Behoorlik

Wat jy ookal doen, doen dit behoorlik!

Home | Academic Coaches | Premium Academic Coaching Programs 17/08/2024

Hope gratis inligting en hulpmiddele vir ouers! Gaan loer beslis!

Home | Academic Coaches | Premium Academic Coaching Programs Are you searching for a game-changing solution to support your child's development as an independent learner? Look no further! At Academic Coaches, instead of tutoring, our focus is on building executive function skills, learning skills, research based strategies and tactics that enable you to becom...

17/08/2024

Elke kind het potensiaal. Kom ons ontwikkel dit saam! Gaan loer gerus hierna: https://www.brainability.co.za/how-we-help/cognitive-assessment

❤️Stel jou voor jy kon identifiseer watter swak Kognitiewe Area(s) is verantwoordelik vir jou kind se leer-, lees- of konsentrasie frustrasies…en dan die regte hulp kry om daardie area(s) te versterk…

Moenie langer wag nie, neem vandág nog die eerste tree saam met ons en skeduleer jou kind se Kognitiewe Assessering:
https://www.brainability.co.za/how-we-help/cognitive-assessment

13/08/2024

Gelukkige Linkerhand dag! Hoop jou dag is behoorlik lekker!

09/08/2024

Gelukkige Vrouedag! 💐

07/07/2024

Gaan loer gerus hierna!

Het jy al gaan loer na ons nuwe Academic Coaches webblad: https://www.academiccoaches.co.za/

Dis propvol inligting en GRATIS hulpmiddele spesiaal vir ouers!

💟 Laai jou gratis gids af om meer te leer oor die Uitvoerende Funksie vaardighede waarop jou kind staatmaak om dinge soos beplanning, tydbestuur, organisering, ens. te kan bemeester: https://www.academiccoaches.co.za/resources-for-parents

💟 Kry gratis toegang tot ‘n verskeidenheid interessante artikels met bruikbare inligtigting en praktiese raad: https://www.academiccoaches.co.za/blog

💟 Leer ken en verstaan jou kind se unieke sterk- en swakpunte as dit kom by hul Leervaardighede - hoe lyk hul onderliggende vermoë om inligting te verwerk en by te hou, werklik?

Bespreek jul assessering voor 14 Julie 2024 en BESPAAR 30% : https://www.academiccoaches.co.za/learning-skills-assessment

03/07/2024

Het jy al gaan loer na ons suster-maatskappy, Academic Coaches, se nuwe webblad: https://www.academiccoaches.co.za/

𝗗𝗶𝘀 𝗽𝗿𝗼𝗽𝘃𝗼𝗹 (behoorlike) 𝗶𝗻𝗹𝗶𝗴𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗲𝗻 𝗚𝗥𝗔𝗧𝗜𝗦 𝗵𝘂𝗹𝗽𝗺𝗶𝗱𝗱𝗲𝗹𝗲 𝘀𝗽𝗲𝘀𝗶𝗮𝗮𝗹 𝘃𝗶𝗿 𝗼𝘂𝗲𝗿𝘀!

💟 Laai jou gratis gids af om meer te leer oor die Uitvoerende Funksie vaardighede waarop jou kind staatmaak om dinge soos beplanning, tydbestuur, organisering, ens. te kan bemeester: https://www.academiccoaches.co.za/resources-for-parents

💟 Kry gratis toegang tot ‘n verskeidenheid interessante artikels met bruikbare inligtigting en praktiese raad: https://www.academiccoaches.co.za/blog

💟 Leer ken en verstaan jou kind se unieke sterk- en swakpunte as dit kom by hul Leervaardighede - hoe lyk hul onderliggende vermoë om inligting te verwerk en by te hou, werklik? Bespreek jul assessering voor 14 Julie 2024 en 𝗕𝗘𝗦𝗣𝗔𝗔𝗥 𝟯𝟬% : https://www.academiccoaches.co.za/learning-skills-assessment

16/06/2024

Geniet Vadersdag behoorlik!

12/05/2024

Gelukkige Moedersdag!💐

21/02/2024

As ouer, speel jy 'n belangrike rol in die ondersteuning van jou kind se ontwikkeling.

Het jy geweet dat daar noodsaaklike grondslagvaardighede is wat jou kind in staat stel om inligting te verwerk, te beplan, organiseer, en take te voltooi?

Wanneer ons die tekens van swak vaardighede identifiseer, help dit om die nodige ondersteuning en intervensie te bied wat jou kind in staat te stel om 'n sterk, onafhanklike leerder te word.

Neem die eerste stap deur vandag nog jou kind se Leervaardighede Assessering te skeduleer: https://www.academiccoaches.co.za/get-started

04/02/2024

Mamma, het jy geweet Uitvoerende Funksie Vaardighede is soos die superhero’s van die brein?
Dit help met tydsbestuur, prioritisering, beplanning, take afbreek en fokus.

Hier is hoe ons kan help om daardie vaardighede te ontwikkel en verbeter: www.academiccoaches.co.za

24/12/2023

Wat jy ookal hierdie Kerstyd doen, doen dit behoorlik! 🎄✨

28/10/2023

02/10/2023

Verbeel jou jy verstaan jou kind se leervaardighede.
Die geruststelling dat jy vir die eerste keer die kennis het oor hòe jou kind in staat is om inligting te prosesseer en toe te pas… en die vryheid om te besluit hòe julle dit wil verbeter.

Leer meer hier:
https://www.academiccoaches.co.za/get-started

29/09/2023

As jy die onderhoud gemis het, is hier waar jy na die opname deur ons suster-maatskappy, BrainAbility kan luister -

Is your child in Grade 11 or Grade 12 this year (or next)? Then join us during The Afternoon Beat show when Ayesha Ismail from Cii Radio talks to Dalena van der Westhuizen, Cognitive Development Specialist and co-founder of BrainAbility, about Study Tips for Grade 12's.

▶️Missed the interview? No problem! Click here to listen to the podcast:
https://www.brainability.co.za/interviews


Parenting Hub

18/09/2023

Herken jy sommige van hierdie uitdagings in jou kinders of jou studente?

Het jy geweet dat tydsbestuur uitdagings dikwels veroorsaak word deur swak Uitvoerende Funksie vaardighede? Uitvoerende Funksie vaardighede is soos die brein se beheerstelsel en is die vaardighede waarop ons staatmaak vir dinge soos ons vermoë om tyd te bestuur.

Die goeie nuus is dat Uitvoerende Funksie vaardighede ontwikkel en verbeter kan word. Praat vandag nog met ons om uit te vind hoe ons jou kind of jou studente se Uitvoerende Funksie vaardighede kan verbeter!

Uitvoerende Funksie vaardighede afrigting vir 8 - 13-jariges:
https://www.academiccoaches.co.za/executive-function-skills-training

Uitvoerende Funksie vaardighede afrigting vir 14+ jariges:
https://www.academiccoaches.co.za/executive-function-skills-training-teenagers

10/09/2023
07/09/2023

Leer jou kind hard maar toets- en eksamenpunte reflekteer nie jou kind se harde werk nie?
Is julle al moedeloos ge-studiemetode en steeds is jou kind nie regtig seker hoe om te leer nie?

Het jy geweet, nes jou kind, het elke kind 'n unieke en individuele Leervaardighede Profiel wat beteken die manier waarop hulle inligting prosesseer en die prosesseringsvaardighede tot hul beskikking, speel 'n belangrike rol in wat die mees effektiewe manier is om te leer.

Kom lees meer oor prosesseringsvaardighede en die rol wat dit speel in die leerproses: https://www.academiccoaches.co.za/schedule-an-assessment

01/09/2023

Dis heerlike lente, die winter’s verby… Gelukkige Lentedag!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Gaan loer gerus hierna!Het jy al gaan loer na ons nuwe Academic Coaches webblad:  https://www.academiccoaches.co.za/Dis ...
Het jy al gaan loer na ons suster-maatskappy, Academic Coaches, se nuwe webblad: https://www.academiccoaches.co.za/𝗗𝗶𝘀 𝗽...
Geniet Vadersdag behoorlik!  #vadersdag2024 #vadersdag #behoorlik #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #afrikaansislekke...

Telephone

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
Other Educational Consultants in Pretoria (show all)
Ida Wiskunde en Berading Ida Wiskunde en Berading
821 Oudtshoorn Street, Wingate Park
Pretoria

'n Bemagtigingsentrum vanaf swangerskap tot u kind die skool verlaat. Dit sluit in: - Wiskunde - Lees - Spel - Emosionele intelligensie - Skoolgereedmaking -Swangerskapkursus

Project for Capacity Development of pilot TVET Colleges for Artisans in RSA Project for Capacity Development of pilot TVET Colleges for Artisans in RSA
DHET, 6th Floor, 176 Francis Baard, Ndinaye House Pretoria
Pretoria, 0001

The project purpose is to develop capacity of the pilot TVET colleges (Tshwane South and Northlink)

Limitless Tutor Services Limitless Tutor Services
Pretoria, 0181

Limitless Tutoring glo stadige vordering is beter as geen vordering. Kontak my gerus vir studiehulp.

Edu Affinity Edu Affinity
Pretoria, 0001

We are committed to helping educators and educational institutions through our current and relevant resources to advance their professional standing and surpass their financial obj...

IntelTut Online IntelTut Online
Pretoria

IntelTut offers academic assistance and consultations to undergraduate and postgraduate university s

Siaz The Tutor Siaz The Tutor
1778 KAIZER CHIEFS
Pretoria, 0162

As a Tutor and consultant I work with parents and kids. I have passion for kidz.

Envisioned Brand Envisioned Brand
Pretoria

Educational Consultants For Schools : Teacher Professional development. Learning and teaching resources. For Leaner : Learning skills and academic support ...

Brooklyn Colleges South Africa Brooklyn Colleges South Africa
228 PRETORIUS Street , METROPOLITAN BUILDING
Pretoria, 0001

Official Brooklyn Colleges South Africa page | A diverse prograssive educational environment enriching the lives of students,employees & community

Amdti Amdti
Suite 3C, Hatfield Bridge Office Park, 1287 Church Street, Hatfield
Pretoria, 0086

Africa Management Development and Training Institute (AMDTI) is a Capacity building and training institution registered in South Africa under the Companies and Intellectual Propert...

KLM Business Solutions KLM Business Solutions
405 Pretorius And Dutoit
Pretoria

Help in university, college assignments, proposal, and report writing with plagiarism report and turn it in. this includes both full and short thesis both Masters and PHD we guide ...

Matric Certificatess Matric Certificatess
Pretoria

We can help you with an original Matric Certificate. Kindly send message to inbox.

Thanda Izibalo Pty Ltd Thanda Izibalo Pty Ltd
Pretoria

Thabda Izibalo is a Mathematics Tuition company located in Kwazulu-Natal that offers personal one on