1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023

1993 Hugenote Seuns en Meisieskool - 30 Jaar Matriek-Reünie - 13 Mei 2023

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 14/05/2023
Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 13/05/2023

WAT ‘N LEKKER REÜNIE!!! Dankie aan almal wat dit bygewoon het!!! Kyk die manne en dames van 1993 julle is maar net AWESOME!!! Op die volgende 10jaar!!!

12/05/2023

Die tyd het aangebreek! Dis tyd vir die 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool 30 Jaar reünie!!! Hier is net so paar reelings vir môre:

- Dis gratis
- Bring en braai.
- 14:00 begin die reünie.
- 15:00 steek ons die vure aan.
- 16:00 Pieter Smith begin sing terwyl ons braai en lewaai!
- Onthou om jou eie eetgerei te bring.

Vir enige verdere navrae skakel gerus 079 525 8394

Sien uit om julle almal te sien!

10/05/2023

Hier is die manne van 1993, 10B of C… Theuns Brits kan nie onthou nie 🙈 Kom ons kyk of ons almal kan onthou: Voor, links na regs: Homan tweeling, Ruben Strydom, Mnr Nel, Willem Potgieter, Raymond van Deventer en Adriaan le Grange. Middel, links na regs: Charl Blaauw, Gerhard Nel, Abri Ras, nie seker nie, Len van Nieuwenhuizen, Jaco Jansen van Rensburg (RIV) Theuns Brits, Sarel Dercksen, Heine Kapp, Riaan Ellis (RIV) en Marthinus Wolmarans. Agter, links na regs: Gavin Easterway, Quentin Cronje, Paul Enstlin, John Van der Mescht, Jacques Van Zyl, Kobus van Dyk, Omri Mahne, nie seker nie, Alex (Hennie) Veldman en PJ Fourie… Dankie vir die foto Theuns! 😉

10/05/2023

Hier is die Std.6E klas (1989)…die manne van 1993 nog BAIE jonk hier: Voor links na regs: Renier Fouché, Gerhard Roets, Marius Richardson, Juff van der Mescht, Shawn Hanekom, Elgar Guy, nie seker nie. Middel voor, links na regs: Renaldo Scheepers, Dirk Wolfhard, Willem Singleton, Herman Vermaak, Nelspruit, Johnny van der Mescht en Hennie Greyling (RIV). Middel agter, links na regs: Anton Olwage, Jaco Slabbert, Marius Erlank, Ernst, nie seker nie, Dwayne Holmes en Pieter Malherbe. Agter, links na regs: Nie seker nie, Pieter, Wikus Erasmus, Riaan Prinsloo, nie seker nie en Jacobus Willemse. Dankie aan Gerhard Roets vir die foto….

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 08/05/2023

Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van Corné van der Merwe, een van ons 1993 Huggies manne wat ook Saterdag by die reünie sou wees. Ons innige simpatie en meegevoel aan sy vrou Carol en die kinders. Rus in vrede Corné, ons gaan jou mis…😔😔😔

07/05/2023

Kan jy glo! Minder as week om te gaan…13 Mei 2023 30 jaar Matriek-reünie! Hoop ons sien julle almal daar. Onthou om te RSVP, kliek op die skakel: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie vir Elmien Butler vir die foto…wie is wie Elmien?

02/05/2023

Kyk die manne!!! Links na Regs: Jacques Drotsky, Theuns Brits, Casper Dercksen, Ettienne Eagleton (RIV) Christie Jamneck, Riaan Ellis (RIV) Sarel Dercksen en PJ Fourie - Voor: Wynand Bekker Dankie Stephan van der Walt vir die foto. Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie!

02/05/2023

Baie dankie aan Marisa Rothman-Nel vir die foto! 1993 Seunsskool Matriekafskeid...

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 01/05/2023

WIE IS WIE?! Dames kom help asb, sit die name vir ons by onder op die “comments” - Baie dankie aan Meliza Venter (Smith) vir die foto’s. Stuus asb foto’s as julle het na 0795258394. Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie!

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 30/04/2023

Baie dankie aan Elmien Butler wat die foto’s vir ons gestuur het van die 1993 Hugenote meisies. Ok dames, so wie is wie hier…? Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 🫣

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 28/04/2023

Ja die manne!!! Moes ‘n paar van die fotos “familie-vriendelik” maak….🤣🤣🤣 Dankie Shawn Hanekom vir die fotos…

28/04/2023

Hier is die 7E klas van 1990 (Matrieks 1993) VOOR links na regs: Francois Du Preez, Andre Morgenrood, nie seker nie, Mnr. de K**k (RIV) Willem Singleton, Morne Viljoen, Shawn Hanekom. MIDDEL links na regs: Gerhard Roets, Marius Richardson, nie seker nie, Marco Neu, Wikus Erasmus, Anthony, Pieter Malan, AGTER links na regs: Ernest, Hennie Greyling (RIV) Francois du Toit, Anton Olwage, Marius Erlank, nie seker nie. Dankie Shawn Hanekom vir die foto…

27/04/2023

Dames waar is julle matriekgroepfoto van 1993? Stuur asb ‘n foto as daar een is na [email protected] of w/app: 0795258394 dankie…

Photos from 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023's post 27/04/2023

Hier is nog ‘n paar fotos van die 1993 manne, Hugenote seuns…dankie Lappies vir die fotos…wie is wie hier? Onthou te “RSVP” kliek op die skakel: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4

24/04/2023

DEEL ASB: Hi almal, die tyd kom al hoe nader! Onthou om al ons skoolvriende wat saam ons in matriek was in 1993 uit te nooi na die lekker 30 jaar reünie! Kom en geniet dit! Kliek hier om te RSVP: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Besoek ook die webblad vir meer inligting: www.hugenote1993.co.za

21/04/2023

Hoop ons sien al die dames van Std.10C klas by die 1993, 30 jaar reünie? Wie is wie op die foto? Onthou om die aanlyn-besprekingsvorm in te vul 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Dankie aan Charlotte Rudolph wat vir ons die foto gestuur het…

04/04/2023

Hi almal, nou ja die tyd is amper hier om ons 30 jaar reünie te vier - Saterdag, 13 Mei 2023! Onthou asb om die aanlyn besprekingsvorm in te vul, klik net op die skakel: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 of besoek die webblad vir meer inligting: www.hugenote1993.co.za. Nooi asb soveel as moontlik van ons oud 1993 Hugies uit om die 30 jaar reünie by te woon...

03/04/2023

13 Mei is om die draai!!! DEEL ASB: Die tyd kom al hoe nader! Ons vra asseblief dat almal wat op die blad is hul skoolvriende van 1993 uitnooi om ook by die blad aan te sluit en te bespreek vir die “1993 Hugenote Seuns- en Meisiesskool matriek-reünie” - 13 Mei 2023 by Hoërskool Hugenote. Klik op die skakel en vul asseblief die aanlyn besprekingsvorm in: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 of besoek die webblad vir meer inligting: www.hugenote1993.co.za - Onthou om te bespreek, sodat ons kan sien hoeveel bykosse om te voorsien. Baie dankie.

13/03/2023

DEEL ASB: Die tyd kom al hoe nader! 13 Mei is om die draai! Ons vra asseblief dat almal wat op die blad is hul skoolvriende van 1993 uitnooi om ook by die blad aan te sluit en te bespreek vir die “1993 Hugenote Seuns- en Meisiesskool matriek-reünie” - 13 Mei 2023 by Hoërskool Hugenote. Klik op die skakel en vul asseblief die aanlyn besprekingsvorm in: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 of besoek die webblad vir meer inligting: www.hugenote1993.co.za - Onthou om te bespreek, sodat ons kan sien hoeveel bykosse om te voorsien. Baie dankie.

20/02/2023

DEEL ASB: Hi almal! Hoop julle het die 30 jaar reünie datum gemerk op die kalender! Hugenote Seuns en Meisieskool, reünie, 13 Mei 2023 - Hoërskool Hugenote skoolsaal (ou Meisieskool) 14:00 tot laat. Dit sal 'n bring en braai wees, bykosse sal voorsien word. Bring jou eie eetgerei. Pieter Smith is die gaskunstenaar vir die aand. RSVP voor of op 08 Mei 2023 - Kliek asb op die skakel om te bespreek: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4. Nooi asseblief alle 1993 oud-Huggies om die blad te “like”… Stuur ook die inligting wyd en suid sodat ons die woord daar buite kry. Kom ons maak dit ‘n reünie om te onthou!!! Meer inligting sal volg. Besoek ook gerus www.hugenote1993.co.za

16/01/2023

St.8C - 1991 Klas Foto

16/01/2023

Klas foto Std. 6, 1989
Tag asb almal sodat hul die 30 jaar reunie kan bywoon Heleen Bezuidenhout Charlotte Rudolph Natalie Forrester-Coetzee - Melissa Els Posted

16/01/2023

1991 - St. 8C - Kaskar wedstryd...Melissa Els. Een van die klasse met die beste gees

13/01/2023

Baie dankie aan Elmien Butler wat vir ons die foto aangestuur het, St 6, 1989. As jy enige fotos het van 1993 Matriekgroep / jaar kan jy dit gerus vir ons W/app. 0795258394 sodat ons dit op die blad kan plaas. So dames, wie is wie op die foto? Tag mekaar gerus in die “comments”. Nooi ook asb almal uit om deel te word van die blad en laat weet ook die res van die 30 Jaar reünie…dankie.

13/01/2023

DEEL ASB: Hi almal! Hoop dit gaan goed? Voorspoed vir 2023! Hoop julle het die 30 jaar reünie datum gemerk op die kalender! Hugenote Seuns en Meisieskool, reünie, 13 Mei 2023 - Hoërskool Hugenote skoolsaal (ou Meisieskool) 14:00 tot laat. Dit sal 'n bring en braai wees, bykosse sal voorsien word. Bring jou eie eetgerei. Pieter Smith is die gaskunstenaar vir die aand. RSVP voor of op 08 Mei 2023 - Kliek asb op die skakel om te bespreek: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4. Nooi asseblief alle 1993 oud-Huggies om die blad te “like”… Stuur ook die inligting wyd en suid sodat ons die woord daar buite kry. Kom ons maak dit ‘n reünie om te onthou!!! Meer inligting sal volg.

Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe" 12/01/2023

Hi almal! Hoop dit gaan goed? Voorspoed vir 2023! Hoop julle het die 30 jaar reünie datum gemerk op die kalender! 13 Mei 2023, Hugenote Seuns en Meisieskool, 30 jaar reünie. Pieter Smith is die gaskunstenaar vir die aand. Ons stuur binnekort meer inligting deur… Nooi asseblief alle 1993 oud-Huggies om die blad te “like”… Stuur ook die inligting wyd en suid sodat ons die woord daar buite kry. Kom ons maak dit ‘n reünie om te onthou!!!
Hier is Pieter Smith 👉

Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe" Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe"

Want your school to be the top-listed School/college in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Oos Geduld 100, Paul Krugersoord
Springs
1559
Other Schools in Springs (show all)
St. Catherine's Nursery School - Selcourt, Springs St. Catherine's Nursery School - Selcourt, Springs
30 Wankie Avenue
Springs, 1559

St. Catherine's Nursery School was started in 1972. It was originally a Catholic school but later became a multi-denominational school with a Christian ethos. St. Catherine's is a ...

Authentic Springs Girls' High School Page Authentic Springs Girls' High School Page
Molyneux Avenue
Springs, 1559

Springs Girls’ High School is dedicated to ensuring that all learners are given an equal opportuni

SMART KIDS Aftercare SMART KIDS Aftercare
10894 Gama
Springs, 1575

• Learning • Homework assistance

Smarties Naskool Smarties Naskool
Strubenvale
Springs

To provide a safe and understanding environment and assisting with homework and exams. To help children so they will succeed in school and in life.

Online School. Grade R -9 Online School. Grade R -9
Athlone
Springs

Good foundation for your babies, toddlers and infants with a Christian perspective.

W. P Junior College W. P Junior College
38 Coaton Avenue, Slecourt
Springs, 1558

Pre primary-3 months upwards Primary - grade 1-6

Juffrou Vir Jou tutor sentrum Juffrou Vir Jou tutor sentrum
45 Robertson Street
Springs

Ekstra klas en Tuisonderrig sentrum vir leerders van alle ouderdomme.

Tshepo Lesedi Learning Academy Tshepo Lesedi Learning Academy
9 Rhokana Avenue Selcourt
Springs, 1516

"Where there is light, there is hope."

Vincitii Driving School Vincitii Driving School
197 Nigel Road, Selcourt Office Block , Office Number 6
Springs, 1559

High efficient and patient instructors waiting for you.

Kent Technical College Springs Kent Technical College Springs
38 8th Street
Springs, 1560

Kent Technical College, Springs (Accreditation no: 07-QCTO/SDP110421, DHET Centre number: 0899993864

Anrima Tutor en Naskool Sentrum Anrima Tutor en Naskool Sentrum
Bosman Aveue Persida
Springs

Impaq geregistreerde tutor en naskoolsentrum wat u kind se opvoeding in ag neem. 3km v Sundra af