Dellville Park Primêr / Primary

Virtute et fide - Through courage and faith. Dellville Park Primary School provides quality educati

10/09/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Meneer Roelfse! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mr. Roelfse! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

04/09/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Meneer Standers! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mr. Standers! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

30/08/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Meneer Wesso! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mr. Wesso! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 29/08/2023

APD Optima George het ons skool vanoggend besoek om ons kinders meer te vertel oor Loslitdag wat op Vrydag 1 September plaasvind.

Loslit-kaartjies word by die skool se klasopvoeders verkoop word teen R20 elk. Leerders wie ‘n kaartjie koop en die plakker dra, mag dus ook Vrydag 1 September gewone klere saambring skool toe om vir die dag aan te trek.

Neem asseblief kennis dat indien u kind nie ‘n kaartjie gekoop het nie, hulle nie gewone klere mag saambring en aantrek nie.



ASD Optima George visited our school this morning to tell us more about Casual Day happening Friday 1 September.

Casual Day tickets are for sale from the class teachers at R20 each. Learners who purchase a ticket and wear the Casual Day sticker, will be allowed to bring civvies to school to wear for the day.

Please note that if your child did not purchase a Casual Day ticket, they will not be allowed to bring and wear civvies on Friday.

22/08/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Birkholtz! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs. Birkholtz! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

16/08/2023

Van Juffrou Ruiters se leerders het gister aan die George Eisteddfod deelgeneem en A++ vir hulle gediggie behaal. Baie geluk! Ons is trots op julle.

Some of Mrs. Ruiters learners took part in the George Eisteddfod yesterday and got an A++ for their poem. Well done! We are proud of you.

15/08/2023

Baie geluk aan die volgende leerders wat die SWD Landloop span gemaak het. Ons is baie trots op julle!

Congratulations to the following learners who made it to the SWD Cross Country team. We are extremely proud of you!

Boys 9
Deswin van Rensburg
Bradley Heyns
Maurice Ruiters

Girls 10
Sheronique Jantjies

Boys 11
Kwanda Pasmeni

Girls 13
Kelly Carolus

Boys 14
Christopher Williams
Ishmael Stander

Girls 14
Tasneem Lawrence

Boys 15
Kurtley Tamboer

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 14/08/2023

Dankie vir almal wat gister se Ma en Dogter Tee bygewoon het. Dit was spesiaal om deel van die liefde en band tussen ma en dogter te kon wees. Ons glo u het die middag saam met ons geniet.

Thank you to everyone who joined our Mother and Daughter Tea yesterday. It was special to be part of the love and bond between mother and daughter. We trust you enjoyed the afternoon with us.

13/08/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Crowley! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Ms. Crowley! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

12/08/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Kamen Daas! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs. Kamen Daas! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

10/08/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Heyns! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs. Heyns! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

09/08/2023

Gelukkige Vrouedag aan al die vroue. Mag elke vrou aanhou om ander vroue te inspireer en motiveer!

Happy Women's Day to all the women. May every woman continue to inspire and motivate each other!

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 15/07/2023

Neem asseblief kennis van die onderstaande brief.

Please take note of the below letter.

28/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Ruiters! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs. Ruiters! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

18/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Meneer Kearns! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mr. kearns! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

16/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Barends! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Ms. Barends! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

13/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Mert! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Ms. Mert! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

11/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Meneer Plaatjies! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mr Plaatjies! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

08/06/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Pieterse! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs. Pieterse! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 30/05/2023

Come enjoy a wonderful father and son, and mother and daughter event with us! Both promises to be a day filled with new memories and fun activities. Tickets are for sale at the school.
FATHER AND SON EVENT
Saturday 3 June 2023, 09:00 - 12:00
School sportgrounds
R100 per ticket (Father and son included)
R50 per son if Daddy has more than one son at our school.
MOTHER AND DAUGHTER TEA
Sunday 1 June 2023, 14:00 - 16:00
Eagles Nest
R120 per ticket (Mom and daughter included)
R50 per daughter if Mom has more than one daughter at our school.
What is included?
Motivational speaker
Activities
Something to eat and drink
Photobooth
This is a golden opportunity where Mom and daughter, and Father and sun relationships can be built and strengthened. We encourage you to participate in these events with your child.
We are aware that we also have learners who do not have the privilege of having a Mom or Dad anymore, and we ask that a family member or step-parent accompany those learners to also take part in the day's activities. If there are any community members who would like to be such a learner's "mom" or "dad" at the events, we will be very appreciative of your kind gesture. You are most welcome to contact our school to obtain an application form.
We look forward to see all our parents and learners at these events.

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 30/05/2023

Kom geniet 'n heerlike pa en seun, en ma en dogter geleentheid saam met ons. Beide beloof om 'n dag te wees wat gevul sal word met mooi herinneringe en genotvolle aktiwiteite. Kaartjies is by die skool te koop.

PA EN SEUN GELEENTHEID
Saterdag 3 Junie 2023, 09:00 - 12:00
Skool sportgronde
R100 per kaartjie (Pa en seun ingesluit)
R50 per seun indien Pappa meer as een seun by ons skool het.

MA EN DOGTER TEE
Sondag 11 Junie 2023, 14:00 - 16:00
Eagles Nest
R120 per kaartjie (Ma en dogter ingesluit)
R50 per dogter indien Mamma meer as een dogter by ons skool het.

Wat sluit die kaartjies in?
Motiveringspraatjie
Aktiwiteite
Iets om te eet en drink
Fotohoekie

Hierdie is 'n gulde geleentheid waar Mamma en dogter, en Pappa en seun verhouding gebou en versterk kan word. Ons moedig u aan om hierdie spesiale geleentheid met u kind te deel.

Ons weet dat daar in ons skool leerders is wie nie meer 'n mamma of pappa het nie, en moedig die familielede, oumas en oupas aan om hierdie leerders asseblief te vergesel.

Ons sien vreeslik daarna uit om u elkeen by die geleentheid te sien.

26/05/2023

Met 'n swaar hart deel ons die volgende met u.

Leerders wat begrafnis bywoon moet asb geklee wees in skoolklere.

26/05/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Van Den heuvel! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Mrs Van Den Heuvel! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

14/05/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Carelse! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy birthday Miss Carelse! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

01/05/2023

Hartlik geluk met u verjaarsdag Juffrou Scheepers. Ons wens u 'n nuwe lewensjaar vol goeie gesondheid en seëninge toe. Dankie vir u liefde en passie wat u met ons leerders deel.

Happiest of birthdays to Mrs. Scheepers. We wish you a year filled with good health and lots of blessings. Thank you for sharing your love and passion with our learners.

25/04/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Oom Clive! Baie dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen. U bydrae beteken baie vir ons. Ons wens u ‘n geseënde nuwe lewensjaar toe!

Happy Birthday Uncle Clive! Thank you for everything you do for the school and its learners. We wish you a blessed new year ahead!

10/04/2023

Hartlik geluk met u verjaarsdag Juffrou De Wet. Dankie vir u vriendelikheid en passie vir die leerders. Ons wens u 'n geseënde nuwe lewensjaar toe.

Happy birthday Mrs De Wet. Thank you for your friendliness and passion for our learners. We wish you a blessed new year.

30/03/2023

Veels geluk met u verjaarsdag Juffrou Carolus! Dankie vir u liefde en passie vir die leerders, dit word opreg waardeer.

Happy birthday Ms Carolus! Thank you for your love and passion for our learners, it is really appreciated.

24/03/2023

Hartlik geluk met u verjaarsdag Meneer Hugo! Dankie vir alles wat u vir die skool en die leerders doen, ons waardeer u.

Happy birthday Mr Hugo! We thank you for everything you do for the school and its learners. We really appreciate you.

23/03/2023

PRETLOOP 2023

Ons pretloop begin môreoggend om 08:30. Skoolure is normaal.

1. Leerders wat hul R60 gebring het, mag met civvies (sportklere) skool toe kom.
2. Leerders wat R60 gebring het, ontvang 'n R5 koepon.
3. Alle speletjies en aankope sal slegs met koepons gedoen word.
4. Ouers moet hul besoekers kenteken dra op die skoolterrein.
5. Hekgeld beloop R10 per persoon, soos gekommunikeer in die vorige brief.
6. In geval van swak weer sal die verkope voortgaan, en die snoepie sal oop wees.

FUNWALK 2023

Our funwalk starts tomorrow morning at 08:30. School hours are the same.

1. Learners who brought their R60, may come to school in civvies (sports clothes).
2. Learners who brought their R60, will receive a R5 coupon.
3. All games and purchases will only be made by using the coupons, no cash.
4. Parents have to wear their visitor badge on the school premises.
5. Entrance fee is R10 per person, as communicated in the previous letter.
6. In the event of bad weather, the sales will still continue and the tuck shop will be open.

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 20/03/2023

Laaste paar dae oor vir leerders om hul pretloop kaarte in te bring, en ook koepons te koop.

Kom geniet 'n heerlike dag vol speletjies en lekker kos saam met ons! Slegs ouers wat 'n ouer/besoeker kaartjie gekoop het sal toegang tot die skoolgrond kry. Die ouer kaartjie is teen R10 by u kind se klasonderwyser te koop.

Neem asb kennis dat daar slegs aan leerders koepons verkoop as die leerder se pretloopkaart ingedien is.

Last few days for learners to fill up their fun walk cards and buy coupons.

Come join us for a day of fun and games, and yummy foods! Only parents who bought a parent/visitor ticket will be allowed on the school premises during the Fun Walk activities. These tickets can be bought for R10 from the class teacher.

Please note that coupons will only be sold to learners who have brought back their fun walk cards.

16/03/2023

Die volgende pos is tans by die skool beskikbaar. Sluitingsdatum vir aansoeke is 22 Maart 2023.

The following position is currently available at the school. Deadline for CV submissions is 22 March 2023.

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 11/03/2023

Dankie Big Joe's Pies George , George Auto en Automax George vir julle bydrae tot die suksesvolle naweek vir ons prefekte.

Photos from Dellville Park Primêr / Primary's post 11/03/2023

Vanaf 3 tot 5 Maart het ons prefekte op 'n leierskapskamp te Hartenbos bygewoon. Hulle leierskapsvaarsighede, spanwerk en individuele sterkpunte is gedurende die naweek ontwikkel deur verskeie sprekers in die Tuinroete.

Ons wil graag ook baie dankie sê aan Big Joe's Pies George vir die borg van heerlike pasteie vir die leerders, George Auto vir die borg van vars vrugte om deur die naweek te peusel, en Automax George vir die borg van donuts. Ons waardeer julle betrokkenheid tot die kamp!

From 3 to 5 March the prefects attended a leadership camp in Hartenbos. Their leadership skills, teamwork, and indovidual strengths were developed further by various speakers throughout the Garden Route.

We would like to give a huge thanks to our sponsors during the weekend:
Big Joe's Pies George for yummy pies
George Auto for fresh fruit to snack on
Automax George for donuts as a sweet treat

We appreciate your contribution to the camp!

10/03/2023

Die volgende tydelike poste is tans by Dellville Park Primêr beskikbaar. Let asseblief op die kriteria van die pos voor u aansoek doen.

The following temporary positions are currently still vacant at Dellville Park Primary. Applicants are asked to comply with the criteria before applying for the position.

10/03/2023

Baie sterkte aan Caleb Mowers en Hiranja Fortuin wat SWD gaan teenwoordig my die Wes-Kaap atletiek die naweek. Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en deursettingsvermoë!

Good luck to Caleb Mowers and Hiranja Fortuin who will represent SWD at the Westen Cape Athletics this weekend. We are so proud of your hard work and determination!

Photos from GGT's post 18/02/2023
17/02/2023

Happy Random Acts of Kindness Day!

Use today to do a random act of kindness for someone else. Help them carry their groceries, help someone across the street, or just show kindness towards someone who may need it.

16/02/2023

Growing Golf Together bied op Saterdag 18 Februarie 2023 'n ontwikkrlingsessie aan by ons skool. Graad 1 tot 7 leerders wat hieraan belangstel, is welkom om die sessie by te woon. Die sessie begin stiptelik 08:30.

Growing Golf Together is hosting a skill development session at our school. All Grade 1 to 7 learners who are interested are welcome to join the session. The session starts promptly at 08:30.

14/02/2023

Gelukkige Valentynsdag aan al ons leerders en ouers.

1 Johannes 4:12
"maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik."

Happy Valentine's Day to all our learners and parents.

1 John 4:12
"If we love one another, God lives in us and his love is made complete in us."

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


42 Lynx Street
George
6529

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:15
Tuesday 07:45 - 14:15
Wednesday 07:45 - 14:15
Thursday 07:45 - 14:15
Friday 07:45 - 14:15

Other Elementary Schools in George (show all)
Hibernia Primêr Skool Hibernia Primêr Skool
Mission Road, Rosemore
George, 6529

Heidedal Primêre Skool Heidedal Primêre Skool
Badnall Street, Borcherds
George, 6529

Heidedal Primêre Skool is geleë in Borchards, George. Ons skool bestaan uit +- 1460 leerders en word gedryf deur passievolle opvoeders. Skool se leuse: "Kennis is Mag"

Laerskool George-Suid Laerskool George-Suid
C/o Laing & Meade Straat
George, 6529

Laerskool George-Suid, skool van uitnemendheid. 'n Trots Afrikaanse skool met 'n ryke geskiedenis.

Thembalethu Primary School Thembalethu Primary School
197 NELSON MANDELA Boulevard
George, 6529

Voorbereidingskool George Preparatory School Voorbereidingskool George Preparatory School
Corner Of Cradock And Courtenay Street/P. O. Box 638
George, 6530

GEORGE PREPARATORY SCHOOL is the only preparatory school in the area. Our focus is therefore, exclusively on foundation phase (Grade R to Grade 3) teaching and early childhood deve...

Laerskool Blanco Laerskool Blanco
Napierstraat
George, 6529

'n Doelgerigte laerskool aan die voet van die Outeniquaberge

George Little Farm Remedial School George Little Farm Remedial School
7 Witfontein Street Heather Park
George, 6530

George Little Farm Special Needs School seeks to create a homely, loving, and nurturing learning environment for kids with barriers to learning.

Country House School Country House School
7 Witfontein, Heather Park
George, 6530

PRIVATE SCHOOL 6 months - Grade 9

Vine Christian School Vine Christian School
143 Mitchell Street
George, 6529

Vine Christian School is a Silver Status School and has enjoyed this status consecutively since the