Topline Sports
Topline Sports has been a leader in the sport retail scene since 1971. We are a true independent ret
Topline Sports has been a leader in the sport retail scene since 1972. We are a true independent retailer that prides ourselves on our service and knowledge. Topline Sports can assist you with all sporting equipment, big or small, as well as sports clothing, corporate clothing, corporate gifts and branding of items. Our workshop is legendary in the Goldfields area for repair and perpetration of cr
Opro Night Guard
https://toplinesports.co.za/product/opro-night-guard/
OPRO Dental Night Guards can help alleviate the symptoms of teeth grinding and jaw clenching, also known as Bruxism. The clinically approved teeth grinding guards have been scientifically formulated to reduce the pressure across your jaw, protecting your upper and lower teeth from long-term impact of TMJ disorders.
Most people are not even aware that they are suffering from Bruxism. But if you are experiencing face and jaw pain, headaches, or tooth sensitivity when you wake up, this highly advanced, durable night-time mouth guard for teeth grinding will ensure you no longer suffer in silence while you sleep.
Kappa Player 20.3C Soccer Ball
https://toplinesports.co.za/product/kappa-player-20-3c-soccer-ball/
Training Ball Quality. Hybrid Constructed soccer ball. Micro Textured casting. Omini logo and graphic printed.
Wilson Womens Feel Plus Golf Glove
https://toplinesports.co.za/product/wilson-womens-feel-plus-golf-glove/
The Wilson Feel Plus Women’s Glove is made with good quality and provides good flexibility for ultimate comfort on the course. This glove includes CoolMax Lycra finger inserts for optimal moisture wicking and a precise fit. This glove features CoolMax mesh knuckle inserts to dissipate heat and moisture for enhanced comfort.
Prince Power Shark Squash Racquet
https://toplinesports.co.za/product/prince-power-shark-squash-racquet/
Perfect Aluminium Squash Rackets for players wanting to improve their game, designed with a titanium composite construction that gives the player accuracy, power and control on all your shots.
Kookaburra Bat Toe Guard
https://toplinesports.co.za/product/kookaburra-bat-toe-guard/
Gilbert Rugby Teamwear Practice Jersey
https://toplinesports.co.za/product/gilbert-rugby-teamwear-practice-jersey/
Gilbert’s practice jersey, suitable for players from youth level all the way up to internationals, providing on-pitch style and performance. Perfect for use as a training jersey, or ideal for use as a team set with the added customization of a left chest logo and numbers.
Dunlop Stage 2 Training Tennis Balls
https://toplinesports.co.za/product/dunlop-stage-2-training-tennis-balls/
A great ball for beginners. With an internal pressure 50% lower than a standard tennis ball, developing players can hit even harder shots while still controlling the ball. Ideal for coaching and training.
SKLZ Putt Path Gates
https://toplinesports.co.za/product/sklz-putt-path-gates/
The Putt Path Gates were built to help players visualize their line and improve their putting consistency and accuracy on the green by practicing with three different size putt gates.
Kappa Chad Cap
https://toplinesports.co.za/product/kappa-chad-cap/
Harrows Chizzy Alloy Darts Set
https://toplinesports.co.za/product/harrows-chizzy-alloy-darts-set/
Chizzy Brass darts have the same grip sequence as the 80% tungsten model, double shark grips at the front and rear and flat double ringed grips in the mid-section.
The dart has been coated with a high-grade alloy, giving it a ‘tungsten look’. Like the 80% tungsten model, this dart also has five rings in Chizzy’s signature yellow.
The darts are fitted with Black Midi Supergrip shafts and Prime flights.
Hoekom eindig 50 persent van huwelike, insluitend Christelike huwelike, in die skeihof op? Jesus antwoord hierdie vraag: 'Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, om dit oorvloedig te hê' (vers 10 NLV). God het die eerste huwelikseremonie tussen Adam en Eva in die tuin van Eden gehou. Die wittebrood het skaars begin voor Satan hulle aang eval het, wat gevoelens van skuld en skeiding van God veroorsaak het. Later in die Skrif, toe Satan nie die patriarg Job deur swere, bankrotskap en leed kon oorwin nie, het hy hom deur sy vrou aangeval. Jou huwelik is een van Satan se vernaamste teikens. Hoe kan jy dit dus beskerm?
1) Ken jou maat se verwagtinge. Is hulle realisties? Het hulle onverwags hul opwagting gemaak toe konflik in die huwelik te voorskyn gekom het? Teleurstelling manifesteer dikwels as woede.
2) Raak vertroud met jou eggenoot se familiegeskiedenis. In baie opsigte is hy of sy 'n produk van die omgewing waarin hulle grootgeword het. Die waarheid is dat ons met die gereedskap bou en met die wapens veg wat ons ouers vir ons gegee het. Herinneringe van ouerlike woede, kindermishandeling en gesinsargumente kan beïnvloed hoe ons later tydens rusies en hewige gesprekke in die huwelik, reageer.
3) Begin vir jou maat bid. Beter nog - bid saam met hom/haar! Jesus het gesê: '...As twee van j ulle hier op aarde sou saamstem oor enigiets wat julle van God behoort te vra, sal my hemelse Vader dit vir julle doen. Waar twee of drie mense bymekaarkom omdat hulle my mense is, is Ek immers ook saam met hulle daar' (Matteus 18:19-20 NLV). Beskerm dus jou huwelik - dis een van Satan se grootste teikens.
Sielskos: 1 Tim 1-3; Luk 9:28-36; Ps 1; Spr 19:9-11
Die Bybel sê: 'Petrus sê toe vir Hom: 'Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.' 'Kom dan,' het Jesus gesê. Petrus klim toe oor die kant van die skuit en begin op die water na Jesus toe loop. Maar toe hy die hoë golwe rondom hom sien, het hy paniekerig geword en begin sink. Hy skree toe vir Jesus: 'Here, red my!' Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegry p. 'Jou geloof is maar bitter klein,' sê Hy vir hom...' (verse 28-31 NLV).
Wanneer jy weet dat jy gebid, voorberei en beplan het, moet jy uittree en dit doen. Dis normaal om vrees te ervaar wanneer jy probeer om iets te doen wat jy nog nooit vantevore gedoen het nie. Miskien sien jy Petrus as 'n mislukking omdat hy begin sink het. Dis egter nie so nie. Eerstens, kry Petrus 'n A omdat hy gewillig was om sy gemaksone te verlaat en iets te doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Tweedens, het hy die opwinding ervaar om vir 'n kort oomblik op water te loop; geen ander dissipel kon daaroor spog nie. Derdens het hy 'n waardevolle les geleer: Dis noodsaaklik om op Jesus eerder as jou omstandighede te fokus wanneer jy die onmoontlike aanpak. Vierdens het hy besef dat sy oorlewing alleenlik van Jesus afgehang het.
Jesus het nie vir Petrus veroordeel omdat hy misluk het nie, Hy het net vir hom gesê dat hy groter geloof moet ontwikkel. God sal jou nie in jou foute laat verd rink nie. Solank as wat jy aanhou om Hom te vertrou, sal Hy aanhou om met jou te werk totdat jy sukses behaal. Hy is jou hemelse Vader en jou sukses, is sy sukses!
Sielskos: Hab 1-3; Luk 9:18-27; Ps 65; Spr 19:5-8
Kookaburra Kahuna Pro 7.0 English Willow Cricket Bat
Kookaburras iconic bat, boasting a mid-high profile and full length spine for an enhanced sweet spot.
https://toplinesports.co.za/product/kookaburra-kahuna-pro-7-0-english-willow-cricket-bat/
Kookaburra Concept Pro 7.0 English Willow Cricket Bat (SH)
https://toplinesports.co.za/product/kookaburra-concept-pro-7-0-english-willow-cricket-bat-sh/
The Concept Pro 7.0 English Willow Bat, is made with a mid-high profile and a flat face. It is fitted with a Pro Shield Protective Grain Face, and has a Zig Zag grip.
Kom ons kyk weer hoe om die vrees vir mislukking te oorkom. 1) Streef jou Godgegewe lewensdoel na. Om waarlik sukses in iets te behaal, moet jy 'n passie daarvoor hê. God sal nie net sy doel aan jou openbaar nie, maar jou ook die passie gee om dit na te streef. Paulus het die gawes, opvoeding en konneksies gehad om 'n verskeidenheid loopbane te kon volg. Hy het egter geskryf: '...Ek is verplig om [die Goeie Nuus te verkondig]. Wee my as ek dit sou nalaat!' Waaroor voel jy passievol? Bestudeer dit; dis 'n leidraad tot jou lewensdoel.
2) Vra jouself die volgende drie vrae af: a) 'Wat is die ergste wat kan gebeur as ek nie suksesvol is nie?' Jy sal steeds vir God, jou talente, jou familie en ander geleenthede hê. b) 'Is dit al ooit vantevore gedoen?' Indien nie, wat maak dit saak? c) 'Is hierdie vrees 'n teken dat ek nie die regte mense, prosesse of planne in plek het om op hierdie tyd sukses te behaal nie?' Vra dan die groot vraag: 'Wat is die voordele wat ek gaan geniet indien ek sukses behaal?'
Kyk jou vrees daagliks in die gesig en verklaar: 'Ek kan onder alle omstandighede regkom deur Hom wat my krag gee' (Filippense 4:13 NLV). Moenie hierdie Skrifgedeelte net opsê omdat jy dit so goed ken nie. Absorbeer die woorde; neem hulle in jou gees op. Weet dat Christus vir jou krag gee om tot eer van God sukses te behaal. Weet dat wanneer Hy jou lei, Hy jou v an alles voorsien om sukses te behaal in dit wat Hy jou geroep het om te doen.
Sielskos: Nah 1-3; Luk 9:1-17; Ps 14; Spr 19:1-4
Kookaburra Beast Pro 9.0 Batting Glove
https://toplinesports.co.za/product/kookaburra-beast-pro-9-0-batting-glove-r-h/
Traditional sausage styling
Airflow palm ventilation
Towelling wrist.
Kookaburra Kahuna Pro 5.0 Batting Glove
https://toplinesports.co.za/product/kookaburra-kahuna-pro-5-0-batting-glove/
Multi flex finger protection
Airflow palm ventilation
Towelling wrist.
Offered in Slim Fit sizing
Harrows Supergrip Black Edition Flights
https://toplinesports.co.za/product/harrows-supergrip-black-edition-flights/
Bringing flight construction to a new level of technical excellence, these 100 micron metalised flights are created by a unique production process which creates a 10mm wide central Supergrip Zone. This results in a flight with amazing core strength for long life and incredible flight/shaft grip.
Each – Set of 3
Bridgestone 2024 Tour B X (3 ball pack)
https://toplinesports.co.za/product/bridgestone-2024-tour-b-x-3-ball-pack/
NEW REACTIV X System combines the REACTIV iQ Smart Cover Technology with XCLRNT mid-layer for INCREASED DISTANCE off the tee and IMPROVED FEEL and CONTROL around the green
MORE DISTANCE: REACTIV X System creates intensified rebound on tee shots, delivering explosive velocity and increased distance
MORE CONTROL: REACTIV X System stays on the face longer on approach shots, providing more spin and soft feel around the green
The TOUR B X delivers increased ball speed for MAXIMUM DISTANCE off the tee and HIT & SIT performance on approach shots
Bridgestone Golf is the #1 BALL FITTER IN GOLF: The TOUR B X is ideal for players with swing speeds OVER 105 MPH who want additional distance
Kom ons kyk na 'n paar Bybelse strategieë om die vrees vir mislukking te oorkom. 1) Maak seker dat jou visie en waardes in lyn is. Die opkoms en val van koning Ussia word in hierdie woorde vertel: 'Ussia was sestien toe hy koning geword het, en hy het 52 jaar in Jerusalem geregeer... Hy het gedoen wat reg was vir die Here... Gedurende die tyd toe Sagaria hom onderrig het in die eerbied vir God, het Ussi a God se wil gesoek. So lank as wat hy die Here se wil nagestreef het, het God hom sukses gegee... Maar toe hy magtig geword het, het hy ook hoogmoedig geword. Dit het tot sy ondergang gelei. Hy het teen die Here sy God gesondig...' (verse 3-5, 16 NLV).
Die les hier is duidelik: Sukses kan bedwelmend wees. Bedwelmde mense d**k nie te helder nie en eindig in allerhande moeilikhede op. Maak dus seker dat jou visie in lyn met jou kernbeginsels is. Bly in balans. Definieer sukses volgens God se Woord, eerder as die ego-gedrewe sisteme van die wêreld. Om publieke erkenning en lof vir jou prestasies te kry terwyl jou familielewe 'n gemors is, is byvoorbeeld nie sukses nie. Om jou integriteit vir wins en bevordering prys te gee, is die ergste transaksie wat jy ooit sal aangaan.
2) Leer uit jou mislukkings en foute. Mislukking is nie noodlottig nie en dit definieer ook nie wie jy is nie. Dit is die gevolg van jou aksies, maar nie die maatstaf van jou waarde nie. Thomas Edis on het een keer gesê: 'Ek het nie misluk nie. Ek het net tienduisend maniere gevind wat nie werk nie.' Beskou jou foute nederig as skoolgeld vir jou opleiding, word wyser en hou aan vorentoe beweeg.
Sielskos: 2 Pet 1-3; Luk 8:40-56; Ps 146; Spr 18:23-24
Volgens psigiatriese verwysing bestaan daar ongeveer tweeduisend geklassifiseerde vrese. Wat interessant is, is dat psigiaters sê dat net twee vrese aangebore is: die vrees om te val en die vrees vir harde geluide. Dit beteken dat ons elke ander soort vrees aanleer. Dit beteken egter ook dat ons elke ander vrees kan afleer. Die meerderheid van ons word, ten goede of ten kwade, deur 'n handvol ervarings gevorm. Hierdie b epalende oomblikke kan 'n saad van selfvertroue of 'n saad van onsekerheid, 'n saad van hoop of 'n saad van weerloosheid, 'n saad van geloof of 'n saad van vrees, plant.
Johannes sê dat die einddoel van ons verhouding met God die volgende is: '...Waar daar liefde heers, is daar nie plek vir vrees nie... Ware, egte liefde verdryf eenvoudig alle vrees...' (1 Johannes 4:17-18 DB). Die woorde 'ware, egte liefde,' verwys nie na ons liefde vir God nie, maar eerder na God se onvoorwaardelike, onverdiende, onfeilbare liefde vir ons. 'n Pastoor skryf: 'Die doel van liefde is vreesloosheid! Soos ons in 'n liefdesverhouding met God groei, leer ons die vrese wat ons verlam en ons geestelik neutraliseer, af. Dit is die kern van geloof. Geloof is die proses om jou irrasionele vrese af te leer. Om jou vrese af te leer is inderwaarheid 'n proses om te leer om God al hoe meer te vertrou.'
Een van die grootste beloftes wat God vir ons in die Skrif gegee het, is die volgende: "...Onth ou dat God die versekering gegee het: 'Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Daarom kan ons moed skep en antwoord: 'Die Here is my hulp. Daarom sal ek nie bang wees nie. Wat kan nietige mensies my aandoen?'" (Hebreërs 13:5-6 NLV).
Sielskos: 2 Sam 22:31-24:25; Luk 8:26-39; Ps 140; Spr 18:21-22
Soms wil ons dit wat ons doen regverdig deur te sê: 'Dit voel reg, so dit kan nie verkeerd wees nie.' As God se Woord egter sê dat iets verkeerd is, is dit verkeerd, maak nie saak hoe reg dit voel nie. Die ou spreekwoord: "'n Goeie gewete is 'n sagte kussing," is 'n halwe waarheid. Die ander helfte moet lees: 'solank as wat jou gewete in die duidelike beginsels van God se Woord gegrond is en daardeur gerig word.'
As verloste kind van God is jy geroep om volgens sy gebooie, eerder as jou gevoelens, impulse, emosies en populêre denke, te leef. Wanneer hierdie dinge jou lei, kan die winde van versoeking jou van koers af waai en jou op die rotse laat beland. Paulus skryf: 'Timoteus, my kind, hiermee gee ek my opdragte aan jou, gegrond op die profetiese woorde wat voorheen oor jou uitgespreek is. Mag hulle jou die selfvertroue gee om goed te veg in die Here se veldslae. Hou styf vas aan jou geloof in Christus, en hou altyd jou gewete skoon. Want sommige mense het opsetlik hulle gewete onderdruk, en as gevolg daarvan het hulle geloof skipbreuk gely. Himeneus en Aleksander is twee voorbeelde hiervan. Ek het hulle aan Satan oorgegee sodat hulle sal leer om God nie te belaster nie' (verse 18-20 NLV).
Ons weet nie veel van Himeneus en Aleksander nie, maar wat ons wel weet is ontnugterend en leersaam. Hulle het nie daarin geslaag om 'n gewete wat in God se Woord gegrond is te ontwikkel, te beskerm en daarvolgens te leef nie en het op die ou einde geestelik skipbreuk gely. Die woord vir jou vandag is dus - jou gewete moet op God se Woord gebaseer wees en jy moet dit altyd skoon hou!
Sielskos: Matt 5:9; Rom 12:17-21; Jak 3:17-18; Rom 14:19
Click here to claim your Sponsored Listing.
Our Story
Topline Sports is a leader in the sport retail scene since 1972. We are a true independent retailer that prides ourselves on our service, product knowledge and reasonable prices. Topline Sports can assist you with all sporting equipment, big or small, as well as sports clothing, corporate clothing, corporate gifts and branding of items. Our workshop is legendary in the Goldfields area for repair and perpetration of cricket bats, as well as the restringing of rackets. Please feel free to contact us for a quote, whether you need a pair of socks or even if you are building a new sports stadium. We will be glad to assist you.
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
49 Mooi Street
Welkom
9459
Opening Hours
Monday | 08:30 - 17:00 |
Tuesday | 08:30 - 17:00 |
Wednesday | 08:30 - 17:00 |
Thursday | 08:30 - 17:00 |
Friday | 08:30 - 17:00 |
Saturday | 08:30 - 13:00 |
Welkom
Welkom, 9460
Please feel free to contact Jack on 063 499 9918 for any paintball equipment requirements or Paintba