Worthy Women NPC

Worthy Women NPC

The organization affirms that every person has equal rights and to enjoy equal opportunities.

29/01/2024
17/01/2024

Hier is 'n gedig vir elke dame. Geniet dit want jy is kosbaar vir Jesus.

n Vrou is geskape met die skoonheid van n roos,
met n lieflike reuk – sy is sag, broos
Vra net respek en soms troos
En n goeie man om haar te beskerm & te liefkoos
Haar oe so blink soos die sterre aan die hemelruim,
Sy is die mooiste blom uit God se tuin
Sy is geskape uit die rib van n man,
As n maat vir hom – om wanneer hy wil opgee,
sy hom kan ondersteun, en se JY KAN
Sy is geskape as n moeder, sag, lief en teer,
die 1 wat haar kinders die waarde van die lewe leer
Wat hul leer van Jesus, van reg & verkeerd,
die een wat troos & hul beskerm, want die lewe is soms wreed
Di kroon van God se skepping,
die een wat alles bymekaar hou,
n prinses, n liefling -
Sy is n VROU.
Net vir jou my Liewe Vriendin

03/01/2024

🌻Ek d**k baie...Ragab het seker nie 'n spieël gehad nie.
Maar iewers het sy gaan stilsit langs 'n rivier of miskien haar eie refleksie gesien in een van haar koperpotte.
Dalk, terwyl sy in haar eie oë gekyk het, het sy besluit, dié girl, is worth saving.
Wat daarna met Ragab gebeur het, weet ons almal.
Sy het haar oë toegeknyp en "gespring".
Onder het God gestaan en haar gevang.
Die girl in die spiëel is altyd worth saving. Sy is 'n duisend maal meer werd as seer, min of swaar.
Wanneer jy dit besluit het, staan God al reg met sy arms wa-wyd oop.
As jy nog nie 'n spiëel-kyk oomblik gehad het nie, wens ek dit vir jou in 2024.🌻

Sit aan die ketel
www.sitaandieketel.co.za
kopiereg: Yolande Brittnell-Steyn

31/12/2023

Hier is op jou, Mooistevrou,
Wat nog 'n jaar deurgemaak het,
Soveel verdra het,
Niks gevra het nie,
Gedroom het en nie opgegee het nie,
Al het jy nie gekry wat jy voor gebid het nie,
Weet jy dat God vir jou die mooiste storie skryf en dit wat kom is soveel beter, soveel mooier, soveel groter.

Stap hierdie nuwe jaar in met nuwe hoop, nuwe krag en nuwe perspektief,
Los jou voornemings, en benader die jaar met 'n ander uitkyk, om in die hede te lewe, om navore te strewe, om regtig alles wat in jou hart geplant is, te water sodat dit hierdie jaar kan blom,
Los die verlede mooiste, los die seer.
Ek weet dit was pynvol, en onregverdig en jy kon nie jou sê sê, maar dis nie meer jou oorlog om te veg nie.

Vat hierdie jaar, elke dag en streef na jou roeping, streef na 'n beter verhouding met God en die res sal soos 'n legkaart inplek val.

Jy, is beeldskoon.
Jy, is so geseënd,
Met soveel talente,
Soveel kreatiwiteit,
Soveel skoonheid,
Moenie dat een persoon hierdie jaar jou laat minderwaardig voel nie, en as hulle doen, mag jy in soveel waarde loop dat jy wegstap en okei voel om dit te doen.

Mag jý hierdie jaar die mooiste dele van jouself uitbeeld op soveel verskillende vlakke,
Jy's dit als die moeitewerd,

Nou's jou tyd Mooistevrou,
Tel jou kop op,
Wees wie jy geroep is om te wees.

2024 is jou jaar.

#2024

14/12/2023

God se Dogters 👸

Die dag toe ek na U geroep het, het U vir my kom sê: “Hou nou op om bang te wees.” ❣️

Klaagliedere 3:57 DB

10/12/2023

No one knows what happens behind the pretty face and gorgeous looks.

Some walk carrying pain in public, while putting a smile and come back to the same environment that broke them. They stay for many different reasons and have to put on proper make up and clothes to hide the scars.

May you find the courage to stay out of pain. A life lived in fear is half lived. ❤

25/11/2023

Well said.....jy is !

https://fb.watch/oxRntUYf8k/?mibextid=Nif5oz

25/11/2023

Jy's n diamant....
Jy word geslyp deur God se Vaderhand..
As die lewensbytels jou moed verslaan en jy niks verstaan wat nou aangaan..
Onthou,
Hy weet wat Hy doen..
Hy is in beheer van jou lewensstroom ...
Jy word volmaak geslyp na God se plan.
In God se Hand is jy n kosbare edelsteen..

Geleen by Liefie McClean

10/11/2023

"𝗧𝗵𝗲 𝗯𝗲𝘀𝘁 𝗿𝗲𝘃𝗲𝗻𝗴𝗲 𝗶𝘀 𝗴𝗿𝗼𝘄𝗶𝗻𝗴 𝗳𝗿𝗼𝗺 𝘁𝗵𝗲
𝗽𝗶𝗲𝗰𝗲𝘀 𝘁𝗵𝗲𝘆 𝗱𝗲𝘀𝘁𝗿𝗼𝘆𝗲𝗱 𝗶𝗻 𝘆𝗼𝘂.

Nothing makes someone angrier than
watching you heal and thrive from what
they thought you'd never come back from."

- Kayil York

05/11/2023

31/10/2023

Please assist us....

Drop-off point in White River at Ambassador Foods Factory Shop, Bahati Centre, Cnr. R40 & Sabie Road, White River.

Tax Exemption Certificate available for donations exceeding R5000.00

29/10/2023

Partykeer as die "min-lief-vir-myself" 'n vasklou plek in my soek dan staan ek aspris langer voor die spiëel.

Dan kyk ek en ek vir mekaar, want "baie-Liefhê" moet net weer vir "min-Liefhê" herinner dat binne in my leef nie net een vrou nie.

Ek en jy is baie vroue in ons leeftyd. Die lewe gooi sy kaart en jy kies jou paar skoene wat jy moet volstaan.

In my kas staan my Beskerm en Voorsien skoene. Daai sole is deurgeloop om alles kosbaar bymekaar te hou en te beskerm teen storms, koue, lelik en min. Ook 'n vrou wat uitgaan, bymekaar maak en voorsien aan alles en almal wat aan jou toevertrou is...

Langs hulle staan my Liefhê skoene. Ooo my Liefhê skoene. Daai onvoorwaarlike paar skoene wat ek en jy volstaan.
Ons het sò lief dat ons soms net met ons nerf-af harte in ons hande bly staan.

Daar binne is ook 'n Fighter-vrou. Die vrou wat gefight het vir alles wat sy wil hê. Wat moes leer fight al wou sy nie. Die een wat haar swaard sal uittrek sonder om twee keer te d**k. Die een met die blits in haar oë wat alles gelyk maak in haar pad.

Maar dan staan daar in my kas die paar skoene waarvan ek die heel meeste hou. My Survivor skoene.
Die duurste paar, afbetaal met elke les van die lewe, maar die paar wat ek dubbel en dwars verdien. Ek is braggerig as ek hulle aantrek, want hulle is asemrowend mooi!

So ook is jy, die een in die spiëel as jy besef hoeveel kosbare vrouens jy binne jou dra.
🧦🥾👟👞👢👡👠🥿🩴

(Skrywer onbekend)

18/10/2023

Wow....up for grabs in running the Toy Run Fundraiser!
Enter your chance in winning this Scooter for R10 a ticket.
Booklets with 10 tickets available, please contact me at 066 023 6737 / [email protected]

10/10/2023

Woman ❗️
Having many men behind you doesn't mean you are a great woman or a beautiful woman..
Remember, low prices attract customers.
The cheaper the price... more clients to come . The easier it gets. More men will come after you
Be a worthy, intelligent, strong and matured woman... Women of God are not beautiful by fashion or by wearing famous brand make-ups, but by the character of God that dwells in them. Beauty comes from within and reflects on the outside.
Take into account that... looks are deceitful and beauty is vain, but a woman who fears the LORD is worthy of praise🙏👑⚘️

12/08/2023

💗🦋🌸🌈Make a promise to yourself... to be so strong that absolutely nothing can disturb your peace of mind. To speak health, happiness, and abundance to everyone in your life.

Look for the rainbow in the storm. Create your own sunshine on a dark cloudy day. Be cheerful in each moment and greet every living creature with your beautiful smile.

Let your dreams be your wings. Take the time to improve yourself, and in doing so you have no time for the criticism of others... and as a matter of fact be proud of your accomplishments; however be just as enthusiastic of others' successes and growth as you are your own.

Permit only positive thoughts of yourself, and proclaim this to the world; not by loud words but through your loving and caring actions.💗🦋🌸🌈

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in White River?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

#WeAreWorthy #weareenough #worthywomen #livewithpurpose #Women  #womensupportingwomen
We at Worthy Women NPC are so blessed that Orlando Pirates Forum football team dedicated a Happy birthday song to our Ch...
This afternoon Robbie Thomson will share his journey with everyone. Please join us @15:00 https://radio.caxton.co.za/
At last the Gender Reveal.....it's a Girl!
Wow....our prayers has been answered. After we approached Henk Craig Orthopaedics and in a matter of 4 weeks finally Rob...

Website

Address


White River
1240
Other Nonprofit Organizations in White River (show all)
Partners in Harvest-Iris Africa Partners in Harvest-Iris Africa
Backdoor Main Street
White River

This is the Main branch of Partners in Harvest led by Apostle Surprise and Pastor Tryphina Sithole...

Izimele Outreach NPO organization Izimele Outreach NPO organization
Thembisa Trust Kabokweni
White River, 1245

Is an organization that strive to bring better life for valnurable communities and also to empower yo

YEEP YEEP
White River
White River, 1240

Youth Engagement and Empowerment Program

Panorama Skills Development Center Panorama Skills Development Center
Office 104C Old Capitec Building, Chief Mgiyeni Khumalo Drive
White River, 1240

The organization was created in 2016 by a group of men and women the aim of bridging the gap of unemployment and skills scarcity amongst the youth.

Soto Foundation NPO Soto Foundation NPO
Stand No 374 Kabokweni
White River, 1245

we are a non profit organisation that aim at developing the community in every facets of Charity.

Barking Bargains Charity Shop Barking Bargains Charity Shop
Chief Mgiyeni Khumalo Street (Next To Lowveld Stationers)
White River, 1240

Barking Bargains SPCA charity shop is in White River. Help our furkids in need, by donating unwanted

Pmbmamaafricafoundation Pmbmamaafricafoundation
Phumlane Street Msholozi Village
White River, 1240

The PMB Mama Africa Foundation aims to address the core root of poverty focusing on the lack of basi

Greater Mbombela Youth Chamber-GMYC Greater Mbombela Youth Chamber-GMYC
Numbi Gate
White River

Learning agriculture and other skills

Casterbridge Music Development Academy (CMDA) Casterbridge Music Development Academy (CMDA)
Casterbridge Lifestyle Center
White River, 1240

A non-profit organisation providing young people the training & tools to become excellent musicians.

Ecolink Ecolink
White River, 1240

We are situated on the Plaston Road, White River, Mpumalanga Province in South Africa. We are a service organisation that provides training and support to disadvantaged rural comm...

Michaels Childrens Village Africa Michaels Childrens Village Africa
Plot 160 Spieonkop Road
White River, 1240

Jesus said, “Let the little children come to me, and do not hinder them for the Kingdom of heaven belongs to such as these.” Matt. 19:14

MOZaic Upliftment MOZaic Upliftment
PO Box 387, Sonpark
White River, 1206

Mozaic is a network of congregations who assist and equip rural congregations in Mozambique.