Missio Dei

As navolgers van Christus wil ons omgee vir mekaar en die gemeenskap

10/09/2024

// Congratulations!

Dr Henri Weideman
President of the AFM of SA

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

10/09/2024

Sondag praat Pastoor Pietie oor die onderwerp "sรช nou maar..."

Nooi jou vriende en familie, sommer die buurman en buurvrou ook!

09/09/2024

๐— ๐—”๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—ฅ๐—˜๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜

Ons 40 dae reeks, Kolskoot het tot op 'n einde gekom en ons weet dit het 'n reuse positiewe impak gehad op baie se lewens!

Indien jy ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐Ÿฒย  se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/JKhK1VoLaJo?feature=shared

Daar is notas beskikbaar wat jy kan aflaai en uitdruk van Sondag se preek.

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 6 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:

- ๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/68skPESkTEY?feature=shared
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

Photos from Missio Dei's post 08/09/2024

// ๐˜ฟ๐™Š๐™Š๐™‹ //

En Petrus sรช vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

HANDELINGE 2:38

Hoe spesiaal is dit dat 'n pa sy twee dogters kan doop, 'n oupa sy kleinseun en 'n verwagtende mamma wat haar laat doop, mag daai baba net geseรซnd wees!
Zandri wat die jeug doop!

Ons is so opgewonde saam met almal wat hierdie groot stap van geloof vandag geneem het!

08/09/2024

Wat 'n reeks! ๐™†๐™ค๐™ก๐™จ๐™ ๐™ค๐™ค๐™ฉ

08/09/2024

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! ๐Ÿฅณ

๐ŸŽฏ Ons 40 dar reeks het vandag klaar gemaak. Die diens is beskikbaar om te kyk aanlyn op Youtube.
Mรดre sal die laaste week se video materiaal op ons webblad beskikbaar wees.

โš”๏ธ Ironman kom mรดre aand, 9 September weer bymekaar. Indien jy meer wil weet, kan jy kontak met ons kerkkantoor of met Pietie.

๐Ÿ‘• Indien jy nog van ons pragtige Missio Dei Merchandise wil bestel kan jy ons kantoor kontak of met Nรฉtashia gesels op die Missio Dei Kommunikasie Whatsapp lyn.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:

๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente

๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

Geseรซnde week vir elkeen!

08/09/2024

// ๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐——๐—ฎ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€ - ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ //

Ons kan amper nie glo dat hierdie die laaste dag is van ons 40 Dae reeks nie!

๐ŸŽฏ Marius sluit die reeks vir ons af

๐ŸŽฏ Tienerkerk bly vanoggend in die ouditorium

๐ŸŽฏ K4J se deure is al vanaf 09:00 oop om al die maatjies tussen 3jaar en Graad 6 te ontvang

Ons deure is al lekker vroeg oop, so kom kry vir jou die beste Chai of Cappucino by Beleef Koffie voor diens.

Sien jou by die lekkerste plek in Bellville!

03/09/2024

2 Korintiรซrs 9:7

'๐™€๐™ก๐™ ๐™š๐™š๐™ฃ ๐™ข๐™ค๐™š๐™ฉ ๐™œ๐™š๐™š ๐™จ๐™ค๐™ค๐™จ ๐™๐™ฎ ๐™ž๐™ฃ ๐™จ๐™ฎ ๐™๐™–๐™ง๐™ฉ ๐™—๐™š๐™จ๐™ก๐™ช๐™ž๐™ฉ ๐™๐™š๐™ฉ, ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™ช๐™ž๐™ฉ ๐™จ๐™ฅ๐™ฎ๐™ฉ ๐™ค๐™› ๐™™๐™ฌ๐™–๐™ฃ๐™œ ๐™ฃ๐™ž๐™š, ๐™ฌ๐™–๐™ฃ๐™ฉ ๐™‚๐™ค๐™™ ๐™๐™š๐™ฉ ๐™™๐™ž๐™š ๐™—๐™ก๐™ฎ๐™ข๐™ค๐™š๐™™๐™ž๐™œ๐™š ๐™œ๐™š๐™ฌ๐™š๐™ง ๐™ก๐™ž๐™š๐™›.'

Indien jy ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐Ÿ“ se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/HXxaDsweb_s

Daar is notas beskikbaar wat jy kan aflaai en uitdruk van Sondag se preek.

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 5 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:
๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/ZdGOcid_MTQ
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za.

01/09/2024

Dit was lekker om elkeen van julle in persoon te sien by week 5 van ons 40 Dae Reeks, Kolskoot

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! ๐Ÿฅณ

๐ŸณSeniors, onthou van julle ontbyt, Donderdag 5 September!

๐ŸŽฏ Weekliks sal daar video material beskikbaar wees op ons verskeie sosiale media platforms oor ons 40 Dae reeks wat by die huis en in groepe behandel kan word. Volg net die skakels onder of Skandeer die QR Kode.

๐Ÿฉต Indien jy op 8 September gedoop wil word of jy ken iemand wat gedoop wil word, vul jou besonderhede aanlyn in by die onderstaande skakels / QR Kode

๐Ÿ‘• Indien jy nog van ons pragtige Missio Dei Merchandise wil bestel kan jy ons kantoor kontak of met Nรฉtashia gesels op die Missio Dei Kommunikasie Whatsapp lyn.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:

๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente

๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

Geseรซnde week vir elkeen!

01/09/2024

// ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘น๐‘ฒ //

Ons is opgewonde om elkeen in persoon te sien by ons oggenddiens!

Pietie gaan vandag week 5 se boodskap bring, nogsteeds deel van ons 40 Dae reeks, Kolskoot.

Ons deure is al lekker vroeg oop, so kom kry vir jou die beste Chai of Cappucino by Beleef Koffie voor diens.

Sien jou by die lekkerste plek in Bellville!

30/08/2024

Ons wil graag elkeen van ons Missio Dei Seniors nooi om die Lente seisoen saam met ons af te skop.

Ons bied 'n heerlike Lente ontbyt vir almal 60 jaar en ouer.

Registreer asb teen 1 September om jou plek te verseker.

28/08/2024

Dear AFM Family,

It is with profound sadness that we announce the sad passing of Bro Jacob Johannes Weideman, the father of Dr Henri Weideman, the President of the Apostolic Faith Mission.

Our thoughts and prayers are with the Weideman family in their time of sorrow and grief.

We take comfort from Psalm 34:25 โ€œThe Lord is close to the broken-hearted and saves those who are crushed in spiritโ€.

Yours in Christ
Pastor Barend Petersen
(Deputy President)

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

26/08/2024

๐— ๐—”๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—ฅ๐—˜๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜

๐…๐ข๐ฅ๐ข๐ฉ๐ž๐ง๐ฌ๐ž ๐Ÿ:๐Ÿ‘

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie,
maar in nederigheid moet die een die ander hoรซr ag as homself.

Indien jy ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐Ÿฐ se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/UdTqBOiEmPQ?feature=shared

Daar is notas beskikbaar wat jy kan aflaai en uitdruk van Sondag se preek.

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 3 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:
- ๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/4Z1nQT5jxlU?feature=shared
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

25/08/2024

Dit was lekker om elkeen van julle in persoon te sien by week 4 van ons 40 Dae Reeks, Kolskoot

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! ๐Ÿฅณ

๐ŸŽฏ Weekliks sal daar video material beskikbaar wees op ons verskeie sosiale media platforms oor ons 40 Dae reeks wat by die huis en in groepe behandel kan word. Volg net die skakels onder of Skandeer die QR Kode.

๐Ÿฉต Indien jy op 8 September gedoop wil word of jy ken iemand wat gedoop wil word, vul jou besonderhede aanlyn in by die onderstaande skakels / QR Kode

๐Ÿ‘• Indien jy nog van ons pragtige Missio Dei Merchandise wil bestel kan jy ons kantoor kontak of met Nรฉtashia gesels op die Missio Dei Kommunikasie Whatsapp lyn.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:

๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente

๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

Geseรซnde week vir elkeen!

25/08/2024

// ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘น๐‘ฒ //

Ons is opgewonde om elkeen in persoon te sien by ons oggenddiens!

Matthys gaan vandag week 4 se boodskap bring, nogsteeds deel van ons 40 Dae reeks, Kolskoot.

Ons deure is al lekker vroeg oop, so kom kry vir jou die beste Chai of Cappucino by Beleef Koffie voor diens.

Sien jou by die lekkerste plek in Bellville!

20/08/2024
19/08/2024

๐— ๐—”๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—ฅ๐—˜๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜

๐—ž๐—ผ๐—น๐—ผ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ฒ ๐Ÿฏ:๐Ÿญ๐Ÿฏ
โ€œVerdra mekaar en vergeef mekaar as iemand teen iemand โ€˜n griewe het. Vergeef soos die Here jou vergeef het.โ€

Indien jy ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐Ÿฏ se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/XlnUmLMtkFg?si=uCGome6nBb8jQx_o

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 3 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:
- ๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/8aFtdWGfZs4?feature=shared
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

18/08/2024

Dit was lekker om elkeen van julle in persoon te sien by week 3 van ons 40 Dae Reeks, Kolskoot
Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! ๐Ÿฅณ
๐ŸŽฏ Weekliks sal daar video material beskikbaar wees op ons verskeie sosiale media platforms oor ons 40 Dae reeks wat by die huis en in groepe behandel kan word. Volg net die skakels onder of Skandeer die QR Kode.
๐Ÿฉต Indien jy op 8 September gedoop wil word of jy ken iemand wat gedoop wil word, vul jou besonderhede aanlyn in by die onderstaande skakels / QR Kode
๐Ÿฆ Bybel Buddies beskikbaar, jy kan dit op ones webtuiste bestel. Indien jy meer inligting wil hรช rakende hierdie baie oulike Bybellees program vir kinders, maak gerus kontak met Marieozelle K4J - Kids 4 Jesus - Missio Dei
๐Ÿ‘• Indien jy nog van ons pragtige Missio Dei Merchandise wil bestel kan jy ons kantoor kontak of met Nรฉtashia gesels op die Missio Dei Kommunikasie Whatsapp lyn.
๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za
.
Geseรซnde week vir elkeen!

18/08/2024

// ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘น๐‘ฒ //

Ons is opgewonde om elkeen in persoon te sien by ons oggenddiens!

Marius gaan vandag week 3 se boodskap bring, nogsteeds deel van ons 40 Dae reeks Kolskoot.

Ons deure is al lekker vroeg oop, so kom kry vir jou die beste Chai of Cappucino by Beleef Koffie voor diens.

Sien jou by die lekkerste plek in Bellville!

14/08/2024

๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐——๐—ฎ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€ - ๐—ž๐—ผ๐—น๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐˜

Jy kan nog by een van ons omgeegroepe aansluit.
Daar is video materiaal beskikbaar. Dit is alles mooi uitgewerk vir jou. Al wat jy hoef te doen, is om die video aan te sit vir jou groep op jou laptop, TV of self tablet en werk deur die materiaal en vrae

Hierdie video materiaal is beskikbaar op Youtube asook ons webtuiste

Indien jy by een van die groepe wil aansluit, volg die skakel - https://www.missio-dei.co.za/omgeegroepe

Elke week word daar nuwe materiaal opgelaai

12/08/2024

๐— ๐—”๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—ฅ๐—˜๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜

๐‡๐€๐๐ƒ๐„๐‹๐ˆ๐๐†๐„ ๐Ÿ:๐Ÿ๐Ÿ [๐๐‹๐•]
Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.โ€™

Indien jy ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐Ÿฎ se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/nh8gERVRsdo?feature=shared

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 2 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:
- ๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/t-ysnrPC2KU?feature=shared
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

11/08/2024

// ๐‘ฒ๐‘ฌ๐‘น๐‘ฒ //

Ons is opgewonde om elkeen in persoon te sien by ons oggenddiens!

๐—ช๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐Ÿฎ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐——๐—ฎ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฃ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜„๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ.

Ons deure is al lekker vroeg oop, so kom kry vir jou die beste Chai of Cappucino by Beleef Koffie voor diens.

Sien jou by die lekkerste plek in Bellville!

Photos from Missio Dei's post 09/08/2024

๐‘ฎ๐’†๐’๐’–๐’Œ๐’Œ๐’Š๐’ˆ๐’† ๐‘ฝ๐’“๐’๐’–๐’†๐’…๐’‚๐’ˆ

07/08/2024

๐—•๐—ถ๐—ฑ ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ

Kom ons staan almal saam in gebed vir skoliere wat nog nie 'n plasing in skool gekry het vir 2025 nie.

Ons bid vir elke ouer wat saam met hul kinders onseker is oor die toekoms. Ons bid dat God vir elkeen sal rustig maak en dat Sy wil sal geskied.

06/08/2024

๐—•๐˜†๐—ฏ๐—ฒ๐—น "๐—ฏ๐˜‚๐—ฑ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜€"

Bybel "Buddies" is K4J - Kids 4 Jesus - Missio Dei se nuwe Bybellees program.

Hierdie program is 'n "tool" wat ons in die ouers se hande wil plaas om ons kinders te motiveer om daagliks tyd in God se Woord te spandeer.

Jy en jou Bybel Buddie (soft toy) kry elke twee weke 'n nuwe leesplan wat jou meer leer oor wie God is en Sy beloftes in die Bybel.

Sluit aan by ons Bybel Buddie vriende deur ons webtuiste te besoek by https://www.missio-dei.co.za/kinderkerk

05/08/2024

๐— ๐—”๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—ฅ๐—˜๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜

๐†๐š๐ฅ ๐Ÿ“:๐Ÿ๐Ÿ” (๐๐‹๐•)
Ek sรช: Laat julle leefstyl eerder deur die Gees bepaal word. Dan sal julle glad nie aan die begeertes van julle sondige geaardheid toegee nie.

Indien jy ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐Ÿ se diens van ons Kolskoot reeks gemis het, kan jy dit aanlyn kyk:
https://youtu.be/On4dXeoj2_M?si=CwEptLvtQWXHBbDk

๐˜‘๐˜บ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฑ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ 1 ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข๐˜ข๐˜ญ ๐˜ข๐˜ง๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ช ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌ:
- ๐ƒ๐ข๐ซ๐ž๐ค ๐จ๐ฉ ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ฎ๐›๐ž:
https://youtu.be/6wSMmcL3aLc?si=Vrk_IrgudFb-C9IT
- ๐–๐ž๐›๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž:
https://www.missio-dei.co.za/kolskoot

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:
๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente
๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

04/08/2024

Dit was lekker om elkeen van julle in persoon te sien by die afskop van ons 40 Dae Reeks, Kolskoot

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! ๐Ÿฅณ

๐ŸŽฏ Weekliks sal daar video material beskikbaar wees op ons verskeie sosiale media platforms oor ons 40 Dae reeks wat by die huis en in groepe behandel kan word. Volg net die skakels onder of Skandeer die QR Kode.

๐Ÿฅฝ Suurstof skop af 11 August - vul jou besonderhede aanlyn in by die onderstaande skakels / QR Kode

๐Ÿฉต Indie jy op 8 September gedoop wil word of jy ken iemand wat gedoop wil word, vul jou besonderhede aanlyn in by die onderstaande skakels / QR Kode

๐Ÿฆ Bybel Buddies beskikbaar vanaf vandag. Indien jy meer inligting wil hรช rakende hierdie baie oulike Bybellees program vir kinders, maak gerus kontak met Marieozelle K4J - Kids 4 Jesus - Missio Dei

๐Ÿ‘• Indien jy nog van ons pragtige Missio Dei Merchandise wil bestel kan jy ons kantoor kontak of met Nรฉtashia gesels op die Missio Dei Kommunikasie Whatsapp lyn.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—Ÿ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:

๐Ÿ‘‰๐Ÿป https://linktr.ee/missio_dei_gemeente

๐Ÿ‘‰๐Ÿป www.missio-dei.co.za

Geseรซnde week vir elkeen!

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Sondag praat Pastoor Pietie oor die onderwerp "sรช nou maar..."Nooi jou vriende en familie, sommer die buurman en buurvro...
Ons wil graag elkeen van ons Missio Dei Seniors nooi om die Lente seisoen saam met ons af te skop.Ons bied 'n heerlike L...
๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐——๐—ฎ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐˜€ - ๐—ž๐—ผ๐—น๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐˜
๐™†๐™–๐™ฃ๐™ฉ๐™ค๐™ค๐™ง ๐˜พ๐™–๐™ง๐™š ๐˜ฝ๐™š๐™–๐™งNa weke by Nรฉtashia en laasweek by Zandri gaan Dolfie die week bietjie na Martelize toe โค๏ธ#onsgeeomvirm...
๐—•๐˜†๐—ฏ๐—ฒ๐—น "๐—ฏ๐˜‚๐—ฑ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜€"Bybel "Buddies" is K4J - Kids 4 Jesus - Missio Dei se nuwe Bybellees program. Hierdie program is 'n "tool...
Sondag skop ons 40 dae reeks af ๐Š๐Ž๐‹๐’๐Š๐Ž๐Ž๐“Hierdie is een wat jy nie wil mis nieBring iemand saamSien jou Sondag #missiodei...
Liewe DamesDr. Friedel Olckers is nie net 'n buitengewone vrou nie, maar ook 'n gerespekteerde professionele persoon in ...
// ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ //Terwyl jy vandag in die lyn staan om te gaan stem, bid vir ons land.#stemdag #SuidAfrika #stem2024 #bi...
Maandae beplanning by ons is altyd lekker! Ons hoop julle het 'n fantastiese week!#missiodeiislekker #missiodei #missiod...
Welkom by die Missio Dei familie! ๐—ฆ๐˜† ๐— ๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ถ๐—ฒ, My Passie!#missiodeibellville #missiodeigemeente #missiodeifamilie #vertrek...
โ€œEn Petrus sรช vir hulle:  Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewin...
Ons wag geduldig om jรณรบ Sondag te sien in persoon by ons diens09:30Bring iemand saamKinderkerk is oop tydens hierdie kor...

Address


C/O Retief Street And Quarry Road
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:45
Other Christian Churches in Cape Town (show all)
Coronation Avenue Methodist Church Coronation Avenue Methodist Church
15 Coronation Avenue
Cape Town, 7130

Welcome to Coronation Avenue Methodist Church, Somerset West. We are a warm Christian family compris

View Church Table View View Church Table View
3 Wood Drive
Cape Town, 7441

Changed Lives Changing Lives. Service Times: 8:30AM | 10AM | 11:30AM | 6PM

Revival Worship Centre Revival Worship Centre
10 Gemini Street, BRACKENFELL
Cape Town, 7560

REVIVAL WORSHIP CENTRE has a vision "To lead Cape Town and surrounding areas into a spiritual revival

TheBrotherhood TheBrotherhood
Cape Town

The Narrow Gate The Narrow Gate
Illinois Street
Cape Town, 7530

I love Jesus and i hope that sharing the truth about our God on this page that you will come to love Him as well. I am not a preacher or prophet , I stand under the headship of Jes...

Bishop and Prophetess Poru Bishop and Prophetess Poru
Cape Town

A prayer always helps

Jubilee Community Church, Observatory Jubilee Community Church, Observatory
21 Nelson Road
Cape Town, 7925

Jubilee Community Church is a non-denominational, Gospel-centered, Spirit empowered church with two sites in Cape Town. This page serves the Observatory site, found at 21 Nelson R...

AFM Gateway Tabernacle Macassar AFM Gateway Tabernacle Macassar
Cnr Of Look & Ring Avenue
Cape Town, 7130

Welcome to the official page of AFM Gateway Tabernacle Macassar; lead by Pastor AJ Meyers & first lady, Denise Meyers.

My Brothers Keeper My Brothers Keeper
Cape Town

This page focusses on bible study and sharing Godโ€™s truth according to His inspired word

Ranro Ministries Ranro Ministries
AGS Bothasig, 2 Van Vrede Street, Bothasig
Cape Town

The counseling course is designed to equip you to live out your ministry and passion. The course is self-enriching and based on it so that every believer can grow spiritually and l...

Vases d'honneur Cape town Vases d'honneur Cape town
7 Perth Street Maitland
Cape Town

As through a faded mirror As through a faded mirror
Cape Town

Judy Scott. A Christian Futurist who seeks to hear God's heart for sacred and secular spaces