Die MOS Inisiatief

Ons is ‘n onafhanklike skolenetwerk wat gehalte en toekomsgerigte Afrikaanse onderwys verskaf.

19/09/2024

2025 is om die draai ... Kies Knikkievallei, een ons skole. Skryf vandag nog in. 📍 Krugersdorp.

16/09/2024

Het jy geweet? Sushi het sy oorsprong in antieke Japan en is oorspronklik ontwikkel as 'n manier om vis te bewaar. Juffrou Elaine, ons is dankbaar dat jy deel van ons span is!

16/09/2024

Wat is JOU kind se droom? Ons droom saam. 🚀🌌

Die sterre is die limiet... Of dit nou die verkenning van die ruimte, navorsing oor sterre, of die ontwikkeling van ruimte-tegnologie is, ons is hier om jou kind te help om hierdie avontuurlike pad te volg. Sluit by ons aan en laat jou kind se kreatiwiteit vlerke kry.

14/09/2024

Krugersdorp, skryf in binne net 60 sekondes. 😉 Knikkievallei, trots deel van die MOS.

Gaan kyk gerus en skryf in binne 60 sekondes. Dit is so maklik. https://www.knikkievallei.co.za/

06/09/2024

! Ons wenner van verlede week se kompetisie om die rugby se telling te raai ontvang sy prys. Baie geluk, Jan! Ons sien uit om die Bokke môre weer in aksie te sien.

06/09/2024

Wat is JOU kind se droom? Ons droom saam. 💻👾

Die toekoms is digitaal, en vir die jong programmeerder is daar geen perke nie. Of dit nou die bou van programme, kodering, of die skep van nuwe tegnologie is, ons is hier om jou kind te help om hierdie vaardighede te bemeester. Sluit by ons aan en laat jou kind se kreatiwiteit vlerke kry.

06/09/2024

Meneer Johandre se "motto" staan vir ons uit! Watter woorde rig jou lewe? Vertel ons hieronder.

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool 05/09/2024

Ons is opsoek na n skoolhoof vir ons nuwe skool Knikkievallei

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool Knikkievallei Kleuterskool soek 'n passievolle skoolhoof om 'n betekenisvolle bydrae tot die onderriglandskap te maak.

03/09/2024

Ons ondersteun ons land se jong entrepreneurs. Hierdie jaar, in samewerking met Albert van Wyk, het ons die Maak My 'n Miljoenêr-TV-reeks 'n werklikheid gemaak.

Kyk hierdie week saam met ons na die eerste episode van Maak My 'n Miljoenêr.

Skakel in hierdie Woensdagaand, 4 September 2024, om 19:30 op ViaTV, kanaal 147, om ons jong Suid-Afrikaanse hoërskool-entrepreneurs te ontmoet.

01/09/2024

Die L E N T E is hier. Mag dit vir jou goedheid en groei bring. 🌱

30/08/2024

| Raai voor die wedstryd begin ... |

Raai en vier in styl wanneer ons wen! 😉 Wat gaan die Bokke se telling môre teen die All Blacks wees? As jy eerste reg raai (of jou telling die naaste is), stuur ons vir jou ’n hele heerlike kas MOS wyn met drie rooi en drie wit bottels.

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool 29/08/2024

| VAKATURES: SKOOLHOOF |

Knikkievallei, die nuwe kleuterskool van die MOS Skole Groep en Kenmare Marlothii NPC, is op soek na ‘n energieke, passievolle opvoeder met ’n liefde vir kinders wat ‘n sinvolle bydrae tot die onderriglandskap in die land wil maak. Sluitingsdatum: 13 September 2024. Klik deur vir meer: https://www.knikkievallei.co.za/vakature-skoolhoof/.

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool Knikkievallei Kleuterskool soek 'n passievolle skoolhoof om 'n betekenisvolle bydrae tot die onderriglandskap te maak.

28/08/2024

Ons is 'n trotse borg van op DStv-kanaal 147. Skakel vanaand in vir episode 1 wanneer Albert van Wyk ons land se jongste entrepreneurs op hul reis na besigheidsukses begin lei.

27/08/2024

Geskiedenis wat leef … Het jy geweet? Op Sondag 27 Augustus 1933 is die Bybel in Afrikaans amptelik deur kerke in Suid-Afrika in gebruik geneem. Wat is jou gunstelingvertaling of -gedeelte? Vertel ons gerus hier onder en vier saam.

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/blye-viering-van-die-afrikaanse-bybel/ #:~:text=Op%2027%20Augustus%20word%20die,van%20die%20Bybel%20in%20Afrikaans.

Photos from Futurum Akademie's post 27/08/2024

Word deel van ons span by Futurum Akademie. Meer besonderhede hier onder.

22/08/2024

'n Kykie van bo … en na die toekoms. Skryf nou in by Kosmos Akademie in Middelburg wat binnekort open. Kosmos is trots deel van die MOS. Besoek hul webwerf vir meer inligting: https://www.kosmosakademie.co.za.

20/08/2024

Wees deel van die Olimpiese span van onderrig. Gesels vandag nog met ons vir meer inligting oor voorskool tot matriek.
https://www.diemos.co.za

Photos from Die MOS Inisiatief's post 15/08/2024

G R O E I 🌱

Kosmos Akademie se opening: 'n Mylpaal en hoop vir die toekoms. 💡⭐

“Ons sien uit daarna om saam met die Middelburg-gemeenskap te werk en die unieke karakter van Kosmos Akademie verder te ontwikkel. Hierdie skool is 'n stap in die regte rigting om die ruggraat van ons gemeenskap te versterk deur onderwys en opvoeding.” – Roedolf van der Westhuizen, Uitvoerende Hoof by MOS.

14/08/2024

Gaan vir goud in jou moedertaal! Gelukkige Afrikaansdag 2024.

09/08/2024

Gelukkige Vrouedag! 🌻 Ons wens vir jou 'n wonderlike dag toe.

07/08/2024

Leer meer oor ons toekomsgerigte leeropsies vir jou kind. Kom besoek ons by KragDag Sentraal by die Diamantvallei Landgoed. Sien jou daar! . 💡

Karoo nuwe Afrikaanse skool ryker | Maroela Media 02/08/2024

Ons is opgewonde oor ons eerste hoërskool op Beaufort-Wes in die Karoo. ✅ Lees meer op Maroela Media.

Karoo nuwe Afrikaanse skool ryker | Maroela Media Danksy die visie om wêreldgehalte onderrig aan meer plattelandse leerders te bied, spog die MOS-inisiatief nou ook met sy eerste hoërskool op Beaufort-Wes in die Karoo.

01/08/2024

Waarom innovasie prioritiseer? 🔎

Luister saam wanneer Wikus Breetzke van ons span met Minki van der Westhuizen gesels. Kyk saam. https://www.diemos.co.za VIA TV

26/07/2024

Ons is trots deel van hierdie program en motiveer ons leerders om hul entrepreneurise drome na te jaag. Een van ons leerders is boonop onder die entrepreneurs wat vanjaar groot geraas maak. Hou die spasie dop!

26/07/2024

𝗗𝗶𝘁 𝗶𝘀 𝗮𝗹𝘁𝘆𝗱 '𝗻 𝘃𝗼𝗼𝗿𝗿𝗲𝗴 𝗮𝘀 𝗱𝗶𝗲 Die MOS Inisiatief 𝗯𝗲𝘀𝘁𝘂𝘂𝗿 𝗼𝗻𝘀 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗲𝗸!

Dankie Roedolf en Chris vir julle besoek by ons skool.
Sien uit na julle volgende kuier!

Saam droom ons groot!

25/07/2024

Die MOS Inisiatief vier hierdie maand vyf jaar van toekomsgerigte Afrikaanse onderrig in Suid-Afrika en regoor die wêreld. Ontdek ons skole, aanlyn tuisskool en leerfilosofie, klik deur. https://www.diemos.co.za

22/07/2024

Vroëekinderontwikkelingspesialis, Wilna van Rooyen van die AON het Linden Akademie op 17 Mei besoek. Wat 'n voorreg. Dankie dat jy jou kennis met ons deel. AONetwerk

Vroëekinderontwikkelingspesialis, Wilna van Rooyen van die AON het Linden Akademie op 17 Mei besoek.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ons ondersteun ons land se jong entrepreneurs. Hierdie jaar, in samewerking met Albert van Wyk, het ons die Maak My 'n M...
Ons is 'n trotse borg van @maakmynmiljoener op @viatv  DStv-kanaal 147. Skakel vanaand in vir episode 1 wanneer Albert v...
Kosmos Akademie
vleishuis_lekker, een van ons leerders se besighede is ook die naweek by Kragdag. Moenie haar stalletjie misloop nie … H...
Waarom innovasie prioritiseer? 🔎Luister saam wanneer Wikus Breetzke van ons span met Minki van der Westhuizen gesels. Ky...
Welkom terug! Ons is opgewonde vir kwartaal 3. #disMOShoe
Dis MOS ’n mylpaal! Ons klink vandag ’n glasie op vyf jaar van MOS. 🥂🎓En ook op JOU ... wat moedertaalonderrig kies en j...
"Dis vir ons baie belangrik om ‘n holistiese kind te help ontwikkel." Franco van der Merwe van ons span gesels met Minki...
| REIS NA TURKYE | Kom toer saam met ons in Turkye vanaf 24 Oktober tot 2 November 2024 en loop in die voetspore van die...
MOS in die media ... Kyk saam wanneer ons uitvoerende hoof Roedolf van der Westhuizen met die Groot Ontbyt-span gesels o...
Ons uitvoerende hoof, Roedolf van der Westhuizen, gesels môre om 06:40 met die Groot Ontbyt-span oor die nuutste lekkert...
| VAKANTE POS: FINANSIËLE EN KOMMERSIËLE BESTUURDER | Ons is op soek na ‘n passievolle finansiële en kommersiële bestuur...

Category

Address


Die Groenhuis, Hoek Van Dely/en Garstfonteinweg, Waterkloof
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Other Education in Pretoria (show all)
Mae Jemison Science Reading Room Mae Jemison Science Reading Room
University Of Pretoria Mamelodi Campus, Cnr Hans Strijdom & Hinterland Avenue, Mamelodi
Pretoria

U.S. Embassy and University of Pretoria partnership in Mamelodi to support science education & foster a love of STEM, while having as much fun as possible!

NLP Training NLP Training
No. 6 Woodhill Lavender
Pretoria, 0044

Geko Adventures Geko Adventures
70 Jocelyn Road
Pretoria, 0081

Geko is a PADI 5 Star Career Development Center which is built on pure passion for SCUBA diving, with a passion for sharing the love of diving with new divers or creating instructo...

Human Sciences Research Council (HSRC) Human Sciences Research Council (HSRC)
134 Pretorius Street
Pretoria, 0002

The HSRC conducts social science that makes a difference

Johan se Kasie Foto's! Johan se Kasie Foto's!
Akasia
Pretoria

Welkom by Johan se Kasie foto's! Ek het so baie goeie Kasie tye - but life's for sharing! So geniet dit en wees dankbaar vir al jou blessings en vriende elke dag!

GRACE Tutorials GRACE Tutorials
Chris Hani
Pretoria, 0407

Learner homework assistance and tutorials.

Occupational Studies Occupational Studies
498 Maynardstreet
Pretoria, 0600

We train ETD staff in occupational qualification of Training Facilitation. we provide LMS platforms

Jeremiah Philipo22 Jeremiah Philipo22
Pretoria

welcome

Montana Trading Montana Trading
Pretoria, 0835

High Gate Mining And Forklift Training Consultant High Gate Mining And Forklift Training Consultant
23 Bureau Lane, Office Building 601, Centenary Building, 0002
Pretoria, 0700

High Gate Mining and Forklift Training Consultant Call or Whatsapp 0695562361

Mseju1 Mseju1
Pretoria

welcome

Mathematics Mathematics
35257 Mmupudu Street. Mamelodi East Ext6
Pretoria, 0122

The core objective of mathematics is for you to develop skills such as analysis and modelling.We have