Skoolmark Helderberg

AANKOOP en VERKOOP van SKOOLKLERE
Laerskool Lochnerhof, Hendrik Louw & Strand Hoër

24/05/2024

Afslag Tyd!!!

22/05/2024

20% Afslag op Somer skoolklere tot einde van die kwartaal. Kontak ons gerus. 0810795053

03/05/2024

Môre julle, ek is opsoek na gladde materiaal Lochnerhof sweetpakbaadjies, as iemand dalk 'n verlore en te klein baadjie in kas het. Ons koop graag by jou! 081 079 5053 Soos altyd is enige ander skoolklere van Lochnerhof, Hendrik Louw en Hoërskool Strand ook welkom.

23/04/2024

Ons het Laerskool Lochnerhof rugbytruie in voorraad teen R 300.

18/04/2024

Baie welkom aan ons nuwe volgelinge op die Skoolmark se blad. Charmaine Kaplan Kroukamp, Ciske Labuschagne, Leon Koen

09/04/2024

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! El-Mari Swanepoel, Adèle Traut, Megan Storey

08/04/2024

Ons koop winterskoolklere aan van Lochnerhof, Hendrik Louw & Strand Hoër. 081 079 5053

12/03/2024

Winter kruip nader...indien jy iets warmer soek, kontak ons gerus. 081 079 5053 (Let wel: Ons is gesluit 27 Maart tot 2 April).

21/02/2024

As jy dalk skoolklere wil koop of verkoop, kontak ons gery 081 079 5053. As ons toe lyk bel gerus of lui die klokkie.

22/01/2024

Baie geluk met al die Matrieks met hul mooi uitslae van 2023. Onthou Skoolmark Helderberg koop graag alle Hoërskool Strand skoolklere. Ons is oop Maandae tot Vrydae 14h30 tot 18h00, enige tye buite dit kan gereël word.

15/01/2024

Ons is vandag en môre oop vanaf 12h00 tot 18h00. Vanaf Woensdag is ons 14h30 tot 18h00 oop. Tyd raak min, die skoolklok gaan amper lui.

11/01/2024

Ons is die week(voor skool oopmaak) oop 12h00 tot 18h00, Maandae tot Vrydae. Indien die tyd nie jou nie pas nie, maak ons vinnig 'n plan. Voorraad is vinnig besig om by ons winkel uit te loop, so kom maak vinnig en kom loer in.

08/01/2024

Ons is oop en sien uit na 2024. Kom loer gerus in.

02/01/2024

Voorspoedige nuwe jaar vir almal, mag 2024 mooi loop. Ons is weer oop vanaf Maandag, 8 Jnauarie 2024. Ons sien uit om almal te help in 2024.

07/12/2023

Hi julle, ons is opsoek na Hoërskool Strand meisies check rompies en die badge hempies, indien iemand hulle sin wil verkoop. Onthou ons sluit vanaf Woensdag 13 Des 2023 en sal weer vanaf Maandag 8 Januarie 2024 oop wees. Dankie vir almal se ondersteuning die jaar.

30/11/2023

Hi julle, Skoolmark Helderberg is weer oop. Ons sluit vanaf 13 Desember 2023 tot 8 Januarie 2024. Vir alle 2024 graad 1, kom loer gerus in, voorraad loop vinnig by die deur uit.

22/11/2023

Weens familieverpligtinge sal Skoolmark Helderberg eers weer volgende week oop wees. Dankie vir geduld en jammer vir ongerief.

13/11/2023

Ons nuwe pamflet is hier. Kom ondersteun ons, "like" en "share" ons page...

30/10/2023

Sterkte 2023 Matrieks met jul eksamen, gaan vol uit.

26/10/2023

So paar Skoolmark Helderberg feite. "Save" sommer nou my nommer op julle fone, 081 079 5053.

10/10/2023

Ek hoop almal het 'n wonderlike vakansie gehad!

Ek is opsoek na Hendrik Louw & Strand Hoër skoolklere. Kontak my gerus.

10/10/2023

Skoolmark Helderberg se nuwe logo.

13/09/2023

Ons nuwe winkel is oop, vanaf 14h00 tot 18h00 weeksdae. As ons gesluit lyk kontak ons gerus op 081 079 5053 of lui klokkie op die bordjie. Kom loer gerus in. Sien video.

10/09/2023
Photos from Skoolmark Helderberg's post 03/09/2023

Net vinnig update: Ons is nog besig om die nuwe Skoolmark Helderberg winkel reg te kry. Hoe die spasie dop vir vordering. Intussen is jul welkom om my te WhatsApp of te bel op 081 079 5053 indien jy iets dringend soek.

30/08/2023

Skakel gerus vir Nadia vir skoolklere
0810795053
105 Kerk Straat, Strand

Aankoop en verkoop van skoolklere





En vele meer....😋

Ek gaan my winkeltjie baie mis na 6 jaar se goed wees vir my😢

Want your business to be the top-listed Shop in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Van ons skoolklere.Kom loer gerus in.
Ons is die week(voor skool oopmaak) oop 12h00 tot 18h00, Maandae tot Vrydae. Indien die tyd nie jou nie pas nie, maak on...
Van Skoolmark Helderberg se Strand Hoër klere.
Ons is oop en sien uit na 2024. Kom loer gerus in.
Ons nuwe winkel is oop, vanaf 14h00 tot 18h00 weeksdae. As ons gesluit lyk kontak ons gerus op 081 079 5053 of lui klokk...

Telephone

Website

Address


105 Church Street
Strand
7140

Opening Hours

Monday 16:30 - 18:00
Tuesday 15:00 - 18:00
Wednesday 15:00 - 18:00
Thursday 15:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Other Shopping & Retail in Strand (show all)
Mancane woceba nothunga Mancane woceba nothunga
15157
Strand, 5157

Yuppiechef Yuppiechef
Shop 50, Somerset Mall, Centenary Drive Corner Of M2 &R44, Somerset Drive
Strand, 7110

Honey Honey
Mc Cottage
Strand

Honey is about fashion and accessories with the goal to make a fashion statement. here at HONEY we love to give the best possible brand that you would be proud of to round of that...

Yanga Yanga
27303
Strand, 7303

Beachside Shop Beachside Shop
Unit 1 Strand Gardens
Strand, 7140

Shop for the best deals at discounted price. Great Savings on a Wide Range of products. Fast Delivery. Quality Products. Secure Payments. We offer a variety of toys, gifts and Edu...

Wedding gift and decor - Lila's Wedding gift and decor - Lila's
Sarel Cilliers Street
Strand

Custom hand made table decor and gifts for Weddings, bridal showers, kitchen tea's, Stork tea's. We also do personalized birthday gifts.

Now WOW Now WOW
Strand, 7140

NowWOW is your essential organic online shop for your now trending health & beauty needs. We focus o

Madhala cue sports Madhala cue sports
Capetown SA662
Strand

Learning and sharing pool videoz

Softwear South Africa Softwear South Africa
Beach Road
Strand, 7140

Softer than Windows Vista

Iris Clay Creations Iris Clay Creations
Strand

Polymer clay earrings, handmade using stainless steel findings and posts. We also do custom earrings

Muchalax Muchalax
Zulu Drive Strand 29795
Strand, 00000

We do leather bags any type u want and cupboards

Whoofz Online PET STORE Whoofz Online PET STORE
Strand

Online Shopping For The Smaller Fur Kidz