Needful Things
Something Special for Someone Special No Entry without Mask
Hello Almal
Hierdie Vrydag gaan die Fun Fridays se aktiwiteite oorstaan tot die volgende Vrydag.
🧶🧶🧶🧶🧶🧶
Dit beteken nou nie dat dat julle by die huis moet bly nie.
🧶Hierdie Vrydag is dit die Butterfly Crafters se jaarlikse fondsinsameling vir die brei of hekel van blokke vir komberse vir die volgende winter.
🧶Ons begin Vrydag oggend 10 uur wanneer die klok lui tot Saterdag middag 4 uur wanneer die klok weer gelui word.
🧶Dis 'n deurnag marathon en jy is welkom om jou kussing te bring om op te sit en warm komberse vir die oggendure se koue.
🧶Deelnemers hoef nie die hele tyd daar te wees nie. Solank jy darem net 'n blok of 2 klaar maak of die wat reeds by die huis gebrei is, saam bring.
🧶Die 1ste 50 inskrywings kry elkeen 'n goodie bag met oulike goedjies om te gebruik vir hekel of brei (julle kan kies)
🧶Eet en drinkgoed word voorsien aan deelnemers. Bring asb jou koffiebeker, lepel, vurk en bordjie saam.
🧶Inskrywingsfooi is R50 plus 1 bol DK wol (verkieslik Charity).
🧶🧶🧶🧶🧶🧶
Ek hoop regtig om almal daar te sien deur die loop van die marathon. Kom loer net wat ons doen of kom hou ons wakker of kom hekel en brei saam en bring sommer 'n vriendin ook saam.
🧶Daar gaan wol ook te koop wees.
🧶Deelnemers moet asb hulle hekelpenne en/of breipenne onthou.
🧶🧶🧶🧶🧶🧶
Deel hierdie ASB
Jaarlikse Butterfly Crafters' Project Spring CroKnit-a-Thon Cape Town
Kom wees deel van ons reuse insameling van klaar gebreide of gehekelde blokke (ten minste 9 van dieselfde grootte ASB in 'n bondeltjie gebind), enige DK wol wat gebruik kan word om die blokke aanmekaar te hekel vir broodnodige komberse vir volgende winter.
Ons is by die ou Pastorie in 71 Thealstraat, Parow North Community Church Outreach vanaf Vrydag 13 Sept dwarsdeur die nag tot Saterdag middag.
KOM ONDERSTEUN ONS ASB
Veral die dames wat gaan kyk wie kan die langste wakker bly en die meeste blokke jan klaar maak
Deel asb.
Hekel beginnersklas
Almal welkom
Saterdag 27 Julie
van 10 uur tot 1uur
Bring saam DK wol en 4mm hekelpen
Bespreek asb jou plek per WhatsaApp 0814722035
Kersfees in Julie is die tema van Markdag in Julie. Kom ondersteun die uitstallers asb.
Kom maak 'n draai eerskomende Saterdag by 71 Thealstr Parow-Noord.
Goeie môre
Dis alweer byna Vrydag.
Ek hoop (amper) almal gaan die klas bywoon hierdie keer.
🌷🌷🌷
Ons gaan naaldwerk doen en 'n naaimasjien en/of overlocker gebruik
Bring saam asb
🧵Ou handdoek
🧵Klein stukkie rek
🧵Medium grootte knoop
🧵Skêr, Naald, gare, speldjies of knippies.
🌷Daar is rek en knope om te gebruik
☕Onthou jou eie koppie/beker
🥪Breakfast/Lunch/snack
💲R30 vir die klas
💰Loop deur die kamers van ons "shopping mall" en ondersteun ons asb.
👀Sien julle Vrydag op die gewone tyd en die gewone plek
❤️🔥Warm bly tot Vrydag 5 Julie.
Stiptelik 10 uur tot 1 uur
🌷🌷🌷🌷
Bespreek jou plek by:
FUN FRIDAYS
0814722035
71 Thealstraal, Parow-Noord.
Hier is so 'n paar riglyne oor die prys van handwerk.
Meeste kopers wil kibbel oor 'n prys en behoort hulle te skaam....
I would ask for the cost of 1 ball of the yarn I use and times that by 3 giving me my price for 1 color. I’d add a couple of dollars for each color after the first and double my price if they want all black. I hate working with black yarn- so they have to make it really worth my while to make. Don’t under price your self. The yarn is worth what you paid for it and your time is valuable, as is your experience and art. ❤️
Lees net hier. Maak nie saak of jy 'n winkeltjie het, koekies en beskuit bak, prentjies verf of truie brei om te survive nie. Dis steeds 'n besigheid.
Die ongelukkige waarheid van die besit en bestuur van 'n besigheid.😓
Om 'n besigheid te bestuur is regtig moeilik.
Wat hulle nie vir jou sê nie, is dat dit erge stres en angs kan veroorsaak, en jou geestelik dreineer tot die punt van depressie in selfs die mees ontspanne mense.
Mense sal oor jou praat, jou met ander vergelyk, jou gebruik, hulle sal jou as 'n diens beskou en nie meer 'n persoon nie. Baie mense sal afslag verwag en mense sal jou en jou harde werk minder waardeer as 'n groot kettingwinkel of maatskappy. Jy moet bekommerd wees oor as jy vergeet om iemand te e-pos/boodskappe terug te stuur, gaan hulle d**k dit was doelbewus? Het jy hulle teleurgestel? Sal hulle dit teen jou hou? Wanneer jy in werklikheid net nie by almal se boodskappe en e-posse kan uitkom nie.
Om 'n suksesvolle besigheid te begin en te bestuur plaas ongelooflike druk op persoonlike lewens en verhoudings, waarvan baie misluk omdat daar net dikwels geen balans tussen werk en lewe is nie.
Jy moet die direkteur, die werker, die admin, die bemarkingspan, die rekenmeester, die skoonmaker wees..... Dit alles terwyl jy 'n ouer, 'n man of 'n vrou, familieondersteuning, vriend...
Daar is 'n rede waarom jy nie sien dat baie mense ná 5-10 jaar sukses behaal in klein besighede nie. As hulle suksesvol is, is hulle oorweldig.
Dit eis 'n tol. Dit is vrek uitputtend. Veral die afgelope paar jaar toe so baie buite ons beheer was. Hier is 'n klein herinnering dat ons net normale mense is met 'n gejaagde lewens.
Wees vriendelik, wees geduldig, ondersteun klein besighede …….en hopelik sal meer van ons bybly!
Ek het dit gekopieer van 'n ander kleinsake-eienaar wat ek ondersteun!
Ondersteun asseblief 'n klein besigheid! (Copy)
Die plek is nou oop elke dag behalwe Sondae, Maandae en Vrydae, want die lewe is nie net van werk aanmekaar gesit nie.
So bietjie hier en so bietjie daar hou die pot aan die kook.
Kom loer in as julle in die omgewing is.
En onthou jou weggooigoed is 'n arm man se skatte.
Donasies van enigiets wat nie kan weghardloop of kos vra nie is welkom.
(Hier is 'n Charity Shop ook en tussen ons twee sal ons dit wat inkom regterkant of linkerkant toe gaan uitpak)
Please Share
VERKOPING SATERDAG
4 NOVEMBER
10 UUR TOT 4 UUR
Hierdie Saterdag is dit die laaste verkoping vanuit die tent by 55 Joubertstraat, Vasco.
So as julle 'n bargain wil koop voor ek op pak, is dit nou die tyd.
Moenie die beste bargains op klere mis nie
HUGE SALE ❤️50% Afslag op alles wat julle sien
55 Joubert Street, Vasco
Moenie vergeet van my groot verkoping môre nie.
Dis van 10 uur tot 4 uur.
SHARE ASB!
Share asb
Vintage Porcelain Dolls
Te koop by Needful Things
55 Joubertstr, VASCO
0814722035
Antique dolls for sale
37 Small dolls made of porcelain, cloth and "Antique" Plastic.
Beautiful dressed.
R40 each
OR
R1500 for ALL
Mostly good condition.
Some needs little bit TLC
MAKE AN OFFER
Oop tot 4 uur vandag.
As jy niks wil koop nie is jy welkom om unwanted items te kom aflaai.
ASB net nie julle mans, honde en troeteldiere nie. Dis julle s'n FOR LIFE 🤭
KOM......KYK........ KRAP....... KOOP
by Needful Things Thrift & GIFT Shop
55 Joubertstraat, Vasco
Kom kyk en krap en koop vanaf 10 uur vanoggend
Oop vandag tot 2 uur
Open every SATURDAY 10 to 4pm
Open NOW till 4pm
Happy Women's Day
FOR SALE
Cat NOT included
Small R45
Large R100 to R120 each
OPEN NOW
AND
TOMORROW
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Website
Address
71 Theal Street, Parow North
Cape Town
7500
Opening Hours
Tuesday | 10:00 - 16:00 |
Wednesday | 10:00 - 16:00 |
Thursday | 10:00 - 16:00 |
Saturday | 10:00 - 16:00 |
31 Newlands Avenue, Newlands
Cape Town, 7700
Sustainable design inspired by Nature by Coney Collective When nature calls, call us :) - Dean on 0832596220
Shop 8A, The Avenues
Cape Town, 7130
Paradiso Flowers is a bespoke flower shop that specialises in weddings and events, where every bouqu
Units B1 & B2, Enterprise Village, Capricorn Business Park, Muizenberg
Cape Town, 7945
Fresh pesto sauce: good stuff packed to the brim in a concentrate. Freeze in its glass jar for up to
16 Dixon Street, De Waterkant
Cape Town, 8005
Innovative collections and bespoke contemporary hand-woven rugs.
Cape Town
Celebrity GREEN carpet gala events, eco weddings and private cocktail functions spectacular awards p
2nd Floor MLT House, Longkloof Studios
Cape Town, 8001
ELLE DECORATION is the world’s best-selling homes magazine with 26 international editions and 9.2 million readers worldwide.
Portside Building, 1 Upper Portswood Road
Cape Town, 8005
We believe that true luxury should be liveable. It is this philosophy that we bring to all our projec
Paarl
Cape Town, 7550
Inspired interior design Interior styling & decoration Bespoke furniture & Decor accessories Profess
42 Brockhurst Road, Kenwyn
Cape Town, 7780
Our designs is what we like to call “Unique” for the very reason that each design is individual
The V&A Waterfront, (Foreshore); Somerset West ; Melrose Arch;
Cape Town, 8001
The Art of Paintertainment™ Some people jam music, but at Artjamming™ you jam art!
25 Main Street, Newlands
Cape Town, 7700
Printed art for your home by celebrated South African artists. We offer a range of unique prints on