Paardebloem Peuters.

Paardebloem Peuters.

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Paardebloem Peuters., Day Care, Sandton.

25/10/2023

Gaan loer gerus op ons webwerf vir enige verdere inligting.

Deel asb. met vriende en familie.
Ons opedag is môre 14 Oktober by die N.G Bryanston kerk.

Bespreek asb. jou plekkie by Manzel 0794261214

www.paardebloempeuters.co.za

Liefde Paardebloem Peuters Bryanston

29/09/2023

Hierdie blad is offisieel onaktief en sal op ‘n latere stadium vir ander doeleindes gebruik word. Nuwe blad vir Paardebloem Peuters. https://www.facebook.com/profile.php?id=61551955074490&mibextid=2JQ9oc

Kontak asb vir Manzel: 0794261214
Email [email protected]

Paardebloem Peuters Magaliessig Paardebloem is ń speelgroepie vir peuters 13m tot 4 jaar, daar waar elke maatjie sensories groei.

27/09/2023

Ek wil graag bietjie meer oor myself vertel.

Ek is Manzel 34 Jaar oud!

Ek is ń vrou, ń mamma met twee pragtige seuntjies Ethan 6jaar en Leighton 4 jaar.

Ek is verseker ń kind van God en het baie liefde en passie in my hart vir elke klein lyfie daar buite.

Ons gesin is baie lief vir kamp, avontuurlustig te wees en roomys eet.

Die lekkerste is om tyd saam ons seuntjies te kan spandeer, saam hulle alles moontlik te kan doen, en te sien hoe hulle elke dag bietjie meer groei.

Ek wil graag ń veilige tuiste wees vir elke mensie daar buite, om te kan groei teen sy/haar eie pas, sodat sy/haar lyfie kan ontwikkel op hulle eie manier op die regte tyd.

Paardebloem is ń sensoriese speel groepie waar ons slim raak deur te speel.
Kreatiwiteit te prikkel, en die klein mensies oorweldig met die nodige liefde en aandag.

Jesus het die paadjie vir my uitgelê, en ek gaan die geleentheid met albei hande aangryp.

Met baie liefde
Manzel

26/09/2023

𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝗽𝗹𝗮𝘀𝗶𝗻𝗴 𝗶𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗮𝗹𝗹𝗲 𝗼𝗻𝗻𝗶𝗲𝘀:

- Jy as onderwyser het die vermoë om 'n kind se lewe te verander.

- Jy as onderwyser is soms die persoon wat meer met 'n kind te doen het as hul ouers self. Wat meer tyd saam met die kind spandeer as wat hul ouers kan.

- Jy as onderwyser is die een waarna 'n kind moet opkyk.

- Jy as onderwyser stel 'n voorbeeld.

- Jou grootste werk is om kennis oor te dra, maar HOE jy daardie kennis oordra deur jou woorde en hoe jy 'n kind laat voel maak die wêreld se verskil. Dit is BINNE jou beheer.

Ja, soms verloor ons beheer. Ek was vir 10 jaar in die onderwys. Ek weet. Jy het 'n keuse om beheer te verloor. Loop uit die klas. Haal asem. Kry jou gedagtes bymekaar. Gaan terug en MAAK 'n VERSKIL!

👉Moenie die Juffrou / Meneer wees wat kinders dag na dag afbreek nie. 👉Moenie die Juffrou / Meneer wees wat BOELIE nie! Ek het dit ervaar. Dieselfde Juffrou wat dag na dag kinders afbreek en nie eers een keer in haar dag 'n glimlag kan gee nie.
👉MOENIE die skoolhoof / adjunkhoof wees wat daardie onderwyser daarmee laat wegkom nie!

As jy nie 'n passie vir jou beroep het nie, kies 'n ander een.

⭐Daardie kind maak staat op jou.
⭐Daardie kind kyk op na jou.
⭐Jy is dalk die enigste glimlag / drukkie wat daardie kind sal kry.

Dit is binne jou beheer hoe jy ander behandel en laat voel.

TAG gerus 'n onderwyser!

26/09/2023

Kontak gerus vir Manzel.. Jy kan dié Opedag nie misloop nie.

20/09/2023
12/03/2023

Pragtig🤍

via mamapsychologists

12/03/2023

Paardebloem Saadjies 11 Maart..!! Hoe rooier.. Hoe mooier.

Dankie vir ons pragtige lyfies en hulle mammas wat kom deel het in die pret.

Kyk uit vir ons volgende Saterdagoggend klassie. 🌈

09/03/2023

Hold onto your those 👒 hats 🧢 of yours because we have some exciting news!

We are expanding to the WEST RAND! Introducing West Woods in affiliation with Little Forest Centre 🌿. Everything you know and love about LFC is now being opened in Roodepoort, Gauteng.

Opening on May 1st 2023!

Headed by speech therapist Ferzanna Loopoo, West Woods welcomes your super hero kiddies with special needs from 18 months to 16 years old.

We are so excited about growing this little family of ours and giving these kiddies the foundation they deserve💚.

23/02/2023

Paardebloem Saadjies
Saterdag, 11 Maart 9:00-10:00

Marteli 0798866393

Photos from Paardebloem Peuters.'s post 14/02/2023

Liewe lawwe Valentyn😍🥰😘

27/01/2023

Gaan loer gerus op ons webblad vir meer inligting oor ons skooltjie paardebloempeuters.co.za

Photos from Paardebloem Peuters.'s post 10/11/2022

Ons mammas speel net so lekker saam❤️💛

01/11/2022

Mooiste handjies.. Sensoriese aktiwiteite maak handjies slim🌷🌷🌷

22/10/2022

Gaan loer gerus hoe dit hier by ons lyk en wat ons hart is vir klein mensies. www.paardebloempeuters.co.za

22/10/2022

www.paardebloem peuters.co.za

19/10/2022

Elke week ‘n ander kleur.. Vandag se kleur was 💙..!! Ons mammas was omtrent kreatief.

22/09/2022

Paddatjie.. Paddatjie.. Wat maak jy daar..🐸

Want your school to be the top-listed School/college in Sandton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Welkom terug by ons skool, ons het maklike roetines in plek om veilig en gesond te bly....#skool #backtoschool#covidkids...
Super Ma #moedersdag
Wilde Diere

Website

Address


Sandton
Other Day Care & Preschools in Sandton (show all)
Ion Nicolaie Bireesc Ion Nicolaie Bireesc
72231 Juliana Junction
Sandton, 43504-7314

They are not from England

Sandton Fun Factory Centre For Early Childhood Education Sandton Fun Factory Centre For Early Childhood Education
3 Pam Road, Morningside Ext 5
Sandton, 2057

Our primary goal is to support the children in our care, to holistically develop knowledge and skills that will ensure their optimal learning and development.

Sol’s Playschool Sol’s Playschool
9 Tamar Street
Sandton, 2146

A playschool for toddlers based in the heart of Sandown, established by teacher Sol in 1991. Our children learn through play in a loving and nurturing environment surrounded by nat...

Scovil Nursery School Scovil Nursery School
8 College Drive St Stithians College
Sandton, 2125

Homely environment with a maximum of 15 children, ages 3 to 5 years. 2 qualified teachers plus assistant. Full preschool curriculum with school readiness programme. Run on private ...

Bryanston Montessori Pre Primary Bryanston Montessori Pre Primary
30 Brompton Road
Sandton, 2191

Bryanston Montessori is a well established, loving and nurturing pre-school. Ages: 12m to 6y

Peter Wabbit Nursery School Gallo Manor Peter Wabbit Nursery School Gallo Manor
52 Satara Avenue, Gallo Manor
Sandton, 2052

where children learn through play and only the best will do!!

Noah's Ark Kindergarten Johannesburg Noah's Ark Kindergarten Johannesburg
187 Bryanston Drive
Sandton, 2191

We are a bilingual (English and German) Kindergarten in Bryanston, connected to a bilingual Lutheran Congregation. Our familiar environment, friendly staff, and beautiful premises ...

Sandton Academy Pre - school Sandton Academy Pre - school
24B Adrienne Drive
Sandton, 2196

We are based in the heart of Sandton.We enroll kids between 2 years - 6 years old. The school has classes with an average of 8 kids per class.

Angels Paradise Angels Paradise
10 Poplar Road Craigavon
Sandton

If a child can not learn in the way we teach, we must teach in a way the child can learn .....

Babies First Daycare Centre Babies First Daycare Centre
105 Elizabeth Avenue Parkmore
Sandton, 2196

Babies First Daycare Centre is a child care facility catering for children from birth to preschool. We are conveniently located in the Sandton CBD.

Craigavon Nursery School Craigavon Nursery School
1 Pine Avenue
Sandton, 2068

At Craigavon Nursery school our purpose is to create a healthy and nurturing environment

Smiley Kids Sandton Smiley Kids Sandton
139 Coleraine Drive
Sandton, 2191

We offer a unique one stop affordable service where every child from 3 months to 6 years matters in