Kiddiebooks

This is a book shop selling children's books online and at schools.

Photos from Kiddiebooks's post 18/07/2024

Spel Avontuur

Tyd om ‘n avontuur deur die oerwoud te neem om die skatkis te vind wat in die grot versteek is. Maar pasop! Daar is gevare langs die pad!
Geskik vir 2-6 spelers.
Ouderdomme 7+

Was R200 Nou slegs R170! 👌

https://kiddiebooks.co.za/product/spel-avontuur/

11/07/2024

Rise of Invisidog.

For all our 6-9 year old readers!

To read more about this book just click on this link below;
https://kiddiebooks.co.za/product/the-o-d-d-squad-rise-of-invisidog/

Photos from Kiddiebooks's post 09/07/2024

Beskikbaar op ons webtuiste!

Raak handig met klippe en minerale.
Raak handig met fossiele.

Was R165 nou slegs R80 elk.

Om hierdie boeke te bestel druk net op die skakel hieronder:
https://kiddiebooks.co.za/product-category/on-sale/page/2/

07/07/2024

🏈 Hierdie volledige eenstopgids vir rugby is volgepak met alles wat jy moet weet: van die Sesnasies- tot die Rugbywêreldbeker-toernooi. Die boek is propvol warm wenke, prettige feite en beroemde gesigte. Rugby is ‘n moet-hê gids vir enige jong rugbyondersteuner en is die perfekte strydgenoot vir die opkomende Wêreldbeker.

Beskikbaar op ons webtuiste!
https://kiddiebooks.co.za/product/rugby/

06/07/2024

Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ‘n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.
Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.

Beskikbaar op ons webtuiste!
https://kiddiebooks.co.za/product/saartjie-die-spinnekop-met-sewe-bene

05/07/2024

Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van ‘n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en ‘n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers en onderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.

Beskikbaar op ons webtuiste!
https://kiddiebooks.co.za/product/jeremia-en-die-amandelboom

Photos from Kiddiebooks's post 04/07/2024

Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf.

Loer gerus op ons webtuiste deur op hierdie skakel te druk:
https://kiddiebooks.co.za/?s=marinda&post_type=product

01/07/2024

👼 Terug in voorraad! 📚

Besoek gerus ons webtuiste om meer oor hierdie boeke te lees:
www kiddiebooks.co.za

Photos from Kiddiebooks's post 30/06/2024

New on our website!🧩

15pc Puzzles

Family Pets
Cement Truck

https://kiddiebooks.co.za/product-category/puzzles/page/2/

Photos from Kiddiebooks's post 29/06/2024

New on our website!

12pc Puzzles 🧩

Pets
Baby Five
Jumbo Plane

https://kiddiebooks.co.za/product-category/puzzles/page/2/

Photos from Kiddiebooks's post 28/06/2024

New on our website!

9pc Puzzles 🧩

Horse
T-Rex
Farm Friends

https://kiddiebooks.co.za/product-category/puzzles/page/2/

Photos from Kiddiebooks's post 27/06/2024

💭 Brand new on our website!

To read more about these products or to place your order just click on this link down below:
https://kiddiebooks.co.za/product-category/puzzles/

25/06/2024

New on our website!

🧩 Puzzles 🧩

To order yours now, just click on this link
https://kiddiebooks.co.za/product-category/puzzles

Photos from Kiddiebooks's post 24/06/2024

NEW ON OUR WEBSITE!

PUZZLES

15% Discount
Order yours now 👇
https://kiddiebooks.co.za/

23/06/2024

We now also have puzzles available:

https://kiddiebooks.co.za/index.php/shop/

21/06/2024

About this book:
Adeline’s family considers her bad luck, and she is made to feel unwanted all her young life. Although she is mistreated by her older siblings and rejected by her cruel stepmother, Adeline finds happiness in school where she excels in her studies and has good friends. But at home her achievements are ignored, and when she is suddenly sent away Adeline feel truly abandoned. This is the moving true story of Adeline’s struggle for acceptance and how, with her remarkable spirit, she finally overcomes the odds to prove her worth.

📚 Available on our website:
https://kiddiebooks.co.za/product/chinese-cinderella/

20/06/2024

Nou beskikbaar op ons webtuiste!

Besoek gerus www.kiddiebooks.co.za om jou bestelling te plaas!

Ons lewer af reg oor SA!

19/06/2024

Hondman 5: Heerser van die vlooie is nou beskikbaar op ons webtuiste!

Druk net op die skakel hieronder Om jou boek te bestel!

https://kiddiebooks.co.za/product/hondman-5-heerser-van-die-vlooie/

16/06/2024

Wetenskaap bestaan uit ‘n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ‘n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.

https://kiddiebooks.co.za/product/wetenskaap-vyte/

Photos from Kiddiebooks's post 16/06/2024

Happy fathersday to all the Papa's!

This book is availble in English and Afrikaans

About this book:
Walking to school with Mama, Gogo or Tata is fun. But riding high on Papa’s shoulders is the BEST! On my Papa’s Shoulders invites young readers along on a little boy and his Papa’s walk to school, where they have their own special way of saying goodbye.

https://kiddiebooks.co.za/product/on-my-papas-shoulders/

Photos from Kiddiebooks's post 15/06/2024

Available in English and Afrikaans! 📚

https://kiddiebooks.co.za/?s=Safari&post_type=product

13/06/2024

🦛 To make it in the human world, Hippo will have to become a Hippopotamister: he’ll have to act like a human, get a job, and wear a hat as a disguise. He’s a good employee, whether he’s a construction worker, a hair stylist, or a sous chef. But what he really needs is a job where he can be himself. 💭

Want to know more about this book? Just click on this link: https://kiddiebooks.co.za/product/hippopotamister/

12/06/2024

📚 Oor hierdie boek:
Andy en Terry se ongelooflike boomhuis het nóg 13 splinternuwe, prettige vloere bygekry. Hulle het nou ook 'n waatlemoen-mokerkamer, 'n brandermasjien, 'n wortelkanon en 'n lewensgroot slagetjies-en-leertjies speletjie. (met regte lere en regte-egte lewende slange!) Daarby is daar 'n Ninjaslak-opleidingskool en 'n hoëtegnologiese speuragentskap met die allernuutste tegnologie vir belangrike speurwerk, wat baie nuttig te pas kom, want hulle het 'n GROOT raaisel om op te los... Meneer Grootneus het spoorloos verdwyn!
Nou ja toe, waarvoor wag jy?
Kom help die vriende om hom te soek! 🔎

Besoek gerus ons webtuiste om hierdie boek te bestel: https://kiddiebooks.co.za/product/die-boomhuis-met-52-vloere/

Photos from Kiddiebooks's post 11/06/2024

We now also have these products available!

Not on the website yet - let us know if you would like to add something to your order.

11/06/2024

Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!

https://kiddiebooks.co.za/product/saam-kan-ons-enige-iets-doen

09/06/2024

Vasbyt Vyf: Die ontvoering 🫣

Vir al die 9-12 jarige lesers

Om meer oor hierdie boek te lees druk op die skakel hieronder:

https://kiddiebooks.co.za/product/vasbyt-vyf-die-ontvoering/

Photos from Kiddiebooks's post 08/06/2024

📚 Colouring books available on our website:
https://kiddiebooks.co.za/page/1/?s=colouring+book&post_type=product

Photos from Kiddiebooks's post 07/06/2024

🖍️ Activity Books Available on our website 📚
Inkredibles Colour Burst: In the Wild
Inkredibles CoComelon Mess-Free Colour Burst Kit
Inkredibles Colour Burst Colouring: Unicorns and Friends
Inkredibles Colour Burst Magic Mixies Mixlings
Inkredibles: Colour Burst Dragon
Inkredibles Colour Burst Colouring: Dinosaurs

Click on the link down below to order yours now!
https://kiddiebooks.co.za/?s=colour+burst&post_type=product

05/06/2024

🎤 Let's Meet Taylor 👯
A style icon, talented singer-songwriter and true role model – we love you Taylor! But where did it all begin for the global superstar?

To read more about this book click on the link down below:
https://kiddiebooks.co.za/product/lets-meet-taylor/

Want your business to be the top-listed Shop in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

📚🖍️🚛
🌲🎅🎁Kersfees Boekpakkie Afrikaans: https://kiddiebooks.co.za/?s=kersfees&post_type=productChristmas Book Bundles English:...

Category

Telephone

Address

Cape Town
7130
Other Book Stores in Cape Town (show all)
Quagga Rare Books & Art Quagga Rare Books & Art
84-86 Main Road Kalk Bay
Cape Town, 7600

Well Read Well Read
Cape Town, 7701

Online retailer of 2nd hand books. All genres available - from 1st editions to the common paperback.

PNA - Colour your World PNA - Colour your World
Shops L87 & L88 , Cavendish Square Shopping Centre, Dreyer Street
Cape Town, 7708

Fuel your creativity with PNA Cavendish's stationery, art supplies, books & more!

De Beer Books De Beer Books
Lakeside
Cape Town, 7945

A collection of classic books from South Africa, for sale on Amazon.

Yusuf Yusuf
2844
Cape Town, 1992

Novels Unlimited Novels Unlimited
Gugulethu
Cape Town

Surplus Surplus
3 Rye Road, Mowbray
Cape Town, 7700

Surplus is a collaborative radical bookshop and progressive events space.

Paper Moon Book Shop - Woodstock Paper Moon Book Shop - Woodstock
105 Roodebloem Road, Woodstock
Cape Town

Secondhand books in great condition! We also sell vinyls, posters and prints. �105 Roodebloem Roa

Kirstenbosch Bookshop Kirstenbosch Bookshop
Visitors' Centre, Kirstenbosch National Botanical Garden, Rhodes Drive, Newlands
Cape Town, 7700

We stock SA's best range of books about gardening, botany, conservation and natural history!

Misse Misse
Yes
Cape Town, YILOL

Casel

Read Me SA - Pre-Loved Bookstore Read Me SA - Pre-Loved Bookstore
Cape Town

Unique click & collect pre-loved online bookstore. It's convenient to get your favourite novels at a