Modkats
Modkats (Modulere Kategese) bied VIER PROGRAM-REEKSE aan vir die geloofsvorming van kinders, jongmen
Lees meer oor die Modkats Voorskoolse Programme
https://www.facebook.com/pg/Modkats/photos/?tab=album&album_id=2142648929102655
MODKATS vir Peuters en Kleuters is ’n deeglike beproefde geloofsvormingsprogram vir die voorskoolse kind wat fokus op die grondslagfase van elkeen se “faith journey”.
Dit is geskryf en saamgestel deur ’n span skrywers en kundiges wat die kind in dié lewensfase ken en wat self kinders in die ouderdomgroep het. Die programme is volledig uiteengesit en fokus op die geloofsomgewing van kinders in die groep.
Die peuter leer dat sy en die hele wêreld in God se hande is. Hy het alles gemaak en Hy sorg vir alles. God sorg vir haar.
Die kleuter, in die “superman and superwoman”-tyd van sy lewe, ontdek God in die lewe van die Bybelse helde wat hy deeglik leer ken. Die outjies word op ’n beplande manier blootgestel aan die Bybelse waarhede in hierdie fondamentbou-fase.
In die pakket word volledige inligting verskaf hoe om die baie belangrike bediening goed van die grond-af te kry. Al gedink aan Peuter- en Kleuterbediening as een van die opwindende fasette van julle bediening.
Maak nie saak hoe groot of klein julle gemeente is nie – ons kan julle help om ’n opwindende bediening van die grond-af te kry.
Indien julle die bestelvorm wil aflaai kan julle dit hier op die internet bereik
https://www.dropbox.com/sh/pknddw9rrsonna2/AABliLtwmCvx6cPaBZx3JzO2a?dl=0
MODKATS PRODUKTE BESTELVORM Shared with Dropbox
Beste Kollegas
Julle moet binnekort weer bestellings plaas vir volgende jaar se kategese- en sondagskool-materiaal. Ons bied julle nou die UNIEKE geleentheid om enige van die baie bekende en betroubare MODKATS-materiaal (boeke of CD’s) te bestel SONDER OM ENIGE LISENSIEGELDE TE BETAAL.
Bestel nou voor einde Oktober 2019 om al die materiaal aan te koop teen 2019 pryse.
Om voorbeelde te sien en meer inligting te kry –
Ons het ‘n lêer in Dropbox geskep met die naam “Modkats Inligting en Voorbeelde”.
Hier is die skakel – klik net hier.
https://www.dropbox.com/sh/mm87ypbf6druiqu/AAASDHqjm1Wi_xl_TX9D8urfa?dl=0
MODKATS INLIGTING EN VOORBEELDE Shared with Dropbox
MODKATS vir Peuters en Kleuters is ’n deeglike beproefde geloofsvormingsprogram vir die voorskoolse kind wat fokus op die grondslagfase van elkeen se “faith journey”.
Dit is geskryf en saamgestel deur ’n span skrywers en kundiges wat die kind in dié lewensfase ken en wat self kinders in die ouderdomgroep het. Die programme is volledig uiteengesit en fokus op die geloofsomgewing van kinders in die groep.
Die peuter leer dat sy en die hele wêreld in God se hande is. Hy het alles gemaak en Hy sorg vir alles. God sorg vir haar.
Die kleuter, in die “superman and superwoman”-tyd van sy lewe, ontdek God in die lewe van die Bybelse helde wat hy deeglik leer ken. Die outjies word op ’n beplande manier blootgestel aan die Bybelse waarhede in hierdie fondamentbou-fase.
In die pakket word volledige inligting verskaf hoe om die baie belangrike bediening goed van die grond-af te kry. Al gedink aan Peuter- en Kleuterbediening as een van die opwindende fasette van julle bediening.
Maak nie saak hoe groot of klein julle gemeente is nie – ons kan julle help om ’n opwindende bediening van die grond-af te kry.
Modkats is 'n styl van geloofsvorming vir 'n post-moderne generasie...
Beeldgedrewe
Interaktief
Verhoudings-vertroue
Inter-generatief
Relevant
Bybelgetrou
Koninkryksgerig
Diensbaar
Energiek
Beste Modkats Facebook vriende,
Vanaf vandag 11 Augustus 2014 (Maandag) gebruik ons nie meer die Modkats FB bladsy nie. Sien onderstaande kennisgewing.
*LIKE* asb ons nuwe bladsy: Emmaus Sentrum by http://buff.ly/URwDkM
Deon Kitching (Hoof Emmaus Sentrum)
Beste kollegas
Ons het 'n nuwe Emmaus Sentrum Facebook-bladsy begin!
Dis deel van ons groter strategie om vanuit die Emmaus Sentrum verskillende programme vir geloofsvorming aan te bied.
Wees asseblief so vriendelik om ons Emmaus Sentrum FB bladsy te "Like".
Klik hier http://buff.ly/URwDkM
Mooiloop eers.
Deon Kitching (Hoof: Emmaus Sentrum)
Emmaus Sentrum Baie welkom by die Facebook bladsy van die EMMAUS SENTRUM - VIR e-GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN GEME
Veil skole op en red kinders só uit staat se kloue | Rapport http://buff.ly/1nDKX7m
Veil skole op en red kinders só uit staat se kloue In my vorige rubriek het ek my bedenkinge uitgespreek oor die sienswyse dat Suid-Afrika ân ongelykheidsprobleem het.
"Waar begin 'n mens as jy meer te wete wil kom oor Gesins-/Familiebediening? Die Emmaus Sentrum bied die volgende produkte, boeke, reekse, dienste en skakels tot julle beskikking. Met die inligting behoor julle 'n goeie idee te kry waar en hoe julle moet wegspring... Of nog verder gaan met die familiebediening-keuses wat julle gemaak het. Lys saamgestel deur: Deon Kitching" http://buff.ly/V7oRDe
Familie-/Gesinsbediening - Family Ministry #1 | Listly List Waar begin 'n mens as jy meer te wete wil kom oor Gesins-/Familiebediening? Die Emmaus Sentrum bied die volgende produkte, boeke, reekse, dienste en skakels tot julle beskikking. Met die inligting behoor...
”The best way to make dreams come true is to wake up.” - Mae Jemison
Beste Modkats-kollegas
Ons het besluit om die Modkats Facebook-bladsy toe te maak en alle inligting deur die nuwe Emmaus Sentrum Facebook-bladsy te kommiunikeer. Wees asseblief so vriendelik om ons FB te "like". Klik hier https://www.facebook.com/emmaussentrum?ref_type=bookmark
Emmaus Sentrum Baie welkom by die Facebook bladsy van die EMMAUS SENTRUM - VIR e-GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN GEME
Vyf baie goeie artikels en/of boeke wat ons hier by die Emmaus Sentrum aanbeveel vir enige geloofsmentors wat met kinders werk of kinders in die huis het.
http://buff.ly/1o0Vgbx
Kinders en hulle Spiritualiteit / Children's Spirituality | Listly List Vyf baie goeie artikels en/of boeke wat ons hier by die Emmaus Sentrum aanbeveel vir enige geloofsmentors wat met kinders werk of kinders in die huis het. | Becoming a Child, Becoming Christian - Karen-Marie...
Geloofsgesprekskaartjies vir gesinne/families, op kampe, vir selgroepe, op retraites en tydens vergaderings.
Help mense om spontaan en met passie te gesels oor geloofsake…
http://buff.ly/UB6jve
Gesins-/Familiebediening - 4 x Geloofsgesprekskaartjies Nuusbrief 30 Julie 2014 Opgestel deur Deon Kitching, Paarl, [email protected]
13 Things to Know About Teens and Technology | Pew Research Center's Internet & American Life Project http://buff.ly/WDmwS2
13 Things to Know About Teens and Technology How digital tools are changing not only how teens communicate, but also how they gather information about the world and present themselves to others.
The best online stores in SA http://buff.ly/1r693eL
Mening: ons het nog 'n lang pad om te gaan om regtig suksesvol te wees met e-Commerce
The best online stores in SA Kalahari.com has beaten off competition from Yuppiechef and Woolworths to be rated as the site South African online shoppers are most satisfied with.
"“For neither good nor evil can last for ever; and so it follows that as evil has lasted a long time, good must now be close at hand.”― Miguel de Cervantes Saavedra, Don Quixote" http://buff.ly/1qXj1PF
Don Quixote Quotes by Miguel de Cervantes Saavedra 168 quotes from Don Quixote: ‘Finally, from so little sleeping and so much reading, his brain dried up and he went completely out of his mind.’
Die artikel is baie sinvol wanneer ons praat oor "intentional and missional" living.
Living Intentionally and Missionally as a Family | TGC | The Gospel Coalition http://buff.ly/1oQpk4S
Living Intentionally and Missionally as a Family It hit us that we didn't want to cart our kids around to loads of activities and, in the process, miss time together.
POPPE EN POPPEKAS: Baie dankie aan almal wat vir my inligting gestuur het van mense wat poppe maak en met 'n poppe bediening besig is. Great stuff! Daar is sovele talentvolle mense en ek is jammer dat ons nie van mekaar weet nie. Ek sink aan 'n oplossing. Help my asb! Hoe kan ons die hele POPPE EN POPPEKAS bediening meer toeganklik maak vir gemeentes? Weet almal van mekaar?
POPPEKAS: Enigiemand wat weet van die tipe bedryf, ons sal jou graag wil kontak. Ons wil 'n nuwe video vir MODKATS maak. Oor poppe aankoop, maak van poppe en poppekaste, stories en die geheim agter die storie. Inboks my asseblief met jou besonderhede en ek bel jou [email protected]
Great stuff! Nuwe fliek "Suurlemoen" met goeie rolspelers, goeie band storie en goeie kwaliteit produksie begin *22 September 2014* draai! Maak seker jy vat jou jongmense! Sal nog vir 'n paar maande kan gesels oor die issues in die fliek
http://buff.ly/1nwMHUh
Suurlemoen! - Official Cinema Trailer Suurlemoen! -- Die Film is geÏnspireer deur Jaco Jacobs se gelyknamige baie suksesvolle jeugboek en vertel die storie van twee tieners, Tiaan en Zane, wat li...
"One must dare to be happy." - Gertrude Stein
Remember my Grandma: "The first step is always the steepest." http://buff.ly/1nhbNlt
Best Travel Quotes The journey of a thousand miles begins with a single step – Lao-Tzu
**Baie belangrik**
10 Ways to Engage Parents in Your Children's Ministry by Keith Tusing - http://buff.ly/1j2FjAc
10 Ways to Engage Parents in Your Children's Ministry Keith Tusing: Our goal should be to take parents' interest and turn it into involvement.
*FridayTHINKtime*
"One thing only I know, and that is that I know nothing." - Socrates
Word hou aandag vinnig afgetrek deur alles wat op jou rekenaar aan die gang is? 'n Baie sinvolle artikel vir almal wat daagliks op rekenaars werk met internet toegang.
"Our brain gets a boost when something new arrives in our inbox. But the feeling is equivalent to that of a sugar rush, and -- like sugar -- ultimately does more harm than good." http://buff.ly/1rbeqfZ
The One Work Problem That Plagues Us All -- And Some Clever Ways To Fix It I am a living, breathing victim of productivity traps. I'm scrolling through Tweetdeck, looking at really boring baby shower photos on Facebook and texting a group of people about what we'll do for dinner,...
'n Sinvolle gespreksknoper vir enige gesin en groep gedurende die komende vakansie. Die meeste gesinne en gemeentes wat hiermee te doen kry verklaar: DIS BRILJANT! "Dit werk so gemaklik en effektief vir ons gesin/groep."
Geloofsgesprekskaartjies – 4 Sleutels | Emmaus Media http://buff.ly/1qiJbzj
Geloofsgesprekskaartjies - 4 Sleutels Emmaus Media SA, in samewerking met Vibrant Faith SA, bied met trots ons eerste produk vir familiebediening aan - in Afrikaans en Engels! 54 kaartjies in 4 afdelings: omgee gesels; diens; rituele e...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the school
Telephone
Website
Address
Hoofstraat 55
Paarl
7646
Opening Hours
Monday | 09:00 - 16:00 |
Tuesday | 09:00 - 16:00 |
Wednesday | 09:00 - 16:00 |
Thursday | 09:00 - 16:00 |
Friday | 09:00 - 16:00 |
132 Main Road
Paarl, 7670
A chef school that loves food, people and shaping culinary destinies🧑🏽🍳🧑🏾🍳🧑🏻🍳🧑🏿🍳
10 Clift Street
Paarl, 7620
We are a proudly authentic Montessori School located in Southern Paarl.
Paarl, 7646
Die Oud-Studente Unie (OSU) erken die behoefte van oud-studente om in voeling te bly met hul alma mater Hoër Meisieskool Paarl.
Mbekweni , Langabuya Primary School
Paarl
We function like after care because we cover Activities that will benefit your child's confidence an
87 Aurora Street, Newton
Paarl, 7655
To get our youth #offthestreets and encouraging active involvement in programs and sports to further
Turk Street
Paarl, 7646
We offer an authentic Montessori programme for children aged between 4 months and 6 years.
811 Val De Vie Estate
Paarl, 7646
We offer mobile & online Speech-Language Pathology services in the Paarl and Cape Winelands area.
6A Bernhardi Street
Paarl, 7646
We are a loving daycare, with age groups from 3 months to 5 years. Here to help you child's develop.