Heidedal Primêre Skool

Heidedal Primêre Skool

You may also like

Erter
Erter

Heidedal Primêre Skool is geleë in Borchards, George. Ons skool bestaan uit +- 1460 leerders en word gedryf deur passievolle opvoeders.

Skool se leuse: "Kennis is Mag"

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 08/06/2024

🏃🏾‍♀️🏃🏾LANDLOOP: 8 Junie 2024

Heidedal het vandag weer kompeterend teen ander skole en klubs deelgeneem in Oudtshoorn. Ons atlete was weereens skitterend en het bo die res uit gestaan. Baie dankie aan ons atlete en afrigters vir hul harde werk. 💚

30/05/2024

🎉 Baie geluk aan juffrou Slater met haar verdere studies🎓👩‍🎓✨

Ons is almal ongelooflik trots op jou prestasie. Jou harde werk en toewyding is 'n ware inspirasie vir ons by Heidedal. Jou nuwe kennis en vaardighede gaan 'n groot verskil maak in ons skoolgemeenskap.

Nogmaals geluk en sterkte vir die pad vorentoe! 🌟


💛💚
Zenobia J Slater

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 27/05/2024

Heidedal Primer Hou CRAZY SOCK DAY 2024 socks💥💫🦶🙇‍♀️

23/05/2024
14/05/2024

Funksie - 3 Mei 2024 🌻 (Onderwysersdag) 🧑‍🏫👩‍🏫

02/05/2024

👩‍🏫🧑‍🏫

10/04/2024

Goeiedag Ouers en Voogde.

DRINGENDE KENNISGEWING : AANSOEKE vir 2025

Teen hierdie tyd behoort u te weet dat die Aanlynaansoeke vir Graad 8 vir volgende jaar hierdie Vrydag 12 April 2024 sluit.

Volgens die rekord van die W.K.O.D is nog 45 uitstaande aansoeke van Heidedal leerders.

Ouers hierdie is n Dringende Aangeleentheid wat ‘n uitwerking op u kind se toekoms gaan hê.

Kontak die skool onmiddelik indien u ‘n probleem het met u kind se aansoek.

Daar is nog net 3 dae oor voor die aansoeke sluit.

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 03/04/2024
Photos from Heidedal Primêre Skool's post 02/04/2024

Die Paasnaweek se sport... Dit was lekker 😃... Ons is moeg... Maar dit was lekkerrrrrr.... En ons het baaaaie goed gevaar in die Eden Toernooi 2024....❤️🤩🏉🏀⚽🥇🥈🥉🏆🏆🏆💚💛💚💛💚💛💚💛💚💛💚💛

25/03/2024

Education is definitely in big trouble 💔💔💔💚💛

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 26/02/2024

Ons Graad 1 en 2 opvoeders het ‘n 3 dae opvoederopleiding kursus bygewoon wat handel oor die Wetenskap van Lees.

Hier is hulle met hul sertifikate. 👏👏👏

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 21/02/2024

Heidedal Primêr het gister weer kompeterend teen George laerskole op die atletiek baan deelgeneem en kon met 7 medaljes wegstap 🏅🏃🏾‍♂️🏃🏾‍♀️.

Baie geluk aan al ons atlete. Ons as skool is baie trots op julle. Hier is 'n paar fotos van die dag se verrigtinge. ✨

18/02/2024

Aansoek vir 2025

Link: https://wcedonline.westerncape.gov.za

15/02/2024

♟️ SKAAK ♟️

Ons as skool is opgewonde om met u te deel dat Heidedal hierdie jaar 'n skaak span onder leiding van Mnr. T. Fortuin gevorm het.

Ons graad 7 seuns sal Saterdag aan hul eerste proewe deelneem en ons hou duim vas vir wonderlike dinge. Voorspoed aan ons deelnemers en hou ons skoolnaam hoog.

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 15/02/2024

❤️VALENTYNSDAG❤️- 14 Februarie 2024

Valentynsdag by Heidedal was opwindend. Hiermee die wenners van ons "best- dressed" in die Grondslagfase en Intermediere fase.

Baie dankie vir u ondersteuning tydens die funksie.



❤️

04/02/2024

TOTSIENS JUFF JORDAAN ... GAAN RUS NOU LEKKER 💚💛❤️🌟💥💐

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 04/02/2024

Heidedal Primêr sê baie dankie aan 2 opvoeders wat oor Die jare baie vir die skool en die breë gemeenskap van Borchards gedoen het Juff Klein en Juff Jordaan 🙏💐🌸🌻
Juff Jordaan het voorwaar vir ons 'n pragtige voorbeeld gesteel. Sy het op die ouderdom van 65 Haar onderwysloopbaan voltooi...
WELL DONE
💚💛❤️

28/01/2024

PREFEKTE 2024 - 26 JANUARIE

Ons is verheug om aan u bekend te stel die Prefekte van 2024. Mag hulle hul rol as leiers met die nodige insig, kennis en wysheid hanteer en altyd diensbaar vir die gemeenskap van Borchards, opvoeders en leerders van Heidedal wees.

Hier is hulle met juf. Morgan.

Photos from Heidedal Primêre Skool's post 28/01/2024

22 JANUARIE 2024

Ons as skool betoon ons opregte dankbaarheid teenoor Raadslid D. Coeries en inkomende Raadslid E. September van die Plaaslike Besorgde Inwoners. As oud leerders van Heidedal, het hul dit goed gedink om reënbaadjies vir die vier hoofleiers van 2024 te skenk. Hulle het ook ‘n seun met nuwe skool skoene geseën.

Ons wil ook voormalige Springbok, Mnr. Z. Kirchner bedank vir sy bydrae aan hierdie projek.

Baie dankie vir u onbaatsugtige gebaar aan die leerders van Heidedal.

20/01/2024

📚 Ontmoet ons hoofmeisie vir 2024 terwyl sy gesels met ons opvoeders! 🍎 Ontdek die hoogtepunte, uitdagings en glimlag omblikke van hul eerste week terug by die skool.

15/01/2024

Welkom aan ons nuwe opvoeder!

Ons is opgewonde om hom by ons skoolgesin te hê. Mag sy tyd hier gevul wees met vreugde en sukses.

Baie welkom! 🎉

08/01/2024

VAKANTE BETREKKING

14/12/2023

Get Fibre Internet with RSAWEB
Use our school coupon code Heidedal500 for R500 credit to your account when signing up.

Fibre Internet Link: https://shop.rsaweb.co.za/

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Funksie - 3 Mei 2024 🌻 (Onderwysersdag) 🧑‍🏫👩‍🏫
Education is definitely in big trouble 💔💔💔💚💛
TOTSIENS JUFF JORDAAN ... GAAN RUS NOU LEKKER 💚💛❤️🌟💥💐
📚 Ontmoet ons hoofmeisie vir 2024 terwyl sy gesels met ons opvoeders! 🍎 Ontdek die hoogtepunte, uitdagings en glimlag om...
KOLLEKTANTE - 2023Kaartjies beskikbaar by die skool.
🎥🏃‍♂️ Ontmoet ons ongelooflike atleet, Usain! In hierdie video, deel ons sy inspirerende reis na 'n indrukwekkende 2de p...

Telephone

Website

Address


Badnall Street, Borcherds
George
6529
Other Elementary Schools in George (show all)
Hibernia Primêr Skool Hibernia Primêr Skool
Mission Road, Rosemore
George, 6529

Dellville Park Primêr / Primary Dellville Park Primêr / Primary
42 Lynx Street
George, 6529

Virtute et fide - Through courage and faith. Dellville Park Primary School provides quality educati

Laerskool George-Suid Laerskool George-Suid
C/o Laing & Meade Straat
George, 6529

Laerskool George-Suid, skool van uitnemendheid. 'n Trots Afrikaanse skool met 'n ryke geskiedenis.

Thembalethu Primary School Thembalethu Primary School
197 NELSON MANDELA Boulevard
George, 6529

Voorbereidingskool George Preparatory School Voorbereidingskool George Preparatory School
Corner Of Cradock And Courtenay Street/P. O. Box 638
George, 6530

GEORGE PREPARATORY SCHOOL is the only preparatory school in the area. Our focus is therefore, exclusively on foundation phase (Grade R to Grade 3) teaching and early childhood deve...

Laerskool Blanco Laerskool Blanco
Napierstraat
George, 6529

'n Doelgerigte laerskool aan die voet van die Outeniquaberge

George Little Farm Remedial School George Little Farm Remedial School
7 Witfontein Street Heather Park
George, 6530

George Little Farm Special Needs School seeks to create a homely, loving, and nurturing learning environment for kids with barriers to learning.

Country House School Country House School
7 Witfontein, Heather Park
George, 6530

PRIVATE SCHOOL 6 months - Grade 9

Vine Christian School Vine Christian School
143 Mitchell Street
George, 6529

Vine Christian School is a Silver Status School and has enjoyed this status consecutively since the