The Wanderer
The Wanderer is a food trailer that wanders in and around the Boland area serving delicious foods
Office view for the day. Thank you National Institute for the Deaf - Worcester, South Africa Altyd lekker by julle.
THIS THURSDAY, 19 SEPTEMBER, VISIT THE NATIONAL INSTITUTE FOR THE DEAF - WORCESTER, SOUTH AFRICA FOR AN EXCITING CYCLING EVENT - WE DARE YOU TO CATCH US! National Institute for the Deaf - Worcester, South Africa NID Market
Back to Basics.
FRIDAY FRIDAY calling all grease monkey fans. Available this FRIDAY. Please order in advance to avoid disappointment.
Môre aand maak ons weer so…. Kom kry julle Burgers en Chips!!
Truth 🤣🤣🤣🤣
Hierdie is jou laaste kans om kaartjies vir te koop vir die komende Sondag 🎶 ons is op 90% uitverkoop, so kom ons druk die laaste bietjie en kry nou jou kaartjies want diè wil jy nie mis nie 😌
Hekke open 12:00ville.music begin 13:00
begin 15:00
- Bring jou piekniekmandjie en sambrele 🧺
- Geen eie drank word toegelaat, daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees 🍺
- Lekker burgers van en lekker koffie van sal daar wees ☕️ 🍔
Bring almal saam. Let’s rock it 🤟
Kaartjies op quicket!
https://www.quicket.co.za/events/247582-karen-zoid-by-skilpad-teater/
Vanaand maak ons weer lekker kos! Kom geniet die aand saam met ons.
Lus vir ‘n lekker date night op valentines dag? Ons sal daar wees met lekker burgers en wraps. Laasjaar s’n was wonderlik. Moet dit nie misloop nie.
♥️ VALENTINES NIGHT MARKET ♥️
♥️Join us at for a magical evening, celebrating LOVE and the start of the wine grape harvest
♥️ Location: De Wet Winery on the N1 north. About 6km’s from Worcester
♥️ Date: Wednesday, 14 February 2024
♥️Time: 17:00 - 21:00
Hierdie ene gaan een vir die boeke wees! Kry julle kaartjies nou. Volg die skakel hieronder.
Nog 2 weke om te gaan voor hierdie legende die verhoog aan die brand gaan sing 🎶
Onthou om jou piekniekmandjie te bring, of geniet lekker kos van The Wanderer as jy nie jou eie kos wil bring nie 😌 Kopi Koffi gaan ook lekker koffie verskaf!
Geen eie drank word toegelaat - daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees ✨
Kry nou jou kaartjies op Quicket!
https://www.quicket.co.za/events/247582-karen-zoid-by-skilpad-teater/
What a night! Thank you to everyone involved also the biggest thanks to the beautiful people that came and support you guys are truly awesome. Thank you The Habit Guest House - Worcester for creating this opportunity.
“First Thursday” Kos, kuns, wyn en vermaak!
Kaartjies nou beskikbaar! Ons sal sorg vir lekker kos.
Ons weet dit was sopas Pay Day - so die is jou teken om jou kaartjies te koop vir Karen Zoid die 18de Feb 😌 Kaartjies is beskikbaar op Quicket!
Net so bietjie meer inligting:
- Deure open 12:00
- Dani Villé gaan vir ons die voorprogram doen 13:15
- Bring jou piekniekmandjie en sambreel. Maar geen eie drank, daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees ✨
- The Wanderer kosstalletjie gaan weer daar wees met lekker eetgied as jy nie jou eie kos wil inpak 🍔🍕
- Kopi Koffie gaan lekker koffie verkoop ook 😍
- Daar sal ‘n Shuttle diens beskikbaar wees vir die wat hulself ekstra wil geniet en nie wil self bestuur. Kontak vir Ulrich op 078 163 8975 of Shannen op 078 468 5809
Nog net 3 weke. Ons tel die dae af en kan eenvoudig net nie meer wag nie 😱 sien jou daar!
https://www.quicket.co.za/events/247582-karen-zoid-by-skilpad-teater/
The Wanderer's view every morning until the 1ste of January 2024. Klondyke Farm thank you for having us.
Took a hike this morning just to clear the mind and you guys, our customers kept me going.
We wanted to say thank you for your purchases through out the year. We’re so lucky to have customers like you!
Thank you for your support. We truly appreciate your business and look forward to serving you again.
We know the world is full of choices. Thank you for choosing us!
Merry Christmas and Happy new year, if you are on the roads this holiday season please be safe.
Till we meet again.
Skilpad Theatre you did again. Thank you for a spectacular evening. Always a joy for the heart and soul to experience the peaceful atmosphere you guys create. See you soon.
Nog een dag oor om kaartjies te kry! Volg die skakel hieronder vir meer inligting.
Môre is die dag wat ons almal gaan vermaak op die Skilpad Teater ✨ onthou!….
- Bring jou piekniekmandjie, komberse en sonhoede saam ☀️
- Geen eie drank word toegelaat - kontantkroeg sal beskikbaar wees 🥂
- gaan lekker koffie beskikbaar hê ☕️
- gaan ook lekker kos hê as jy nie jou eie wil bring 🍔
- Hekke open 14:30
- Robert Bolton 16:15
- Dani Villé 17:15
- Leah 18:30
Kry jou kaartjies op Quicket!
https://www.quicket.co.za/events/236683-leah-by-skilpad-teater/
Hierdie Saterdag is ons weer tussen die appel boorde by Skilpad Theatre in Vyeboom. Bring die familie vir ‘n aand van uitstekende vermaak.
Book tickets for Leah by Skilpad Teater Kom geniet 'n aand van musiek tussen die berge en appelbome by Skilpad Teater in Vyeboom. Met liedjies soos Met jou Klere Aan, Move Aan, Ek Like Jou, Ek Noem Jou MYNE (Cross My Heart) en Nooit Alleen gaan hierdie 'n aand wees om te onthou. Bring jou dansskoene, jou piekniekmandjie, jou vriende en ....
Too blessed to be stressed. We are at Klondyke Farm. Beautiful day for cherry picking 🍒
Bring die familie hierdie feestyd! Ons sal sorg vir die kos 🍔! Cones & more sal die soft serve🍦bring en Chuck Morris Brew sorg vir koffie!
We will be at the lovely klondyke cherry farm for December, bring the kids for cherry picking. 🍒
Kom swaai ‘n draai môre by die Pure Boland Market! Ons sal daar wees met ordentlike Burgers 🍔 en heerlike ontbyt buns!
NAG MARK! Kom kuier saam vanaand!
Sien julle Woensdag aand!
This Wednesday After Work - GIVE YOURSELF THE NIGHT OFF COOKING and join us at the Groenstoor from 17:00 - 21:00
🎸🎤
Hierdie naweek!! Altyd lekker!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
6 Kronestreet Worcester
Worcester
6850
Opening Hours
Monday | 10:00 - 15:00 |
Tuesday | 10:00 - 15:00 |
Wednesday | 10:00 - 15:00 |
Thursday | 10:00 - 15:00 |
Friday | 10:00 - 15:00 |
Worcester
Worcester
Draai Roomys / soft serve ice cream skool sport dae, feeste, mark dae, partytjies, funksies kontak