Pinkster Protestante Kerk - Nasionaal

PPK Admin is die Amptelike Facebook blad van die Pinkster Protestante Kerk We believe in the personal return of the Lord Jesus Christ.

We believe in the Scriptures of the Old and new Testaments, in their original writing, as fully inspired of God an accept them as the supreme and final authority for faith and life. We believe in one God, eternally existing in three Persons – Father, Son and Holy Spirit. We believe that Jesus Christ was begotten of the Father, conceived by the Holy Spirit, born of the virgin Mary and is true God a

05/09/2024

Vriend & Familie van die PPK

Wen jy nuwe siele?
Deel jy Jesus met mense?
Weet jy hoe?
Wil jy leer hoe om dit effektief te doen?
Ons gaan help hiermee!

1-op-1 evangelisasie

Gratis opleiding (met materiaal) vir almal in die gerief van hul eie huis - óf saam as ‘n groep op jou kerk se skerm 🎥

9,16,23 Sept @ 7-8pm
AANLYN

Registreer gou hier
👇
https://chat.whatsapp.com/BjaCPSgvMcKI0DaySHLaq9

24/08/2024

Pastore & Gemeentes!

ONS WIL JUL HELP - julle kan hier by baat vind:

Ons bied vir 3 Maandag aande ‘n aanlyn klas/opleiding aan - gefokus op Evangelisasie.

Ons gaan jou span oplei (of ‘refresh’) om effektief 1-op-1 evangelisasie te doen.
Dit kan jou uitreik span na ‘n nuwe vlak toe vat & jul sitplekke vul met baie nuwe siele.

Dit is gratis & sluit materiaal in, al die ‘tools’ om daarna te gebruik, asook ‘n sertifikaat vir deelname/voltooïng.

Jul kan solank registreer by die skakel hier onder…

Sal dit julle help & vir julle ‘n seën wees? Wees deel van dit!
👇
👇
https://chat.whatsapp.com/BjaCPSgvMcKI0DaySHLaq9

24/08/2024
07/08/2024

Gelukkige verjaarsdag, Pastoor Lorentz! Ons is dankbaar vir jou leierskap en wysheid. Mag die Here jou seën met 'n jaar vol vreugde, voorspoed, oorvloed en gesondheid. Lekker Verjaar - Ons waardeer jou en is lief vir jou!

29/05/2024

Hemelse VADER, onse VADER vandag kom ons in JESUS NAAM na U met die hulp en leiding van die HEILIGE GEES. Vergewe ons as Suid-Afrikaners dat ons arrogant en vol hoogmoed is. Vergewe ons dat ons male sonder tal aan U VADER ongehoorsaam is. Help Suid-Afrika vandag!!!!!! Ons bid vandag dat hierdie mooi land van ons sal terug draai na U en dat ons GOD vandag sal ingryp en ons land sal red. Ons bid vir ñ Goddelike ingryping en ñ bonatuurlike uitkomste vir almal in die land. Stort vandag oor Suid-Afrika genade op genade. Ons bid teen intimidasie en korrupsie. Laat U vrede sigbaar sal wees. Ons bid vir ñ Goddelike regering en dat hierdie land se vooruitgang sigbaar sal wees. Ons bid dit in die mooiste, kosbaarste naam, JESUS CHRISTUS!!!! Amen

04/03/2024

Baie GELUK met julle Huweliksherdenking Ps Lorentz & Mariëtte (Nasionale Sameroeper) - Dankie vir die verskil wat julle voorbeeld vir so báie van ons maak. Geniet julle dag!

07/11/2023

PPK Gemeentes & Kollegas!

Die bekende Gospel Sanger Willie Joubert is die volgende datums nog beskikbaar vir ‘n puik ‘Kersfees by Kerslig’ produksie by jou Gemeente in die *Gauteng* Area…

19 November Oggenddiens
19 November Aandiens
26 November Aandiens
Dan ook:
10 Desember Oggend diens in die *Kurruman* area.

Hy is ook vir 'n normale bediening beskikbaar
*31 Desember* Oggendiens.

Photos from NLB's post 28/10/2023
28/10/2023

It is with great and deep sadness that we inform you that Pastor Johan Maritz passed away this afternoon.

He went peacefully as he was resting, surrounded by his family. Today we have lost our fearless leader, and we want to honour him for his life, his courage, and his character.

17/10/2023

Ons is baie opgewonde hieroor!

Ons strewe om nóg beter & effektief te wees!
Ons wil elke gelowige aktiveer om hul gawe, talent en vermoë tot God se eer te gebruik in hul lokale kerk!
Ons wil die hart van dienswerk deel…

Sien jou daar!

25/09/2023

Dit is met groot hartseer dat ons aankondig dat Pastoor Nick Volschenk 1956-2023 (Bethal Gemeente) vanoggend oorlede is. Kom ons bid vir sy familie vir vertroosting deur die Heilige Gees. Ons salueer Pastoor Volschenk vir sy onbaatsugtige dienswerk in die Koninkryk.

Photos from Pinkster Protestante Kerk - Nasionaal's post 18/09/2023

Ons eer God vir ‘n finominale aand op Beula Park saam met Dr. Rodney Howard-Browne - dit was ‘n mooi gesig!

2105 besluite vir Jesus 🔥
3589 mense gemobiliseer om self siele te wen 🔥

Dankie vir elke vrywilliger, gemeente & bediening wat betrokke was, saam is ons beter!

Photos from PERES - Kragtige Deurbraak's post 10/09/2023
07/08/2023

Gelukkige verjaarsdag, Pastoor Lorentz! Ons is dankbaar vir jou leierskap, jou wysheid en jou liefde. Mag die Here jou seën met 'n jaar vol vreugde, voorspoed, oorvloed en al die goeie dinge wat jy verdien. Ons bid dat jy ’n vol en gelukkige lewe sal hê. Ons bid dat die Here ons God vir jou baie goed sal wees. Dat Hy al jou planne voorspoedig sal maak, en jou suksesvol sal maak in alles jy doen. Lekker Verjaar!

Toerusting Konferensie 2023 22/06/2023

'n Kort terugblik op die eerste Toerusting Konferensie wat op 1 & 2 Junie by Montana gemeente gehou is.

Toerusting Konferensie 2023

Photos from Pinkster Protestante Kerk - Nasionaal's post 22/05/2023

Dis amper tyd vir ons Nasionale Uitreik!

Op Saterdag 27 Mei gaan ons regoor SA die strate invaar om die Goeie Nuus én Jesus se liefde te deel…

Jy kan ook deel wees! Skakel vanaand in by die aanlyn sessie vir inligting & opleiding.
👇
7:10pm 👉🏻 Join Zoom Meeting:
https://us02web.zoom.us/j/88130552769?pwd=ejJwTEJQR2cxV2dLZ3JGYnJGR2o0Zz09

Meeting ID: 881 3055 2769
Passcode: 823763

Photos from Pinkster Protestante Kerk - Nasionaal's post 14/05/2023

Baie geluk aan Past Jannie en Marthie Venter met die inwyding van julle nuwe kerkgebou in Lyttelton. 500m2 skuldvry. Wat 'n getuienis! Ons is so trots op wat julle bereik het.

11/05/2023

Met groot hartseer het ons ñ groot Generaal en vorige President van die PPK verloor, maar die Koning van konings het hom in hemelse plekke ontvang. Ons salueer hom vir die uitstaande werk wat hy in God se Koninkryk gedoen het. Ons gaan Pastoor Erenst baie mis!!!

10/05/2023

Ons glo in die KERK se MANDAAT!

“Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” (Matt.‬ ‭28‬:‭19‬)

Is jou gemeente deel hiervan?
Wees deel van hierdie landwye nasionale aksie op 27 Mei 2023.

Vir meer info: 0833522058

24/04/2023

Gelukkige Verjaarsdag aan Dr Nico Landman (Direksie Voorsitter) van die Pinkster Protestante Kerk wat vandag sy geboortedag herdenk. Lekker verjaar Dok!

19/04/2023

Gelukkige Verjaarsdag aan Pastoor Patrick J.v Rensburg (Hoof Uitvoerende Beampte van die Direksie van die PPK) wat vandag (19 April) sy geboortedag herdenk.

Photos from Pinkster Protestante Kerk - Nasionaal's post 07/03/2023

Die PPK se Kernwaardes en Misie sluit nog al die jare GEBED asook EVANGELISASIE in...

Wil jy opgelei en toegerus word om aktief en doelgerig te Evangeliseer / Siele Wen / die OES in te bring?

Hier is jou kans!

ALMAL WELKOM!

Registrasie Belangrik
0833522058

04/03/2023

Gelukkige Huweliksherdenking Pastore Lorentz & Mariëtte La Grange.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Johannesburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Dr Nico and Mimi Landmam

Address


1 Essex Street Meadowdale
Johannesburg
1600

Other Christian Churches in Johannesburg (show all)
City Life Church - Johannesburg City Life Church - Johannesburg
2 Capricorn Road, Lonehill, Sandton
Johannesburg, 2191

A church for everyone. “touching heaven, changing earth”

Excellence International Excellence International
The Fairway Hotel, Spa And Golf Resort, Setperk Road, Randpark, (Randpark Golf Club), Randburg
Johannesburg, 2169

A Faith Building, Word Based, Family Church Driven To Help You Excel! Our passion is to see people excel in everything that God has destined for their lives. Join Dr. Viv & Dr. Cha...

GSTV for good news GSTV for good news
Johannesburg North, Randburg
Johannesburg, 2194

Warriors for Christ Warriors for Christ
Johannesburg

Ministry page

Christ Embassy Ivory Park Ext 7 Christ Embassy Ivory Park Ext 7
1 Thekwane Street Tembisa
Johannesburg, 1632

We are a Christian church located in Tembisa. We believe in the Jesus, the Holy Ghost and God the Father

TPLG INTL Ministries TPLG INTL Ministries
28 Van Dar Merwe Street
Johannesburg, 2001

Lisa-m officiel Lisa-m officiel
Johannesburg

Servant de l'eternel (la prophetess lm Hadassah) parle de mon seigneur jesus christ, il est le meme

Light of Nations Institute Light of Nations Institute
29 Hans Schoeman Street
Johannesburg, 2194

Teaching, Training, Equiping men and women of every nations for Christian leadership and service that demonstrate the supernatural power of God

Bethesda International Ministries Yeoville Bethesda International Ministries Yeoville
52 Grafton Street
Johannesburg, 2198

Let There Be Light�

Ekuphumuleni Church, House of Rest Ekuphumuleni Church, House of Rest
36 Beaufort Street, Troyville
Johannesburg, 2094

HOR is a Christian faith based church, that believes in God the Father, Jesus Christ's works for Salvation and the works of The Holy Spirit.

Legacy Church Legacy Church
Nova Pioneer School, Ormonde
Johannesburg, 2091

Legacy Christian Fellowship is a Church organization established through Christ and the power of the Holy Spirit, striving, as fellow workers with God to build a heritage of Faith,...

Streams of Joy Johannesburg Streams of Joy Johannesburg
Cnr K101 And, Old Pretoria Road, Halfway House, Midrand,, Johannesburg. (Beside Sun1 Hotel And Super Quick)
Johannesburg, 1685

An expression of Streams of Joy Int'l in Johannesburg South Africa #nsppd#WhatGodcannotdodoesnotexist