Waverley Butchery
Family butchery. We sell A-class meat and do it with great service.
In die Moot gaan jy by Butchery die reeks kry. Maak seker om joune te gryp vir die volgende braai.
Onthou om jou maandpak te bestel π₯©π
Aanlyn is steeds die maklikste www.waverleybutcher.co.za en onthou ons lewer gratis af as jy in die MOOT woon π€©
Ons gee vir julle so paar idees vir Kersfees bygeregte wat amper om die draai gaan nodig wees ππ ππ
Bykos vir Kersfees: 10+ resepte vir vars idees | Sarie Die beplanning van βn Kersspyskaart fokus dikwels op die hoofgereg, maar die bykos maak die maaltyd! Hier is 10 smulresepte vir jou feestafel.
Watter een is jou gunsteling snit?
Ons lewer gratis jou bestelling af indien jy in die MOOT woon!
π₯©π
Baie sterkte aan al die matrieks wat vandag begin eksamen skryf!
Ondersteun die bokke in egte Suid Afrikaanse styl met 'n heerlike braai!
Dis tyd vir die kwarteindrondte in Parys!
Sterkte aan ons manne in ππ
Good Luck to our boys in green and gold!
Baie sterkte Bokke, π
Ons is terug! Die heerlikste Ontbeende Hoender Dye Sosaties!
Aanlyn is steeds die maklikste www.waverleybutcher.co.za en onthou ons lewer gratis af as jy in die MOOT woon π€©
Is julle gereed? Dis amper tyd in Bordeaux, π
Dis "Game Day" in Marseille π
Baie sterkte aan ons manne in ππ
Baie sterkte aan ons manne in ππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Contact the business
Telephone
Website
Address
Codonia Avenue 773
Pretoria
0186
Opening Hours
Monday | 08:00 - 17:30 |
Tuesday | 08:00 - 17:30 |
Wednesday | 08:00 - 18:00 |
Thursday | 08:00 - 18:00 |
Friday | 08:00 - 18:00 |
Saturday | 07:00 - 14:30 |
Orchards
Pretoria, 0182
Yellow Rose Events Management & Catering specializes in catering, events decor and draping.
Montana Family Market
Pretoria, 0182
Tshemosa deals with purified water,supply water for wedding,funeral,pubs,water refills and many more
Warehouse 2C The Tannery Industrial Park 309 Derdepoort Street Silverton
Pretoria, 0184
Flavour Blends is a local spice company that aims at supplying high quality premium blends.