Aanlyn Kursusse

Currently, we are primarily striving to provide pre-primary teachers with the additional training

09/09/2024

Jy wil hierdie aanbod nie misloop nie!
Slegs tot 15 September
Beskikbaar in Afrikaans en Engels
*Hierdie aanbod is per persoon en kan nie gedeel word nie*

Kursusse om van te kies:
*Sensoriese- en Motoriese ontwikkeling in die klein kind
*Perseptuele ontwikkeling en - Vaardighede in die klein kind
*Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die klein kind
*Potjieopleiding in die klein kind
*Lesbeplanning en Assessering volgends die ELDA’s
*Skeidingsangs in die klein kind
*Dissipline vir die klein kind
*Kleuters wat byt
*Belangrikheid van Buitespel
*Legkaarte in die Voorskool
*Potloodgreep
*Skoolgereedheid
*Kuns in die kleuterklaskamer
*Belangrikheid van voorlees
*Wiskunde in die voorskool
*Gesondheid, Veiligheid en Hygiëne in die kleuterskool
*Self-Sorg vir onderwysers
*Wetenskap in die voorskool
*Emosionele Intelligensie in die klein kind
*Musiek in die klein kind
*Effektiewe kommunikasie met Ouers
*Die kieskeurige eter
*Leer jou kind lees
*Die Neurodiverse Kleuter
*Koester die "terrible" twees
*Sosiale vaardighede in die voorskool (1 Oktober 2024)
aanlynkursusse.com

https://aanlynkursusse.com/lente-spring/

Photos from Aanlyn Kursusse's post 08/09/2024

🚨NUWE KURSUS🚨
Hierdie kort kursus is ontwerp om voorskoolse onderwysers toe te rus met die kennis en gereedskap wat nodig is om sosiale vaardighede te bevorder en die ontwikkeling van betekenisvolle vriendskappe tussen jong kinders aan te moedig. Die kursus sal die belangrikheid van sosiale interaksies, strategieë vir die skep van 'n ondersteunende omgewing en tegnieke om kinders te lei in die bou van positiewe verhoudings met hul maats ondersoek.

https://aanlynkursusse.com/courses/sosiale-vaardighede/

🚨NEW COURSE🚨
This short course is designed to equip preschool teachers with the knowledge and tools necessary to foster social skills and encourage the development of meaningful friendships among young children. The course will explore the importance of social interactions, strategies for creating a supportive environment, and techniques for guiding children in building positive relationships with their peers.

https://aanlynkursusse.com/courses/social-skills-short-course

08/09/2024

Ons sien so baie mammas wat vra is my kind gereed vir graad 1, hierdie kursus is beslis vir jou. Share gerus met ander ouers!

In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse.

Afrikaans: https://aanlynkursusse.com/courses/skoolgereedheid/

Engels: https://aanlynkursusse.com/courses/school-readiness/

Early Childhood Development Online 29/08/2024

Early Childhood Development Online Early Childhood Development Online Training for Level 4 (Available in English & Afrikaans)

29/08/2024

Lei jy ‘n span of stel jy belang in jou eie professionele groei? Om tyd te neem om vordering te evalueer is die sleutel tot die lewering van kwaliteit onderrig en -sorg aan die kinders en gesinne wat jy dien.
In hierdie pakket sal jy die volgende aflaaibare dokumente ontvang:
:- Evalueringsriglyndokument
:- Onderwysersprestasie-evalueringsdokument
:- Onderwyser Selfevalueringsdokument
Hierdie pakket kan verskeie kere gebruik word vir soveel evaluasies as wat jy benodig. Eenmalige aankoop

Whether you’re leading a team or interested in your own professional growth, taking some time to evaluate progress is key to delivering quality teaching and care to the children and families you serve.
In this package you will receive the following downloadable documents:
:- Evaluation Guideline Document
:- Teachers Evaluation Document
:- Teachers Self-Evaluation Document
This package can be used multiple times for as many evaluations as you require. Once-off purchase

https://aanlynkursusse.com/product/evaluer/

Photos from Aanlyn Kursusse's post 25/08/2024

Bevind jy jouself in die uitdagende fase van die " terrible twos " saam met jou kleuter? Hierdie kursus is ontwerp om ouers en opvoeders te help om die gedragsveranderinge en ontwikkelingsmylpale wat met hierdie ouderdom gepaardgaan, te verstaan en te bestuur. Kry waardevolle insigte en praktiese strategieë om hierdie fase 'n bietjie makliker te maak vir beide jou en jou kind.
https://aanlynkursusse.com/courses/terrible-twees/

Are you navigating the challenging phase of the "terrible twos" with your toddler? This course is designed to help parents and educators understand and manage the behavioral changes and developmental milestones that come with this age. Gain valuable insights & practical strategies to make this phase a little easier for both you and your child.
https://aanlynkursusse.com/courses/terrible-twos/

21/08/2024

Jy kan môre vanaf 5am - 5pm enige kortkursus kry vir slegs R50! Spring gou!

Beskikbaar in Afrikaans en Engels

aanlynkursusse.com

21/08/2024

When children are inspired by the world around them, they become eager learners, problem-solvers, and explorers. Our job as preschool teachers is to ignite that spark of curiosity and nurture it every single day.

14/08/2024

In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse.

Afrikaans: https://aanlynkursusse.com/courses/skoolgereedheid/

Engels: https://aanlynkursusse.com/courses/school-readiness/

12/08/2024

Enige 2 kursusse vir slegs R125
Beskikbaar in Afr/Eng
Gebruik Promosiekode: MY125

Kursusse om van te kies:
*Sensoriese- en Motoriese ontwikkeling in die klein kind
*Perseptuele ontwikkeling en - Vaardighede in die klein kind
*Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die klein kind
*Potjieopleiding in die klein kind
*Lesbeplanning en Assessering volgends die ELDA’s
*Skeidingsangs in die klein kind
*Dissipline vir die klein kind
*Kleuters wat byt
*Belangrikheid van Buitespel
*Legkaarte in die Voorskool
*Potloodgreep
*Skoolgereedheid
*Kuns in die kleuterklaskamer
*Belangrikheid van voorlees
*Wiskunde in die voorskool
*Gesondheid, Veiligheid en Hygiëne in die kleuterskool
*Self-Sorg vir onderwysers
*Wetenskap in die voorskool
*Emosionele Intelligensie in die klein kind
*Musiek in die klein kind
*Effektiewe kommunikasie met Ouers
*Die kieskeurige eter
*Leer jou kind lees
*Die Neurodiverse Kleuter
*Koester die "terrible" twees
aanlynkursusse.com

Photos from ECD online's post 11/08/2024
Photos from Aanlyn Kursusse's post 06/08/2024

Na vele navrae het ons julle gehoor! Die neurodiverse kleuter is nou op ń permanente basis R250!

https://aanlynkursusse.com/courses/die-neurodiverse-kleuter-kort-kursus/

After many inquiries, we heard you! The neurodiverse toddler is now R250 on a permanent basis!

https://aanlynkursusse.com/courses/the-neurodivergent-preschooler-short-course/

Photos from Aanlyn Kursusse's post 05/08/2024

🚨NUWE KURSUS🚨

Bevind jy jouself in die uitdagende fase van die " terrible twos " saam met jou kleuter? Hierdie kursus is ontwerp om ouers te help om die gedragsveranderinge en ontwikkelingsmylpale wat met hierdie ouderdom gepaardgaan, te verstaan en te bestuur. Kry waardevolle insigte en praktiese strategieë om hierdie fase 'n bietjie makliker te maak vir beide jou en jou kind.

https://aanlynkursusse.com/courses/terrible-twees/

🚨NEW COURSE🚨

Are you navigating the challenging phase of the "terrible twos" with your toddler? This course is designed to help parents understand and manage the behavioral changes and developmental milestones that come with this age. Gain valuable insights & practical strategies to make this phase a little easier for both you and your child.

https://aanlynkursusse.com/courses/terrible-twos/

02/08/2024

Teen slegs R250pp kan jy jou opvoeders ‘n hele jaar se opleiding gee. Sluit nou aan!

Watter Onderwerpe Word Gedek?
* Skeidingsangs
*Klaskamerdissipline
* Kleuters wat byt:
– Kleuters wat byt | Deel 1
– Kleuters wat byt | Deel 2
*Die belangrikheid van buitespel:
– Die belangrikheid van buitespel | Deel 1
– Die belangrikheid van buitespel | Deel 2
– Die belangrikheid van buitespel | Deel 3
*Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool
– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 1
– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 2
*Die ontwikkeling van die regte potloodgreep – (Aflaaibare dokumente beskikbaar)
*Skoolgereedheid
*Kuns in die kleuterklaskamer
*Die belangrikheid van voorlees
*Wiskunde in die voorskool
*Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool
*Wetenskap in die voorskool

https://aanlynkursusse.com/courses/indiensopleidingskursusse-vir-skole-jaar-program/

**12 opvoeders kan aan hierdie opleiding deelneem!

28/07/2024

In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse.

Afrikaans: https://aanlynkursusse.com/courses/skoolgereedheid/
Engels: https://aanlynkursusse.com/courses/school-readiness/

23/07/2024

Byt in kleuterskole, is ‘n algemene verskynsel. Onderwysers vind dit dikwels moeilik om ‘n gebeurtenis soos hierdie te hanteer en weet nie hoe om die vier betrokke partye te hanteer nie: die byter, die kind wat gebyt is en beide se ouers.
In hierdie kursus bied ons 30 nuttige lesse aan om jou te help met die hantering van ‘n kind wat byt én die kind wat gebyt is. (Ingesluit by die kursus is 3 aflaaibare dokumente vir jou om te gebruik: Voorbeeld Skoolbytbeleid, Inligtingsbrief aan Ouers & ‘n Voorvalverslagvorm)

Afrikaans: https://aanlynkursusse.com/courses/kleuters-wat-byt-kort-kursus/

English: https://aanlynkursusse.com/courses/toddlers-that-bite-short-course/

21/07/2024

Aanlyn Kursusse bied aan: ECD online

LIKE & SHARE asb. die page en sluit by die WhatsApp groep aan om éérste te hoor wanneer registrasies vir Level 4 ECD open.

Aanlynkursusse.com tesame met ECDOnline.co.za - baanbrekers in aanlyn onderrig en kwalifikasies.

chat.whatsapp.com

Photos from Heidi Kleuterskool's post 20/07/2024

We want to brag about Heidi Kleuterskool. We are so proud of every teacher!

20/07/2024

❤️

14/07/2024

We are hard at work behind the scenes, can you guess what we up to? Join our new page to stay tuned: https://www.facebook.com/profile.php?id=61562675434795&mibextid=kFxxJD

11/07/2024

Vandag verjaar een van ons kursusskrywers en -aanbieders.
Veels Geluk Liewe Johanne!

11/07/2024

Ons liewe Johanne verjaar!
Kry GOU hierdie aanbod-enige kortkursus vir slegs R40!
Beskikbaar 12 Julie 2024
Afr en Eng
*sluit Die Neurodiverse Kleuter uit*
aanlynkursusse.com

10/07/2024

In hierdie kursus sal ons jou die grondbeginsels van potjieopleiding leer. Wat om te doen wanneer en hoe om die jong kind te lei op hierdie nuwe reis in hul pad om ‘n meer bekwame kind te word.

https://aanlynkursusse.com/courses/potjieopleiding-in-die-klein-kind/

Photos from Aanlyn Kursusse's post 10/07/2024

Dis 'n baie hartseer dag by Aanlynkursusse! Neem asb kennis dat ons terme en voorwaardes bepaal dat SLEGS die persoon wat aankoop ons kursusse mag voltooi. Sou ons uitvind dat dit gedeel word ons die nodige stappe sal neem.

EK het wel hierdie vraag aan die skole wat hierdie doen: Kan 'n ouer 1 kind by julle inskryf en 5 kinders skool toe stuur en slegs vir die ingeskryfde kind betaal?

Vriendelik Groete Sonika

It's a very sad day at Aanlynkursusse! Please note that our terms and conditions state that ONLY the person making the purchase may complete our courses. Should we find out that it is being shared we will take the necessary steps.

I do have this question for the schools that do this: Can a parent enroll with you and send 5 children to school while paying for only the enrolled child to attend school?

Best regards Sonika

09/07/2024

Ons kyk na die klassieke en meer moderne benaderings vir die bestudering van die kognitiewe ontwikkeling van babas en kleuters en beantwoord vrae soos: hoe leer babas, hoe en wanneer ontwikkel geheue, wat is verantwoordelik vir individuele verskille in kognitiewe vermoëns, en bevorder sosiale interaksie kognitiewe bevoegdheid ?
Ons kyk ook na taalontwikkeling en watter invloede bydra tot taalkundige vooruitgang

Beskikbaar in Afr en Eng

https://aanlynkursusse.com/courses/kognitiewe-en-taalontwikkeling-in-die-klein-kind/

08/07/2024

Vind uit watter vaardighede onder die “perseptuele ontwikkeling”-sambreel val, en wat die doel van perseptuele ontwikkeling is.
Ons kyk na perseptuele mylpale en na ouderdomsgepaste aktiwiteite wat die verskillende vaardighede ontwikkel.

https://aanlynkursusse.com/courses/perseptuele-ontwikkeling-en-vaardighede-in-die-klein-kind/

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

https://aanlynkursusse.com/musiek
Self-care for Teachers
Selfsorg vir Onderwysers
Last day! Get your training for the new year TODAY!
Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool
Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool
Health, Safety & Hygiene in the Preschool
Health, Safety & Hygiene in the Preschool
Skryf vandag nog in vir ons belangrikheid van buitespel kortkursus! Slegs R150ppaanlynkursusse.com/buitespelEnrol today ...

Telephone

Address

Pretoria
Other Education Websites in Pretoria (show all)
Opti-Kidz & Teens Studiemetodes Opti-Kidz & Teens Studiemetodes
Achilles Way Olympus
Pretoria, 0081

Om kinders te ontwikkel om hulle volle akademiese potensiaal te bereik is ons passie. Ons bied studie hulp werkswinkels aan leerders om hulle te help om op akademiese vlak hulle p...

Fentse Fentse
4019
Pretoria, 1022

Edu Affinity Edu Affinity
Pretoria, 0001

We are committed to helping educators and educational institutions through our current and relevant resources to advance their professional standing and surpass their financial obj...

Brain-Jar Skills Development Brain-Jar Skills Development
Pretoria, 0181

We offer accredited NQF level 4 and 5 courses online. Our courses are part-time and flexible. You work directly with our expert educators if you get stuck with your coursework. Cou...

Cashcow Forex & Crypto institute Cashcow Forex & Crypto institute
Akasia
Pretoria, 0182

Cashcow forex institute offers forex lessons, signals and you can also purchase our software (Robot)

U-Malusi Matric Results U-Malusi Matric Results
Pta Silverton 184 Strt
Pretoria, 013

U-malusi Council Sets and Monitors Standards for General and Further Education and Training in South Africa

Poloko wah lesedi Poloko wah lesedi
Lebone
Pretoria, OFENTSE

Die Arrie Kinder Isolasie Inspirasie Die Arrie Kinder Isolasie Inspirasie
Pretoria

Op die blad gaan die Aros studente en dosente kreatiewe en lekker aktiwiteite deel oor hoe om die kinders by die huis besig te hou! Ons maak leer by jou huis tydens die inperking ...

Siegal Training Siegal Training
Pretoria

Financial Training Business Consulting Business Training

EGD Learning EGD Learning
298 Stokkiesdraai Street, Erasmusrand
Pretoria, 0165

EGD Learning offers a holistic Engineering & Graphics Design learning experience for Grade 8-12.