Die Arrie Kinder Isolasie Inspirasie

Op die blad gaan die Aros studente en dosente kreatiewe en lekker aktiwiteite deel oor hoe om die kinders by die huis besig te hou!

Ons maak leer by jou huis tydens die inperking pret! #covid-19

20/04/2020

ARRIE KINDER ISOLASIE INSPIRASIE

Nicá van der Walt, 'n finalejaar student wys vir ons hoe om 'n papier blommetjie by die huis te vou.

Dit kan geintegreer word met wiskunde omdat die leerders die korrekte afmetings moet gebruik en ook leer van verskillende vorms.

17/04/2020

GEE JOU ADVIES!

Ons het die volgende vraag van 'n ouer af ontvang -

“Hoe hou jy jou kind rustig en gefokus tydens tuis skoolwerk? Veral ’n kind met ADHD of net ’n woelige kind oor die algemeen?”

Het jy enige advies of 'n oulike idee? Ons wil graag van jou hoor!

Los jou advies in die kommentaar hier onder 👇🏻

17/04/2020

Fiksheid by die huis.

Hou die woelige lyfies fiks en viets in hierdie tyd...

Mevrou Elrien Swanepoel deel met ons 'n paar oefeninge wat jy binne die huis kan doen.

15/04/2020

ARRIES!

Het jy 'n oulike speletjie of idee wat jy graag met die ouers wil deel op ons Facebook- blad?

Stuur dit gerus vir [email protected] aan!

Ons wil graag van jou hoor!

15/04/2020

Arrie kinder isolasie inspirasie

Het jy kinders by die huis en sukkel jy om hulle besig te hou? Die ARRIES het net die antwoord vir jou!

Simone Staats, 'n finalejaar student deel 'n speletjie met jou, om jou kinders besig te kan hou op 'n lekker kreatiewe manier.

Deel gerus die video met jou vriende!

Die speletjie is beskikbaar in die kommentaar 👇🏻

14/04/2020

Aros het 'n SPLINTERNUWE Facebook-blad gestig vir ouers met kinders tydens die Covid-19 inperking!

Op die blad gaan ons studente en dosente kreatiewe en lekker aktiwiteite deel oor hoe om die kinders by die huis besig te hou! Ons maak leer by jou huis tydens die inperking pret!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

ARRIE KINDER ISOLASIE INSPIRASIE
Arrie kinder isolasie inspirasie

Website

Address


Pretoria

Other Education Websites in Pretoria (show all)
Opti-Kidz & Teens Studiemetodes Opti-Kidz & Teens Studiemetodes
Achilles Way Olympus
Pretoria, 0081

Om kinders te ontwikkel om hulle volle akademiese potensiaal te bereik is ons passie. Ons bied studie hulp werkswinkels aan leerders om hulle te help om op akademiese vlak hulle p...

Fentse Fentse
4019
Pretoria, 1022

Edu Affinity Edu Affinity
Pretoria, 0001

We are committed to helping educators and educational institutions through our current and relevant resources to advance their professional standing and surpass their financial obj...

Brain-Jar Skills Development Brain-Jar Skills Development
Pretoria, 0181

We are the only institute offering accredited NQF level 4 courses online. Our courses are part-time and flexible. You work directly with our expert educators if you get stuck with ...

Cashcow Forex & Crypto institute Cashcow Forex & Crypto institute
Akasia
Pretoria, 0182

Cashcow forex institute offers forex lessons, signals and you can also purchase our software (Robot)

U-Malusi Matric Results U-Malusi Matric Results
Pta Silverton 184 Strt
Pretoria, 013

U-malusi Council Sets and Monitors Standards for General and Further Education and Training in South Africa

Poloko wah lesedi Poloko wah lesedi
Lebone
Pretoria, OFENTSE

Siegal Training Siegal Training
Pretoria

Financial Training Business Consulting Business Training

EGD Learning EGD Learning
298 Stokkiesdraai Street, Erasmusrand
Pretoria, 0165

EGD Learning offers a holistic Engineering & Graphics Design learning experience for Grade 8-12.

Insane Brain Insane Brain
Witch-hazel
Pretoria

Tutoring business based in Centurion and Midrand.