Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA

12-Month Program | Ages 18-25 | Spreading the Gospel of Jesus Christ | Mossel Bay, SA

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 10/09/2024

Moet nie uitmis nie!! Ons kom Donderdagaand 12 September bymekaar om weer te aanbid!
Sien julle 18:30 by 18 Via Appie Str, Voorbaai, Mosselbaai.

Michael Lindt
Martinet Holtzhausen
Eckard Henn

09/09/2024

WORSHIP AAND

Kom aanbid saam ons die Enigste Een wie waardig is van alle aanbidding en lof!

12 September 18:30 by ons Akademie - 18 Via Appie str, Voorbaai.

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 02/09/2024

AANBID JESUS ✨

Donderdagaand het ons saam gekom om te aanbid, met EEN fokus en dit is JESUS!

Dit was wonderlik dat die Here toe Sy liefde vir mense kom openbaar het! God is liefde en daar is geen vrees in Sy liefde nie!

“God is liefde!”
‭‭1 Johannes‬ ‭4‬:‭8‬ ‭DB‬‬

Ons sien uit vir nog baie aande saam in God se teenwoordigheid. Hou Koinonia se social media pages dop vir inligting van die volgende aan van aanbidding!!

📸 Visionary

eckard_henn Michael Lindt Martinet Holtzhausen

30/08/2024

Henrico and Anja - Worship kom kuier by Koinonia!

Kom aanbid Jesus saam ons, bespreek vandag nog jou plekkie!

“Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.”
‭‭JOHANNES‬ ‭4‬:‭23‬-‭24‬ ‭AFR53‬‬

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 29/08/2024

Dinsdae aande het ons die voorreg om by Hoërskool Sao Bras Koshuis te bedien! Hierdie week was weereens spesiaal!

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 27/08/2024

Hiermee KDTA se nuutste Olyfblad uitgawe - Junie tot Augustus 2024.

26/08/2024

Kom aanbid saam ons donderdagaand 18:00✨

Moet nie hierdie misloop nie!! 😁

24/08/2024

ADVERTISEMENT - Applications for 2025 now open! Koinonia Discipleship Training Academy Mosselbay, in partnership with Raymond Lombard Ministries, offers a new, exciting Year of Service for Christ program in scenic Mossel Bay, in the Western Cape.

www.kdta.co.za

23/08/2024

Moet nie hierdie misloop nie!! 😁

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 20/08/2024

Vet pret by Koffi Shoppi in Hartenbos!! 🤩

20/08/2024

Dr Raymond Lombard aanbieding by Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA hierdie Vrydag, 23 Augustus 08:30 lofprysing & daarna Dr Lombard aanbieding 09:00 tot 13:00 (Afrikaanse aanbieding maar vrae kan in Engels ook gevra word)

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 14/08/2024

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Life Christian Academy!
Dankie aan die leierskap wat ons met ope hande aanvaar het, julle het harte van goud en is uitverkoop aan Jesus! Dit was vir ons so groot voorreg om by julle te kon bedien!

07/08/2024

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
1 Petrus 5 vers 7

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 27/07/2024

Drive Thru Prayer vanoggend in Louis Fourie straat Mosselbaai saam met Soteria Gemeente - dankie Theo vir al die koordinering. Prys die Here! 🙏

27/07/2024

Wie van julle het die mense vanoggend by De Bakke gesien voor die Nautica woonstelle wat hierdie uitgedeel het? ❤️ Dit is iets so spesiaal. Weet nie wie julle is nie - maar DANKIE! Julle het my en ander mense se dag gemaak met hierdie wonderlike gebaar. 🫶🙏

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 27/07/2024

n lekker Pottebakker spanbou uitstappie by Anthony Noble van Perisos Pottery - Wow! ons tyd saam was so geseend. Ons het geleer om te wag op die Here en om Hom te vertrou .....baie dankie Anthony...'n lewensveranderende ervaring.

26/07/2024

ADVERTISEMENT - Applications for 2025 now open! Koinonia Discipleship Training Academy Mosselbay, in partnership with Raymond Lombard Ministries, offers a new, exciting Year of Service for Christ program in scenic Mossel Bay, in the Western Cape.

www.kdta.co.za

23/07/2024

Versprei Jesus saam met ons in die nuutste uitgawe van JUIG!

19/07/2024

2025 student enrolment applications open

Koinonia Discipleship Training Academy (KDTA) in Mossel Bay is a one year discipleship service year for Jesus Christ, operated in partnership with Raymond Lombard Ministries, designed to help young adults (ages 18 to 25) to learn and experience what it means to embody the love of Jesus and become Christ-honouring leaders.

Join our strong team:
Michael Lindt & Marelize Lindt
Morne & Martinet Holtzhausen
Charne Bodington
Jumario Thyse (Soppie)

Applications for 2025 are now open, and only 30 students will be selected for this unique discipleship dedication year, in partnership with Raymond Lombard Ministries

Apply online: www.koinoniadiscipleship.co.za

Contact us:
Hannes: 082 806 8895 or
Janette: 082 493 9495
E-mail: [email protected]
Facebook & Instagram: Koinonia Discipleship

Photos from Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA's post 17/07/2024

Koinonia pretstap ten bate van Solidariteit Helpende Hand 🙌♥️

17/07/2024

Ontdek wie ons is en hoe jy kan deel word van die KDTA familie. ❗️

Besoek ons webwerf vir meer inligting www.koinoniadiscipleship.co.za

16/07/2024
Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.1 Petrus 5 vers 7
Vir meer inligting besoek ons webtuiste www.koinoniadiscipleship.co.za
Fire and Wind Conference Soteria Gemeente
Fire and Wind conferenceSoteria Gemeente

Address


18 Via Appie, Die Voor Bay
Mossel Bay
6506
Other Religious Centers in Mossel Bay (show all)
Community Church Planting - CCP Community Church Planting - CCP
Community Church Planting NPC
Mossel Bay

Partnerships for populating all communities with spiritually maturing Christian churches.