassifiseer as โ€œMythology as fictionโ€. In Afrikaans sal dit seker iets soos โ€œMitologie as fiksieโ€ wees. Dis nogal โ€˜n vreemde paradoks, amper asof daar by implikasie gestel word dat mitologie nie noodwendig fiksie is nie. Hoe dit ook al sy, reekse soos Rick Riordan se โ€œPercy Jacksonโ€ (vir tieners) en volwasse romans deur skrywers soos Madeline Miller en Rosie Hewlett laat geen twyfel oor die sukses daarvan nie.

Hierdie verhaal open as โ€˜n belowende avontuur, maar weef mitologiese drade subtiel en vernuftig by die teks in. Dit herinner aan die skrywer se eie โ€œJungu Joshโ€-reeks, asook aan Antoinette Venter se โ€œKinders van die godeโ€.

Kruhan Malherbe se ouers het onderneem om hom die wรชreld te wys en daarom swerf hulle in โ€˜n karavaan rond. Albei sy ouers werk hoofsaaklik in die kuberruimte, en daarom pluk hulle tentpenne uit sodra โ€˜n plek sy bekoring verloor. Kebospark sal nie die top tien van gewilde karavaanparke haal nie. Dis verwaarloos en vervelig, en die eksentrieke permanente bewoners soos die tweeling Ollie en Sollie wat hulle tent met โ€˜n strook kleefband verdeel, en die eksentrieke Mevrou Gรณrecki wat glo haar wasbeer kan die toekoms voorspel, dra nie juis by tot die bekoring daarvan nie.

Sy toenemende ontevredenheid en frustrasie met sy ouers maak van hom โ€˜n maklike prooi wanneer hy deur twee otters na โ€˜n idilliese wรชreld op die strandmeer gelei word. In hierdie wรชreld kan hy heeldag visvang saam met โ€˜n nuwe vriend, Timma, wateravonture beleef, en die lewe geniet. Die oplettende jong leser sal egter gou onraad vermoed: Timma kry besonder gou koud en eet klippe as voorgereg.

Die verhaal is spannend, sonder om vreesaanjaend te wees, en die goeie triomfeer oor die slegte, ideaal vir avontuurlustige lesers van 12-14 jaar.

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

31/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

๐—Ÿ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—น๐—ฒ๐˜„๐—ฒ - Susan Coetzer ๐Ÿฌ๐Ÿญ
In hierdie 250 onopgesmukte dagstukkies deel Susan doodgewone alledaagse stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaarder te ervaar: van die trapmeul by die werk tot die verantwoordelikhede by die huis tot die glasskerwe op jou lewenspad.

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R290.00 per boek. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ’๐Ÿ‘ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392475/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

NB-Uitgewers/Publishers

31/07/2024

๐Ÿ“Œ๐‘ฐ๐’ ๐’—๐’๐’๐’“๐’“๐’‚๐’‚๐’…

๐†๐ž๐ซ๐จ๐ž๐ฉ ๐ฏ๐ข๐ซ '๐ง ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฌ๐จ๐จ๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž - ๐…๐š๐ซ๐ซ๐ž๐ง ๐‚๐ฅ๐จ๐ž๐ญ๐ž โœ๏ธ
๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/391966/Boeke

โ€“ Farren Cloete


Tydens die grendeltyd was sosiale media, veral Instagram en Tik Tok, vir menige individue die enigste kontak met die buitewรชreld. Alhoewel โ€˜influencersโ€™ nie โ€˜n onbekende konsep was nie, het dit toenemend op die voorgrond getree en is dit terstond in Afrikaans as โ€˜smaakmakersโ€™ gedoop. Die eerste formele smaakmakertoekenningseremonie was in Februarie 2024. Farren Cloete was die wenner in die โ€˜Kuierโ€™ kategorie. โ€˜n Ongewone prestasie vir โ€˜n dominee.

In hierdie memoir vertel sy haar storie, van haar kinderjare in Namakwaland waar die klein juffroutjie reeds haar liefde vir die kollig ontdek het, tot haar beroep na die pienk kerk (en kerksaal, en pastorie) in Lambertsbaai. Sport sou haar nie in die kollig kry nie, want โ€œHou in gedagte dat ek nie vir hardloop gebou is nie. Die Here het my met โ€˜n gesonde liggaam op al die verkeerde plekke geseรซn.โ€ (16), so dit moes Regte wees. Weens โ€˜n sameloop van omstandighede, beland sy toe by die Teologiese fakulteit โ€“ en bly daar. Totdat sy โ€˜n dominee was wat besluit om die steriele swart en wit kleredrag op te vrolik met kleurvolle hoรซhakskoene en bypassende lipstiffie.

Van skoene gepraat: Die pastorie het vier slaapkamers. Een daarvan is omskep in โ€˜n aantrekkamer, โ€˜n eufemisme vir โ€˜n bรชreplek vir minstens 90 pare hoรซhakskoene. Skinderstories, en selfs petisies, het gereeld haar naam gedra; die astrante dominee wat โ€˜n verhouding met โ€˜n gemeentelid (nou haar man) gehad het, en dit durf waag het om haarself op sosiale media uit te leef.

Haar storie loop draaie en kronkelpaaie, en verduidelik wat Job se dilemma met vaalkos in gemeen het en wat die verband tussen leerlinglisensie-eksamens en Gideon se veldslae is. Maar, bowenal, is dit โ€˜n verhaal van hoop en positiwiteit, die verhaal van iemand wat wou wys dat โ€˜n dominee โ€œnie bo ander mense verhef moet word nieโ€ (106), wat glo dat sy juis geroep is vir โ€˜n tyd soos hierdie.

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

30/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

๐—Ÿ๐—ถ๐˜€๐—ฎ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ฒ๐—ณ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐˜„๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—น๐—น๐—ฒ - ๐—ฅ๐—ถ๐—ฎ๐—ป๐—ฎ ๐—ฆ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐—œ๐—น๐—น๐˜‚๐˜€๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ: Illustrations by Elsabe ๐Ÿž
Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends - haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos! Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle.

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R180.00 per boek. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ– โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392606/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

LAPA Uitgewers

30/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

๐˜ฝ๐™š๐™ฃ๐™ง๐™ช ๐™จ๐™š ๐™—๐™ค๐™ค๐™ข๐™จ๐™ ๐™ค๐™  - Felicia Snyman Du Toit, ๐™„๐™ก๐™ก๐™ช๐™จ๐™ฉ๐™ง๐™š๐™š๐™ง๐™™๐™š๐™ง: ๐™‡๐™ช๐™–๐™ฃ ๐™จ๐™š๐™ง๐™›๐™ค๐™ฃ๐™ฉ๐™š๐™ž๐™ฃ ๐ŸŒณ
Benru is in vir 'n wegholrit van 'n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R170.00. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ• โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392605/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

LAPA Uitgewers

30/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

๐‘ฑ๐’‚๐’๐’Š ๐‘ฑ๐’๐’๐’Œ๐’†๐’“ ๐’ˆ๐’๐’๐’†๐’Š ๐’Š๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’…๐’๐’๐’Œ๐’†๐’“ - ๐‘ญ๐’‚๐’๐’Š๐’† ๐‘ฝ๐’Š๐’๐’‹๐’๐’†๐’, ๐‘ฐ๐’๐’๐’–๐’”๐’•๐’“๐’†๐’†๐’“๐’…๐’†๐’“: ๐‘ฌ๐’Ž๐’Š๐’๐’š ๐‘ฏ๐’๐’–๐’”๐’† โœจ
Jani is สผn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die buitelig. Een someraand, terwyl sy vuurvlieรซ jag, word sy verras deur สผn besonder helder vuurvlieg. Maar toe die vuuvlieg haar byt is sy minder beรฏndruk.

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R160.00 per boek. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ” โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392296/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

LAPA Uitgewers

Ek het groot pret met hierdie boek gehad.
Jani Jonker gloei in die donker is nou beskikbaar in boekwinkels en aanlyn.
Ek hoop jy lag net so lekker vir Jani se vreemde avontuur.

Die prettige illustrasies is deur Emily House.

LAPA Kinder- en Jeugboeke
LAPA Uitgewers

30/07/2024

๐™€๐™ง๐™ช๐™ฅ๐™ฉ๐™ž๐™ค๐™ฃ - ๐™ˆ๐™ž๐™˜๐™๐™–๐™š๐™ก ๐˜พ๐™ง๐™ž๐™˜๐™๐™ฉ๐™ค๐™ฃ, ๐™…๐™–๐™ข๐™š๐™จ ๐™‹๐™–๐™ฉ๐™ฉ๐™š๐™ง๐™จ๐™ค๐™ฃ ๐ŸŒ‹

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392112/Books

Eruption โ€“ Michael Crichton & James Patterson



Sometimes the horrors of the past survive history and remain equally threatening in the present. Volcanic activity is a relevant example. Books and movies regarding the tragedy of Pompeii, the ancient Italian city that was destroyed by the eruption of Mount Vesuvius in 79BC, instil fear and awe to this day. The deadly powers of nature at play during volcanic activity never cease to amaze and to warn that death can follow because of several factors, including, but not limited to, ash asphyxiation, falling rocks, mud flows, tsunamis, earth tremors, and pyroclastic flows.

The dramatic nature of volcanic eruptions is the perfect feeding ground for action thrillers. Michael Crichton (1942-2008), the creator of scientific action thrillers such as โ€œJurassic Parkโ€, was completing the research phase of a novel with the working title โ€œThe Black Zoneโ€ when he succumbed to cancer. His wife, Sherri, agreed to engage the well-known James Patterson in the completion thereof. This novel is the result.

The prologue briefly mentions an event that took place on the Big Island of Hawaiโ€™i in 2016 but was buried by the military and was regarded as classified information. A few brief introductory chapters describe the alleged events of 28 March 2016: Several plants in the Hilo Botanical Gardens turned black and died, rapidly and inexplicably.

Fast forward to 24 April 2025. Mauna Loa is approaching a gigantic eruption. Scientific evidence indicates that the time frame is T minus 116 hours, 12 minutes, and 13 seconds. As is typical of disaster thrillers, the predicted lava path will wipe out the city of Hilo. Human endeavours will have to succeed in diverting the path to prevent a major disaster. And the clock is ticking.

But wait, there is more. Remember the prologue and introductory chapters? Toxic waste that is a rogue weapon of mass destruction capable of wiping out all life on earth, is hidden on the slope of the volcano, thanks to political and military brilliance โ€“ or the lack thereof. If the lava reaches the cannisters, the world will end. There we go: The scene is set for drama.

Pattersonโ€™s writing has metamorphosed drastically over the years. Early thrillers, such as the first titles in the Alex Cross series, boasted fine details, subtle clues, high stakes action, and authentic characters. In later years his novels, mostly in collaboration with others, evolved into mass produced predictability, instructing the reader how to interpret the text and repeating the obvious constantly.

Unfortunately, this novel is no exception. The condescending tone of the paragraph that opens: โ€œBriggs explained this approach had several advantages. Firstโ€ฆโ€ (103) is repeated in: โ€œLono typed in her name and password; he knew what it was because she always used the same one.โ€ (146) and โ€œโ€˜Now tell me what you need from meโ€™, Rivers said. And Mac did.โ€ (245) creates the impression that the novel might be aimed at a younger audience.

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

30/07/2024

๐ŸŽฏ ๐‘พ๐‘ฌ๐‘ต โ€ผ๏ธ ๐Ÿ“š

๐‘ซ๐’“๐’Š๐’† ๐’ˆ๐’†๐’๐’–๐’Œ๐’Œ๐’Š๐’ˆ๐’† ๐’๐’†๐’”๐’†๐’“๐’” ๐’Œ๐’‚๐’ ๐’†๐’๐’Œ '๐’ ๐’†๐’Œ๐’”๐’†๐’Ž๐’‘๐’๐’‚๐’‚๐’“ ๐’˜๐’†๐’.
** ๐‘บ๐’๐’–๐’Š๐’•๐’Š๐’๐’ˆ๐’”๐’…๐’‚๐’•๐’–๐’Ž ๐’—๐’Š๐’“ ๐’Š๐’๐’”๐’Œ๐’“๐’š๐’˜๐’Š๐’๐’ˆ๐’” ๐’Š๐’” ๐Ÿ๐Ÿ– ๐‘จ๐’–๐’ˆ๐’–๐’”๐’•๐’–๐’” ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’.
๐‘พ๐’†๐’๐’๐’†๐’“๐’” ๐’”๐’‚๐’ ๐’‘๐’†๐’“ ๐’†๐’‘๐’๐’” ๐’Š๐’ ๐’Œ๐’†๐’๐’๐’Š๐’” ๐’ˆ๐’†๐’”๐’•๐’†๐’ ๐’˜๐’๐’“๐’…. ๐‘ท๐’“๐’š๐’”๐’† ๐’”๐’‚๐’ ๐’”๐’๐’†๐’ˆ๐’” ๐’Š๐’ ๐‘บ๐‘จ ๐’—๐’†๐’“๐’”๐’†๐’๐’… ๐’˜๐’๐’“๐’….

๐ŸŽฒ ๐‘†๐‘ก๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘‘ ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘‘๐‘’ - Frenette van Wyk - Skrywer/Author

Voorwaardes:
โžก๏ธ"๐‹๐ˆ๐Š๐„ & ๐’๐‡๐€๐‘๐„"
โžก๏ธ"๐“๐€๐†" ๐Ÿ‘ ๐•๐ซ๐ข๐ž๐ง๐๐ž
โžก๏ธ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ถ๐‘ท ๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘บ๐‘ฒ๐‘จ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘ณ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น๐‘ถ๐‘ต๐‘ซ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ซ๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ณ ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ต๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ด
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/0/Kompetisies/1

Graffiti Books
LUCA
LAPA Uitgewers

30/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ - ๐‘จ๐’–๐’ˆ๐’–๐’”๐’•๐’–๐’” ๐™๐™ค๐™ข๐™–๐™ฃ๐™ฏ๐™– ๐‘ฉ๐™ค๐™š๐™ ๐™ฅ๐™–๐™  ๐Ÿ’—

๐Ÿงก 'n Trekker vir twee - Ilze Beukes
๐Ÿ’š Gouelokkies en die professor - Cecilia Nortjรฉ
๐Ÿ’— Saggies Ontwaak my hart - Magda Schmidt
๐Ÿ’œ Om aan 'n ster te raak - Frenette van Wyk - Skrywer/Author

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R440.00 ๐˜ฝ๐™š๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ก ๐™ฃ๐™ค๐™ช ๐™š๐™ฃ ๐™จ๐™ฅ๐™–๐™–๐™ง ๐‘๐Ÿ”๐Ÿ” โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392359/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

LAPA Uitgewers

30/07/2024

๐Ÿ“ฃ๐‘ต๐’–๐’–๐’• ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–

๐—ฆ๐˜๐—ฟ๐˜†๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ๐—ฑ๐—ฒ - Frenette van Wyk - Skrywer/Author ๐Ÿซถ
Lija is 'n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus. Sy bevind haar in 'n gereรซlde verlowing met Silva, 'n Romeinse tribuun. Albei is diep seergemaak en ontnugter deur die ander se optrede en die vertroue tussen hulle lรช aan skerwe. Is hulle liefde vir mekaar vir altyd verlore?

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R290.00 per boek. ๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐‘๐Ÿ’๐Ÿ‘ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392300/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

LUCA

29/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ฆ๐—ถ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ ๐—œ๐—ป ๐—•๐—ฒ๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ป - ๐—๐—ผ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—™๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐˜‚๐˜€๐—ผ๐—ป ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘ฆ
Imagine waking up and a wall has divided your city in two. Imagine that on the other side is your child. Based on true stories, The Silence in Between is a page-turning, emotional epic that will stay with you long after you finish reading.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R355.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ“๐Ÿ‘ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392620/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Penguin Random House SA

29/07/2024

๐Ÿ†๐Ÿ“† ๐‘ฉ๐’๐’†๐’Œ ๐’—๐’‚๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’Ž๐’‚๐’‚๐’๐’… ๐Ÿ“™

๐‘ฑ๐’๐’‘๐’Š๐’† ๐‘ญ๐’๐’–๐’“๐’Š๐’†: '๐’ ๐‘ฉ๐’†๐’”๐’Š๐’๐’๐’Š๐’๐’ˆ - ๐‘จ๐’๐’ƒ๐’†๐’“๐’• ๐‘ฉ๐’๐’‚๐’Œ๐’† โœ๏ธ

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
๐๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ ๐ง๐จ๐ฎ ๐ž๐ง ๐ฌ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ% (๐‘‡๐‘’๐‘Ÿ๐‘ค๐‘ฆ๐‘™ ๐‘ฃ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘Ž๐‘‘ โ„Ž๐‘œ๐‘ข) โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392234/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

29/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐Ÿด ๐— ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ต๐˜€ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ณ๐˜ - James Patterson, ๐— ๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—Ÿ๐˜‚๐—ฝ๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ
Her repeat client, Rob Jacobson, is the unluckiest of the unlucky. No sooner is he accused of killing a family of three in the Hamptons than a second family is gunned down. He says he's being set up - again.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R365.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ“๐Ÿ“ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392578/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Penguin Random House SA

29/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—”๐—ถ๐—ฟ ๐—ฅ๐—ฎ๐—ถ๐—ฑ ๐—•๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐—–๐—น๐˜‚๐—ฏ - Annie Lyons ๐Ÿช–๐Ÿ“š
An emotional and uplifting novel set in WW2 London about the remarkable power of books to bring hope and light in dark times, inspired by true events.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R250.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ“ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392621/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Jonathan Ball Publishers

29/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐‘ต๐’†๐’˜ ๐‘น๐’†๐’๐’†๐’‚๐’”๐’† ๐Ÿ“–

๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ผ๐—ฟ - ๐—ง๐—ผ๐—ป๐˜† ๐—ฃ๐—ฎ๐—ฟ๐—ธ ๐Ÿ†
A gripping thriller by Australia's master of adventure about rescue, revenge and redemption, and the things we do to protect the ones we love.

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Was R350.00 ๐—ข๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐˜„, ๐˜€๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐‘๐Ÿ‘๐Ÿ“ โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/en/392618/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Pan Macmillan South Africa

28/07/2024

๐Ÿ“Œ๐‘ฐ๐’ ๐’—๐’๐’๐’“๐’“๐’‚๐’‚๐’…

'๐’ ๐‘ณ๐’†๐’˜๐’† ๐’‰๐’Š๐’†๐’“ - ๐‘น๐’๐’ƒ๐’†๐’“๐’• ๐‘ฝ๐’๐’”๐’๐’๐’ โœ๏ธ

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/390284/Boeke

โ€“ Robert Vosloo


Ek lees as ล‰ algemene reรซl ล‰ boek redelik vinnig klaar wanneer ek daarmee begin het. Nie omdat ek spoedlees nie, gewoon omdat ek bang ek is ek vergeet wat aan die begin gebeur het teen die tyd wat ek die pylvak nader. Korttermyn-geheue-uitdagings.

Nietemin, hierdie boek was โ€˜n ongewone uitsondering. Ek het reeds in 2023 daarmee begin en het eers gister die laaste bladsy gelees. Hoekom? Want daar is soveel om in te neem. Die inhoud herinner my aan die ou gesegde: โ€œHy wat van alle mense iets leer, is โ€˜n wyse man.โ€ Die verwysingsraamwerk is asemrowend wyd en sluit beide klassieke en moderne tekste, asook flieks, teater en musiek in.

Die bydraes in die bundel is โ€˜n keur uit die rubrieke โ€˜Geestelike waardesโ€ wat in โ€œDie Burgerโ€ en op Netwerk24 se digitale platform verskyn het. Wat formaat betref dus soortgelyk aan โ€œWit issie โ€˜n colour nieโ€ van Nathan Trantraal (Kwela, 2018), โ€œWat sรช Bettina?โ€ van Bettina Wyngaard (Protea Boekhuis, 2024), en โ€œMan op โ€˜n fiets รชrens heenโ€ van Frederik de Jager (Protea Boekhuis, 2021). Vir die doeleindes van die bundel is die bydraes in die volgende afdelings verdeel: Oor tyd en onthou, oor hierdie lewe, oor genade en erkentlikheid, oor ons lewe saam met ander, oor leegte en verwondbaarheid, oor beweging en beliggaming, oor taal en plek, en oor donkerte en toekoms.

Die subtitel โ€œGedagtes oor tyd en ander gawesโ€ se inherente belofte om op die positiewe aspekte van onderwerpe te fokus, vind op โ€˜n sonderlinge wyse aanklank in die teks. Wanneer die negatiewe van โ€˜n saak bespreek word, word dit onmiddellik deur die positiewe teenkant gevolg. As voorbeeld: Tyd word bespreek aan die hand van die klokhorlosie, ontwerp deur John C. Taylor en deur Stephen Hawking onthul in 2008, wat na die vlietende aard van tyd verwys deur die horlosie as โ€˜n vreter (van tyd) uit te beeld. Maar direk daarna volg โ€˜n bespreking van tyd as gawe, selfs die kortstondigheid daarvan word positief uitgebeeld.

โ€˜n Soortgelyke benadering word ten opsigte van geheue gevolg wanneer die skrywer daarop wys dat ons dinge dikwels anders onthou as wat dit werklik gebeur het, maar dat selfs vergeet โ€˜n genade kan wees wanneer dit โ€˜n beskermende funksie vervul.

Die skrywer huiwer ook nie om onwaarskynlike trekosse saam in te span nie en wend kletsrym in dieselfde asem as die gewyde โ€œAmazing Graceโ€ aan om โ€˜n bespreking van genade te illustreer. Eweneens word die filosofiese wysheid van die Vlaamse Peter Venmans saam met dierewysheid (van die vos Reynaerde) ingespan die โ€œdie vergete deug van discretioโ€ te ondersoek.

Die tegniek om die potensiรซle gawe in die alledaagse raak te sien, word onderskryf deur die waagmoed van die gedig van die Jesuรฏete teoloog, Sameul Rayan, wat op bladsy 300 aangehaal word en โ€˜n uitstekende samevatting van die bundel se kernwaarhede is: โ€œA candle light is a protest at midnight / It is a non-conformist / It says to the darkness / โ€˜I beg to differ.โ€™ โ€œ

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

27/07/2024

Nou in voorraad!

https://www.graffitibooks.co.za/af/391742/Boeke

โ€“ Francois Bloemhof


As April 1984 ล‰ klankbaan gehad het, sou dit โ€œShaddap your faceโ€ van Joe Dolce Music Theatre naas die jeugdige David Scobie se โ€œGypsey Girlโ€ as hoofsnitte gehad het. Dis nou as ek kon gekies het. Dit was die seisoen van die groot romanse tussen die beeldskone Diana Spencer en haar prins, die aanslag op Ronald Reagan se lewe, en die nikotien-krakende stem wat aankondig: โ€œLexington, thaaaaaaaaatโ€™s the one!โ€

Dis teen hierdie agtergrond wat die selfaangestelde privaat speurder, Ludo Labuschagne, homself in die Bredasdorp-omgewing bevind. En waar Ludo is, is daar moeilikheid. Mense verdwyn lewendig en word morsdood gevind. Hy begin krap en geraamtes tuimel uit kleindorpse kaste.

Ludo se aanhangers is welbekend met die feit dat hierdie knapie sku is vir werk. Ook dat hy โ€˜n besondere uitkyk op die lewe het en dit tydig en ontydig met sy lesers in die eerste persoon narratief deel. Ongefilterd. Sy beskrywings van mense wat sy pad kruis is sardonies in die oortreffende trap. โ€˜n Vervelige karakter se gesig โ€œ...is soos โ€˜n dorre landskap waarop jy desperaat na voetspore of enige ander tekens van menslike lewe soek.โ€ (105), โ€˜n suurknol se kop is โ€œ...rond soos โ€˜n mosbolletjie. Donker ogies. โ€˜n Knopie van โ€˜n neus en โ€˜n smal mondjie wat beteken sy kan net klein happies kos vat op โ€˜n slag. Alles saamgegooi in die middel van haar gesig. Moeder Natuur moes dringend elders wees.โ€ (107), en โ€˜n ampsdraer se snor โ€œ...is nie eweredig nie... Dis asof die harige wurm nie beรฏndruk was met wat hy in Kaptein Louw Niemand se regteroor aangetref het nie, en nou na die ander een toe op pad is.โ€ (134)

Newekarakters kry wel โ€˜n b***t om as fokalisator op te tree, selfs โ€˜n hond word die voorreg nie ontsรช nie, maar, ooreenkomstig die skrywer se belofte in die voorwoord, kry niemand โ€˜n tweede kans nie. Dis is tog Ludo se storie. Oudergewoonte deel Ludo sy kennis met die leser en systap derhalwe die tradisionele Agatha Christie ontknoping waarvan tereg gesรช kan word: โ€œHercule Poirot het partykeer clues wat die leser nie het nie. Wat help dit dan? Die oplossing kom van nรชrens.โ€ (32) Die lees van die boek is analoog aan โ€˜n intieme gesprek tussen die leser en Ludo, met โ€˜n tikkie verbeelding kan die leser ervaar hoedat hy vertroulike waarnemings agter โ€˜n bakhand sit en fluister.

Hierdie roman volg grootliks die suksesresep van sy drie voorgangers, met een belangrike uitsondering: Daar word geen beloftes van โ€˜n opvolg gemaak nie. Terug na die voorwoord, waar die skrywer self verduidelik dat lekkerkry, in watter gedaante ook al, moet eindig terwyl dit nog lekker is. In die geval van โ€˜n boekreeks, moet die leser verkieslik โ€˜n bewonderaar bly, eerder as om in โ€˜n tongklikkende simpatiseerder met die skrywer/karakter te ontaard omdat die eindfluitjie op dowe ore geval het.

As hierdie Ludo se swanesang was, is dit ongetwyfeld โ€˜n hoogtepunt wat โ€˜n encore verdien.
โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

26/07/2024

๐Ÿ“ฃ ๐—›๐—ฎ๐—ฟ๐—ฟ๐˜† ๐—ฃ๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฐ: ๐—›๐—ฎ๐—ฟ๐—ฟ๐˜† ๐—ฃ๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฉ๐—ผ๐—น ๐—ฉ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ
J.K. Rowling, ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฎ๐—น๐—ฒ๐—ฟ: ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ข๐—ผ๐˜€๐˜๐—ต๐˜‚๐˜†๐˜€๐—ฒ๐—ป ๐Ÿช„ ๐Ÿ“–

๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitiboeke.co.za/af/392174/Boeke

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

NB-Uitgewers/Publishers

โ€“ JK Rowling


Toe Harry Potter se vierde avontuur (Harry Potter and the goblet of fire) in 2000 verskyn het, was hy lankal nie meer bloot die weeskind-karakter met die litteken en die ronde brilletjie wat onder die trappe versteek is nie, hy was wรชreldwyd bekend as die beroemdste leerling by Hogwarts en die antitese van die bose Donker Heer wie se naam nie genoem mag word nie.

Die reeks, aanbeveel vir lesers van 12-14 jaar, neem โ€˜n donker wending in sy vierde jaar. Hy is slegs veertien jaar oud, maar word aangewys as deelnemer in โ€˜n towenaarstoernooi waar niemand onder die ouderdom van sewentien normaalweg toegelaat word nie, โ€˜n verdere bevestiging van sy status as uitverkorene. Dis nie slegs die gevaar verbonde aan sy take wat die teks aansienlik verdonker nie, die magte van die duisternis wen toenemend veld en Harry moet selfs โ€˜n vriend aan die dood afstaan. Die openingstoneel waarsku alreeds dat onheil in aantog is wanneer daar โ€˜n terugflits is na drie moorde wat verskeie dekades gelede gepleeg is en โ€˜n komplot om Harry te vermoor ontbloot word. Lewensgevaar word werklik en meer volwasse temas word aangespreek.

Die eerste Afrikaanse vertaling, deur Janie Oosthuysen, is in 2001 gepubliseer. Die 2024-uitgawe behou die vertaling, maar herstel die Engelse eiename van karakters soos Dumbledore en Hermione in ere, anders as die voormalige Dompeldorius en Hermien, wat heelwat kritiek uitgelok het. Vertalings van ander benamings, soos โ€œDoodsetersโ€ vir โ€œDeath Eatersโ€ en โ€œMaloog Moodyโ€ vir โ€œMad-Eye Moodyโ€ is behou, en versterk die Afrikaanse aanslag van die teks sonder om outensiteit in te boet.

Die temas en gebeure mag ontstellend wees vir jonger lesers, ouers moet kennis neem van die feit dat die karakters ouer en meer volwasse word in ooreenstemming met die fiktiewe tydsverloop.

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

26/07/2024

๐‘ป๐’‰๐’† ๐‘ท๐’–๐’›๐’›๐’๐’† ๐‘พ๐’๐’๐’… - ๐‘น๐’๐’”๐’Š๐’† ๐‘จ๐’๐’…๐’“๐’†๐’˜๐’” ๐Ÿ“–

๐Ÿ“Œ ๐‘†๐‘ก๐‘œ๐‘๐‘˜ ๐‘Ž๐‘ฃ๐‘Ž๐‘–๐‘™๐‘Ž๐‘๐‘™๐‘’ ๐‘Ž๐‘ก ๐‘๐‘ข๐‘๐‘™๐‘–๐‘ โ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘ 

๐Ÿ˜ Visit the ๐ฌ๐ก๐จ๐ฉ at Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘น
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‚๐‹๐ˆ๐‚๐Š ๐‡๐„๐‘๐„ ๐“๐Ž ๐Ž๐‘๐ƒ๐„๐‘
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
https://www.graffitibooks.co.za/en/392583/Books

๐Ÿ’ฌ ๐…๐จ๐ฅ๐ฅ๐จ๐ฐ Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐œ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Jonathan Ball Publishers

โ€“ Rosie Andrews


An environment of fear.
The subtle threat of a supernatural presence.
An intrusion of the past upon the present.
A flawed protagonist.
These are some of the characteristics of a so-called Gothic thriller. Novels such as โ€œJane Eyreโ€ (Charlotte Brontรซ, 1847) and โ€œThe turn of the screwโ€ (Henry James, 1898) ensured the recognition of the genre, and the popularity thereof continues in the present.

Catherine Symonds successfully applies for the position of governess to a young girl, Georgina Bridewell, residing with her father, Sir Rowland, her indisposed mother, Lady Anne, and a skeleton staff in Locksley Abbey, a ramshackle residence in remote and ancient woods. Her younger sister, Emily, was her predecessor, but allegedly took her own life whilst employed by the Bridewells.

The environment is one of fear: โ€œThere are legends about the woodโ€ฆ you donโ€™t want to get lost in there.โ€ (19) and โ€œThereโ€™s evil in this house.โ€ (22), with subtle hints of a supernatural element: โ€œHe talks of spirits moving in the wood, of floating lights that should not be there, of things that were dead.โ€ (199)

Catherine does not merely display the predisposition to deceive by arriving under false pretences, she is also a classic example of a flawed protagonist in that she suffers from partial amnesia. She can recall that Emily disappeared at some time during their childhood, but the details are foggy, at best: โ€œHer memories remained fractured things, glints on cut glass that rose up in the seconds before sleep, then faded into darkness.โ€ (21)

Tension is created and maintained by more than just the surroundings, the unreliability of the protagonist is balanced by the inclusion of correspondence preceding her arrival, as well as her own fractured flashbacks to events of 1839, several years before the main setting of the novel in 1852.

Interesting trivia: Puzzlewood is very much a real place, located on a 14-acre site in Gloucestershire, England. Apart from being the inspiration for this novel, rumour has it that it was also a driving force in the writing of J.R.R. Tolkien.

โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ

Photos from Uitdieperdsebek's post 26/07/2024

Graffiti Books

26/07/2024

๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“š

Leonie van Rensburg

๐’๐๐€๐€๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ%
๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana
๐‘ถ๐‘ญ
๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ
๐‘ฒ๐’๐’Š๐’Œ ๐’‰๐’Š๐’†๐’“ ๐’๐’Ž ๐’•๐’† ๐’ƒ๐’†๐’”๐’•๐’†๐’
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
๐Ÿ๐ŸŽ% ๐€๐Ÿ๐ฌ๐ฅ๐š๐  โ€ผ๏ธ
https://www.graffitiboeke.co.za/.../date_publish+DESC/PTAFM

๐Ÿ’ฌ ๐•๐จ๐ฅ๐  Graffiti Books ๐–๐ก๐š๐ญ๐ฌ๐€๐ฉ๐ฉ ๐ค๐š๐ง๐š๐š๐ฅ โœ…
โžก๏ธ https://whatsapp.com/channel/0029VaTkjtjAojYonsDSEK0m

Pretoria FM

Photos from Graffiti Books's post 25/07/2024

Helene de K**k in gesprek met Ilse Salzwedel Graffiti Books


Leonie van Rensburg

Want your business to be the top-listed Shop in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

GRAFFITI ZAMBEZI JUNCTION

Visit us at our store in Montana. The store is open 7 days a week. You can also visit our website www.graffitibooks.co.za

Videos (show all)

๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“š Leonie van Rensburg ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ฒ๐’๐’Š...
๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ๐Ÿ• - ๐Ÿ‘๐ŸŽ ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š ๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Mon...
๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“š Leonie van Rensburg ๐’๐๐€๐€๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ%๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ...
๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ๐Ÿ• - ๐Ÿ๐Ÿ‘ ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š ๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Mon...
๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“šLeonie van Rensburg ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ฒ๐’๐’Š๐’Œ...
๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ— -๐Ÿ๐Ÿ• ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š ๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Monta...
๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“šLeonie van Rensburg ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ฒ๐’๐’Š๐’Œ...
๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ - ๐Ÿ—  ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š  ๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Mon...
๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข๐Ÿ“šLeonie van Rensburg๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ฒ๐’๐’Š๐’Œ ๐’‰...
๐Ÿ“Œ ๐‘ต๐’Š๐’†๐’๐’”๐’”๐’†๐’ ๐‘ป๐’๐’‘๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’๐’‘๐’†๐’“๐’” ๐Ÿ๐Ÿ“  ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† - ๐Ÿ ๐‘ฑ๐’–๐’๐’Š๐’† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Ÿ“š  ๐‘‰๐‘’๐‘’๐‘™๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘  โœ๏ธ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Juncti...
๐Ÿ“ป๐Ÿ“Œ ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ก๐™ช๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐Ÿ“šLeonie van Rensburg  ๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ๐‘ป๐‘ฌ ๐‘ฉ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ฒ๐’๐’Š...
๐Ÿ“ฃ๐‘ท๐’‚๐’” ๐’–๐’Š๐’•๐’ˆ๐’†๐’‘๐’‚๐’Œ ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’‚๐’Œ ๐Ÿ“–๐Ÿ”ฅ๐‘ซ๐’Š๐’† ๐’๐’š๐’” - Erla Diedericks ๐Ÿ’“๐Ÿ˜ Besoek die ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐ž๐ฅ by Zambezi Junction, Montana๐‘ถ๐‘ญ๐Ÿ’ป๐Ÿ–ฑ ๐‘ฒ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘ฒ ๐‘ฏ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘น ๐‘ถ๐‘ด ...

Category

Telephone

Address


Zambezi Junction, Cnr Of Zambezi And Breedt Street, Montana Park, 0159 Pretoria
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 13:00

Other Book Stores in Pretoria (show all)
Best of qoutes Best of qoutes
Pretoria

This is a page were we share the best quotes that inspire us and motivate us in our daily lives and challenges we face

Bargain Books SA Bargain Books SA
Pretoria

South Africaโ€™s leading discount book retailer, providing customers with range, value, service & conve

Kabo Kabo
867689
Pretoria, KEKOPAKUKU2020

Tech Pulse Tech Pulse
Pretoria

Selling books

Open books Open books
Motlepe
Pretoria

38baby.๐Ÿ’š

Kgolane Kgolane
Pretoria

Mapula

Karin's Treasures Karin's Treasures
185 Jericho Street, Waterkloof Glen
Pretoria, 0181

A small book shop in the old East of Pretoria. We focus mostly on second hand books. We also have gifts for sale.

Abel$ ebooks Abel$ ebooks
Pretoria

Books writer and editor

Lizmar Books Pierre van Ryneveld Lizmar Books Pierre van Ryneveld
Corner Of January Masilela And Douglas Scholtz Street
Pretoria, 0157

Secondhand Bookstore and book exchange in Constantia Park, Pretoria.

Book page Book page
Pretoria

ReadersLib ReadersLib
79 Sealetsa Road, Mamelodi
Pretoria

e-books, audio books for self improvement and development

Novel writter Novel writter
Pretoria