Leersame Lyfies
Nearby schools & colleges
Unit 11 Enterprise Park, 2 Industrie Street, Kuils River
Welkom! Ons is 'n klein Christelike kleuterskool vir 1-5 jarige maatjies. Ons gee BAIE liefde!
Dag 2 van die vakansie program π
Die Lyfies was mal daaroor om cupcakes volgens 'n winter tema te versier! βοΈπ§
Dag 1 van die vakansie program βοΈ
Die Lyfies het die heerlikste S'mores in hulle lekker gemaklike pajamas gemaak! ππ
Ons is sΓ³ trots op ons pragtige skool π
Met die beste personeel en Christen waardes gaan ons altyd die ekstra myl vir ons Lyfies.
Leersame Lyfies is die plek waar elke Lyfie geliefd en spesiaal voel terwyl hulle daagliks pret het!
π
Mag vandag ekstra spesiaal wees!
Dankie dat julle deel is van ons familie π
Gelukkige Vadersdag.
Noodhulp en CPR βοΈπ§°
Dankie EduBabe vir die opleiding! Ons voel nou sommer bemagtig πͺπ½
Al ons personeellede is weer opgelei en sertifikate gekry! Ons is trots! π
Om ons tema van die week af te sluit en die vakansie af te skop, het ons 'n heerlike worsie gebraai en koeksisters geΓ«et π₯
Dis lekker om 'n Suid-Afrikaner te wees πΏπ¦
Kyk net al ons wonderlike pappas! Sommige van die pappas kon nie hier wees nie, maar ons het hulle probeer deelmaak van die oggend met 'n foto of video oproepe! So spesiaal πβ€οΈ
Vanoggend was ons Lyfies se pappas lekker bederf! Ons waardeer julle baie en ons hoop dat Sondag 'n besonderse mooi dag sal wees met baie bederf πβ€οΈ
Gelukkige trekking van die Pappa-dag hamper π
Baie dankie aan INDI Chemworks vir die braairooster en multipurpose cleaner, Marcel se mamma vir die kayak voucher, Inke se ouma vir die Annique parfuum, Bella se ouma vir die braaisout, Dreamcatcher Designs vir die koppie met bederfies en almal wat deelgeneem het aan die looitjies!
Ons is baie trots op ons pragtige vlag πΏπ¦
Die Lyfies het verskillende aktiwiteite geniet wat te doen het met ons vlag en kleure!
Mooi so, Lyfies! π
Die Lyfies het die sensoriese spel vreeslik geniet vandag met die wilde diere wat ons in Suid-Afrika kry ππ¦π¦π¦πΏπ¦
Wow! π±πΆ
Dankie aan elke donasie vir ons gemeenskapsprojek van die 2de kwartaal.
Baie dankie aan Vredekloof SPAR vir die hulp met die insameling en elke liewe ouer wat iets geskenk het!
GRACE Animal Sanctuary - 170-288 NPO is baie geseΓ«nd en ons is dankbaar ons kan die hondjies en katjies se magies volmaak hierdie winter βοΈπ
(Ollie, die perd, was ook 'n aangename verrassing π΄)
"Ons Land Suid-Afrika" πΏπ¦
Die Lyfies sing elke oggend die volkslied as deel van hul oggendkring hierdie week.
So trots π
Dit is heerlik om vir 'n slag weer buite te speel in die son ππ
Ons Lyfies se oulike kunswerkies van laas week π¦
Kyk die konsentrasie op die gesiggies! π
Welkom by "Jurassic Lyfies" π¦π¦
Die Lyfies het vandag omtrent 'n avontuur gehad om ons Dinosourus tema af te sluit! Van Dinosourus eiers oopkap tot fossiele soek π
Hulle het soveel pret gehad vanoggend π
"Dinosaur rescue" π¦π¦
Die Lyfies moes die Dinosourusse red uit die selotape π€£ dit was vet pret!π
Vandag het die Lyfies beweeg soos verskillende Dinosourusse π¦π¦
Hulle het dit vreeslik geniet! π
Ons het lekker Dinosourus-tema aktiwiteite gedoen hierdie week! Van kleur herkenning tot fynmotoriese aktiwiteite.
Mooi so, Lyfies!! π¦π¦π
Ons tema hierdie week is "Dinosourusse".
Ons het lekker gedans op liedjies met 'n Dinosourus tema terwyl die reΓ«n heerlik val!
π¦π¦π§
Wow! Die opwinding was hoog hier by ons vir die Lyfies se nuwe Rugga Roots hempies!
Kyk net hoe mooi lyk hulle, trots! π§‘
Kyk net hierdie pragtige Leersame Lyfies bottels! π
Baie dankie Dreamcatcher Designs vir die moeite met die mooiste bottels vir ons Lyfies! π©·π©΅
Ons kleur van die week is BRUIN ππ€π¦π₯₯πͺ΅
Die Lyfies het die oulikste bruin voorwerpe skooltoe gebring! π
Natuurlik moet ons die week afsluit met 'n heerlike bak en brou βοΈπ
Kyk net hierdie pragtige sonne! π
Ons is sΓ³ trots op ons Lyfies se pragtige kunswerke hierdie week! πβοΈβ οΈπ§
Vir ons "Weer" tema hierdie week het die Lyfies 'n pragtige ReΓ«nboog aktiwiteit gedoen. Hulle moes die stokkies by die regte kleur van die reΓ«nboog indruk πππ
Wat is dan nou lekkerder as Messy Play op 'n Vrydag!? β
οΈβοΈπ§
Ons sensoriese spel het 'n weer tema gehad met ysblokkies, wolkies, reΓ«nwater en skuim!
Die Lyfies het omtrent lekker gespeel! π
DATE NIGHT vir ons Lyfies se ouers πβοΈ
Heerlike aand met lekker maatjies, kossies popcorn en 'n fliek terwyl ons Lyfies se ouers 'n welverdiende aand uit geniet! π
Hierdie week is ons tema "Die Weer" π§βοΈβ
οΈ
Ons Lyfies geniet omtrent die verskillende Weer aktiwiteite π
WIT π€π¦·π¦΄ππ₯Ό
Dit is die kleur waarop ons fokus hierdie week!
Kyk net hoe oulik is hierdie Lyfies van ons! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
19 Handel Road
Cape Town
7560
Opening Hours
Monday | 07:00 - 17:30 |
Tuesday | 07:00 - 17:30 |
Wednesday | 07:00 - 17:30 |
Thursday | 07:00 - 17:30 |
Friday | 07:00 - 17:30 |
2 Langton Road Mowbray
Cape Town, 7700
Rainbow Nursery School is a Waldorf inspired home based school for children 2 and half to 4 years ol
Cnr Of St John's Road And Aurora Street
Cape Town
Where PLAYING = Learning and Learning = FUN!!!! Whe offer small groups for babies up to 5 years.
15 Lente Street
Cape Town, 7785
Early childhood development centre
2A Kestel Street, Plumstead
Cape Town, 7800
We are an intimate, happy and safe playschool where your little one will learn through play π€ΈββοΈπββοΈββ‘οΈπββοΈββ‘οΈπ€Έ
Fish Hoek
Cape Town
A nurturing environment that supports each child growing in their unique potential π»
29 Voortrekker Road Bellville
Cape Town, 7530
Established n 2008, Crèche Care offers childcare for children aged 12 months to 6 years old (Grade R)
Cape Town, 8001
A well-equipped space with a jungle gym, climbing net, swing, Wendy house, mud kitchen, sandpit, a deck with a very much loved ramp to ride down. These different areas for play all...
22 Champagne Street, Table View
Cape Town, 7441
Let us be your child's home away from home, where they feel safe and loved in a warm environment. Ag
12 Clyde Street
Cape Town, 7530
Kammaland is 'n veilige tuiste weg van die huis. Hier leer ons kinders vanaf knip en plak, groente tuine, diere/ en naaste liefde. Sentraal geleΓ« baie naby aan M-Kem apteek.