Larries Boogskiet

Larries Boogskiet Facebookblad

Photos from Larries Boogskiet's post 08/09/2024

LARRIES BOOGSKIET – AFRIKITI INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 7 September 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die AfriKiti Interskole Boogskietkompetisie by ATKV Buffelspoort-oord. Larries se boogskietspan het 'n uitmuntende vertoning gelewer en ons span het hul doelwitte met groot sukses bereik. Ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae: Larries 1ste Span – AfriKiti Interskole kampioene
Wentelling: 3228 uit 3600 (Hoogste telling vir 2024)

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3228 uit 3600):
Dean Venter
Niel Schmidt
Rihard du Plessis
Anìeka Kemp
Reghard van Aswegen
Chene van Niekerk
Joubert van Niekerk
Dante de Bruin
Jayden de Jager
Leane de la Roche
Isabella Roos
Karolus de Wet

Individuele uitslae: Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300):

Ons het 4 dogters in die top 10 primêre dogters afdeling.
2de Plek: Anìeka Kemp – 276
3de Plek: Chene van Niekerk – 271

Ons het 5 seun in die top 10 primêre seuns afdeling.
3de Plek: Dean Venter – 280

Ons is ongelooflik trots op al ons skuts van die boogskietspan. Dankie aan elkeen, vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook oor die bevordering van gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1sA01TcfH_V2vBvmZ-iL9H1qh4KM7Nqlp?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie
Saterdag, 14 September 2024 te Kraalhoek Boogskiet.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 08/09/2024
07/09/2024

🎯 Baie sterkte aan al ons boogskiet-spanne! 🎯

Ons wil graag al ons skuts die beste toewens met julle deelname aan die AFRIKITI-FEES! Wees vasberade, mik hoog, en geniet elke oomblik. Ons weet julle sal elke pyl met trots en vaardigheid afskiet.

22/08/2024

Ou-Larrieskuts deel van AGA-SA Nasionale boogskietspan

Larries Boogskiet wens twee van ons ou-Larrieskuts Bernise Homan en Theo J.v. Rensburg alle sterkte toe met hul deelname aan die 2024 AGA Federasie boogskietkampioenskap. Hulle sal teen lande soos Botswana, Namibië, Zambië, en Zimbabwe meeding. Bernise en Theo is deel van die AGA-SA Nasionale boogskietspan wat hul titel gaan verdedig in Walvisbaai, Namibië, op 22 en 24 Augustus 2024.

Ons is uiters trots op julle en julle verdien hierdie prestasie!

Photos from Larries Boogskiet's post 04/08/2024

LARRIES BOOGSKIET – VASTRAP INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 3 Augustus 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Vastrap Interskole Boogskietkompetisie by LS Vastrap. Larries se boogskietspan het 'n uitmuntende vertoning gelewer en ons span het hul doelwitte met groot sukses bereik. Ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae: Larries 1ste Span – Vastrap Interskole kampioene
Wentelling: 3196 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3196 uit 3600):
Dean Venter
Niel Schmidt
Rihard du Plessis
Dante de Bruin
Wiehan Beukes
Joubert van Niekerk
Marko van Zyl
Chene van Niekerk
Werner Eloff
Anìeka Kemp
Marliné Cornelissen
Charne Breedt

Individuele uitslae: Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300):
Ons het 3 dogters in die top 10 primêre dogters afdeling.
Ons het 4 seun in die top 10 primêre seuns afdeling.

2de Plek: Dean Venter – 278

Ons is ongelooflik trots op al ons skuts van die boogskietspan. Dankie aan elkeen vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook oor die bevordering van gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1rHdoGOBmKdtwyhW6MLjQg9c12Y1ipY6D?usp=sharing

Volgende kompetisie:
AGA-SA Wildcrete 3D Challenge Boogskietkompetisie
Saterdag, 7 September 2024 te Wildcrete Targets, Pretoria.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

04/08/2024

Larries Boogskietskuts deel van 2024 AGA-NW boogskietspanne

Ons wil graag die volgende leerders gelukwens met hul verkiesing tot die 2024 AGA-NW boogskietspanne, wat aan die 2024 AGA-SA Interprovinsiale Boogskietkampioenskap gaan deelneem. Hierdie spanne sal op 25 September in Kimberley teen die beste skuts van regoor die land meeding.

Dean Venter is verkies tot die NW boogskietspan, wat die top 16 skuts in Noordwes sal verteenwoordig, insluitend die beste hoër- en laerskoolskuts. Niel Schmidt, Hanro Strydom, Anìeka Kemp, Leane De La Roche, en Reghard Van Aswegen maak deel uit van die NW primêre boogskietspan, wat bestaan uit die top 16 laerskoolskuts. Dit is 'n groot voorreg om in hierdie spanne te dien.

Baie geluk ook aan twee van ons Larries boogskietafrigters mnr. Callie Jansen van Rensburg en mev. Cecilia Strydom wat verkies is tot die AGA-NW “Adult Archery Generations” boogskietspan.

Julle het baie tyd en harde werk ingesit om hierdie prestasie te bereik en julle verdien om deel van die NW boogskietspanne te wees. Baie geluk aan elkeen van julle; julle maak ons ongelooflik trots. Sterkte met die voorbereiding en mag julle Larries boogskiet se naam hoog hou!

Photos from Larries Boogskiet's post 22/07/2024

LARRIES BOOGSKIET – 2024 AGA-NW PROVINSIALE BULLSEYE KAMPIOENE!

Saterdag, 20 Julie 2024, het ons Larries boogskietspan aan die 2024 AGA-NW Provinsiale Boogskietkampioenskap deelgeneem by Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie kampioenskap is een van die grootste geleenthede vir ons skuts, en ons span het hul doelwitte met groot sukses bereik. Ons Larries boogskietspan het die AGA-NW Provinsiale Bullseye-titel vir die elfde keer verower, met pragtige prestasies wat ons ongelooflik trots maak.

Boogskiet uitslae:
Larries boogskietspan – 2024 AGA-NW Provinsiale primêre Bullseye kampioene.
Wentelling: 3177 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3177 uit 3600)
Dean Venter
Niel Schmidt
Estefan van Niekerk
Reghard van Aswegen
Wiehan Beukes
Hanro Strydom
Leane De La Roche
Chene van Niekerk
Anieka Kemp
Isabella Roos
Makro van Zyl
Charné Breet

Individuele uitslae:
Top 3 (Telling uit 300)

3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling

3 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling
2de Plek – Dean Venter – 281

Algehele primêre skut
3de Plek – Dean Venter – 281

Adult Archery Group (AAG)
1ste – Cecilia Strydom (285) – Dames
4de – Callie J.v. Rensburg (289) – Mans

Ons is baie trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmansgees. Sterkte met die voorbereiding vir die volgende boogskietkompetisie.

Volgende kompetisie:
2024 Vastrap Interskole boogskietkompetisie te LS Vastrap – Saterdag, 3 Augustus ’24.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1oxMc-EHgCNjDcn-YaI7QUO5UKssv6y8I?usp=sharing

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 22/07/2024

LARRIES BOOGSKIET – 2024 AGA-NW PROVINSIALE 3D KAMPIOENE!

Saterdag, 20 Julie 2024, het ons Larries boogskietspan aan die 2024 AGA-NW Provinsiale Boogskietkampioenskap deelgeneem by Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie kampioenskap is een van die grootste geleenthede vir ons skuts, en ons span het hul doelwitte met groot sukses bereik. Ons Larries boogskietspan het die AGA-NW Provinsiale 3D-titel vir die derde keer verower, met pragtige prestasies wat ons ongelooflik trots maak.

Boogskiet uitslae:
Larries boogskietspan – 2024 AGA-NW Provinsiale primêre 3D kampioene.
Wentelling: 1592 uit 1800

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 1592 uit 1800)
Dean Venter
Wiehan Beukes
Estefan van Niekerk
Chene van Niekerk
Anieka Kemp
Niel Schmidt

Individuele uitslae:
Top 3 (Telling uit 300)

4 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
3de – Chene van Niekerk – 262

3 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling
1ste – Dean Venter – 277
3de – Wiehan Beukes – 268

Algehele primêre skut
1ste Plek – Dean Venter – 277

Adult Archery Group (AAG)
1ste – Cecilia Strydom (276) – Dames

Ons is baie trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmansgees. Sterkte met die voorbereiding vir die volgende boogskietkompetisie.

Volgende kompetisie:
2024 Vastrap Interskole boogskietkompetisie te LS Vastrap – Saterdag, 3 Augustus ’24.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1oxMc-EHgCNjDcn-YaI7QUO5UKssv6y8I?usp=sharing

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 19/07/2024

Baie dankie aan Cecilia Strydom van Lia Belle Photography vir die pragtige foto's.

Photos from Larries Boogskiet's post 18/07/2024

Larries Interskole Boogskietkompetisie – Spanuitslae
Tellings uit 3600

Primêre spanne
1ste Plek – Laerskool Rustenburg (3213)
2de Plek – Laerskool Bailliepark (3159)
3de Plek – Laerskool Vastrap (3135)

Junior Hoër spanne
1ste Plek – Hoërskool Rustenburg (3395)
2de Plek – Hoërskool Wesvalia (3347)
3de Plek – Bergsig Akademie (3293)

AAG spanne
1ste Plek – Team SECCA (3313)
2de Plek – Foxes (3308)
3de Plek – Quiver Time (3170)

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1nc_gxpSUeSMX27mds4QwmyN8rRBUXRCK?usp=sharing

Volgende kompetisie:
2024 AGA-NW Provinsiale boogskietkampioenskap te Hoër Volkskool, Potchefstroom – Saterdag, 20 Julie ’24.

Geluk aan elke skut en skool met julle prestasie en dankie vir die deelname en ondersteuning.

Baie dankie aan ooba Home Loans Rustenburg vir die borg van die pragtige medaljes en die wonderlike pad wat ons saam stap.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 18/07/2024

Larries Interskole Boogskietkompetisie – Individuele uitslae
Tellings uit 300

Cubs Dogter
1ste Plek – Christelle Maritz (284) – Bailliepark
2de Plek – Kaylee van Staden (228) – Ashton Johns

Cubs Seuns
1ste Plek – Wandre Bekker (255) – NW Homeschool
2de Plek – Neil Roos (247) – Balliepark
3de Plek – Nathan Winkler (242) – Balliepark

Laerskool Dogters
1ste Plek – Elizma de Jager (280) – Bailliepark
2de Plek – Daleen Enslin (272) – Bailliepark
3de Plek – Minay Kloppers (271) – Vastrap

Laerskool Seuns
1ste Plek – Nathan Enslin (286) – Proteapark
2de Plek – Morne Jacobs (286) – Vastrap
3de Plek – Dean Venter (278) – Larries

Hoërskool Dogters
1ste Plek – Illeane Botha (292) – RHS
2de Plek – Danieke Esterhuysen (288) – RHS
3de Plek – Ansuné Krogman (285) – Quiver Time

Hoërskool Seuns
1ste Plek – Zander Britz (288) – Wesvalia
2de Plek – Shaun Homan (288) – RHS
3de Plek – Wessel van der Bank (287) – Bergsig

AAG Dames
1ste Plek – Estie van Staden (288) – Foxes
2de Plek – Cecilia Strydom (285) – Kingsom Archers
3de Plek – René le Roux (279) – Team SECCA

AAG Mans
1ste Plek – Dirk van der Bank (291) – Team SECCA
2de Plek – Michael le Roux (287) – Team SECCA
3de Plek – Dustin van Helsdingen (286) – Foxes

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1nc_gxpSUeSMX27mds4QwmyN8rRBUXRCK?usp=sharing

Volgende kompetisie:
2024 AGA-NW Provinsiale boogskietkampioenskap te Hoër Volkskool, Potchefstroom – Saterdag, 20 Julie ’24.

Geluk aan elke skut en skool met julle prestasie en dankie vir die deelname en ondersteuning.

Baie dankie aan Home Loans Rustenburg vir die borg van die pragtige medaljes en die wonderlike pad wat ons saam stap.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 18/07/2024

Dream Team Safaris Jagpakket looting tydens die jaarlikse Larries Interskole Boogskietkompetisie.

Baie dankie aan:
Dream Team Safari vir die pragtige jagpakket en julle ondersteuning.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 18/07/2024

Pretskiet wenners tydens die jaarlikse Larries Interskole Boogskietkompetisie.

Baie dankie aan:
Shalom Mbt Rustenburg vir die brandstof geskenkbewyse.
Lia Belle Photography vir die fotosessie geskenkbewyse.

Baie dankie aan ons borge vir al die ondersteuing.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 18/07/2024

Deelname aan die Larries Interskole Boogskietkompetisie

Ons is verheug om ons opregte dank uit te spreek aan al die skole wat vanjaar deelgeneem het aan die opwindende Larries Interskole Boogskietkompetisie! Baie geluk aan elke skut en skool vir hul besonderse prestasies op hierdie belangrike dag.

Ons sou dit nie kon doen sonder die ongelooflike ondersteuning van elke ouer en ondersteuner wat teenwoordig was nie. Julle aanmoediging en entoesiasme het 'n ekstra laag opwinding en kameraadskap by die dag gevoeg, wat dit 'n onvergeetlike ervaring vir almal betrokke gemaak het.

Tot volgende keer, hou aan oefen en mik hoog!

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 14/07/2024

LARRIES BOOGSKIET – 2024 LARRIES INTERSKOLE BOOGSKIETKOMPETISIE

Saterdag, 13 Julie 2024 het ons Larries boogskietspan ons merk gemaak by ons eie Larries interskole boogskietkompetisie, gehou by LS Rustenburg. Wat ʼn suksesvolle en wonderlike boogskietfees was dit. Die die boogskietkompetisie het seepglad verloop met uitsonderlike uitslae wat opgelewer was deur die skuts.

Boogskiet uitslae:
Larries boogskietspan – 1ste plek
Telling: 3213 uit 3600 (Hoogste telling vir die jaar)

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3213 uit 3600)
Dean Venter
Joubert van Niekerk
Niel Schmidt
Hanro Strydom
Divan le Roux
Isabella Roos
Karolus de Wet
Reghard van Aswegen
Chene van Niekerk
Katelyn Meyer
Makro van Zyl
Charné Breet

Individuele uitslae:
3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
5 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

3de Plek – Dean Venter – 278

Dankie aan al die Larries-skuts vir julle deelname en hulp tydens die boogskietkompetisie. Sterkte met die voorbereiding vir die 2024 AGA-NW Provinsiale boogskietkampioenskap.

Volgende kompetisie:
2024 AGA-NW Provinsiale boogskietkampioenskap te Hoër Volkskool Potchefstroom – Saterdag, 20 Julie ’24.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1nc_gxpSUeSMX27mds4QwmyN8rRBUXRCK?usp=sharing

Baie dankie aan almal vir julle hulp, ondersteuning en bydrae tot ons boogskietkompetisie. 'n Spesiale dankie aan ons top Larries personeel en boogskietafrigters vir julle bydrae tot hierdie spoggeleentheid. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n pragtige geleentheid.

Larries Boogskiet is 'n wonderlike groep mense.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 09/06/2024

LARRIES BOOGSKIET – PROTEAPARK INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 8 Junie 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Proteapark Interskole Boogskietkompetisie by LS Proteapark. Ons Larries boogskietspan het 'n mooi vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – Proteapark Interskole 2de Plek
Telling: 3130 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 3130 uit 3600)
Dean Venter
Niel Schmidt
Divan le Roux
Karolus de Wet
Hanro Strydom
Wiehan Beukes
Anìeka Kemp
Estefan van Niekerk
Leane De la Roche
Reghard van Aswegen
Chene van Niekerk
Charne Breedt

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
1 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

1ste Plek – Dean Venter – 281

Ons is trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1lmS22eeUQ4dytyHn7e5MhqWFyEZ2TRyv?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Larries Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 13 Julie 2024 te LS Rustenburg.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

08/06/2024
Photos from Larries Boogskiet's post 02/06/2024

LARRIES BOOGSKIET – WESVALIA INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 1 Junie 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Wesvalia Interskole Boogskietkompetisie by HS Wesvalia. Ons Larries boogskietspan het 'n mooi vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – Wesvalia Interskole 2de Plek
Telling: 3011 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 3011 uit 3600)
Dean Venter
Karolus de Wet
Isabella Roos
Anìeka Kemp
Reghard van Aswegen
Hanro Strydom
Jayden de Jager
Estefan van Niekerk
Marko van Zyl
Charne Breedt
Werner Eloff
Marliné Cornelissen

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
2 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling

2de Plek – Isabella Roos – 269
3de Plek – Anìeka Kemp – 268

3 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

1ste Plek – Dean Venter – 286

Ons is trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil graag elkeen van ons skuts bedank vir hul uitsonderlike sportmangees en onbaatsugtige hulp tydens die kompetisie. Julle toewyding en samewerking bewys dat Larries Boogskiet nie net oor resultate gaan nie, maar ook oor die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots. Baie dankie vir julle harde werk en toewyding!

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1kzZBtL2N6EExZ-J_5q6nqzm1kVWPKRPN?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Proteapark Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 8 Junie 2024 te LS Proteapark.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 26/05/2024

LARRIES BOOGSKIET – RHS BULLSEYE INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 25 Mei 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die RHS Interskole Boogskietkompetisie by HS Rustenburg. Ons Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer. Ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – RHS Bullseye Interskole kampioene
Telling: 3190 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3190 uit 3600)
Dean Venter
Niel Schmidt
Divan le Roux
Hanro Strydom
Anìeka Kemp
Charne Breedt
Chene van Niekerk
Rihard du Plessis
Leane De La Roche
Marko van Zyl
Wiehan Beukes
Karolus de Wet

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
4 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling

3de Plek – Anìeka Kemp - 265

4 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

1ste Plek – Dean Venter – 285
3de Plek – Niel Schmidt – 283

Ons is uiters trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1iawG6Hs5oNyln5hqIc2WRlgkNo4sdUNK?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Wesvalia Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 1 Junie 2024 te HS Wesvalia, Klerksdorp.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 26/05/2024

LARRIES BOOGSKIET – RHS 3D INTERSKOLE

Op Saterdag, 25 Mei 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die RHS Interskole Boogskietkompetisie by HS Rustenburg. Ons Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer. Ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – RHS 3D 2de Plek
Telling: 1559 uit 1800

Top 12 – 1ste Span (Telling: 1559 uit 1800)
Divan le Roux
Anìeka Kemp
Rihard du Plessis
Dean Venter
Marko van Zyl
Charne Breedt

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
2 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling

2de Plek – Anìeka Kemp - 268

2 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

2de Plek – Divan le Roux – 274

Ons is uiters trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1iawG6Hs5oNyln5hqIc2WRlgkNo4sdUNK?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Wesvalia Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 1 Junie 2024 te HS Wesvalia, Klerksdorp.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 19/05/2024

LARRIES BOOGSKIET – FERDINAND POSTMA INTERSKOLE

Op Saterdag, 18 Mei 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Ferdinand Postma Interskole Boogskietkompetisie by HS Ferdinand Postma, Potchefstroom. Ons Larries boogskietspan het 'n mooi vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – Ferdinand Postma Interskole 2de Plek
Telling: 3170 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 3170 uit 3600)
Dean Venter
Niel Schmidt
Hanro Strydom
Reghard van Aswegen
Anìeka Kemp
Karolus de Wet
Chene van Niekerk
Jayden de Jager
Marko van Zyl
Charne Breedt
Estefan van Niekerk
Leane De la Roche

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
5 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

2de Plek – Dean Venter - 283

Ons is trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1hdrPG5qZq79b0Ko3uu8q0yOqwq0yxAMc?usp=sharing

Volgende kompetisie:
RHS Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 25 Mei 2024 te HS Rustenburg.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 11/05/2024

LARRIES BOOGSKIET – DAVID BRINK INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 11 Mei 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die David Brink Interskole Boogskietkompetisie by LS David Brink. Ons Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – David Brink Interskole kampioene
Telling: 3128 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3128 uit 3600)
Niel Schmidt
Karolus de Wet
Dean Venter
Divan le Roux
Anìeka Kemp
Jayden de Jager
Reghard van Aswegen
Hanro Strydom
Chene van Niekerk
Marko van Zyl
Charne Breedt
Isabella Roos

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
4 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

1ste Plek – Niel Schmidt - 284

Ons is uiters trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1ggQ0PrGY22A9HdZoB_868Ey8QgE9Ljmh?usp=sharing

Volgende kompetisie:
Ferdinand Postma Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 18 Mei 2024 te HS Ferdinand Postma.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 05/05/2024

LARRIES BOOGSKIET – ORKNEY INTERSKOLE KAMPIOENE

Op Saterdag, 4 Mei 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Orkney Interskole Boogskietkompetisie by LS Orkney. Ons Larries boogskietspan het 'n uitstekende vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – Orkney Interskole kampioene
Telling: 3112 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Wentelling: 3112 uit 3600)
Niel Schmidt
Dean Venter
Marko van Zyl
Jayden de Jager
Charne Breedt
Chene van Niekerk
Estefan van Niekerk
Hanro Strydom
Anìeka Kemp
Wiehan Beukes
Karolus de Wet
Leane De La Roche

Individuele uitslae:

Top 10 (Telling uit 300)
2 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling
4 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

3de Plek – Niel Schmidt - 276

Ons is uiters trots op al ons skuts van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmangees en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde dissipline, tradisies en trots.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1f2PJysPFq4_eHKm-kL4pNSfSXYEobxmV?usp=sharing

Volgende kompetisie:
David Brink Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 11 Mei 2024 te LS David Brink.

Larries Boogskiet
Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Photos from Larries Boogskiet's post 10/03/2024

LARRIES BOOGSKIET – LOFDAL INTERSKOLE

Op Saterdag, 9 Maart 2024, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die Lofdal interskole Boogskietkompetisie by Lofdal skool, Stilfontein. Ons Larries boogskietspan het 'n mooi vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasies en deelname gedurende die kompetisie.

Boogskiet uitslae:
Larries 1ste Span – Lofdal Interskole 2de Plek
Telling: 2945 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 2945 uit 3600)
Niel Schmidt
Jayden de Jager
Hanro Strydom
Anìeka Kemp
Leane De La Roche
Charne Breedt
Estefan van Niekerk
Marko van Zyl
Chene van Niekerk
Reghard van Aswegen
Karolus de Wet
Marliné Cornelissen
Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300)
3 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling

3de – Anìeka Kemp – 263

Primêre seuns Top 10 (Telling uit 300)
3 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling

Ons is uiters trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmanskap en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van 'n gesonde lewensfilosofie.

Volledige uitslae hieronder:
https://drive.google.com/drive/folders/1bKBjM_JYlRQXtlBaEuKuRoPG9Pb7E7L1?usp=sharing

Volgende kompetisie:
HS Schweizer-Reneke Interskole Boogskietkompetisie Saterdag, 6 April 2024 te HS Schweizer-Reneke
Larries Boogskiet

Laerskool Rustenburg
AGA North West
AGA SA

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Larries BoogskietSterkte aan al ons Larries Boogskietskuts wat aan die Buffelspoort Karnaval boogskietkompetisie gaan de...
Larries BoogskietSterkte aan al ons Larries Boogskietskuts wat aan die David Brink Interskole boogskietkompetisie gaan d...
Larries BoogskietSterkte aan al ons Larries Boogskietskuts wat aan die Bergsig Interskole boogskietkompetisie gaan deeln...
boog
boog
boog
Boog
Larries Boogskiet
Sterkte Larries Boogskiet

Address


Laerskool Rustenburg, 170 Fatima Bhayat Street
Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Other School Sports Teams in Rustenburg (show all)
Freddy Boque Freddy Boque
FREDDY BOQUE
Rustenburg, SRTOPSOCCERJUVENTUS

Dimpho Motlatsi  Sibanda Dimpho Motlatsi Sibanda
5886
Rustenburg, 2356

Orbit  college Mankwe Campus ladies football Orbit college Mankwe Campus ladies football
Mankwe Campus Mogwase Unit 5
Rustenburg, 0300

To improve ladies in sports