Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum

Nasorg- en Teneo Tuisonderrigsentrum

20/09/2024

Die einde van kwartaal 3 is hier😁

Baie dankie aan elke leerder vir jul harde werk en deursettingsvermoë hierdie kwartaal. 🌟

Mag elkeen 'n lekker vakansie hê. Sit bietjie terug en ontspan.

Wees veilig, sien julle weer die 1ste Oktober🤍

09/09/2024

Maak God deel van alles wat jy elke dag doen.

02/09/2024

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou De'verna 🤍

01/09/2024

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Henriëtte Henriette Van Wyk Husselmann 💛

28/08/2024

'n Bietjie vordering elke dag dra by tot groot resultate 🌟🎓📚

21/08/2024

Vandag wil ons baie dankie sê vir elke juffrou en assistent by die sentrum.

Dankie dat julle in ons kindertjies glo. Baie dankie vir elkeen se hulp, liefde en bydra by die sentrum.

Ons waardeer julle! 🌟💛

19/08/2024

Dit is Maandag!
Dis jou tyd om te skitter en skyn✨️

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
Spreuke 3:5 🤍

14/08/2024

12/08/2024

Welkom terug na 'n lekker lang naweek! Ek hoop almal is uitgerus en reg vir die week wat voorlê. 🤍

📍 'n Bybel vers om te onthou:
Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!
Jeremia 29:11 ✝️

09/08/2024

'n Gelukkige Vrouedag aan al die pragtige vrouens daar buite. Jul elkeen is besonders🩷

05/08/2024

'n Gebed vir die nuwe week wat voorlê🤍 Maak die beste van elke dag🌟

02/08/2024

'n Geseënde Vrydag vir almal. Geniet die naweek, rus lekker uit en kom veilig terug Maandag🤍

30/07/2024

📍📍📍

29/07/2024

'n Koue Maandag het sy kop uitgesteek met nuwe uitdagings😁 Mag elke kind die uitdagings aanpak met volle potensiaal. Ons weet elkeen van jul kan dit doen🌟

Symptoms of ADHD 20/05/2024

ADHD is 'n realiteit vir party kinders (en grootmense). Hoe meer ons daarvan weet, hoe beter kan ons, ons kinders toerus om dit te hanteer tot voordeel van hul studies.

Symptoms of ADHD Learn the facts about ADHD in childhood. Gain a better understanding of this common neurodevelopmental disorder.

What Is Dyslexia? 15/05/2024

Disleksie - Maar hoekom my kind?

Hier is lig op die onderwerp:

What Is Dyslexia? Does your child struggle to read? Find out if it could be dyslexia, and what causes this common learning disorder.

7 Types of Learning Styles: Which One Are You? | EdApp Microlearning 13/05/2024

Dit is belangrik om te weet watter tipe leerstyle daar is en ook watter tipe leerstyl optimaal is vir jou kind.

Hier is 'n oulike artikel wat leerstyle verduidelik:

7 Types of Learning Styles: Which One Are You? | EdApp Microlearning To give you an idea of the different types of learners, here are 7 types of learning styles.

12/05/2024

Gelukkige Moedersdag💜

08/05/2024

Die verkoue / griep kieme is tans orals te vind.

Wees versigtig om nie een te vang nie.

06/05/2024

Ons tuisonderrigsentrum streef daarna om elke kind se leer behoeftes te identifiseer en hul leeromgewing so aan te pas, dat "leer" maklik en lekker is.

01/05/2024

Vandag vier ons W E R K E R S D A G.

👨‍🏫👩‍🌾👨‍⚖️👨‍🍳👨‍🎤👩‍🚒👮‍♀️👷

Dankie aan al ons ouers wat hard werk sodat ons kinders die beste kan hê. Ons is dankbaar vir die ure wat julle insit.

Hier is 'n lekker blokkiesraaisel om bietjie te ontspan😁https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/04/Werkersdag-Blokraaisel-en-Leidrade.pdf

www.litnet.co.za

29/04/2024

Oefen vandag bietjie jou brein met 'n lekker Sudoko speletjie👨‍🎓👩‍🎓
https://www.pdst.ie/sites/default/files/sudoku%20workbook%20final.pdf

Photos from Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum's post 23/04/2024

📍📍📍📍

Photos from Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum's post 22/04/2024

Juffrou Ankia het V E R J A A R🌈

Mag die jaar wat voorlê geseën bly. Mag al Juffrou se drome waar word. Mag Juffrou se harde werk vrugte werp. Ons is baie lief vir Juffrou en LLH sal nie "huis" wees sonder Juffrou nie❤️

Baie dankie aan elke persoon wat hierdie dag ekstra spesiaal gemaak het.

22/04/2024

Happy Earth Day🌍

04/03/2024

Juffrou Miné sê W E L K O M🧸

Liefste ouers en kinders x

Wat ń vooreg is dit vir my nie om julle liefies op te pas! Kinders is my passie al vandat ek n klein dogtertjie was. My liefde vir kinders is baie!

Almal (ouer en kind) verdien n gemaklike en liefdevolle omgewing en dit sal vir my n eer wees om dit te skep. Dit is vir my n eer om deel van julle lewens te wees. 2024 Sal baie uitdagings in hou ma niks is te veel om die mooiste glimlaggies te sien nie! Die doel vir die jaar is om sukses te behaal en te sien hoe elkeen groei.

Ek is n maklike persoon om mee te gesels, voel vry om my enige tyd te kontak. Ek help waar ek kan, en daar waar ek nie kan help nie, maak ek n plan.

Mag 2024 net so spesiaal wees soos elkeen van julle! Baie dankie vir julle ondersteuning en vertrou.

Baie liefde,
Juffrou Miné🩷

Want your school to be the top-listed School/college in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ons het talentvolle kinders🔥#graad3

Category

Telephone

Website

Address


32 Stinkhout Street
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 14:00 - 18:00
Wednesday 14:00 - 18:00
Thursday 14:00 - 18:00
Friday 14:00 - 18:00
Other Schools in Kathu (show all)
Sishen Primêr Sishen Primêr
Tierbergstraat
Kathu

Kleuterzone Kathu Kleuterzone Kathu
Kathu, 8446

Lakhe training academy Lakhe training academy
Kathu, 8446

Security

Laerskool Kathu Primary Amptelik Laerskool Kathu Primary Amptelik
Ben Albertsweg
Kathu

Laerskool Kathu is 'n Parallel-medium skool in die hartjie ♥️ van die Kalahari.

Bacon and Egg Bacon and Egg
31 Geelhout Street
Kathu, 8446

Teaching children from a young age, the art of cooking and baking.

Kabouterland Daycare Kathu Kabouterland Daycare Kathu
NG Kerk Mopanielaan
Kathu, 8446

We are a day care centre situated in Kathu Northern cape

Delvin Driving School Delvin Driving School
10 Sambreeldoring Str
Kathu, 8446

Want to pass your driving exam quick and easy? Come to Delphine's driving school.